leerderboek: kwartaal 4 - online manual for school management

12
Afrikaans EAT Graad 4: Kwartaal 4 week 5 & 6: Leerders 1 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leerderboek: Kwartaal 4 Informele aktiwiteite: Week 5 & 6

Upload: others

Post on 15-Apr-2022

17 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Leerderboek: Kwartaal 4 - Online Manual for School Management

Afrikaans EAT Graad 4: Kwartaal 4 week 5 & 6: Leerders 1

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Leerderboek: Kwartaal 4

Informele aktiwiteite: Week 5 & 6

Page 2: Leerderboek: Kwartaal 4 - Online Manual for School Management

Afrikaans EAT Graad 4: Kwartaal 4 week 5 & 6: Leerders 2

Luisterbegrip

Luister na die storie “Dom vrae en slim kinders" wat jou onderwyser vir oju gaan

lees. Onthou die stappe van die luisterproses.

Bulletin Johan vrae Môrenuus Mosa

1. Skryf die name van die karakters in die storie neer.

________________ _____________________

(2)

2. Watter twee koerante se antwoorde het verskil?

__________________________ _______________________

(2)

3. Waarom het die twee koerante se antwoorde verskil?

Die twee koerante se ___________________ het verskil. (1)

Page 3: Leerderboek: Kwartaal 4 - Online Manual for School Management

Afrikaans EAT Graad 4: Kwartaal 4 week 5 & 6: Leerders 3

Taalspeletjie

Pas die betekenis van die idiome by die regte idioom. Laat die woord in hakies jou help.

• Ek het iewers iets gehoor. (voëltjie)

• Kinders is soos hulle ouers. (appel)

• ‘n Storie opmaak wat nie waar is nie. (duim)

_________________________________________________

__________________________________________________

__________________________________________________

__________________________________________________

__________________________________________________

__________________________________________________

__________________________________________________

__________________________________________________

__________________________________________________

__________________________________________________

__________________________________________________

__________________________________________________

1

2

3

Page 4: Leerderboek: Kwartaal 4 - Online Manual for School Management

Afrikaans EAT Graad 4: Kwartaal 4 week 5 & 6: Leerders 4

Voltooi die idioom deur die regte woorde in te vul.

As die ____________________ weg is, is die

_____________________ baas.

As Juffrou nie in die klas is nie, maak die kinders

net wat hulle wil.

Teken ‘n prent wat by die idiome pas.

5 Die son trek water. (Dit word laat.)

6 Dis ‘n feit soos ‘n koei. (Dis ‘n feit waaroor jy nie kan stry nie.)

4

Page 5: Leerderboek: Kwartaal 4 - Online Manual for School Management

Afrikaans EAT Graad 4: Kwartaal 4 week 5 & 6: Leerders 5

Oefen luister en praat

Lees die gedig saam met jou onderwyser en maats. Dra die gedig voor.

Die muis

Daar’s ‘n muis in ons huis

hy voel baie tuis.

Sit heeldag op die tafel

maar eet nie eens ‘n rafel.

Pa sê dis Ouboet se troeteldier,

Ma sê dis maar net ‘n gier.

Maar ek weet tog van beter,

glo my maar verseker.

hy bly in die rekenaar.

Hou alles daar bymekaar!

Erika Botha

1. Onderstreep al die woorde in strofe 1 wat met mekaar rym. (3)

2. In die tweede strofe is daar woorde wat met dieselfde klank begin. Skryf

dit neer en onderstreep die klanke wat eenders is.

__________________________________________________________

(1)

3. Watter tipe muis is die muis in die gedig?

__________________________________________________________

(1)

4. Hoekom eet die muis niks nie?

__________________________________________________________

(1)

Page 6: Leerderboek: Kwartaal 4 - Online Manual for School Management

Afrikaans EAT Graad 4: Kwartaal 4 week 5 & 6: Leerders 6

Lees die onderstaande strokiesprent en beantwoord die vrae.

Oortjies, ons gaan gou na die mall om middagete te koop.

Mamma kom nou terug. Pas die motor mooi op!

Gaan sy my alleen

in die motor los?

TOET! TOET!

TOET! TOET! TOET! TOET!

Maar dit is mos my motor wat so klink?

