lydenstyd familiegids 2014

12
Liefde Stap saam met Jesus n Lydenstyd Ervaring vir Gesinne

Upload: werner-schroeder

Post on 06-Mar-2016

221 views

Category:

Documents


5 download

DESCRIPTION

'n Familiegids vir die 2014 lydenstyd aangepas deur Icon Jeugbediening by NG Alberton-Suid.

TRANSCRIPT

Page 1: Lydenstyd familiegids 2014

Liefde

Stap saam met Jesus

‘n Lydenstyd Ervaring vir Gesinne

Page 2: Lydenstyd familiegids 2014

Liewe Gesin,

dis Lydenstyd! Hierdie ervaringsreis is

daarop gemik om julle as gesin te help om

op God te fokus en die koms van Jesus, wat

vir ons elkeen op die kruis gesterf en weer

opgestaan het, te vier.

Baie van ons besluit om gedurende hierdie

Lydenstyd iets “op te gee” om ons gedurig

daaraan te herinner dat Jesus vir ons Sy

lewe gegee het, maar ons kan ook goeie

dinge “aandurf”, nes Jesus gedoen het.

As julle as gesin kans sien om dinge “aan te

durf” tydens hierdie Lydenstyd, dan kan

julle hierdie praktiese gids gebruik om die

daaglikse challenges (Sondae uitgesluit)

aan te pak.

Plak plakkers of teken ‘n simbool op die

kaart (volgende bladsy) om elke challenge

wat voltooi is se vordering dop te hou.

Komaan! Stap saam met Jesus gedurende

hierdie Lydenstyd!

‘n Tuis- en gesinsuitdaging

‘n Skool of nasorg uitdaging

‘n Omgewingsuitdaging

‘n Buurt uitdaging

‘n Wêreld uitdaging

‘n Nadink (tyd met God) uitdaging

Die uitdaging (CHALLENGE) het elke dag van die

week ‘n ander tema:

Page 3: Lydenstyd familiegids 2014
Page 4: Lydenstyd familiegids 2014

Glimlag vir ‘n

vreemdeling Gesels saam oor wat

Lydenstyd beteken

Doen ekstra huistakies

(vee, tafel dek, tel

speelgoed op…)

Sit saam met iemand wat

hartseer of alleen is

Leer om iets

in ‘n vreemde

taal te sê

Sit die

ligte af

Page 5: Lydenstyd familiegids 2014

Skenk ou speelgoed en

klere aan liefdadigheid

Sê iets MOOIS van

iemand agter hul rug

Leer ‘n volwassene iets

nuuts

Lees ‘n

storie of

kyk ‘n fliek

oor ander

kulture

Skryf ‘n gebed neer

Doen iets

gaafs vir jou

bure

Page 6: Lydenstyd familiegids 2014

Gebruik van jou sakgeld om

vir iemand op straat ‘n

blikkie kos te koop Vind uit waaroor

“Vrye Handel” gaan

Eet aandete saam en deel met

mekaar wat die hoogte- en

laagte punte van die dag was

Doen iets om vir jou

onderwyser te wys jy

waardeer hom/haar

Stap of ry fiets in

plaas daarvan om

die kar te gebruik

Sing ‘n liedjie oor Jesus

Page 7: Lydenstyd familiegids 2014

Speel ‘n bordspeletjie

saam as gesin Laat iemand

anders voor jou ’n

beurt kry

Gebruik eerder lap as

papier servette

Eet ‘n onbekende

dis en vind uit

van watter land

dit afkomstig is

Neem vyf minute

om saam met God

tyd te spandeer

Gaan besoek

iemand by

die ouetehuis

Page 8: Lydenstyd familiegids 2014

Moenie tyd voor ‘n

skerm spandeer nie

Vind uit waar jou

klere gemaak word

Tel rommel in julle

buurt of parkie op

Bring vir iemand by die skool

iets lekkers om te eet

lekkerny

Gebruik ‘n herwinbare

sak om inkopies mee te

doen

Sê vir God vir drie

dinge dankie

Page 9: Lydenstyd familiegids 2014

Week 6

Maak ‘n kruis om in

jou huis op te hang

Plant Paasfees

blomme

Polletoer iemand se skoene

Versier Paasfees

eiers

Page 10: Lydenstyd familiegids 2014

Dit is veral tydens hierdie week wanneer ons as kinders van God oor Jesus se laaste dae nadink.

Dit begin met die sesde Sondag van Lydenstyd (Palm Sondag) en eindig die nag voor Paasfees

(Heilige Saterdag)

0

Vier Paas Sondag!

Dít is die dag wat ons Jesus se opstanding uit die

dood herdenk. Dit is ‘n dag van vreugde en

feesviering! Hou ‘n Paaseier soektog. Eiers is ‘n

simbool van nuwe lewe! Groet mekaar deur

“Hallelujah! Christus het opstaan!” vir mekaar te sê.

Page 11: Lydenstyd familiegids 2014

© “Walk in His Ways” – http://ministry-to-children.com

Page 12: Lydenstyd familiegids 2014