malutima 20150211
DESCRIPTION
Malutima 20150211TRANSCRIPT
TEL: 058 303 5411 WOENSDAG 11 FEBRUARIE 2015 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE
Koerant met hart The paper with heartI
Cor. Malan and Murray Streets, BETHLEHEMTel. 058 303 2687/058 303 3048
BUY PER BOXand SAVE !!BULK BUYS =
BARGAIN PRICES
BUY PER BOXand SAVE !!BULK BUYS =
BARGAIN PRICES
Wholesaleprices directto the public!
SPECIALS5 KG CHICKEN LEG QUARTERS
CHICKEN DEBONED BREASTS (FILLETS)
2 LT COOKING OIL
2,5 DOZEN EGGS (LARGE)
R121,95 /BOX
R39,95 /KG
R24,95 EA
R29,95 EA
X1PPDLKN-MA110215
Lynda Greyling
’n EERSTE sedert die ontstaan van dieinterprovinsiale veteranetennistoernooi negejaar gelede.Twee generasies wat sáám op die baan
trippel en hul rakette swaai.Vyf kinders en hul ouers het aan
dieselfde toernooi deelgeneem wat dienaweek (6 en 7 Februarie) op die tennisbane in Bethlehem beslis is.Izak Buys, wat voorheen in die Vrystaat
tenniskomitee gedien het, sê hulle is baietrots dat hul kinders ook tennis speel endat hulle dié passie met mekaar kan deel.Daarby het ouers en kinders die
Vrystaat se naam hoog gehou deur diewedstryde waaraan hulle deelgeneem hette wen.Die Vrystaat was die tweede agtereen
volgende jaar die algehele wenner.
Gesinne oorheers tennistoernooi
OUERS (agter) met hul kinders (voor hulle) wat vanjaar aan die interprovinsiale veteranetennistoernooi in Bethlehem deelgeneem het,is van links Johan Botha en Ruan Botha, Brian van der Haer en Dillon, Izak Buys en Elizca, Esmé Aucamp en Elsje, Isabel en DericLouw en Piet.
Lynda Greyling
WATTER besigheid in Bethlehemlewer die beste diens?
Maluti se lesers word genooi om ’nbesigheid in Bethlehem te benoemwat volgens hulle die beste dienslewer.Die kompetisie bestaan uit drie
kategorieë, naamlik die netjiesste enskoonste besigheid, hetsy die aansigen sypaadjie voor die besigheid,asook die binnekant van die onderneming.Die volgende kategorie is die beste
diens en die derde kategorie waarinbenoemings ingewag word, is watterbesigheid se personeel die vriendelikste en hulpvaardigste is.Lesers word genooi om ’n kort
stukkie oor die besigheid van hulkeuse te skryf waarin hulle motiveerhoekom hulle die betrokke besigheidbenoem.Dit kan na Maluti se advertensiebe
stuurder, Coleen Cilliers, geeposword by [email protected] of naRedene Labuschagne, konsultant, [email protected] is ook welkom om hul
benoemings by Maluti se kantoor byMullerstraat 39 in te handig.Op die besigheid wat wen, asook
die leser wat die besigheid benoemhet, wag daar ’n groot verrassing.Geen benoemings sal ná Don
derdag, 19 Februarie, aanvaar wordnie.
Benoem noubesighede
Lynda Greyling
JAPIE MOTSOENENG van Bergsig hetMaandagoggend (09/02) groot geskrik.Hy het in Van der Merwestraat, digby
Lindleystraat, in die skadu van ’n grootboom stilgehou om iets te eet.Hy het skaars begin eet toe hy ’n
kraakgeluid hoor.Die volgende oomblik was daar ’n harde
slag.’n Yslike tak het van ’n boom op die
sypaadjie gebreek en boop die bakkiebeland.Motsoeneng het so groot geskrik hy het
sy kos net daar gelos en uitgeklim.Flip Coetzer, wat in ’n nabygeleë gebou
was, het gaan ondersoek instel.Hy het die parkeafdeling van die
Dihlabengmunisipaliteit gebel.’n Werknemer het gou kom ondersoek
instel en weer gery.Coetzer het aan Maluti gesê hy het al
’n hele paar keer die munisipaliteit gebelen gevra dat iemand die boom moetafsaag.Die boom het al so groot geword dat
van die takke teen die gebou druk en diefassieborde gebreek het.Elke keer wanneer dit reën, stroom die
water daar in en word die plafon nat.“Ek hoop net die munisipaliteit doen nou
iets aan die saak,” sê Coetzer.) Maluti het by die Dihlabengmunisipaliteitnavraag gedoen, maar teen druktyd nognie ’n antwoord ontvang nie.
Boom glo reeds lank beslommernis
’n YSLIKE tak het Maandagoggend van ’n boom geskeur en bo-op Japie Motsoeneng sebakkie beland. Foto: Lynda Greyling
www.panarottis.co.za
X1PPFF9T-MA110215
Tak beskadig bakkie
Come 2 da Ocean Basket this Valentine's day &spoil your Valentine…
the one you lovewith a
Church StreetBethlehem
Tel: 058 303 2124
BOOKINGS ESSENTIAL!
Passion Platterfor two!
R199.00
X1PQCAPR-MA110215
2 MALUTI, WOENSDAG 11 FEBRUARIE 2015
[email protected] 081 323 3921 www.callacar.co.za
Skouterrein, Curielaan, BloemfonteinTel. 051 011 0126 / 051 411 0400
* Alle pryse sluit BTW in, maar pryse sluit inruile uit. * Prys sluit lisensie, registrasie en afleweringsfooie uit.
2013 Chevrolet Spark 1.2L7 Beskikbaar.Kilometers vanaf16 000 km
2013 Chevrolet Spark 1.2L7 Beskikbaar.Kilometers vanaf16 000 km
R99 799 R89 900R49 995 R97 900
R269 900
2013 Chevrolet Cruze 1.6L.Kilometers vanaf55 000 km
2013 Chevrolet Cruze 1.6L.Kilometers vanaf55 000 km
R159 995 R207 900
2012 Chevrolet Cruze1.6LS.3 Beskikbaar.Kilometersvanaf55 000 km
2012 Chevrolet Cruze1.6LS.3 Beskikbaar.Kilometersvanaf55 000 km
R149 995
R59 995R87 900
2013 Chery J2 1.5 TX,10 000 km2013 Chery J2 1.5 TX,10 000 km
2012 Chery QQ 0.8L(800 cc),66 000 km
2012 Chery QQ 0.8L(800 cc),66 000 km
2012 Toyota D4D2.5 SRX 4x4,78 000 km
2012 Toyota D4D2.5 SRX 4x4,78 000 km
2012 Nissan Micra 1.2Acenta,88 000 km
2012 Nissan Micra 1.2Acenta,88 000 km
2012 Peugeot 107Urban,28 000 km
2012 Peugeot 107Urban,28 000 km
2012 Golf6 1.6TdiBluemotion,49 000 km
2012 Golf6 1.6TdiBluemotion,49 000 km
Beperkte voorraad. Terme en voorwaardes van toepassing.Balans van diensplan. Balans van waarborg.Beperkte voorraad. Terme en voorwaardes van toepassing.Balans van diensplan. Balans van waarborg.
