lief en leed bedieninge / gebeure · kantoor by 012 991-5623 of [email protected] as jy kan...
TRANSCRIPT
BEDIENINGE / GEBEURE20 Jan 2013 LIEF EN LEED
Eredienste:
08:30 & 10:30 Jaco KrugerTeks: Psalm 90 Tema: Geloof se aktiewe óóp wees
08:30 English Malwande MdongaText: Ephesians 3: 16 - 19 Theme: Christian’s greatest hunger (2)
12:30 Sizanani Oupa NkoaneText: 2 Samuel 9: 1 - 13 Theme: God’s amazing grace to us
18:30 Peet VermeulenTeks: Lukas 15: 11 - 32Tema: Wetties, liefde, verhoudings,
afhanklikheid, persoonlikeverhoudings
MOEDERSKAMER: Slegs ma’s met babas tot 1 jr oud.KONSISTORIE: Babas (1 & 2 jaar) en ouers.KLEUTERKERK: (3- 6 jariges). In jeugkantoor tydens 8:30 en 10:30 eredienste
Seniors kom by-mekaar in konsistorie. BehandelJak. 1: 19-2: 13. Vroue in lokaal 9.
Om betrokkete raak of te skuif, kontak Elmarieby 012 991-6596 of epos:[email protected]
Sondagoggende 9:45 indie Gebedskamer in die klaskamer-blok. Kontak Jan Tollig by 082 3312756 vir enige navrae.
: Registreer jou projekof as jyself voedselnood het komkry kos op Maandae & Woensdaetussen 17:00 - 18:00. KontakFrikkie Venter by 072 112 1204 virenige navrae.
: Is vir die gerief van lidmate of kan
ook vir iemand gegee word. Be-soek ook die “Neem & Deel”boekrak in die voorportaal. Vollebesonderhede by boekrak oor hoehierdie projek werk.
Laerskoolkleingroepe Gr 1 - 2 } Kom bymekaar in die tent tussen twee
Gr 3 - 6 } oggenddienste en verdeel dan na onderskeie klasse Hoërskoolkleingroepe Gr 7 - 12 In die onderskeie lokale
WEET JY HIERVAN ...
BID ASSEBLIEF SAAM VIR: Carl van Wyk (012 998-8829) wat chemoterapie ontvang. Wimpie & Anzell Lloyd (0833465122). Anzell se pa is oorlede en nie haar ma soosdit in verlede week se GPS genoem is nie. Wimpie se pa is ook ernstig siek. Petro Bouwer (0824505091) wie se 14-jarige kleinkind ‘n groot aorta-operasieondergaan het. Komplikasies het ingetree. Hantie Schutte (0769032238) wat in Steve Biko Hospitaal is met suikerprobleme. Attie von Maltitz (0 834453262)wat sig in sy een oog verloor het na ‘n operasie. Helene Tollig (0839477835) wat ‘n operasie aan albei hande moet ondergaan. Rita Steenberg (0733342787) wat in Faerie Glen Hospitaal opgeneem is vir ergerugpyn. Anneme de Waard (0833763913) wie se eggenoot Rudi, doodgeskok is.
RETREAT BY GOOD SHEPHERDHARTEBEESPOORTDAM
WIL JY RUSTIG WORD IN GOD SE TEEN-WOORDIGHEID? HOU 15 – 17 MAART OOP INJOU DAGBOEK. MEER INLIGTING BINNEKORT
* Datum: 9 Maart 2013 * Plek: Geref Kerk Akasia * Tyd: 08:00 - 13:00 * Koste: R100 p.p. wat ’n ligte ontbyt en middagete insluit * Spreker: Dr Marinda van Loggerenberg * Tema: Gelowige vrou altyd beskikbaar waar God jou in Sy Koninkryk wil gebruik * Gaskunstenaar: Fanie de Jager Sluitingsdatum vir inskrywings en
betalings is Sondag17 Februarie by Wapadrant
kerkkantoor
RYBEURTE NA SENIORLIDMATE
Ons benodig BAIE dringendlidmate wat bereid is om vir
die 8:30 erediens met eie motor2 lidmate op te laai by Mooige-leë Oord of 4 lidmate by Oost-vallei Oord. Met die kerk se
kombi moet daar ook lidmateopgelaai word by Paul
Jungnickel Tehuis vir die 8:30diens. Kontak asb die kerk-kantoor by 012 991-5623 of
[email protected] asjy kan help.
Oorweeg dit asb om te help
BELYDENISAANSOEKE SLUITVRYDAG 1 FEBRUARIE
Stuur jou skriftelike aansoek [email protected] of
EL-PIDA GRATIS FLIEK “DIE WON-DERWERKER” 24 JANUARIE 9:30
BY VALLEISIG GEMEENTEDaar gaan gratis springmielies ensap wees. Bestel ‘n ligte middagete@ R25 p.p. by Judy 083 325 2102
VUL IN, SKEUR AF ENGOOI IN LIEFDEGAWE-
SAKKIE
Ek wil skuif van klein-groep
Ek wil aansluit by ’nkleingroep
Naam: _______________
Van: _________________
Sel: _________________
E-pos: _______________
Notas: _______________ _______________ _______________ _______________ _______________
SONDAG 3 FEBRUARIE* Bevestiging van Dr Rassie Smit by die
gesamentlike erediens om 9:30* Tee/Koffie & verversings na erediens* 12:00 Bring & Braai. Diakonie voorsien vure* Straatkafee erediens om 18:30
AANVRA VAN ATTESTATEStudente moet asb hulle attestateaanvra na die naaste gemeente aan
hulle Universiteit of Kollege.Stuur jou versoek na
SUNRISE NASKOOLPROJEK:
HERWINNING VAN 1 LITERPLASTIEK KOELDRANKBOTTELS
MET PROPPEPlaas asb in die houer in die saal