kroonnuuskn 20140923

12
Kroonnuus Kroonnuus TEL (056) 212 3171 DINSDAG 23 SEPTEMBER 2014 WWW.KROONNUUS.CO.ZA GRATIS Dazzle on dance floor THE South African Country and Western Dancing Championships were held on Saturday in Kroonstad. The judge at the event and one of the dancers of Strictly Come Dancing on television, Ryan Hammond, and his dance partner, Angelique Allison, performed a breathtaking tango at the end of the event. Visit www.kroonnuus.co.za for video clips and more photos. Foto: Tharine Hurter Tharine Hurter WAT ’n rustige Saterdagaand voor die televisiestel sou gewees het, het vir dr. André Smith, ’n Kroonstadse tandarts, en sy vrou, Christelle, en hul kind in ’n traumatiese aand ontaard. Smith sê hy het omstreeks 20:20 die hek by die woonhuis in Wilgenhof se klokkie gehoor lui. “Ek het opgestaan en niks gesien nie. Sowat tien minute later, nadat ek weer in die sitkamer voor die televisiestel gaan sit het, het dit behoorlik geklink asof die agterdeur ontplof. Skielik het drie gewapende mans met klapmusse en handskoene aan voor my gestaan,” vertel Smith. Hy sê een van die mans het ’n semi-outomatiese haelgeweer en die ander twee óf pistole, óf rewolwers op hom gerig. Sy vrou, Christelle, en kind was in die kamers. “Hulle het presies geweet waar die kluise in die instapkas was en op die sleutels aangedring. Ek kon een kluis se sleutel vir hulle gee. Sonder huiwering het hulle sowat R30 000 en twee rewolwers uit die kluis gesteel,” sê Smith. Smith is geslaan en ’n plastiek- sak is oor sy kop getrek om hom te probeer versmoor. In die slaapkamer het die rowers hom, sy vrou en kind met die haardroër se kabel vasgemaak en van die perseel gevlug. “Hulle het ons nie baie styf vasgemaak nie en ons kon onsself loswikkel. Dit is toe dat ek die polisie ontbied het. Hulle was vinnig daar,” sê Smith. Hy meen die rowers is uiters professioneel en het presies geweet hoe die binnekant van sy huis lyk en waar alles was. Christelle en hul kind moes berading ontvang. “Ek drink maar pynpille, want my lyf is seer. Ek en my mense het oorleef. Dit is traumaties, maar dit is nou verby,” sê hy. Kapt. Stephan Thakeng, polisie- woordvoerder, sê die vermeende rowers is steeds op vrye voet. ’n Polisieondersoek word gedoen. Die Kroonstad-buurtwag het op sy sosiale netwerke mense gewaarsku om veral op die uitkyk te wees vir mense wat met GP- voertuie in die woonbuurte rondry en verdag lyk. Hulle moet dit by die polisie by 10111 aanmeld. Nag van trauma vir gesin Rowers slaan toe ‘Hulle het presies ge- weet waar die kluise in die instapkas was en op die sleutels aange- dring ... Sonder huiwe- ring het hulle sowat R30 000 en twee rewol- wers uit die kluis ge- steel.’ – dr. André Smith Môre is Nasionale Braaidag. Kroonnuus bied lesers die kans om groot pryse te wen. Gaan plak jou foto’s van Braaidagvieringe op Kroonnuus se Facebook-blad en like die blad. Sien advertensies binne. WEN!

Upload: kroonnuus

Post on 03-Apr-2016

263 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Kroonnuuskn 20140923

TRANSCRIPT

Page 1: Kroonnuuskn 20140923

KroonnuusKroonnuusTEL (056) 212 3171 DINSDAG 23 SEPTEMBER 2014 WWW.KROONNUUS.CO.ZA GRATIS

Dazzle on dance floorTHE South African Country and Western Dancing Championships were held on Saturday in Kroonstad.The judge at the event and one of the dancers of Strictly Come Dancing on television, Ryan Hammond,and his dance partner, Angelique Allison, performed a breathtaking tango at the end of the event. Visitwww.kroonnuus.co.za for video clips and more photos. Foto: Tharine Hurter

Tharine Hurter

WAT ’n rustige Saterdagaand voordie televisiestel sou gewees het,het vir dr. André Smith, ’nKroonstadse tandarts, en sy vrou,Christelle, en hul kind in ’ntraumatiese aand ontaard.

Smith sê hy het omstreeks 20:20die hek by die woonhuis inWilgenhof se klokkie gehoor lui.“Ek het opgestaan en niks gesiennie. Sowat tien minute later,nadat ek weer in die sitkamervoor die televisiestel gaan sit het,het dit behoorlik geklink asof dieagterdeur ontplof. Skielik het driegewapende mans met klapmusseen handskoene aan voor mygestaan,” vertel Smith.

Hy sê een van die mans het ’nsemi-outomatiese haelgeweer endie ander twee óf pistole, ófrewolwers op hom gerig. Sy vrou,Christelle, en kind was in diekamers.

“Hulle het presies geweet waardie kluise in die instapkas was enop die sleutels aangedring. Ek koneen kluis se sleutel vir hulle gee.Sonder huiwering het hulle sowatR30 000 en twee rewolwers uit diekluis gesteel,” sê Smith.

Smith is geslaan en ’n plastiek-sak is oor sy kop getrek om homte probeer versmoor.

In die slaapkamer het dierowers hom, sy vrou en kind metdie haardroër se kabel vasgemaaken van die perseel gevlug.

“Hulle het ons nie baie styf

vasgemaak nie en ons kon onsselfloswikkel. Dit is toe dat ek diepolisie ontbied het. Hulle wasvinnig daar,” sê Smith.