MOENIE HIERDIE UITVERKOPING MISLOOP NIE!2013 SUZUKI ALTO1.0 GLX2013 SUZUKI ALTO1.0 GLXWas: R99 900BTW ingesl.Nou: R94 900BTW ingesl.
Was: R99 900BTW ingesl.Nou: R94 900BTW ingesl. SPAAR
R5 000SPAARR5 000 Beperkte voorraad. Terme en voorwaardes van toepassing.
Balans van diensplan. Balans van waarborg.Beperkte voorraad. Terme en voorwaardes van toepassing.Balans van diensplan. Balans van waarborg.
MOENIE HIERDIE UITVERKOPING MISLOOP NIE!2013 SUZUKI SWIFT1.4 GL2013 SUZUKI SWIFT1.4 GLWas: R138 900BTW ingesl.Nou: R129 900BTW ingesl.
Was: R138 900BTW ingesl.Nou: R129 900BTW ingesl. SPAAR
R9 000SPAARR9 000
2007 Chev Aveo1.5 LT,90 000 km
2007 Chev Aveo1.5 LT,90 000 km
X1PPQJAA-MA110215
Lynda Greyling
DEESDAE is daar ’n groentetuin onder ’nskadunet van 1 200 m² waaronder rye enrye spinasie gekweek word. Binnekort gaanander groente soos boontjies en uieaangeplant word. Hierdie groente word nienet vir behoeftiges gebruik nie, maar ookverkoop om ’n ekstra inkomste te genereer.Bethlehem het 146 geregistreerde
niewinsgewende organisasies, soos skoleen kerke, wat van die gemeenskap virbykomende geld afhanklik is. Dit het ’ngeweldige ekonomiese impak op diegemeenskap. So sê Deon Erwee, hoof vandie Bethlehemse Vereniging vir Kinder enGesinsorg.Juis daarom het die vereniging en
Eden@nozipo Care (voorheen bekend asEden Christelike Bediening) ’n vennootskapaangegaan om ’n volhoubare groentetuinprojek op Eden@nozipo Care se terrein inMôrelig te begin. Die Bethlehemse Vereniging vir Kinder en Gesinsorg se vierkleiner tonnels van 40 m² is daarheenverskuif.Die Frontier InnDihlabenggemeenskap
trust het R50 000 geskenk vir die oprig van’n skadunet vir ’n groot nuwe groentetuinvan 1 200 m². Gesinsorg het nog R70 000bygedra. Eden@nozipo verskaf op sy beurtdie boorgatwater, elektrisiteit, arbeid enonderhoud.Intussen het AJ Landmann en sy vrou,
Anel, van Independent Water die besproeiingtoerusting verskaf.Gideon Knobel het ’n grondontleding
gedoen, terwyl Hannes Pelser die grondbewerk en Herkie Ferreira mis verskaf het.Leon Roos het toerusting verskaf. Noubehartig Francois Ludike en die inwonersdie instandhouding.Spinasie word aan die publiek verkoop.
Bel Annette Pole by 0766700421.
TREPHINE MALAKOENA, eienaar van dieRealebohadagsorgsentrum in Letshalemaduke,Qwaqwa, en Vuyelwa Bongoza van die LeratoEduCaresentrum in Zastron, is onderskeidelikas die beste dagsorgsentrum en praktisyn virvroeë kinderontwikkeling in die Vrystaat aangewys. Hulle het elkeen R5 000 as prys ontvang.Die geselligheid is by Lavender Hill gehou.Die kompetisie is deur die Nasionale Ont
wikkelingsagentskap en die Vrystaatse departement van maatskaplike ontwikkeling aangebied.Malakoena en Bongoza gaan op 26 Maart
aan die nasionale kompetisie in Johannesburgdeelneem. Hulle sal drie dae voor die tyd gaanom onder meer ’n werksessie by te woon en op’n uitstappie te gaan.Sisi Ntombela, LUR vir maatskaplike ont
wikkeling, het almal aangemoedig om voort tegaan om hul bes te doen om sodoende dietoekoms van die jeug te verseker.Dr. Vuyelwa Nhlapo, uitvoerende hoof van
die Nasionale Ontwikkelingsagentskap, hetgesê daar was min inskrywings vanjaar en sysal graag wil toesien dat daar volgende jaarmeer is.
Twee vir goeiewerk vereer
Groentebringinkomste
TREPHINE MALAKOENA (tweede regs), eienaar van die Realeboha-dagsorgsen-trum in Letshalemaduke, Qwaqwa, en Vuyelwa Bongoza (tweede links) van dieLerato Edu-Care-sentrum in Zastron, is onderskeidelik as die beste dagsorgsen-trum en praktisyn vir vroeë kinderontwikkeling in die Vrystaat aangewys. Linksis Sisi Ntombela, LUR vir maatskaplike ontwikkeling, en regs is dr. Vuyelwa Nhla-po, uitvoerende hoof van die Nasionale Ontwikkelingsagentskap. Foto: Lynda Greyling
11 FEBRUARIE: DieBethlehemtuinbouklub gaan op inuitstappie na Affilande. Bel Magda deKlerck by 0823253955.13 Februarie: Hardloop in ’n pers Speedoom Gobles Folley envestig aandag opmanskanker. Van17:00 tot 20:00. Roetebegin en eindig op dieGeloftefeesterrein.Bel Richard Nel by0825211764.14 Februarie: Charlotte Theronkinderhuis (CTK) bied ’n Valentynsdansparty aan.R100 per persoon. BelMargaret Bruwer by0583073700 of 0834111736.7 Maart: Die Surrender Hillmarathon begin en eindig by Clarens Xtreme. Nommers by DieselElectric. Elmarie Kruger, 0829081844.
AJ LANDMANN (regs) van Independent Wa-ter het die besproeiingsmateriaal geskenkvir die groentetuin-projek van die Bethle-hemse Vereniging vir Kinder- en Gesinsorgen Eden@noszipo Care. Van links is past.Brian Viljoen (Eden@nozipo Care), AnnettePole (bemarking van groente), Deon Erwee(hoof van Kinder- en Gesinsorg) en Land-mann.