Ag Oortjies, amper was jy nou ‘n Hot Dog!

Page 7: Leerderboek: Kwartaal 4 - Online Manual for School Management

Afrikaans EAT Graad 4: Kwartaal 4 week 5 & 6: Leerders 7

1. Wat is die Afrikaans vir “mall”?

A. winkel

B. inkopieplek

C. inkopiegeboue

D. winkelsentrum (1)

2. In watter ruimte speel die storie af?

A. Die tannie se huis

B. Die tannie se motor

C. In die winkel

D. In Oortjies se hok (1)

3. Wat beteken die gloeilamp bo Oortjies se kop?

A. Hy het ‘n goeie plan gekry.

B. Hy kry warm.

C. Hy dink aan tannie Judy.

D. Hy is honger. (1)

4. Hoe weet jy dat Oortjies baie warm gekry het? Noem twee redes.

Oortjies het ____________________________ en die

________________________ wys 30°C.

(2)

Page 8: Leerderboek: Kwartaal 4 - Online Manual for School Management

Afrikaans EAT Graad 4: Kwartaal 4 week 5 & 6: Leerders 8

Besin oor tekste wat selfstandige gelees is

Vergelyk die gedig en die strokiesprent met mekaar. Van watter teks hou jy die

meeste? Waarom hou jy meer van die teks?

Ek hou van die _________________________________, omdat

_________________________________________________________________

_________________________________________________________________

Page 9: Leerderboek: Kwartaal 4 - Online Manual for School Management

Afrikaans EAT Graad 4: Kwartaal 4 week 5 & 6: Leerders 9

Skryf ‘n dialoog Datum:_________________

Mnr. Motsepa is tannie Judy se buurman. Hy het haar motor in die parkeerarea

van die winkelsentrum gesien en het ook gesien dat Oortjies in haar motor

toegesluit is. Die volgende dag het hy vir tannie Judy vertel hoe verkeerd dit van

haar was om vir Oortjies in die warm motor te los. Skryf die gesprek tussen hulle

in ‘n dialoog.

_______________

_______________

Goeie môre Judy, ek het gister _____________

______________________________________

______________________________________

Môre meneer Motsepa. Ja, ________________

______________________________________

______________________________________

_______________

_______________

Judy, Oortjies het _______________________

______________________________________

______________________________________

Ek het gesien __________________________

______________________________________

______________________________________

Page 10: Leerderboek: Kwartaal 4 - Online Manual for School Management

Afrikaans EAT Graad 4: Kwartaal 4 week 5 & 6: Leerders 10

_______________

_______________

Jy weet natuurlik dat ____________________

______________________________________

______________________________________

Ja meneer Motsepa, ek __________________

______________________________________

______________________________________

_______________

_______________

Nou ja Judy, ____________________________

______________________________________

______________________________________

Dankie meneer Motsepa, ________________

______________________________________

______________________________________

Page 11: Leerderboek: Kwartaal 4 - Online Manual for School Management

Afrikaans EAT Graad 4: Kwartaal 4 week 5 & 6: Leerders 11

Taalstruktuur en -konvensies

Page 12: Leerderboek: Kwartaal 4 - Online Manual for School Management

Afrikaans EAT Graad 4: Kwartaal 4 week 5 & 6: Leerders 12

Watter sinsoorte is die volgende sinne?

1. Ek kan dit nie glo nie!

2. Hoe kan twee koerante se nuus só van mekaar verskil?

3. Sy sit haar koerant neer.

4. Loop nou!

Vul die regte leestekens in sodat die sinne in die direkte rede is.

1. Mnr. Motsepa sê Ek sien jy sluit jou hond in die motor toe.

2. Tannie Judy sê Ek gaan net gou kos koop.

3. Mnr. Motsepa sê Oortjies kry baie warm in die motor.

4. Tannie Judy sê Ek het nie gedink dat die winkel so besig sou wees nie.

5. Mnr Motsepa sê Oortjies is baie dors.

6. Tannie Judy sê Ek sal nooit weer vir Oortjies in die motor los nie.

7. Mnr. Motsepa sê Totsiens Judy, mooi dag vir jou.

8. Tannie Judy sê Dankie meneer Motsepa, dieselfde vir u.