Hy meen die rowers is uitersprofessioneel en het presiesgeweet hoe die binnekant van syhuis lyk en waar alles was.

Christelle en hul kind moesberading ontvang.

“Ek drink maar pynpille, wantmy lyf is seer. Ek en my mensehet oorleef. Dit is traumaties,maar dit is nou verby,” sê hy.

Kapt. Stephan Thakeng, polisie-woordvoerder, sê die vermeenderowers is steeds op vrye voet. ’nPolisieondersoek word gedoen.

Die Kroonstad-buurtwag het opsy sosiale netwerke mensegewaarsku om veral op die uitkykte wees vir mense wat met GP-voertuie in die woonbuurte rondryen verdag lyk. Hulle moet dit bydie polisie by 10111 aanmeld.

Nag vantraumavir gesinRowers slaan toe

‘Hulle het presies ge­weet waar die kluise indie instapkas was en opdie s leute ls aange­dring . . .Sonder huiwe­ring het hulle sowatR30 000 en twee rewol­wers uit die kluis ge­steel.’ – dr. André Smith

Môre is Nasionale Braaidag. Kroonnuus bied lesers die kans om groot pryse te wen.Gaan plak jou foto’s van Braaidagvieringe op Kroonnuus se Facebook-blad en like die blad. Sien advertensies binne.W

EN!

Page 2: Kroonnuuskn 20140923

2 KROONNUUS, DINSDAG 23 SEPTEMBER 2014

www.kroonnuus.co.za

Gaan naKroonnuusop Facebook

BELANGHEBBENDES sal eindeOktober in Bloemfontein bymekaar-kom om ’n oplossing vir die land-bouprobleme in Suid-Afrika te kry.Landbouweekblad, in samewer-

king met Volksblad, bied op 30 en31 Oktober ’n landboukonferensiemet die tema Oplossing vir dieLandbou by die Universiteit vandie Vrystaat (UV) aan. Van dieskerpste verstande in die landbou,sake- en sportwêreld kom twee daebyeen om te debatteer en besin oorwaar die antwoorde vir ’n bedryfwat oor die afgelope 20 jaar ’n

drastiese afname in boeregetallebeleef het.Onderwerpe op die lys sluit in

grondhervorming, energie, grondbe-waring en -bewerking, beesboerderyen tydsbestuur.Dit kos R1 710 per persoon en

15%-korting word vir groepbespre-kings van 20 of meer mense gegee.Skakel 011-886-9545 of stuur ’n

e-pos na [email protected].) Bel Patricia Potgieter vir plek-bespreking of inligting by 021-406-2298 of stuur ’n e-pos aan [email protected].

Landbouproblemespil van konferensie

Tharine Hurter

SATERDAG word Kroonstadletterlik en figuurlik in pienkgetooi vir kankerbewustheid.Cross- en Hillstraat se bome en

lamppale het reeds die lente inKroonstad met pienk materiaal omdie stamme en pale gebind vir diePink Trees for Pauline-projek.Materiaal teen slegs R20 per

meter kan vir die projek byRiaan-juweliers in Cross-straat byAnnerees Weber of by die Honey-kantoor in Hillstraat by SheilaFick gekoop word. Al die geldword aan die Northern Free State

Care Givers (NFSCG) geskenk.Weber sê honderde metersmateriaal is al verkoop en hullemoes bykomende rolle lap vir dieprojek kry. Die projek skepkankerbewustheid en is ook terherinnering aan mense wat weenskanker oorlede is.Saterdag word die maandelikse

Kroonstad-Rotary-mark langs dieRotary-klubhuis aangebied. Dieinskryfgeld per stalletjie sal ookaan die NFSCG gegee word.Mense wat om 06:00 of 07:30 aan

die pretstap wil deelneem, kan R20betaal en deelneem. Diegene wat’n PT4P-T-hemp wil hê, kan Weber

by 072-671-1096 bel.By die Vryburgers-omgeemense

se klubhuis, ook in Kroonpark-weg, sal ’n ontbyt Saterdag teenR30 per persoon bedien word. BelWollie van Schalkwyk by 076-044-1686 om plek te bespreek.By die Kroonstad-buiteklub

word die jaarlikse JD-gholfdag ookSaterdag ten bate van die NFSCGaangebied.Die inskryfgeld is R120 per

speler. Groot pryse is op die spel.Inwoners kan die bome voor hul

huise in die straat gerus met diepienk materiaal vir die maandtooi.

Kroonstad blom in pienk

•Vehicles • Bakkies • SUVs •MPVs •Mini Busses •NonRunningVehicles ••‘08KomatsuD375Dozer • FEL •D/AxleHorses •‘08 SideTip Superlink •

Visitwww.aucor.com

REPO&FLEETVEHICLES, BAKKIES,HORSES&EARTHMOVING AUCTION

Conditions: Each buyer has to register to bid. FICA - PROOFOFADDRESS& ID. Deposit of R10 000 per bank guaranteed cheque, debit or credit card or EFT. No Cash! Dulyinstructed, Aucor will supplement and sell by public auction. Aucor may bid on behalf of the seller. WesBank, a division of FirstRand Bank Ltd. An authorised financial services and

credit provider. NCRCP20. Finance subject to approval. Terms and Conditions apply. SUBJECTTOCHANGEWITHOUT PRIORNOTIFICATION. Auctioneer: Jacques van der Linde

Date: Tuesday, 30 September 2014 @ 10h30 • Venue: 1 Kruger Avenue, Estoire, Bloemfontein

FOR FULL UPDATED LISTING, PHOTOS, TERMS & CONDITIONS

VIEWING: 29 September from8:00 - 16:30 GPS: S 29°06.767’E 026°16.567’ Herbert: 078 099 0635