X1PQ0M9T-KN100215
DRINGENDE VEILING VAN HAMILTON STOOR & KANTOREBehoorlik daartoe gelas deur Danlou Eiendomme CC wat alle besigheid in Bloemfonteingestaak het, sal die volgende eiendom per veiling verkoop word;
Millstraat 32 Hamilton BloemfonteinDV Vrydag, 20 Februarie 2015 om 10:00.
Beskrywing: Erf groo e van 4467m².Hoofgebou beslaan 812m² wat bestaanuit netjiese ontvangs, 9 x kantore,kombuis, toile e asook stoor en/ofwerkswinkel ruimte. 220m² Skadunet e.a.onderdak parkeerarea, 51m² aparteablusie geriewe. 70m² Addisionelestoorruimte. Alle geboue e.a.verbeterings in netjiese toestand. Baiegoed omhein. Verbeterings beslaan tans27% van die toegelate 85%.
BESIGTIGING SLEGS PER AFSPRAAKVeilingsvoorwaardes vir vaste eiendom: 10% Deposito betaalbaar by toeslaan van bod op vasteeiendom. Volledige voorwaardes sal voor aanvang van die veiling gelees word en is ook bykantoor of op ons webblad beskikbaar.
VIR INLIGTING KONTAK JEANDRE 0828070325 OF BESOEKwww.nsabloem.co.za vir meer besonderhede en foto’s
X1PPQMB6-VB100215
MALUTI, WOENSDAG 11 FEBRUARIE 2015 3
THE first of the new kids is theallnew Opel Adam, a city car withpersonality and a multitude ofoptions to personalise it to yourown unique style. We racked upover 2 000 km in the Adam with its1litre turbo motor during our testperiod. Here’s what we discovered.
Small turbo, big goSmallcapacity petrol engines
combined with turbochargingtrickery are beginning to trickleinto our market. There’s theRenault Clio, Ford Fiesta and thenew VW Polo that have a relatively small engine turbo too. Adamhas a great little engine, it cranksout 85 kW and 170 Nm and it feelsperfectly suited to the Adam’s sizeand personality.The engine is keen to acceler
ate and the torque delivery in themidrange is impressive, especiallyduring overtaking. The enginegives the Adam a fun and energetic feel, even if the threecylinder growl is somewhat muted.Fuel economy was reasonable too,we saw 6,5 F/100 km over ournear 2 000 km run with the Adam.
How small is Adam?It’s certainly a compact car
made for snaking around towndodging traffic and nipping aroundobstacles. The boot is small, butcomparatively average among itsrivals. I wish the parcel shelf hadbeen put on strings or folded backdown automatically as the numberof times I left it up and then droveaway with my rear view obscuredwas crazy.Rear access could be better as
well, the front seats could do a
better job of folding down andsliding forward to let people in theback. The back isn’t too bad onceyou’re in, but I wouldn’t want tospend a long time there.
High-class interiorIn the section that matters in the
Adam (the driver’s seat) Opel hasdone a stellar job. The Adam’sinterior is stylish and comfortableand it also features an easyontheeye touchscreen and userinterface. The materials used aresoft to the touch, and the seatsare comfortable and supportive.The gadgetry is simple to connectto and the ability to integrate yourphone with several apps alreadyloaded on the car is really cool.It’s also nice to see things like
blindspot monitoring and autopar
allel and perpendicular parking. Allthese autopark systems are greatwhen they work, but they do havea tendency to “not see” or miss aparking space you’re after. TheAdam is also fitted with excellentsafety equipment that includes sixairbags, ABS, EBD, ESP andhillstart assist.
Ride and handlingBeing a funky city car and in a
segment where cars like the Mini,Citroën DS3 and Fiat 500 offerawesome thrills per minute, theAdam feels fun, but not anabsolute riot to drive. The ride issporty and quite firm and it gripsnicely when thrown into a 90 °corner. It could do with a littlemore feel in the steering wheeland possibly a quicker steering
ratio to speed up the turnin.It’s not a bad handling car by
any means, I still had fun whippingit through my local bends, but ifyou’re after something that’s goingto wow you in the funtochuckabout department then the Mini orDS3 might be more to your liking.
Opel Adam – verdictThe cars in this segment sell
mainly based on looks andcustomisation and the Adam hasbig green ticks in those boxes. Ithas a great turbo engine and isfun to drive. Opel announcedpricing at the end of January andactually undercut the expectation,see below for the pricing. Thatmakes it one of the cheapest carsin the segment and undercuts theMini by R70 000.
Second opinionThe highlight of this Opel Adam
Jam is definitely the 1,0F turboengine. It has sufficient gruntwithin the city and on the highway,and driving the Adam is a heap offun as a result. Another bonus isthe interior, which is funky, modernand well constructed.
The attractive infotainmentsystem is the cherry on top andthe wide range of personalisationoptions make Adam that muchmore appealing. The Adam’scompact dimensions coupled withits good looks and personalityshould see it sell well in SouthAfrica. – Gero LilleikeThe Opel Adam makes a
mockery of the Mini Cooper andCitroën DS3. Essentially you’regetting the same experience: asmall, compact runabout thatoozes charm, style and character;with a number of great gadgetsfitted. Throw in the extensiverange of customisation options anda superb 1,0F turbo engine andyou’re probably looking at thecoolest city slicker for 2015.– David Taylor
PricingThe Opel Adam range starts at
R189 900 for the naturally aspirated1,4F. This turbo’d petrol in Jamtrim is priced at a very reasonableR209 900 before you add theoptional kits. The topspec Glammodel goes for R232 900.
Adam –more for less
THE new Opel Jam.
THE interior and dashboard of the new Opel Jam.
