lief en leed - gksa.org.za nuusbrokkies 15... · ons bid vir almal wat operasies ondergaan het of...

15
1 GKSA NUUSBROKKIES Sondag 15 Desember 2019 LIEF EN LEED Beterskapwense Ons bid vir almal wat operasies ondergaan het of tuis aansterk of nog vir ‘n operasie in die komende week moet gaan Gods seën op ‘n spoedige herstel toe. Hartlike gelukwense aan die volgende predikante/professore en eggenotes met hul verjaarsdae 13 Desember Ds ID de V Potgieter (Danie) GK Rietvallei 13 Desember Mev R van der Walt (Renske), eggenote van ds SFF van der Walt (Steve) GK Kathu/Olifantshoek 14 Desember Prof AJ Coetsee (Albert) TSP 15 Desember Ds OI Rooibaadjie (Isaac) GK Maruping 16 Desember Ds JH Grobler (Hans) GK Bloemfontein- Suidheuwels 17 Desember Ds BR Kingma (Reinder) GK Bellville-Oos 17 Desember Ds P Cilliers (Pierre) GK Daniëlskuil/Duineveld 18 Desember Ds GM Boersema (Marnix) GK Graaff Reinet 18 Desember Mev G van Heerden (Gerda), eggenote van ds W van den Heever (Werner) GK Gobabis 18 Desember Mev C van Rhyn (Carina), eggenote van ds GP van Rhyn (Gerhard) GK Komatipoort 19 Desember Ds MJ Nkili (Jaftha) GK Khutsong 19 Desember Mev A Kotzee (Anri), eggenote van ds D Kotzee (Dirk) GK Pretoria-Alkantrant Hartlike gelukwense aan die volgende emeriti met hul verjaarsdae 14 Desember Ds P du Plessis (Pieter) GK Thabazimbi 17 Desember Ds EJ Tiemensma (Eddie) GK Kemptonpark 17 Desember Mev EAJ Kruger (Bets), weduwee van ds T Kruger (Theron) GK Newcastle 18 Desember Mev MM Prinsloo (Marlien), weduwee van ds HP Prinsloo (Poen) GK Bellville 19 Desember Ds GA Hattingh (Gert) GK Randburg Gods ryke seën word u toegewens vir die nuwe lewensjaar (Ps 16:5, 6)

Upload: others

Post on 26-Jul-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: LIEF EN LEED - gksa.org.za NUUSBROKKIES 15... · Ons bid vir almal wat operasies ondergaan het of tuis aansterk of nog vir ‘n operasie ... 6) 2 Doodsberigte Mev Hanlie Buys, eggenote

1

GKSA NUUSBROKKIES

Sondag 15 Desember 2019

LIEF EN LEED

Beterskapwense Ons bid vir almal wat operasies ondergaan het of tuis aansterk of nog vir ‘n operasie in die komende week moet gaan Gods seën op ‘n spoedige herstel toe. Hartlike gelukwense aan die volgende predikante/professore en eggenotes met hul verjaarsdae 13 Desember Ds ID de V Potgieter (Danie) – GK Rietvallei 13 Desember Mev R van der Walt (Renske), eggenote van ds SFF van der Walt

(Steve) – GK Kathu/Olifantshoek 14 Desember Prof AJ Coetsee (Albert) – TSP 15 Desember Ds OI Rooibaadjie (Isaac) – GK Maruping 16 Desember Ds JH Grobler (Hans) – GK Bloemfontein-

Suidheuwels 17 Desember Ds BR Kingma (Reinder) – GK Bellville-Oos 17 Desember Ds P Cilliers (Pierre) – GK Daniëlskuil/Duineveld 18 Desember Ds GM Boersema (Marnix) – GK Graaff Reinet 18 Desember Mev G van Heerden (Gerda), eggenote van ds W

van den Heever (Werner) – GK Gobabis 18 Desember Mev C van Rhyn (Carina), eggenote van ds GP

van Rhyn (Gerhard) – GK Komatipoort 19 Desember Ds MJ Nkili (Jaftha) – GK Khutsong 19 Desember Mev A Kotzee (Anri), eggenote van ds D Kotzee

(Dirk) – GK Pretoria-Alkantrant Hartlike gelukwense aan die volgende emeriti met hul verjaarsdae 14 Desember Ds P du Plessis (Pieter) – GK Thabazimbi 17 Desember Ds EJ Tiemensma (Eddie) – GK Kemptonpark 17 Desember Mev EAJ Kruger (Bets), weduwee van ds T Kruger (Theron) – GK