For Finance contact:Celestè 082 374 5078

100x

Page 3: Kroonnuuskn 20140923

KROONNUUS, DINSDAG 23 SEPTEMBER 2014 3

Tharine Hurter

ROU rioolwater vloei ongestoordal die dorpe (Kroonstad, Viljoens-kroon en Steynsrus) en townships(Maokeng, Brentpark, Mtwang-twang en Rammulotsi) vanMoqhaka deur en besoedel dieomgewing.“Geen lig skyn voor in die

wapad nie,” sê Debbie Shahim,DA-wyksraadslid van Viljoens-kroon.Woensdag het die Moqhaka-

munisipale raad op versoek vanJustice Mareka, die uitvoerendeburgemeester, ’n vergaderinggehou waarop ’n verslag oor dierioolaanleg van Moqhaka ter tafelgelê is.Sy sê op die vergadering is

bekend gemaak die Vrystaatsewetgewer het sowat R31 miljoenvir die opknapping van veralKroonstad se rioolaanleg, en ookdie van Viljoenskroon en Steyns-rus, beskikbaar gestel.“Inwoners se skrywes aan die

bestuur, wat Mareka insluit, maakhulle moedeloos, en ook stemloos,omdat geen terugvoering ontvangword nie,” sê Shahim.Kroonnuus het onlangs breed-

voerig berig oor die Kroonstadserioolaanleg wat tot stilstandgekom het en waar rou rioolregstreeks in die Valsrivier gestortword. Dit is ’n ernstige wetsoor-treding en die plaaslike regeringse rekenpligtige beamptes kanstrafregtelik vervolg word souinwoners ’n klag indien.“In Odendaalsrus is die burge-

meester en munisipale bestuurdersó vasgevat,” benadruk Shahim.In Viljoenskroon word die

rioolaanleg letterlik oorstroom.Shahim skryf dít toe aan die

Northleigh-plaas wat onlangs virbehuising aangewend is en die

verhoogde druk op die rioolstelselvan die dorp.“Die oormaat en druk op die

rioolstelsel veroorsaak ’n bottel-nek by die ou rioolaanleg wat dieriool net nie kan ontvang enbehandel nie. Ongelukkig word dieomgewing, veral die Rietpanvlei,ernstig besoedel,” sê Shahim.Sy het al die departement van

waterwese se Groen Skerpioene nadie besoedeling laat kom. Diehoofamptenaar het gesê “dieplaaslike regering doen net wat hywil en gee nie om wat die provin-siale of nasionale regeringvoorskryf nie”.In Moqhaka sê Shahim die be-

stuur en rekenpligtige beampte,Mncedisi Mqwathi, oor wie se kop’n swaard weens wanbestuur hangen teen wie ’n mosie van wan-troue deur die DA in sewe jaarnie eens as agendapunt teen homoorweeg word nie, “marsjeer ophul eie weg en steur hulle nie aanwetgewing nie”.Shahim sê in die raadsvergade-

ring het Mareka die tegniese ver-slag wat hy versoek het ter tafelgelê en bevestig regeringsgeld vanR31 miljoen is reeds vir Moqhakase rioolstelsel goedgekeur.

“Ek het hulle tien dae tyd gegeeom daadwerklik op te tree en dierioolgemors onmiddellik met dieregte kontrakteurs en op die regtemanier ingevolge wetgewing teherstel.”Intussen het sy al jare lank die

rioolstorting in Viljoenskroon bydie Groen Skerpioene aangemeld.“Die munisipaliteit het selfs

pype onder paaie geplaas om dierou riool oor die Rondevoux-plaas(reg langs die rioolaanleg) teherlei om in die sensitieweRietpanvlei te vloei.“Dit skade aan die omgewing is

verskriklik,” sê Shahim.Sy beweer vir die interim kan

gewone herstelwerk soos die

herstel van klampe en breekplek-ke aan die rioolnetwerk gedoenword totdat die groot werk‘heeltemal oorgedoen kan word’.Sy het ook ’n dringende beroep

op inwoners in die townships ge-doen om nie die rioolstelsel opset-lik met klippe en voorwerpe tebeskadig om rioolstorting vir wei-ding vir beeste mee te bring nie.Voorts baklei Shahim vir

meentgrond by Rammulotsi(Viljoenskroon), omdat rondloper-beeste by die rioolaanleg wei,omdat geen weiding deur Moqha-ka beskikbaar gestel word nie.Bothma Marx is ’n inwoner van

Kroonstad wat die bewaring vandie omgewing ter harte neem. Hy

het Woensdag foto’s van dievervalle en oorstroomde rioolaan-leg in Viljoenskoon aan Kroon-nuus gestuur.Hy was destyds een van die

stigterslede van die Gatvol-besig-heidsaksie wat raadslede meer asses jaar gelede onder meer ná ergerioolbesoedeling in Kroonstadgebring het. Nadat sowat R8miljoen in 2011 aan die herstelvan die rioolaanleg van Kroonstadbestee is, is dié rioolaanleg ’n witolifant en rou riool vloei dikwelsin die Valsrivier in.“Mense moet net nie ophou kla

nie. Dit is hul reg om op die bestedienslewering aan te dring,” sêShahim.