X1PQ8LY1-MA110215
focusses on the all new Opel Adamavailable from Bethlehem Auto
focusses on the all new Opel Adamavailable from Bethlehem Auto
ADMAKERS-MA110215
4 MALUTI, WOENSDAG 11 FEBRUARIE 2015
God ken ons droefheid(1 KONINGS 19:18)
. . . Elia het . . . ’ndagreis ver die woestyn ingegaan. Daar het hyonder ’n besembos gaansit en gewens hy gaandood” (4).Die bekende Engelse
prediker en skrywer dr. Martyn LloydJonesskryf: “Ek twyfel altyd ’n bietjie as ’nChristen voorgee hy of sy ervaar nooitneerslagtigheid nie. Ek betwyfel die woordevan die koortjie: ‘And now I am happy allthe day’. Daar is dae wanneer ook dieChristen ongelukkig voel. (Sy eie woorde):There are these states and conditions ofthe soul, and the sooner you learn to dealwith them and how to handle them, thebetter it will be for you and for those withwhom you live and work.”A. Naismith wat in sy boek hierdie
woorde van LloydJones aanhaal, skryf so(ook sy eie woorde): “Experience confirmsthe words of dr. Lloyd-Jones, for there arevery few people indeed who never feel outof sorts, who are always ‘on top of theworld’ and never ‘under the weather’; whonever have ‘a touch of the blues’ becausethey are always ‘in the pink’.”LloydJones het gemoedsgenesing gevind
deur die lees van ’n boek deur dr. Sibbes:The Bruised Reed, The Soul’s Conflict. Hy
sê: “Die lees van die boekwas balsem vir my siel op’n tydstip in my lewe toe ekoorwerk en oormoeg wasen so onderworpe was aandie aanvalle van die duiwelop buitengewone wyse.That book quietened,
soothed, comforted, encouraged and healedme.”Dawid het hierdie gemoedsdroefheid
geken: “Waarom is ek so in vertwyfeling enwaarom kerm ek so? Vertrou op God! Ja,ek sal weer vir Hom ’n loflied sing. Hy ismy helper en my God!” (Ps. 42:6). Paulushet dit geken: “. . . ons het geen rus ofduurte gehad nie. Van alle kante was daardruk op ons: van buite onenigheid, vanbinne sorge. Maar God wat die neerslagti-ges opbeur, het ons ook opgebeur . . .” (2Kor. 7:5). Die Here Jesus self het dit geken:Toe het Hy bedroef en beangs geword envir hulle gesê: “Ek voel doodsbenoud . . .”(Mat. 26:37,38).Daarom is die Here Jesus vir ons so ’n
troosvolle toevlug as ons bedruk en benoudvoel: “Die Hoëpriester wat ons het, is nieEen wat geen medelye met ons swakhedekan hê nie; Hy was immers in elke opsignet soos ons aan versoeking onderwerp,maar Hy het nie gesondig nie . . .”(Heb.4:15). – www.kragvirvandag.co.za
Dagsorgonniesverdien ’n pluimpie
Lynda Greyling
DINSDAGOGGEND sithulle almal in die saal byLavender Hill, netjies inhul beste klere.Dit is nie heeltemal
soos ’n mens hullegereeld sien nie. ’n Mens sien hullegewoonlik omring van ’n klomp peuters enkleuters.Vir die kleuterskoolonderwysers en
dagsorgeienaars was dit ’n spesiale geleentheid.Nie net het hulle die geleentheid gehad
om die LUR vir welsyn te ontmoet nie,maar daar is ook provinsiale wennersaangewys wat na die nasionale kompetisievir vroeë kinderontwikkeling deurdring.En daar is die provinsiale dagsorgsen
trumwenner van Qwaqwa af.Die eienaar van dié dagsorgsentrum sê
later sy het die sentrum reeds 21 jaar.Sy het klein begin en nou is daar tussen
75 en 80 kinders wat deur agt personeellede versorg word.
Om hierdie eerbewys en ’ntjek te kon ontvang, moes sy’n omgewing skep waarin elkekind tot sy volle potensiaal konontwikkel.Gegewe die omstandighede,
was dit nie aldag maklik nie.Tog het sy daarin geslaag
om ’n rustige, veilige hawe vir die kleuterste skep.Vrydagoggend is daar twee atletiekbyeen
komste by twee kleuterskole gehou.By albei was die ouers en selfs oumas
en oupas teenwoordig.Kleuters is almal eenvormig volgens
ouderdomme aangetrek om geel, rooi,blou of groenspanne te verteenwoordig.Kinders is aangemoedig en kameras en
selfone is uitgehaal om foto’s te neem.Hier en daar is ’n prettige video ook
gemaak.Hoe bevoorreg is hierdie kleuters nie.’n Mens besef nie aldag watter groot
verantwoordelikheid ’n dagsorg en kleuterskooljuffrou het nie. Hulle verdien daarvoor’n opregte dankie.
Besluit beïnvloed rugbyDIE geskiedenis van rugby in die OosVrystaat het in 1996 onherroeplik verander.Thys van Tonder vertel meer hieroor.Die versiendheid van dr. Danie Craven,
wat daartoe gelei het dat OosVrystaatserugby in 1968 gestig is, is in 1996 nekomgedraai toe dr. Louis Luyt ’n paarplattelandse unies, onder meer ook dié vanOosVrystaat, se deure gesluit het.Die jaar 1996 kan beskou word as die
eerste jaar van professionele rugby. Die“geldgogga” het behoorlik gebyt en daarwas nie meer geld vir die kleiner uniesbeskikbaar nie.Hoewel rugby op die platteland op
amptelike vlak tot ’n einde gekom het, isdaar tog in 1996 en 1997 ’n paar nieamptelike rugbywedstryde gespeel waarinOudSkolierespelers betrokke was.Onder hulle is Marius Bonthuys, Morné
Bouwer, Jan Brits, Tik Cilliers, JohnnyClaassen, Niel Cornelissen, Billy de Jongh,Kobus Fourie, Ehan Helmand, André Henn,Tienie Jordaan, Henry Kershaw, JohanKoen, Jaco Kruger, Ronnie Lubbe, FrannieMarais, Edmund Naudé, Sakkie Nel, PieterClaassen, Wimpie Retief, Eben Scheepers,Riaan Schutte, Alwyn Shields, Johan Staal,John Taljaard, Louis van Coller, Jacquesvan der Watt, Naude van Jaarsveld, Renier
van Niekerk, Dolf van Rensburg, Gerhardvan Rensburg, Wally van Rensburg, Chrisvan Wyk, Henk van Zyl, Kosie Venter, HeinViljoen en James Williams.Spelerprestasies in 1996 was: beste
sportmangees – Anton Wessels; veelsydigste speler – Marius Bonthuys; bestebywoning van wedstryde – Alwyn Shields;speler met die meeste punte – Henk vanZyl; speler met die meeste drieë – MariusBonthuys; speler met die meeste opoffering– Jaco Kruger; voorspeler met die bestevordering – David Coffee; agterspeler metdie beste vordering – Henk van Zyl enDerick Alexander; mees aanvallende spel –Kobus Fourie; klubman van die jaar – Tersde Kock; beste speler van die jaar – Reniervan Niekerk; en rugbyondersteuner van diejaar – Stephan Fourie.In 1996 is daar in die bestaande ligas
gespeel. Die span het die Presidentskild,die tweede en derde liga gewen.Hy het in die Griffons se Freegoldliga
deelgeneem en in die eindstryd teenWelkom verloor. Ook in die Jonkheeruitrustersliga en in die Noc Frangsliga het diespan as wenner uit die stryd getree.Basil Kinghorn, Daantjie Potgieter en
André de Villiers is as lewenslange lede vandie klub benoem.