Newcastle 18 Desember Mev MM Prinsloo (Marlien), weduwee van ds HP Prinsloo (Poen) –

GK Bellville 19 Desember Ds GA Hattingh (Gert) – GK Randburg

Gods ryke seën word u toegewens vir die nuwe lewensjaar (Ps 16:5, 6)

Page 2: LIEF EN LEED - gksa.org.za NUUSBROKKIES 15... · Ons bid vir almal wat operasies ondergaan het of tuis aansterk of nog vir ‘n operasie ... 6) 2 Doodsberigte Mev Hanlie Buys, eggenote

2

Doodsberigte

Mev Hanlie Buys, eggenote van ds Louis Buys (emerituspredikant van GK Benoni) is oorlede op 4 Desember 2019

Mev Gep Floor, eggenote van prof Bert Floor (TSP) is oorlede op 8 Desember 2019

KERKLIKE ADMINISTRASIE

• Beroepe ontvang Proponent R Boersema (Reinhart) na GK Vryburg

• Beroepe aanvaar Proponent DH Verryn (Hendrik) na GK Potchefstroom-Suid

EREDIENSTE BY VERSKEIE GEMEENTES TYDENS DESEMBER 2019 EN JANUARIE 2020

Vakansiegangers te Port Alfred, Boknes, Boesmansriviermond, Kenton-on-

Sea, Cannon Rocks en Kleine Monde Eredienste GK Port Alfred H/v Bathurst en Noordstraat (Historiese Setlaarskerkie) Elke Sondag om 09:00 Sel: 083 654 9190

Page 3: LIEF EN LEED - gksa.org.za NUUSBROKKIES 15... · Ons bid vir almal wat operasies ondergaan het of tuis aansterk of nog vir ‘n operasie ... 6) 2 Doodsberigte Mev Hanlie Buys, eggenote

3

Eredienste GK Hermanus Bergsigstraat, Sandbaai, Hermanus Eredienste op Sondae begin om 09:30 25 Desember 2019 word 2 eredienste gehou: 08:00 en 10:00

Eredienste GK George Tweedestraat 27, George-Oos 15 Desember 2019 om 09:00 Erediens gelei deur prof Flip Buys 16 Desember 2019 Daar sal nie ‘n Geloftedag erediens wees nie.

Dit sal by Sondag 15 Desember se erediens ingewerk word

22 Desember 2019 om 09:00 Erediens gelei deur ds Johannes de Bruyn 25 Desember 2019 om 09:00 Kersdag erediens gelei deur ds Johannes de

Bruyn 29 Desember 2019 om 09:00 Erediens gelei deur ds Johannes de Bruyn 5 Januarie 2020 om 09:00 Erediens gelei deur ds Johannes de Bruyn 12 Januarie 2020 om 09:00 Erediens gelei deur ds Johannes de Bruyn Eredienste GK Okahandja

Martin Neibstraat Nr 72, Okahandja. (Regoor die staatsveearts se kantoor, of langs Spar) 15 Desember om 09:00 16 Desember om 18:00 (Geloftedag) 22 Desember om 09:00 25 Desember om 09:00 (Kersdag) 29 Desember om 09:00

Eredienste GK Vredenburg Langstraat 23, Vredenburg. Eredienstye is 09:30 elke Sondag, sowel as op Kersdag. Daar sal egter nie op 16 Desember ‘n erediens wees nie

Page 4: LIEF EN LEED - gksa.org.za NUUSBROKKIES 15... · Ons bid vir almal wat operasies ondergaan het of tuis aansterk of nog vir ‘n operasie ... 6) 2 Doodsberigte Mev Hanlie Buys, eggenote

4

Eredienste GK Amanzimtoti Tabor Saal, 5 Middletonweg, Winklespruit 15 Desember 09:00 22 Desember 09:00 25 Desember 09:00 (Kersdiens) 29 Desember 09:00

Eredienste GK Durban-Noord Waterkantstraat 121, Durban-Noord GK Durban-Noord bied wel ‘n Geloftedagdiens aan op Maandag 16 Desember om 09:00 en die Kersdiens op Woensdag 25 Desember vind ook om 9:00 plaas

Bevestiging Ds TV Moruri (Victor) word op 14 Desember 2019 bevestig as predikant van GK Sebokeng, Sharpeville, Zamdela en Boibatong kombinasie. Op Sondag 15 Desember 2019 lewer hy sy intreepreek. Die bevestiging en intreepreek vind plaas by GK Sharpeville