Riool verteer ganseMoqhaka

VILJOENSKROON se rioolaanleg is buite werking. Foto’s: Bothma Marx

‘Inwoners se skrywesaan die bestuur maakhulle moedeloos, enook stemloos, omdat

geen terugvoeringontvang word nie.’– Debbie Shahim

(DA­wyksraadslid)

Page 4: Kroonnuuskn 20140923

4 KROONNUUS, DINSDAG 23 SEPTEMBER 2014

Elke erfenis andersMÔRE vier Suid-Afrikaners Erfenisdag.Sommige mense praat sommer van Braai-dag.Erfenis is ’n nalatenskap. Dit is dit wat

Suid-Afrikaners in murg en been vanvorige geslagte geërf het. Wat van Afrika-ner-ouers, grootouers en groot-grootouersvan geslag na geslag oorgedra is. Geleef is.Gepraat is. Gespeel is. Gehuil is.Paul Joubert skryf op die webwerf My

Volk ’n nalatenskap is nie net wat uit dieverlede saam met ’n mens lewe nie. Dit isook wat ons saam met ons kinders sekinders tot in die derde en vierde geslag(soos die Bybel sê) stuur sodat dit kanvoortleef – die pand van ons erf’nis geslagop geslag – soos dit in Die Vlaglied verewigis.Tweehonderd jaar gelede was dit baie

makliker om ’n mens se erfenis te laatvoortleef. Selfs 50 jaar gelede was dit veelmakliker. Vandag – met die Afrikaneringeborduur in ’n wêreldwye dorpie – isdit ’n baie ingewikkelde proses.Wat plaas ’n mens eerste? Is jy Afrikaan,

is jy Afrikaner of is jy AfrikaanssprekendeSuid-Afrikaner? Is ons erfenis eksklusief virdie Afrikaner of het ons ’n nuwe strategievir die 21ste eeu nodig? Volgens diewebblad Mieliestronk.com is tradisies enrituele deel van ons lewende erfenis.Die webwerf sê: “Tradisies en rituele is

deel van die lewende erfenis. Volgens dieVerenigde Nasies (VN) se Opvoedkundige,

Wetenskaplike en Kulturele Organisasie(Unesco) manifesteer die lewende erfenishom in onder meer mondelinge tradisies enuitings, asook in maatskaplike praktyke enrituele. Ook in taal, musiek en drama enander uitvoerende kunste, asook in tradisio-nele kunsvlyt en in die kennis en praktykeoor die natuur en heelal. Dat monumentesowel as tradisies met erfenis te make het,lê dus voor die hand, maar ’n monumenthuldig iets uit die verlede, terwyl ’ntradisie iets uit die verlede voortsit.”Suid-Afrikaners, van watter bevolkings-

groepe ook al, gedenk môre hul erfenis.Dalk is dit jou ouma se resepte wat geslagtevoorberei en geniet word, of dalk ’nspesiale dans of ritueel.Die HAT definieer erfenis as “eienskappe

van ’n vorige geslag of tyd op ’n latereoorgedra”.Ongeag hoe jy môre jou braaivleisvuurtjie

gaan brand steek of tjoppie gaan braai, netjy kan vir jou kinders ’n trotse Suid-Afrika-ner-kultuur skep en onderhou. Net jy kanbesluit of die nalatenskap positief ofnegatief sal wees.

KroonnuusPosbus 309, Kroonstad, 9459

HOOFARTIKEL

PAP en braaivleis hoort nou maar eenmaalsaam. Vir die volgende braaigeselligheidmaak die besonderse paptert met ’n kinkelin die resep waarna almal gaan vra.Bestanddele:525 ml mieliemeel1 hoenderaftrekselblokkie, opgelos in 500

ml warm water3 ml sout1 middelslag-ui, gekap10 ml bakpoeier2 x 300 g-houers kaas-en-uie-roomkaas375 ml vars roomvarsgemaalde swartpeper na smaakMetode:Voorverhit die oond tot 180 ºC.

Smeer ’n oondbak.Kook stywe mieliepap deur die mielie-

meel stadig by die hoenderaftreksel te voeg.Dit moet soos kapokaartappels lyk en sowat10 minute oor lae hitte kook.Voeg die gekapte ui en bakpoeier by.

Laat dit afkoel sodat dit hanteer kan word.Maak sowat 16 bolletjies en pak dit in die

oondbak.Meng die maaskaas en room en gooi dit

oor die bolletjies.Geur dit met die swartpeper na smaak.Bak die tert 35 tot 40 minute in die oond

tot goudbruin.Phutu le romo525 ml phufo1 boloko chicken stock500 ml metsi a futhumetseng1 eie, e kgabeletswing10 ml bakpoeri2 x 300g kase le eie cottage cheese375 ml romoMokgwa:Etsa papa ka phufo. Bidisa metsi le

chicken stock. Tshela phufo.Pheha metsotso e 10. Tshela eie le

bakpoeiri ka motswako. Etsa 16 dibolo.Beha ka pane ka ontong. Kopanya romo lecottage cheese. Tshela hodimo bolo ka papa.Beha papa tsa dibolo, tshela pipire ka

hodimo baka ka ontong 180ºC metsotso e35-40.

Romerige paptert heerlik

Page 5: Kroonnuuskn 20140923

KROONNUUS, DINSDAG 23 SEPTEMBER 2014 5

Page 6: Kroonnuuskn 20140923

6 KROONNUUS, DINSDAG 23 SEPTEMBER 2014

Page 7: Kroonnuuskn 20140923

KROONNUUS, DINSDAG 23 SEPTEMBER 2014 7

Page 8: Kroonnuuskn 20140923

8 KROONNUUS, DINSDAG 23 SEPTEMBER 2014

T&M/0059/02/ADS24 Copyright © 2014

bandeR645175/65 TR 14

vanaf

R1095205/55 VR 16vanaf

R735185/60 HR 14vanaf

R1365205/55 VR 16vanaf

R865185/65 HR 14vanaf

R745195/50 HR 15vanaf

R1545225/45 WR 17vanafKRYDITOPKREDIET.DOENNAVRAAG

INDIEWINKELOFDOENAANLYNAANSOEK

NCRCP 5664

• terme en voorwaardes geld • band pryse word per eenheid gekwoteer• band pryse sluit btw en montering in maar sluit balansering uit • foute en

weglatings uitgesluit • pryse geldig tot 1 november 2014• pryse geldig vir kontant of kredietkaart aankope tensy anders vermeld

terwyl voorraad hou

GP • alberton: 011 907-9275 • boksburg: 011 917-1620 • bruma: 011 622-4741• edenvale: 011 609-1323 • randpark ridge: 011 011-3880 • silverton: 012 804-6013

