kreatiewe denke
DESCRIPTION
Kreatiewe denke les Begin die les met 'n dramatiese rolspel van probleme en hoe sou mens dit tog oplos? Behandel die definisies en werk met leerders. Opdrag/aktiwiteit: Maak 'n besigheidskaartjie vir 'n persoon deur kreatiewe denke te gebruik.TRANSCRIPT
Kreatiewe denke
Graad 10
Lesuitkomstes
• Verstaan die verskil tussen kreatiewe denke en probleemoplossing
• Gebruik kreatiewe denke om probleme op te los
• Waardeer dat jy mense kan raadpleeg vir raad en om jou te help met probleme
Kreatiewe denke:Oorspronklik dink
Probleemoplossing:Oplossings te vind
DUS:Kreatiewe denke word gebruik om probleme op te los
Volhoubare sakepraktyk- Lang tydperk voortgaan- Hulpbronne versigtig gebruik
Doel van kreatiewe denke- Probleme op te los- Nuwe sakegeleenthede te ontdek- Nuwe produkte te ontwikkel- Beter werksmetodes te ontdek
KR
EA
TIE
WE
D
EN
KE
Probleem
Melissa kom van Polokwane af en het ‘n stalletjie die vakansie by Innibos fees gehad. Sy verkoop allerhande mooi hout produkte. Die mense was mal oor haar produkte en wou so graag nog bestel het, maar hulle moet aanmekaar haar nommer vra omdat sy nie ‘n besigheidskaartjie het nie.
Opdrag
Maak ‘n besigheidskaartjie met die volgende besonderhede op:- Naam van besigheid- Logo en slogan- Kontakbesonderhede
Het ons die lesuitkomstes bereik?
• Verstaan julle die verskil tussen kreatiewe denke en probleemoplossing?
• Kan julle kreatiewe denke gebruik om probleme op te los?
• Waardeer julle dit dat julle mense kan raadpleeg vir raad en om jou te help met probleme?