PROPONENTE BEROEPBAAR GESTEL

Proponent R Steyn (Ruan) Sel: 072 818 4439 E-pos: [email protected]

Ruan en Zonika

Proponent J van Schaik (Hanno)

Sel: 072 105 3961 E-pos: [email protected]

Hanno en Lizaní

Page 5: LIEF EN LEED - gksa.org.za NUUSBROKKIES 15... · Ons bid vir almal wat operasies ondergaan het of tuis aansterk of nog vir ‘n operasie ... 6) 2 Doodsberigte Mev Hanlie Buys, eggenote

5

Proponent GJ Venter (Jonker) Sel: 082 566 3216 E-pos: [email protected] Jonker en Erika met Alexander en Clarinda

Proponent R Boersema (Reinhart) Sel: 071 149 6649

E-pos: [email protected]

Reinhart en Amor met Menko

Proponent MD Meijer (Dirk) Sel: 084 488 5032 E-pos: [email protected] Dirk en Hanneke

Proponent P Mkupa (Phumlani) Sel: 078 335 8753

E-pos: [email protected]

Page 6: LIEF EN LEED - gksa.org.za NUUSBROKKIES 15... · Ons bid vir almal wat operasies ondergaan het of tuis aansterk of nog vir ‘n operasie ... 6) 2 Doodsberigte Mev Hanlie Buys, eggenote

6

Beroepbaarstelling van ds MJ Nkili ingevolge KO, art 11 Ds MJ Nkili (Jafta) Sel: 086 636 8212 / 076 489 8601 E-pos: [email protected] Beroepbaarstelling is geldig tot 31 Augustus 2020

Die volgende onderhoud van die redakteur van Die Kerkblad op Pta FM word weer op 22 DESEMBER 2019 om 07:45 uitgesaai. Luisteraars kan inskakel op 104.2/106.6 MHz of TV oudiokanaal 887.

GEREFORMEERDE KERK RIETVALLEI FRANSE MEDIABEDIENING

Die Franse Mediabediening van die GK Rietvallei staan onder leiding van Ds Eric Kayayan wat die Evangelie deur die media aan Franssprekendes in Afrika, Frankryk en Armenië bedien. Die FMB is ‘n gesamentlike aksie van GK Rietvallei en RFL-Amerika en word in terme van ‘n bedieningsooreenkoms bestuur. Die inisiatief word finansieel ook deur enkele ander Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika ondersteun. Ds Kayayan, wat in Frankryk woonagtig is, besoek Suid-Afrika jaarliks gedurende Januarie waartydens hy dan by verskeie kerke optree. So ‘n besoek is vir 11 tot 28 Januarie 2020 gereël. ‘n Vergadering van belanghebbendes en alle ander belangstellendes word vir Saterdag 18 Januarie 2020 om 08:30 by Rietvallei gereël, waartydens Ds Kayayan verslag sal doen oor sy werksaamhede in die Franse Mediabediening. Alle belangstellendes is welkom om hierdie inligtingsessie by te woon. Datum: 18 Januarie 2020 Tyd: 08:30 – 11:00 Plek: GK Rietvallei, Umgenistraat 359, Erasmuskloof X4, Pretoria. Navrae: Klaas Steyn (Skriba) 071 471 4930

Page 7: LIEF EN LEED - gksa.org.za NUUSBROKKIES 15... · Ons bid vir almal wat operasies ondergaan het of tuis aansterk of nog vir ‘n operasie ... 6) 2 Doodsberigte Mev Hanlie Buys, eggenote

7

Page 8: LIEF EN LEED - gksa.org.za NUUSBROKKIES 15... · Ons bid vir almal wat operasies ondergaan het of tuis aansterk of nog vir ‘n operasie ... 6) 2 Doodsberigte Mev Hanlie Buys, eggenote

8

Page 9: LIEF EN LEED - gksa.org.za NUUSBROKKIES 15... · Ons bid vir almal wat operasies ondergaan het of tuis aansterk of nog vir ‘n operasie ... 6) 2 Doodsberigte Mev Hanlie Buys, eggenote

9

Die doel van hierdie Afrikaanse Bybelvertalingsprojek is om 'n goed verstaanbare, bronteksgeoriënteerde Afrikaanse vertaling van die Bybel wat geskik is vir voorlesing en gebruik in eredienste, asook vir kategese, Bybelstudie en persoonlike gebruik te skep.