• woodmead: 011 802-0304 KZN • ballito: 032 586-3246• himeville: 033 702-1356 • mt edgecombe: 031 502-2003 • pinetown: 031 701 0660

WK • tygervallei: 021 910-1009

OPEN BINNEKORT:GP • bronkhorstspruit • kempton park • lynnwood • strydompark

OK • queenstown

ons aanvaar RCSNCRCP 38. www.tyresandmore.com

50% afslagafslag op voorgestelde gemonteerde

prys op enige skokbrekers

skokbrekers

ons aanvaar RCS

hou ‘n duidelike oogop die padmetnuwe ruitveërs

kry jounenou!

ons het ‘n weie verskeidenheid band handelsname beskikbaar

SSR Run Flat

TYRES & MORE™ winkels:VS • sasolburg: 016 973-2541 • kroonstad: 056 212-8484uitverkoping

JANÉL VILJOEN, ’n oudleerling van dieAfrikaanse Hoërskool (Rooies), is deurdie fakulteit opvoedingswetenskappeaan die Noordwes-universiteit se Puk-kampus as die beste presteerder in diefase: BEd Int/Sr vir die tydperk van 2009tot 2013 aangewys. Foto: Verskaf

HILLBROW IS NIEVIR SISSIES NIE isdie boek wat EliseBosch met ware sto-ries van hoop uit dieJohannesburgsebuurt geskryf het.Sy is binnekort die

hoofspreker op ’nvroueteeparty watdie Afrikaanse Pro-testantekerk (APK)in Kroonstad aan-bied.Dit word op Sater-

dag 11 Oktober om10:00 in die kerksaalgehou.Op die geselligheid

kan vroue meer hoorvan die seer en don-ker kant van die lewein ’n groot stad soosdeur Bosch vertel.Sy is ’n predikants-

vrou wat onder diewerklose en hawelo-se mense, prostituteen dwelmslawe in dieJohannesburgsebuurt baanbrekers-werk vir God doen.Kaartjies is teen

R80 per persoon byRellings, Salon Eliteof die kerkkantoor tekoop.Verversings sal op

die party bedienword.Vroue wat die ge-

leentheid bywoon,word versoek omnie-bederfbare kruide-niersware en toilet-ware as skenkings nadie geleentheid saamte bring.Vir meer inligting

oor die teeparty belIna Olivier by 084-581-2210.

Boschdeelverhalevan hoop

Page 9: Kroonnuuskn 20140923

KROONNUUS, DINSDAG 23 SEPTEMBER 2014 9

SUPPORT SPCA: Join in the SPCA FamilyDay at the grounds next to Kroonstad RotaryClub on Saturday, 4 October, from 08:00.

Page 10: Kroonnuuskn 20140923

10 KROONNUUS, DINSDAG 23 SEPTEMBER 2014

T: 056 E: [email protected]: 056 215 1700 •212 3171/2 -www.kroonnuus.co.za

Geklassifiseerdwww.olx.co.za

Waar kopers en verkopers

mekaar ontmoet

eksklusief aanlyn by

OM TE ADVERTEER SKAKEL

SOEK, KOOP, VERKOOP

ALGEMENEKENNISGEWINGS

GEMEENSKAPS-KENNISGEWINGS

1210

HECKROODTPARKONTSPANNINGSKLUBAlgemene jaarvergadering8 Oktober 2014 om 18:00

te Heckroodtpark.Navrae: 056 212 3641

PERSOONLIKEDIENSTE

SPYSENIERING& LOKALE

1401

HOUSE OF DÉCORHillstraat 20 Hill Street

Nuwe adres!Oorkant Paint Shop

Verhuring vandècor vir alle funksiesSkakel 082 554 5852 of

056 212 2517

KINDERVERMAAK

1405

SPRINGKASTELE ENGLYBANE TE HUUR(Nog in baie goeie

toestand) SplinternuutSkakel 082 889 5392

FINANSIEEL

1420

------------------------------SA BUSINESS

DEBT COUNSELORSKroonstad - 083 493 6875------------------------------

REGSDIENSTE

1440

CRIMINAL RECORDCLEARANCE -

Expunction or clearing ofyour criminal record.

Email:[email protected] 082 624 2348

LENINGS

1445

LENINGSTOT OPR 5 000Skakel

076 215 2914

OPLEIDING &OPVOEDING

1480

OP SOEK NA

1485

I am looking for knittingmachines: Empisals andPassaps, in any condition.Will pay cash. ContactCecilia 082 482 4686.

TE KOOP

KLERASIE

1615

I.G.I BRIDAL BOUTIQUETrourokke, aandrokke enmatriekafskeidrokke te

huur. Skakel 061 684 8937vir 'n afspraak

ALLERLEI

1655

NIE LUS VIRKOSMAAK ??

Gevriesde Lasagne,Bobotie en Hoenderpastei.