deur
Lynda Greyling
Geesgenoot
Lynda Greyling
TWEE Droomvroue, Annemarie Burger enMichelle Minnie van Fouriesburg, wat ’nfees met ’n mark Toeka se dae gehou het,het Woensdag die Charlotte Theronkinderhuis (CTK) besoek.Vir Annemarie was die fees en mark nie
iets vreemds nie. Sy het al vantevorebinnenshuise markte met behulp van dieRotariërs in Warmbad aangebied. Hierdiekeer was dit egter ’n opelugmark by JenleesCountry Shop.Daar is vooraf besluit om 10% van die
uitstallers se daaglikse verkope aan dieCTK te skenk.Die Vrydag en Saterdagaand was daar
’n kampvuur waar daar heerlik gesing en
gekuier is. Verskeie aktiwiteite soos 4 x 4ritte, ’n bergfietsren, perderit en pretdraf isaangebied.Daar was ook ’n geskiedkundige toer en
’n weermagmuseumtoer op ’n nabygeleëplaas.Met R1 900 en ’n R400 skenking is CTK
gekontak en gevra wat benodig word. Daaris besluit om skooltasse met skryfbehoeftes,asook handdoeke met seep, tandeborselsen tandepasta, te skenk.Daar word beplan om die fees ’n jaarlikse
instelling te maak en elke keer ’n anderorganisasie te identifiseer wat hulle wilondersteun.Die kinders van CTK bly hulle egter na
aan hart en hulle sal beslis nie vergeetword nie.
Fees vir kinderhuisMICHELLE MINNIE (links) en Annemarie Burger van Fouriesburg het namens die Droom-vroue wat die fees Toeka se dae aangebied het aan Surette Labuschagne, maatskaplikewerker by die Charlotte Theron Kinderhuis (CTK), skooltasse en handdoeke oorhandig.
DIE eerste matriekklas van die HoërskoolRetief soos vertel deur Johann Ramage.Mnr. Frans Eybers se dogter was een van
die matriekleerlinge. Sy trou met dr.Goedhart Verster van Bloemfontein, waarnasy verder studeer en haar doktersgraadbehaal. In September 1949 word ’n lenteskool by die skool aangebied.Dr. Anna Verster was een van dié wat ’n
lesing gegee het. Hier volg ’n gedeelte
daarvan: “My huis in Kestell, waar ekgrootgeword het, was die fondament netsoos die skool wat vir my geleer het wathuislikheid is.“ ’n Mens se karakter word weerspieël in
wat hy by die huis en skool is en nie in diepubliek nie.”Vandag is daardie huis ’n gastehuis van
Stef de Wit en die skool ’n spogskool waarleerlinge steeds die hoogste sport bereik.
Só lyk HS Retief se eerste matriekklas
IVY DE CONING (bo links) en Ellie vander Watt, inwoners van die Sonskyn-dienssentrum, brei die afgelope tyd“Pink Panthers”. De Coning het aan-vanklik begin om die “Pink Panthers” tebrei en sommer gou die ander inwonersin die huis waar sy bly, aangesteek. Ditbly egter nie by pienk katte nie en isvoorwaar ’n “reënboognasie”
Bedrywigmet breinaalde
MALUTI, WOENSDAG 11 FEBRUARIE 2015 5
1188301_390x198
Selected products on this page have been styled for photography
PnP Bulk FarmhouseWors Per kg
EnterpriseBitso’ Bacon 250g
R24
PRICES VALID 10 - 15 FEBRUARY 2015 AT PICK N PAY SUPERMARKETS AND HYPERMARKETS ONLYIn Gauteng, Free State, North West, Mpumalanga, Limpopo, Upington, Kimberley, Kuruman and Vryburg. Excluding Botswana, Namibia, Swaziland, Lesotho, Northam Local store and Express stores. smart shopper pointswill still apply in Express stores. www.picknpay.co.za Customer Care 0800 11 22 88. Toll free landlineonly.Cellphoneratesapply.Shop in store or online at www.pnp.co.za/shopSomeproductsmaynotbeavailable inall stores.
Certain promotional stocks are limited. Information correct at time of print. Prices inclusive of VAT, where applicable. smart shopper terms and conditions apply. E&OE.
Don’t pay a centmore than youhave to.Seetermsandconditionsatwww.picknpay.co.za/brandmatch
MORE
PnPRingDoughnut 6s1990
PnPMilkTart Each1990
1990
Flora Fat SpreadAssorted 500g TubEach
R49
R79
CloverUltraPasteurised FullCreamor 2%Milk2 Litre Each
2580
PnP Pure SunflowerOil 2 Litre
PnP White Sugar2.5kg
1870
Spekko ParboiledLong Grain Rice 2kg
8990
DouweEgbertsCoffeeAssorted 200g(ExcludingDecaf) Each
Sunlight 2-in-1 AutoWashingPowder 2kg or LiquidDetergent 1.5 Litre Each
Twinsaver 2PlyToilet TissueAssorted 9sPer Pack
R15PnPBananaPrepack Each
PnP NO NAME™Fresh ChickenThighs and Drumsticks
R35Perkg
SAVE 1195
FRESH
BakeryFresh FruitButchery
BUYANY4FOR
PnPBulk Braai PackConsists of Tenderised Steak, Lamb Braai
Chops and Oukraal Wors Per kg
R10Maggi 2-MinuteNoodles 73g
Switch points to cashback on your card at thekiosk or on the Pick n Pay Mobile AppTerms and conditions apply
OUTOF CASH?Spend yourpoints
MMobobililee ApAppp
2190SAVE 3.50
4290SAVE R12
2290SAVE 3.60
3790SAVE R12
PnPCarrots1kg695
HOEWEL Volksblad se Ons geeomfonds onlangs die halfmiljoenkerfbereik het, is ons net halfpad na onsmikpunt van R1 miljoen. Ons het dieondersteuning van al ons gemeenskappe en sakemense nodig om onsdie laaste myl na die eindstreep tedra. Daar is boonop minder as tweemaande oor voordat die huidigeinsamelingstydperk op 31 Maart sluit.Volksblad Ons gee om is nou ook
aanlyn. Om te kyk watter goeie werkdie instansies doen wat by die fondsbaat vind, “like” die Volksblad Onsgee omblad op Facebook.Om ’n bydrae te maak kan bankin
betalings en internetbetalings gedoenword by: VolksbladKersfonds,Nedbanktjekrekeningnommer 102891 9980, takkode 117 134. Voeg jounaam en van of die instansie senaam as verwysing by. Jy kan ook ’ninbetaling by enige van Volksblad setakke in Bloemfontein, Kimberley,Welkom, Bethlehem, Kroonstad,Kuruman of Upington doen. VolksbladOns gee om het voorheen as dieVolksbladKersfonds bekend gestaan.Vir navrae kontak Madelein Venter
Kry fonds bymikpunt
CARINE (LEFT) AND JONATHAN (MIDDLE)BASSON, as well as Willem van Tonder(right), participated in the student conventi-on in Bloemfontein. They have been nomi-nated for the international student conven-tion that takes place in America next year.Jonathan and Carine were nominated fortheir project on the 12 tribes of Israel. Wil-lem was nominated for achieving gold forhis engineering project. For his project hedesigned a device that could measure andcontrol water levels.
