kroniese lugvloei-inkorting
DESCRIPTION
Kroniese lugvloei-inkorting. Kroniese lugvloei-inkorting (KLI, KLVI of “COPD”). Permanente vermindering in lugvloei in die long Veroorsaak deur rook, lugbesoedeling, stof, gebrek aan alfa 1 -antitripsien. KLI Patofisiologie. Verlies van elastiese terugslag weens - PowerPoint PPT PresentationTRANSCRIPT
Kroniese lugvloei-inkorting
Kroniese lugvloei-inkorting (KLI, KLVI of “COPD”)
Permanente vermindering in lugvloei in die long
Veroorsaak deur rook, lugbesoedeling, stof, gebrek aan alfa1-antitripsien
KLIPatofisiologie
Verlies van elastiese terugslag weens veranderinge in kollageen en elastienvesels op alveolêre vlak
Vernouing van lugweë
KLI
KLIKroniese bronchitis
Produktiewe hoes vir meer as 3 maande van twee opeenvolgende jare (ander toestande uitgesluit)
Kroniese bronchitisPatologie
↑ mukusproduksie Hipertrofie van mukuskliereVerdikking van lugwegwande↑ aantal bekerselleDus vernouing van lugweg en lugwegobstruksie.Opgehoopte sekresies veroorsaak infeksie.
Kroniese bronchitis
KLIEmfiseem
Permanente verwyding in die normale grootte van lugspasies distaal tot terminale brongioli a.g.v vernietiging van alveolêre weefsel.
EmfiseemPatologie
Gebrek aan alfa1-antitripsien
veroorsaak ongekontroleerde afbraak van kollageen en elastien – beskadig alveolêre raamwerk
Anatomy
Anatomy
EmfiseemKlassifikasie
“Blue-bloater”
Ernstige lugvloei-inkorting
Dryf vir asemhaling ↓ PO2
EmfiseemKlassifikasie
“Pink puffer”
Min sputumproduksie, dispnee gr.IV
Regter hartversaking en perifere edeem
Emfiseem en Chroniese bronchitisKliniese tekens
Gebruik van aksessoriese asemhalingspiereIntrekking van interkostale spasie↓ borskasuitsetting↓ longklankeDispnee met of sonder produktiewe hoes
Emfiseem en Chroniese bronchitisX-strale
Hiperinflasie
Afgeplatte diafragmas
Verlenging van hartskaduwee
Prominente hilumvate
Emfiseem: X-straal
EmfiseemLongfunksies
↓ FEV1
↓ geforseerde vitale kapasiteit↓ piekvloei↑ totale longkapasiteit en residuele volume
EmfiseemVerloop van siekte
Lugvloei-inkorting ontwikkel oor lang tydProduktiewe rokershoes Akute bronchitisAfwesig van werk – erge bronchitisHerhaalde infeksies – verloor werk
EmfiseemKomplikasies
Cor pulmonale – pulmonale hipertensie lei tot regter ventrikulêre versaking
Bullae – alveolêre wande bars en vorm luggevulde spasies met dun wand
Cor Pulmonale
Bullae
KLI rehabilitasieDispnee
Ooraktiwiteit van aksessoriese asemhalingspiere, inhibeer diafragma
Pasiënt moet geleer word om met onderste deel van borskas asem te haal
KLI rehabilitasieDispnee
Ontspanningsposisies en gekontroleerde asemhaling
“pursed lip breathing”
“Pursed lip breathing”
Behou positiewe druk in longe langer, sodat lugweë nie saamval
Verbeterde lugvloei
Ontspanningsposisies
Ontspanningsposisies
Ontspanningsposisies
KLI rehabilitasieBrongodilatore
Verlig brongospasma
Anti-cholinergiese middels (atrovent) en nie B2-stimulant
Indien dryf vir asemhaling PO2 – nie
met hoë % O2 nebuliseer nie
KLI rehabilitasieVebeter oefeningstoleransie
Fisiese aktiwiteit verbeter tot hoogste moontlike vlakKwaliteit van lewe verbeter
6 minuut staptoetsOefenprogram uitwerk
KLI rehabilitasieVerwyder sekresies
Nebulisasie met mukolitiese middelBeklop, skud en vibreerVSM – pasiënte op kortikosteroïde ontwikkel osteoperose – versigtig vir ribfrakture met skud en vibreer“Huffing”
“Huffing”
Geforseerde ekspiratoriese tegniek
Net so effektief soos hoes, minder inspanning
Medium-grootte asem, mond en glottis oop, forseer lug uit deur torakswand en abdominalespiere te gebruik
Verwysings Pryor, J.A. and Prasad, S.A. 2009.
Physiotherapy for respiratory and cardiac problems. Adult and paediatrics. Edinburgh: Churchill Livingstone
FTB 309 Dictate
Images courtesy of Google search engine