R 55 tot R 65 per bakSkakel 082 667 0458

TE KOOP:Suiker toetsmasjien

R 190Skryfbehoefte kabinetsoos nuut - R 750

Vierfiets drarak - R 2 800Skakel 056 777 1740

082 566 2750

TE KOOP:Antieke Traporrel -

R 3 500Baie goeie toestandSkakel 078 446 6818

GESOEK OMTE KOOP

1675

TE KOOP GEVRA:Enige elektriese en

handgereedskap asookhoutwerkgereedskap en-toerusting, meubels,

yskaste, antieke goedereen enige ander artikels.Skakel 056 212 5418of 076 168 1921.

ALGEMENE &HUISDIENSTE

BOUWERK &KONSTRUKSIE

1801

AANBOUINGS:Ons spesialiseer inaanbouings, verf van

wonings en die lê van pla-veisel. 079 711 8507.

BUSMAR BOUERS& LAPA'S

16 Jaar ondervinding.Geen werk te klein.

Verwysings beskikbaar.083 390 2702

LJM CONSTRUCTIONVir alle

tipe bouwerkeSkakel

078 704 5671

TUIN &BESPROEIING

1825

GESIFTE BEESMISSPESIAAL VOORBEREIvir u beddings en grasperk.Onkruidvry, skoon. Lewergratis af. R 50 vir 80kgJohan 082 294 7542

ALLERLEI

1845

AATJIES MATTE -Vir die lê van volvloer

matte, Viniel enGelamineerdevloerbedekkings.

Kontak Johan Hattingh082 893 3673

FOUCHÉ BOUERS -Vir algemene bouwerk,Teëlwerk, Dakseël,

Bou van afdakke,Verfwerk.Theuns 079 7166 587

GBK CONSTRUCTIONPlaveisel, Bouwerk,

Teëlwerk, Houtvloere, Seëlvan dakke. Gideon Koertze

072 333 9693

LEKKENDE DAK?Skakel die spesialis-waterdigter. Gratis

kwotasie. Meer as 22 jaarondervinding. 10 jaar-

waarborg. Skakel LutherCronje 082 891 4052

MAAK ENRESTOUREERvan houtmeubels.

SLYP VAN ELEKTRIESESKAAFLEMME (HOUT)

Skakel Dave Jordaan082 573 9927

MOJO PLUMBINGVir alle loodgietersdienste

en verstopte rioleis ek daar!

Tertius 073 270 0311

Page 11: Kroonnuuskn 20140923

KROONNUUS, DINSDAG 23 SEPTEMBER 2014 11

TAXI DIENSTE:Vir u en u pakkies.Doen ook langafstande

Bel net 20 min voor die tydSkakel 076 215 2914

VIR ENIGENAALDWERK

Skakel084 595 2820

VERVOER &BERGING

1870

HARNO VERVOER4- en 8-ton-trokbeskikbaar vir dieverwydering vanbourommel en

algemene vervoerwerk -083 570 7356 of073 157 7248

JEF'S ALGEMENEVERVOER & NUTSMAN

Verwydering vanbourommel, takke en enigeiets uit erwe ens. 083 4945877 Faks 056-212 1322

MOVE SAFENetheid en veilig is onsleuse. Verskuiwing vanKantoor meubels, Huismeubels en Algemene

vervoer. Geen Vullis, Boumateriaal of Rou materiaalasb. Kontak Gerus: Ford ofRiekie. Sel: 072 853 2702/

079 149 1187

BOME

1871

HOUTKAPPERTJIE:083 568 1568

Afsaag, 'trim' en verwydervan bome.

Kaggelhout te koop.

VAKANSIE& REIS

TYDDEEL

2630

4 WEEK AANDEEL TEKOOP IN ‘N VAKANSIEHUIS IN PARYS –

Parys Golf &Country Estate.

Kontak 082 417 8196vir meer besonderhede

VOERTUIE GESOEKOM TE KOOP

3075

SAKEPERSELE

3215

PERSEEL TE HUURBY TAXI RANK

Skakel082 908 9555.

PERSELE TE HUUR:Skakel

082 908 9555.

WOONSTELLETE HUUR

3250

ROOMS AND FLATSTO LET.Contact

082 908 9555.

WOONSTEL OPROOIPOORTDAM

KOPPIES IN KOMPLEKSVeilig langtermyn.Gesonde finansieël

onafhanklike afgetredeegpaar. Water & Ligteingesluit. R 2 500

Besonderhede GumtreeProperties Rent

Pieter 082 824 7263

TE HUUR

3205

1) "Warehouse"1200 v/m

R 12 000,00 pm2) STOORPLEK

77v/mBeskikbaar vanaf1 Oktober 2014

Skakel 083 635 3372

TUINWOONSTELLETE HUUR

3265

GEMEUBILEERDE1 SLP W/S in Suidrand

Slegs een persoon. OmheinEie ingang en afdak.

R 1 700 pm vooruit + DepSkakel 083 255 4725

HUISE TE KOOP

3275

HOUSE FOR SALEPanorama, 3 Fleckstreet.House is in good condition

and is very neat.3 Bedrooms and2 Bathrooms.

Contact 082 908 9555

HOUSE FOR SALEMalherbe street 9A3 Bedrooms and3 Bathrooms.

Contact 082 908 9555

HUISE TE HUUR

3270

HUIS TE HUURFleckstraat 3, Panorama

Skakel082 908 9555

HUIS TE HUUR1 Oktober 2014 in oudorp4 Slpk & 2 Badk. Naby

skole & besighede. SkakelMara 056 212 4839 tussen8h00 & 13h00 weeksdae

LOSIES GEVRA

3285

JONGMAN IS OPSOEKNA BEKOSTIGBAREVERBLYF - Verkieslik net

kamer en stort.Skakel 082 925 8235

ERWE/STANDPLASE

3295

GROND TE KOOP184 ha waarvan

145 ha hoê potensiaallande is. Opbrengs kaarteen grond kartering is

beskikbaar. Die res is goeievlei weiding.