ILARA VORSTER ofthe Caritas Collegeparticipated in theNational ArabianHorse Champion-ships held in Parys.She won the titles ofnational championin hunter pleasure,show hack and en-glish pleasure. Shewill now participateat the All-ArabianHorse Show inScottsdale, Arizona,America. She will becompeting againstover 3 000 riders.
RYAN ALLEN of the Caritas College recei-ved the trophy for the learner with the hig-hest accomplishment in his grade at thePhilipMooreCompetition in Johannesburg.He also received the Reg Engelbrecht tro-phy for outstanding piano performance.
Receives trophies
6 MALUTI, WOENSDAG 11 FEBRUARIE 2015
DIE Laerskool Jordania beskik sedert die beginvan die jaar oor ’n volledige leerlingondersteuningsentrum wat op die skoolterrein geleë is.Die sentrum verskaf hulp en ondersteuning
aandie leerlinge in die vormvan skolastieseeva
luering, berading, algehele emosionele bystand,remediërende onderrig, asookmotoriese assessering en hulpverlening. Verder beskik die skoolook oor die dienste van verskeie terapeute watlokale op die terrein gebruik.
Sentrum bied steun aan leerlinge
Hulpnodig
MARGARET PETERS is deesdae die hoof by die Japsnoet-versorgingsoord. By haar isBusiswe Mbele, Mbuyisedo Uingile (agter), Anje Parker, Tsepang Motsoeneng, LeriléGrundling en Peter Lichebana. Om skenkings aan die sentrum te doen skakel 058-303-4281. Foto: Lynda Greyling
Die welbekende Larry Markus het meeste van sy plase verkoop en skaalboerderyaktiwiteite af. Ons verkoop op Donderdag, 26 Februarie om10:00 te die plaas, WELGELUK, buite Oudtshoorn (2.9km van Safari
Volstruisplaas op die Welgeluk-pad) per OPENBARE VEILING
ALGEHELE UITVERKOPINGTREKKERS * SLEEPWAENS * VOERTUIE * IMPLEMENTE *
HOOIMAAK- & BESPROEIINGTOERUSTING * BOUMATERIAAL
TREKKERS: MF: 35, 135, 2x 265's, 2x 290's, 375, 375 met Roviclaaigraaf/vurk, 365; Fiat 70-65; Ford 6600; Ford 5000; 2x Landini 7860's; NHTD90 (4x4).VOERTUIE: Toyota Hilux 2.4D; Toyota Hilux 3ℓ D4D (4x4); Mazda 2.5D;(4x4)Nissan NP 200 1.6i 16v SE; Mahindra GLX Turbo 2.6; Nissan Patrol3.0 DI GRX; Landrover Discovery 4; Volvo S80; Hino 14-177 (8 ton,veetralies); Yamaha Rhino 700 FI CAMO-wildbesigtigingsvoertuig: JD GatorHPX (4x4); International S-Line 400 Cummins dubbel-as.SLEEPWAENS: Kearneys trippel-as sloper wipwa; HF-hoëspoedwa (12ton); Tonandi-vragmotorwa (6m); 4-wielwaens (3,4m, 4.3m, 4.5m, & 5.5m);6-wielwa (5,5m); 2-wiel-waterwa; dubbelas-beessleepwaens (3m & 4m);dieselwa (800ℓ); motorsleepwa (5m); Venter Elite; Goudini-wa; dubbelaswa;veldwaHOOIMAAKTOERUSTING: Welger AP53-vierkantbaler; Krone KR125 enKrone KR130-baalmasjiene; Drotsky PC 24-hamermeul met 45Kw-motor; 2xsekelmessnymasjiene; 3x 4-wiel rolharke; 3x Kuhn 300 roteerharke; KuhnFC 250- & JD 926-snyer/kneusers; Drotsky PC 24 hamermeul met motor;Agrico Bone-dorsmasjienCHEMIESE SPUITTOERUSTING: Tecnoma-spuite met balke (2x 400ℓ & 2x600ℓ); kunsmisspuit (1000ℓ)GRONDBEWERKINGTOERUSTING: Kongskilde DC25/17; fynsaadplanter3-punt; JS Trash Handicult 36-tand; ghrop 4-tand; 3-tand Vetsak skeurploeg;Andrag -ghroppe (2x 7-tand, 9-tand en 3-tand); swaardiens skeurploeg 7-tand; Slattery-skeurploeg 1-tand; ghrop met plat-vere, 5-tand; MF ghrop, 7-tand; skeurploeg op staalwiele; IH-snyeg, 3 punt 16-skottel; CS SuperSeeder, 18-ry ; MF 4-skaar; 2x MF 2-skaars; 2x MF 3-skaars; MF-eenrigting,7-skottel; MF 1-skaar; 8x sleep-eê (stelle)GRONDBVERSKUIWINGMASJINERIE: Volvo EC 210 BLC-uitgrawer;Terrex 860-laaigraaf kombinasie; Ford-walmaker 3-punt; Gallion padskraper4-wiel; Stoney Croft damskrop; hidrouliese padskraper (3m)BESPROEIINGSTOERUSTING: petrol- & elektriesewaterpompe; krane,spuite, staanpype ens; plastiek toebehore; gegalvaniseerde toebehore,suigkoppe ens; hoëdruklaste; suigklep; damkrane; vloedpompmotor ens.ANTIEKE ARTIKELS: sien volledige lys op webwerfALLERLEI: Aartappeltoerusting: Oos-Kaap 2-ry-uithaler, Unikum 2-ry-planter; Piket klas- en sorteertafel; 4-punt melkmasjien; Avery-platformskale;staalwatertenk (600ℓ); elektriesemotors; groot hoeveelheid boumateriaal(Oregon & geelhout); verskeidenheid krag- en handgereedskap;kantoormeubels EN VEEL MEER.
