marli van breda

2
PERSVERKLARING UITGEREIK DEUR DIE VOOGDE VAN MARLI VAN BREDA – 3 MAART 2015 Omdat ons harte verheug is omtrent die wonderbaarlike verbetering in Marli se gesondheid, wens ons as die Voogde (aangestel ingevolge die bepalings van die gesamentlike testament van die oorledenes) graag die volgende te deel met daardie belangstellende en ondersteunende lede van die publiek. Ons vertrou ook dat dit sal verhoed dat allerlei ander bespiegelinge as feite weergegee word Sedert Donderdag, 2 !ebruarie 2"#$, word Marli van t%d tot t%d deur haar voogde en ander familielede besoek. Die besoeke is van onskatbare waarde vir Marli en haar familie. Die meer as & we waart%dens enige kontak met Marli nie moontlik was nie, was baie traumaties. Dit was vir ons as familie baie moeilik om haar nie te kon druk en te vertroos nie. Marli l%k baie goed en die wonde het b%kans heeltemal genees. S% mis haar familie baie, maar besef dat Martin, 'eresa en udi in die hemel is. aar sonsk%nglimlag en goeie sin vir humor, het al die wag die moeite werd gemaak. *iteraard is haar behandeling en rehabilitasie nog ver van klaar en sal in alle waarsk%nlikheid nog +n geruime t%d duur. Ons is egter vol geloof dat deur die Vader se enade en met die ondersteuning van almal wat vir haar omgee, haar herstel volkome mag wees. Ongelukkig is haar toestand, ten sp%te van haar vordering, steeds nie van so aard dat s% in hierdie stadium +n polisieverklaring kan afl- nie. Omdat s% tans minder arige is het die voogde dit goedgedink om +n regsverteenwoordiger vir Marli aan te stel wie na haar beste belange in hierdie verband kan omsien. Ons vertrou dat haar toestand dermate verder sal verbeter sodat s% binnekort wel +n verklaring sal kan afl-. Dit sal egter eers geskied wanneer haar terapeute haar voogde inlig dat s%, na h professionele mening gereed en in staat is om deur hierdie proses te kan gaan. ierdie verklaring sal geensins volledig wees indien ons nie ook reeds in hierdi stadium van Marli se behandeling, ons diepe dank en waardering teenoor Vergelegen Medi/kliniek en alle mediese en ander personeel uitspreek, vir, wat nie anders beskr%f kan word nie, as uitnemende en deernisvolle sorg en diens. S% is +n uitsonderlike ong meisie en dit is duidelik dat s% baie diep in die ha van haar terapeutiese span gekruip het. Ons het ook groot waardering vir die polisie se begrip vir Marli se toestand en dat hul haar t%d gun en ondersteuning gee t%dens haar herstelproses. Dan kan die familie ook nie anders nie as om te noem dat dit onder die omstandighede redelik met enri gaan. % is in goeie sorg en ontvang

Upload: netwerk24

Post on 06-Oct-2015

12.390 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Marli van Breda

TRANSCRIPT

PERSVERKLARING UITGEREIK DEUR DIE VOOGDE VAN MARLI VANBREDA 3 MAART 2015

Omdat ons harte verheug is omtrent die wonderbaarlike verbetering in Marli segesondheid, wens ons as die Voogde (aangestel ingevolge die bepalings van diegesamentlike testament van die oorledenes) graag die volgende te deel metdaardie belangstellende en ondersteunende lede van die publiek. Ons vertrouook dat dit sal verhoed dat allerlei ander bespiegelinge as feite weergegee word.Sedert Donderdag, 26 Februarie 2015, word Marli van tyd tot tyd deur haarvoogde en ander familielede besoek.

Die besoeke is van onskatbare waarde vir Marli en haar familie. Die meer as 4 weke waartydens enige kontak met Marli nie moontlik was nie, was baie traumaties. Dit was vir ons as familie baie moeilik om haar nie te kon druk en te vertroos nie.Marli lyk baie goed en die wonde het bykans heeltemal genees. Sy mis haarfamilie baie, maar besef dat Martin, Teresa en Rudi in die hemel is.

Haar sonskynglimlag en goeie sin vir humor, het al die wag die moeite werdgemaak.

Uiteraard is haar behandeling en rehabilitasie nog ver van klaar en sal in allewaarskynlikheid nog n geruime tyd duur. Ons is egter vol geloof dat deur dieVader se Genade en met die ondersteuning van almal wat vir haar omgee, haarherstel volkome mag wees.

Ongelukkig is haar toestand, ten spyte van haar vordering, steeds nie van soaard dat sy in hierdie stadium n polisieverklaring kan afl nie. Omdat sy tans nminderjarige is het die voogde dit goedgedink om n regsverteenwoordiger virMarli aan te stel wie na haar beste belange in hierdie verband kan omsien. Onsvertrou dat haar toestand dermate verder sal verbeter sodat sy binnekort wel nverklaring sal kan afl.

Dit sal egter eers geskied wanneer haar terapeute haar voogde inlig dat sy, na hul professionele mening gereed en in staat is om deur hierdie proses te kan gaan.

Hierdie verklaring sal geensins volledig wees indien ons nie ook reeds in hierdiestadium van Marli se behandeling, ons diepe dank en waardering teenoorVergelegen Medi-kliniek en alle mediese en ander personeel uitspreek, vir, watnie anders beskryf kan word nie, as uitnemende en deernisvolle sorg en diens.

Sy is n uitsonderlike jong meisie en dit is duidelik dat sy baie diep in die hartevan haar terapeutiese span gekruip het.

Ons het ook groot waardering vir die polisie se begrip vir Marli se toestand endat hul haar tyd gun en ondersteuning gee tydens haar herstelproses.Dan kan die familie ook nie anders nie as om te noem dat dit onder dieomstandighede redelik met Henri gaan. Hy is in goeie sorg en ontvangondersteuning om ook vir hom te help om met hierdie uiters traumatiese entragiese gebeurtenis te deel. Die familie en veral Henri is pynlik bewus van diebewerings en aantygings wat daar in die media teen hom gemaak word asookbespiegelinge in hierdie verband.

Uit respek vir die onafgehandelde polisieondersoek sal hy eers in n latere stadium hierop wil reageer. Dit word egter vertrou dat ook sy reg tot privaatheid en die reg om te kan rou met die nodige respek en deernis hanteer sal word.

Die familie glo en vertrou dat die polisie in staat sal wees om hul ondersoekspoedig te kan afhandel, en sal toesien dat die verantwoordelike(s) aan die kaakgestel sal word. Dit is in almal se belang dat daar ook in hierdie verband finaliteitgebring word.

Laastens word ook bevestig dat die familiewoning waar die sterftes plaasgevindhet, op 28 Februarie 2015 deur die polisie aan die familie oorhandig is. Stappesal nou gedoen word om die woning op te ruim. Wat daarna daarmee sal gebeursal in die hande van die eksekuteurs van die onderskeie boedels wees.

Ons vertrou dat die feitelike inligting verskaf so weergegee sal word.

Ons vertrou verder dat ons die geleentheid gegun sal word om ongehinderd naMarli se beste belange te kan omsien.

Ons sal uiteraard geen verdere persnavrae hanteer nie, maar sal tergelegenertyd, en indien nodig, weer n verklaring uitreik.