Skakel 082 8088 381

LARGE STANDFOR SALE - Corner ofSteenbok & Grysbok Str.1 255 square metres

R 180 000 - 072 012 4196

BETREKKINGS

3600

BETREKKINGSGESOEK

3670

HUISWERKER ISOPSOEK NA WERK virMaan, Dins, Don & Vrydag

Harde werker.Skakel 060 432 0362

ALGEMEEN

3680

1) TREKKERDRYWERmet geldige lisensie2) "HANDYMAN" vir"handyman" werk en

algemene werkSkakel 076 1557 601

REKENMEESTERSPRAKTYK in Kroonstadbeskik oor 'n vakante pos.

Vereistes:Ondervinding van 'n

Rekenmeesterspraktyk,moet boeke kan opskryf

tot by ten minsteproefbalansstadium, BTW,

rekenaarvaardig is envertroud is met Pastel.

Slegs kandidate met meeras drie jaar seondervinding by

Rekenmeesters saloorweeg word.Faks asb u CV na086 502 2525

TILES R US has avacancy for a femaleGeneral workerHand in CV at

12 Murray StreetContactnumber056 215 2345

BOEDELKENNIS-GEWINGS

BOEDELS:KREDITEURE EN

DEBITEURE4201

BOEDEL WYLEDANIEL JOHANNESTHERON ESTERHUYZE

BOEDELKENNISGEWING

In die boedel van wyleDANIEL JOHANNES THERONESTERHUYZEIdentiteitsnommer:280618 5028 089,wie in lewe woonagtig was teBorderstraat 1,Kroonstad, 9499

Krediteure en Debiteure inbogemelde boedel wordhiermee versoek om hulrekenings in te dien en hulrekenings te betaal byondergetekende binne (30)dertig dae gereken vanaf26 SEPTEMBER 2014

GL HARTMANProkureur namensEksekuteurDu Randt & Louw IngelyfPosbus 26Presidentstraat 25KROONSTADTel: 056 - 212 4275

BOEDEL WYLEHJ FOUCHEBOEDELNOMMER:23628/2014

BOEDELKENNISGEWING

In die gesamentlike boedel vanwyleHERMANUS JACOBUSFOUCHEIdentiteitsnommer:731202 5158 082,en langslewende gadeNADINE FOUCHE,identiteitsnommer840312 0154 081woonagtig teDe Wetstraat 18,Kroonstad, 9499

Krediteure en Debiteure inbogemelde boedel wordhiermee versoek om hulrekenings in te dien en hulrekenings te betaal byondergetekende binne dertigdae gereken vanaf26 SEPTEMBER 2014

WJ BOTHAProkureur vir dieEksekuteurDu Randt & Louw IngelyfPosbus 26KROONSTAD

SMIT KRUGER

BOEDEL WYLE:MC INGRAMBOEDELNOMMER:024674/2014

In die boedel van wyleMARTHA CATHARINAINGRAM(ID No. 311107 0027 083)WeduweeLaaste woonadres:Ivory Palms 11,Kroonstad, 9499Boedelnommer: 024674/2014Sterfdatum: 8 Augustus 2014

Krediteure en Debiteure inbogenoemde boedel wordhiermee versoek om hullevorderings in te lewer by enhulle skulde te betaal aan dieondergetekende binne 'ntydperk van 30 dae gerekenvanaf datum van verskyningvan hierdie kennisgewing.

Aldus gedoen en geteken teKroonstad op 11 September2014

Andries Jacobus Kruger(Eksekuteur)P/a Smit KrugerPresidentstraat 41Posbus 206KROONSTAD, 9500Tel: 056 - 212 3184

BOEDEL WYLETA SEKHOBEBOEDELNOMMER:14316/2008

KENNISGEWING

Boedel wyle: TA SekhobeGebore: 1924/02/18Identiteitsnommer:240218 5147 085Oorlede: 2008/07/24Provinsie: VrystaatBoedelnr: 14316/2008Laaste adres: 1325 Seeisoville,Kroonstad

Ingevolge Artikel 35 (5) vandie Wet 66 van 1965, wordhierby kennis gegee dat dieEerste en Finale Likwidasie-enDistribusierekening inbogenoemde boedel ter insaelê vir alle persone wat daarbybelang het vir 'n periode vaneen-en-twintig (21) dae,gereken vanaf datum vanpublikasie hiervan, te kantorevan die Meester van dieHooggeregshof,BLOEMFONTEIN en te kantorevan die Landdros,KROONSTAD.

PROKUREUR VIREISER/VERWEERDERSADLER INGELYF23A MARKSTRAAT,KROONSTAD, 9499POSBUS 2483,KROONSTAD, 9500TEL: 056 213 4376FAKS: 086 610 8299VERW:ZP VENTER/ak/V00049LEÊR NOMMER: V00049

BOEDEL WYLE FREDERICKJOHANNES DE KLERKBOEDELNOMMER: 11669/2012

KENNISGEWING

In die Boedel van Wyle:FREDERICK JOHANNESDE KLERK,(Identiteitsnommer:480720 5110 087), gebore op20/07/1948 en wie se laasteadres is te KLASIEHAVENGASTRAAT 15,KROONSTAD PROVINSIEVRYSTAAT en wie oorlede isop 19/09/2012;Boedelnommer: 11669/2012