NOTAS: Verdere besonderhede en foto's bywww.vanrensburgsauctions.co.za ● FICAdokumente nodig vir registrasie (ID & bewys van woonadres) ● BTW betaalbaar ● R 3000
terugbetaalbare registrasiefooi, kaartfasiliteite beskikbaar, geen kontant / tjeks word aanvaar nie(slegs bankgewaarborgde tjeks) ● Besigtiging: 25 Feb van 12:00 – 16:00 of per afspraak ●
NAVRAE kantoortel 044 8782877 | Frederick Bekker (AFSLAER) 071 364 7307
X1PPQKJX-KN100215
X1PQ25HJ-KN100215
www.profreeze.co.za
CURVED GLASS CABINETS
BEVERAGE COOLERS
DELIVERY VEHICLES
WALL CHILLERS
SUMMER SPECIAL OFFERS!
OFFICE: 051 5233510/11CELL 082 413 3369 • FAX 051 523 3509
Plot 4/7 Marjolein Street Kwaggafontein Bloemfontein
FIND US ON
Martin du Preez - [email protected]
WEMANUFACTURE, SUPPLY ANDINSTALL THE FOLLOWING:• Cold and freezer rooms• Mortuary coldrooms• Afri-Safari portable cold, freezerrooms
• Insulated panels for temperaturecontrolled areas, storerooms andlaboratories
• Insulated and refrigerated boxes ondelivery vehicles and trailers
• Ice machines• Refrigerated cabinets forsupermarkets
• Beverage coolers• Polystyrene sheets
Etienne Pienaar - [email protected]
Antionette Swanepoel – [email protected]
Charl Pienaar - Afri-Safari [email protected]
GLASSDOOR COLDROOMS
AFRI SAFARI PORTABLE RANGE
PRO FREEZETM
QUALITY PRODUCTS
ICE MACHINESX1PPQHHA-MA110215 X1PQ4U32-KN100215
DIE Japsnoetversorgingsentrum is ’n dagsorgsentrum vir kinders wat deur Vrystaatversorging inAksie (VVA) bestuurword.Dit is ’n niewinsge
wende organisasiewat behoeftige kinders in sy dagsorgsentrum inneem.Dié sentrum is van
skenkings afhanklik.Daar is 21 kleuters,
maar dit wissel tot so30 kinders.Margaret Peters,
oudonderwyser vandie GekombineerdeSkool Bethlehem, isdie waarnemendehoof.Onder haar leiding
is die twee en driejariges saamgegroepeer en die vier envyfjariges saam sodatelke groep volgenshul vermoëns ontwikkel kan word.Japsnoet ontvang
Maandae, Woensdae, Donderdae enVrydae gekookte etesvan die gemeenskap.Dinsdae moet hulleself sorg. “Ons maakvir hulle slappap metsuiker, want ons hetnie melk nie. As enigiemand wil melkskenk, sal dit baiewaardeer word. Onshet ’n skenking vanhawermout gekry.”Japsnoet het finan
siële probleme.Peters gaan ’n stal
letjie op die Sonskyndienssentrum se feesbedryf en beplan omvetkoek te verkoop.Sy nooi belangstellendes om die dag teondersteun.
MALUTI, WOENSDAG 11 FEBRUARIE 2015 7
AP Kerk-gebou, geleë op Erf 92, h/v KERKSTRAAT EN 5deLAAN, WARDEN.
Grootte van erf: 2 961 m²Verbetering: 306 m²
Sluitingsdatum: 13 Februarie 2015 .
Vir enige navrae kan die skriba gekontak word by082 440 7798.
Skriftelike TENDERS kan gepos word aan: Die Skriba,Posbus 220, Warden 9890 of per hand afgelewer word byPRETORIUS Prokureurs, Piet Retiefstraat 31, Warden.
NAMENS DIE KERKRAAD VAN DIE AP KERKWARDEN BIED ONS DIE
VOLGENDE PER TENDER TE KOOP AAN:
X1PPBXKH-MA040215
ACD-WERKSWINKELS, wat deel van die Midas-groep is, het on-langs weer ’n kompetisie in samewerkingmet Fram-filters en NGK-vonkproppe aangebied. BenVenter (middel) was een van die geluk-kige wenners van ’n TomTom-GPS. By hom is David Ritchie (links)en Shane Ritchie (eienaar van ACD).
THEFreemasons recently handedover a cheque toPathwaysBethlehem. Freemasons are taught to practisecharity and to care, not only for their own, but for the community as a whole, both by charitable givingand by voluntary efforts and work as individuals. From the left are Neville Lezar, master, Len Slabber, seniorwarden, Wanda van Niekerk of Pathways and Holgar Oosthuizen, warden.
Kan paaie verken met prys
Ons vier die lewe van 'n besonderse vrou – onsma, ouma en vriendin. Ons is God dankbaar virhaar talente en persoonlikheid waarmee sy ons
lewens verryk het.Ons sal altyd met trots haar eienskappe in
onsself bly soek.
Dankie aan almal by Bergprag Sentrum virBejaardes vir julle ondersteuning.
Met liefde: Willie en Marléne Naudé, Hermenen Laetitia Vonkeman (Hermen jr, Linell en
Janeske), Alwyn en Martie Carstens (Jolizna enAlwyn jr) en familie.
U was vir ons 'n toevlug van geslag tot geslag.U was vir ons 'n toevlug van geslag tot geslag.Ps. 90:1Ps. 90:1
10/09/1929 – 05/02/2015
Joey Naudé
X1PQANN5-MA110215
TE KOOP
TUINBOU
1640
50% AFSLAGop plante vanaf R10.Flower Fun Kwekery058 303 8423. Cambrige-
straat 58, by silo's.
ALLERLEI
1655
Duitse gerookte vleis-produkte en biltong noubeskikbaar by Flower FunKwekery. 058 303 8423.Cambrigestr 58, by silo's.
BOUWERK &
KONSTRUKSIE
1801
Ons doen alle herstel-werk en instandhoudingaan geboue, huise en
voertuie.Gratis kwotasie.
Pierre 082 868 9442.
ALLERLEI
1845
GRANITE & MARBLE:Kitchen tops, vanities, barcounters, etc. Bethlehem.Tel. 058 303 4840/082 807 7456.
BETREKKINGS
3600
BETREKKINGS
GESOEK
3670
Mantja soek werk ashuishulp: Admin-klerk ofas kassiere, ens.AFR, ENG EN SESOTHO.Ma-Vr. 078 970 1204.
Sanna soek werk ashuishulp. Kan mooi skoon-maak en stryk vir 6 of 3dae per week. Eng. Skakel079 161 8591.