Beste Broeder en Suster Die Redelinghuys petisie wat 'n paar jaar terug rondgestuur is doen weer die rondte. Die Bybelgenootskap het al by geleentheid die verdagmakery met 'n kort WhatsApp boodskap reggestel. Hier is die kort boodskap wat asb dadelik aan die senders teruggestuur moet word sodat hulle op die spoor af kan regstel. Stel dit asb ook aan lidmate beskikbaar sodat hulle dieselfde kan doen.

Beste Mede-gelowige in Christus Neem asseblief kennis dat die petisie teen Die Bybel: 2020 (n Direkte Vertaling) wat tans weer via die sosiale media (Facebook, WhatsApp) die rondte doen, van alle waarheid ontbloot is. Die Bybelgenootskap vertaal reeds vir meer as 200 jaar Bybels vir en onder die wakende oog van kerkgemeenskappe reg oor die wêreld en gaan nie nou begin om die Woord te verander nie. Ons het reeds in 2012/2013 hierdie valse bewerings tov die BDV volledig beantwoord in ‘n amptelike verklaring. Die verklaring kan gelees word by http://www.bybeldirektevertaling.co.za . Klik op Vraag en antwoord en dan op “Verklaring van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika na aanleiding van ‘n petisie teen ‘n nuwe Afrikaanse Bybelvertaling”. Stuur asseblief hierdie inligting aan enige persoon wat die petisie aanstuur. Die Vertaling sal DV op 29 November 2020 bekend gestel word. Dankie vir u volgehoue ondersteuning en gebed. Bybelgenootskap van Suid-Afrika

Daar is ook 'n kommentaar hierop op die webblad van die Bybel 2020 -'n Direkte Vertaling by http://www.bybeldirektevertaling.co.za/index.php/43-vraag-a-antwoord/88-kommentaar-van-prof-heilna-du-plooy-na-aanleiding-van-die-petisie-teen-die-2020-vertaling Baie dankie dat u saam met ons bid vir die voorbereidings om die Vertaling op DV 29 November 2020 bekend te stel. Hennie Dekker Skakeldeputaat - Bybel [email protected]

Page 10: LIEF EN LEED - gksa.org.za NUUSBROKKIES 15... · Ons bid vir almal wat operasies ondergaan het of tuis aansterk of nog vir ‘n operasie ... 6) 2 Doodsberigte Mev Hanlie Buys, eggenote

10

Page 11: LIEF EN LEED - gksa.org.za NUUSBROKKIES 15... · Ons bid vir almal wat operasies ondergaan het of tuis aansterk of nog vir ‘n operasie ... 6) 2 Doodsberigte Mev Hanlie Buys, eggenote

11

GEREFORMEERDE PUBLIKASIES (Calvyn Jubileumboekefonds = CJBF)

Bestel by: Administratiewe Buro E-pos: [email protected] Tel: 018 297 3986 Prys R35.00 (verpakking en posgeld uitgesluit)

Bestel by: Administratiewe Buro E-pos: [email protected]

Tel: 018 297 3986

Prys R90.00 (verpakking en posgeld uitgesluit)

Page 12: LIEF EN LEED - gksa.org.za NUUSBROKKIES 15... · Ons bid vir almal wat operasies ondergaan het of tuis aansterk of nog vir ‘n operasie ... 6) 2 Doodsberigte Mev Hanlie Buys, eggenote

12

FONDSINSAMELINGS / FUNKSIES / FEESVIERINGE

Januarie 2020

Page 13: LIEF EN LEED - gksa.org.za NUUSBROKKIES 15... · Ons bid vir almal wat operasies ondergaan het of tuis aansterk of nog vir ‘n operasie ... 6) 2 Doodsberigte Mev Hanlie Buys, eggenote

13

GK POTCHEFSTROOM-DIE BULT

GK STELLENBOSCH

Page 14: LIEF EN LEED - gksa.org.za NUUSBROKKIES 15... · Ons bid vir almal wat operasies ondergaan het of tuis aansterk of nog vir ‘n operasie ... 6) 2 Doodsberigte Mev Hanlie Buys, eggenote

14

Page 15: LIEF EN LEED - gksa.org.za NUUSBROKKIES 15... · Ons bid vir almal wat operasies ondergaan het of tuis aansterk of nog vir ‘n operasie ... 6) 2 Doodsberigte Mev Hanlie Buys, eggenote

15

GEDAGTE VIR DIE WEEK

Ons loof U, o God, ons loof U;

U is by ons,

u magtige dade

moet bekend gemaak word.

Psalm 75:2