Ingevolge Artikel 35(5) vanWet 66 van 1965, word hierbykennis gegee dat die EERSTEEN FINALE LIKWIDASIE- ENDISTRIBUSIEREKENING inbogemelde boedel ter insae lêvir alle persone wat daarbybelang het vir 'n periode vaneen-en-twintig (21) dae,gereken vanaf datum vanpublikasie hiervan, te diekantore van die Meester vandie Hooggeregshof,BLOEMFONTEIN en te kantorevan die Landdros,KROONSTAD

REZA DAYq.q EKSEKUTEURp/a DU PLESSIS LE ROUXINGMARKSTRAAT 27KROONSTADPOSBUS 1136KROONSTAD9500TEL. 056-2126541

BOEDEL WYLE:JCM ERASMUSBOEDEL NO: 021285/2014

KENNISGEWING

In die boedel van wyleJOHANNES CORNELIUSMICHIEL ERASMUSIdentiteitsnommer:471015 5035 082wie binne gemeenskap vangoedere getroud was metRENSCHE ERASMUSIdentiteitsnommer:490723 0028 088Gebore op 15 Oktober 1947, enwie se laaste adresWiumstraat 5, Noordhoek,Kroonstad, Provinsie Vrystaatwas en wie oorlede is op3 Mei 2014Boedelnommer: 021285/2014Meesterskantoor,Bloemfontein.

Ingevolge Artikel 35(5) vanWet 66 van 1965, word hierbykennis gegee dat die Eerste enFinale Likwidasie-enDistribusierekening inbogemelde boedel ter insae lêvir persone wat daarby belanghet vir 'n periode vaneen-en-twintig (21) dae,vanaf 26 SEPTEMBER 2014,te kantore van die Meestervan die Hooggeregshof,Bloemfontein en te kantorevan die Landdros, Kroonstad.

q.q. Eksekuteurp/a NAUDè - THOMPSONING.Cross-straat 98Posbus 932KROONSTAD9500Tel no.: 056 212 3280/9

GEREGTELIKEVEILING

4501

ME. H VAN DER MERWE //MNR. I LEBUSO &MEV LEBUSOSAAKNOMMER:1307/2014

KENNISGEWING VANGEREGTELIKE VERKOPINGVAN ROERENDE EIENDOM

In die Landdroshof vir diedistrik van Kroonstad gehou teKroonstad in die saaknommer:1307/2014 tussen:

ME. H VAN DER MERWEEksekusieskuldeiser

en

MNR. I LEBUSO1ste Eksekusieskuldenaar

MEV. LEBUSO2de Eksekusieskuldenaar

In gevolge 'n Vonnis gelewerop 06 Augustus 2014 in dieKROONSTAD Landdroshof en'n Lasbrief van Eksekusiedaarna uitgereik, word diegoedere hieronder beskryf ineksekusie verkoop te BALJUKANTORE, MURRAYSTRAAT,KROONSTAD op 02 Oktober2014 om 10H00, aan diehoogste bieër:

1 X WIT NISSAN CENTRA

GETEKEN te KROONSTAD opdie 10de dag van September2014

-------------------------BALJU VAN DIE HOF-------------------------

THN SADLER JRP/A SADLER INGELYFEISER/ PROKUREUR VIREISERMARKSTRAAT 23A, 9499POSBUS 2483,KROONSTAD, 9500DOCEX 3 KROONSTADTEL: 056 213 4376FAKS: 086 614 5168VERW:THN SADLER/rc/G01915

SOEK, KOOP, VERKOOP VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES

BETREKKINGS

GEKLASSIFISEERD

Page 12: Kroonnuuskn 20140923

12 KROONNUUS, DINSDAG 23 SEPTEMBER 2014

MAAK soos Jan en kom braai môre van08:30 af (op Erfenisdag of nasionale braai-dag in die volksmond) saam met dieHeckroodtpark-rolbalklub by die klub serolbalbane in Du Plessis-straat, Kroonstad.

Dit kos net R20 per speler en ’n menshoef nie eens vir die geleentheid rolballe ofspesiale klere aan te trek nie. Kom nes jyis, rol die balle, lag vir jouself of word ’nvoornemende rolbalspeler wat kompetisieswen.

Die klub bied talle witolifant-artikels aspryse aan.

’n Kontantkroeg sal beskikbaar wees endie klub sal sy deel ten bate van die PinkTrees for Pauline-projek doen deur die banein pienk te tooi.

Vir inligting bel Christo Fourie, presidentvan die rolbalklub, by 082-579-0429.

LEDE van die Collegians-ringbalklub wat vir die Vrystaat-ringbalspan gekies is, is van links Boesie du Plooy, Wendyle Roux, Ismalien Opperman, Jacques Compaan, PieterCloete en Danie Schoeman. Die Vrystaatspan gaan op 27September deelneemaandieXco-Suid-Afrikaanse kampi-oenskapsbyeenkoms wat in Kroonstad gehou word. Ditvind op die bane van die Afrikaanse Hoërskool (Rooies)plaas. Na afloop van dié byeenkoms gaan die Proteaspanaangekondig word wat in Desember na Indië toer. Die Pro-teas gaan aan ’n viernasiereeks teen Mauritius, Indië enNamibië deelneem. Foto: Marlene Jordaan

SANTIE CROTS, wat in die kleure van Kroonstad-Tasol-Collegians deelneem het, het op 16 Au-gustus in haar ouderdomsgroep op die Vrystaatse landloopkampioenskapsbyeenkoms in Bloem-fontein gewen. Sy het die 4 km-afstand in 17:58 voltooi. Sy het op 13 September vir die Vrystaat-span aan die Suid-Afrikaanse kampioenskapsbyeenkoms in George deelgeneem. Foto: Verskaf

Rol en braaimôre saam

SpeelvirVS

ringbal

Kranig in landloopKranig in landloop