MOFOKENGFUNERAL HOME
GOD ISLOVE
NAUDESTRAAT 5, BETHLEHEM072 552 2061 / 079 616 7469
Bel ons gerus, ons lewer puik diens.Ons praat jou taal.
Ons spesialiseer Maandagtot Vrydag in bekostigbare
begrafnisse engrafstene ingesluit.
Spesiale aanbieding vir Februarie 2015.Begrafnis R5 500. Sluit in:
• Grafsteen (kop plus voetstuk) • Kis
X1PQCALM-MA110215
NKETOANA (F.S. 193)(Reitz, Petrus Steyn, Lindley and Arlington)
LOCAL MUNICIPALITY
Notice is hereby given in terms of Section 127 (5)(a)(i)(ii) of theMunicipal Finance Management Act, Act 56 of 2003, for thecommunity of Nketoana to submit their representation and publiccomments on the Draft Annual Report for 2013/2014 financial year,which was tabled before Council on 29/01/2015. A copy thereof maybe scrutinized at the following places:
1. Public Libraries in Reitz, Petsana, Mamafubedu, Lindley,Nthaand Leratswana.
2. Municipal Offices in Reitz, Mamafubedu, Lindley and Arlington
Any comments or representations must be submitted in writing to theMunicipal Manager’s Office or send by post to: PO Box 26 Reitz9810 and to reach him on or before 4 March 2015.
Any person who cannot write may come to the Manager IDP & PMSduring office hours for assistance with the transcribing of commentsand representations on the report.
For more information please contact the Manager IDP &PMS,Stephani Venter onTel number : 058 863 2811 x 220Fax : 086 402 9244E-mail : [email protected]
LI MokgatlheMunicipal ManagerPO Box 26REITZ9810
ANNUAL REPORT FOR 2013/2014INVITATION FOR COMMENTS AND INPUTS
X1PQCBT5-MA110215
SportSportKoerant met hart The paper with heartI
Tel/Faks: 058 303 2805 Sel: 083 255 7987
Geen vrag te groot of te klein!Geen vrag te groot of te klein!
Gratis kwotasies • Voorsien kartonne • Plaaslik en nasionaal • Versekering op elke vrag
X1PPMFJW-MA110215
Lynda Greyling
DIE Vrystaatspanne het behoorlik skoonskipgemaak in die veteranetennistoernooi watVrydag (06/02) en Saterdag (07/02) inBethlehem beslis is. Altesaam 244 spelersvan Mpumalanga, Gauteng en die Vrystaathet op al die beskikbare bane in Bethlehemgespeel. Wat vanjaar se toernooi besondersgemaak het, was dat vyf van die Vrystaatse senior spelers se kinders ook deelgeneem en as wenners uit die stryd getreehet.Die Vrystaat het vyf van die sewe afde
lings gewen. Die uitslae is soos volg (wenneren naaswenner): 120afdeling: Vrystaat klopGautengSentraal; 160: Vrystaat klopMpumalanga; 200A: Vrystaat klop Mpumalanga; 200B: Vrystaat klop GautengSentraal;240: Vrystaat klop GautengSentraal; 260:GautengSentraal klop Vrystaat en 280:Mpumalanga klop GautengSentraal.
Vrystaatblink uitin tennis
DIE wenners van die 240-afdeling van die interprovinsiale veterane-tennistoernooi was ’nspan van die Vrystaat. Hulle is van links, voor: Alta Brand, Esmé Aucamp, Isabel Louw,Hein Symington en Marie Jooste; agter: Johan Botha en Brian van der Haer.Foto's: LyndaGreyling
’n VRYSTAATSPAN het die 200B-afdeling van die interprovinsialeveterane-tennistoernooi gewen. Van die spanlede is van links Pula-ni Potgieter, Awie Cronjé, Marthie Haber en Adriaan Barnard.
DIE 200A-span van die Vrystaat het die interprovinsiale veterane-tennistoernooi gewen. Van links is Christine Stander, Ingrid Blommerus,Louise Hattingh, Redge Henning, Johan Pretorius en Guillaume Oberholzer.
VAN links is Ras van Pletzen, Rolf Busch en Rupert Bester. Hullewas deel van die Vrystaatspan in die 160-afdeling wat die interpro-vinsiale tennistoernooi in Bethlehem gewen het.
DIE Vrystaatspan wat die 120-afdeling van die veterane- interprovinsiale tennistoernooigewen het, is van links MC Olivier, Elizca Buys, Elsje Aucamp, Christine Keyser, Dillonvan der Haer, Ruan Botha en Piet Louw.
Vir meer foto’s en nuus gaan nawww.malutinews.co.za
• Guarding • Patrolling • Tracking of livestock • Farm watch• Alarm installations • CCTV installations • Finger print check• ITC checks • ID verification • Verification of employment
• Character reference and proof of residence
• Guarding • Patrolling • Tracking of livestock • Farm watch• Alarm installations • CCTV installations • Finger print check• ITC checks • ID verification • Verification of employment
• Character reference and proof of residence
Zero ToleranceSecurity
CONTACT US FOR PRE-EMPLOYMENT CHECKS OR FRAUD PREVENTION.
Contact us for individual pricing on the respective services.Tel/fax: 058 303 1658 • Cell: 082 591 6072
We also offer the following services:
X1PQARP1-MA110215
Toasted egg and
tomato with
tea/coffee
R10,00
Chicken fillet burger,cheese and
pineapple ring ona sesame seed bunand a portion of chips
R29,90
R27,90Burger only
9 Malan str - Bethlehem - 058 303 1414
Toasted cheese an
d
tomato with
tea/coffee
R10,00
+ FREE
NESCAFE coffee with
any
one of these 3 meals.
Chicken pattie, egg, cheese in
a toasted bun with tea/coffee
Chicken fillet strips,
a portion of chips
and Mamma’sdipping sauce
R19,90
R17,90
WEDELIVER
!
X1PQARGR-MA110215
Fairy GardensFor free quotations contact/vir gratis kwotasies kontak:
Elsie’sElsie’sLandscaping
Cell: 073 996 4799BBM Pin: [email protected]
X1PPAUPX-MA110215
iOSX providessoftware support andgeneral assistancefor all models of
iPod’s, iPhone’s,iPad’s and Apple
Computers
Cell: 082 495 9302E-mail: [email protected]
X1PQA9D5-MA110215
Wat is jou mening?Gesels saam op Maluti seFacebookblad oor sportnuusen sportgebeure. Blaai ookaanlyn deur vorige uitgawesvan Maluti op die webwerfwww.malutinews.co.za