klinkers vorm kern van lettergreep gee klank aan woord

11

Upload: vaughn

Post on 04-Jan-2016

202 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

KLINKERS Vorm kern van lettergreep Gee klank aan woord. A. ARME. E. I. EK. O. U. IS. UIL. OUPA. K A T;GR O T E R L I G;L O S;S U G. SOEN DIE DEUR !!. S AA G;L OO P;D UU R L EE N. S IE N;SL OE R;G EU R. DIFTONGE / TWEEKLANKE. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: KLINKERS Vorm  kern van  lettergreep Gee  klank aan woord
Page 2: KLINKERS Vorm  kern van  lettergreep Gee  klank aan woord

KLINKERS•Vorm kern van lettergreep•Gee klank aan woord.

A

E

IOU

ARME

EK

ISOUPAUIL

Page 3: KLINKERS Vorm  kern van  lettergreep Gee  klank aan woord

KAT;GROTERLIG;LOS;SUG

SAAG;LOOP;DUURLEEN

SIEN;SLOER;GEUR

SO

EN

D

IE

DEU

R!!

Page 4: KLINKERS Vorm  kern van  lettergreep Gee  klank aan woord

MEDEKLINKERS/KONSONANTE

B

GTJ

N

W

DIFTONGE/TWEEKLANKE

TWEE/MEER KLINKERS WAT AS EEN KLANK UITGESPREEKWORD MAAR TOG AFSONDER LIK GEHOOR WORD

OU

UIAI OOI

EEU

OEIMAAR WAT VAN

EI

Page 5: KLINKERS Vorm  kern van  lettergreep Gee  klank aan woord

mAndjie bEdjie rOtjie bYt

AI OI EIÊI

TWEE/MEER KLINKERS W

AT AS EEN

KLANK UITGESPREEK

WORD MAAR TOG AFSONDER LIK

GEHOOR WORD

Page 6: KLINKERS Vorm  kern van  lettergreep Gee  klank aan woord

1. Onderskei in die volgende woorde tussen klinkers en tweeklanke:a) Saldanhabaaib) Opgeruimdheidc) Bearbeidingd) Mieretere) Kinderbedjief) Moedermaatskappy

Page 7: KLINKERS Vorm  kern van  lettergreep Gee  klank aan woord

KLANKVERSKYNSELS

RONDING:Geronde vokale – grOter; dEUr; Oitjie

Ongeronde vokale –stAAn;lEpel;mIER

OORONDING:Mô; Neuf; Strônd – Klanke oordrewe gerond uitgespreek

ONTRONDING:Deur deerDuur dierMuur mier

Geronde klanke word plat uitgepreek

Page 8: KLINKERS Vorm  kern van  lettergreep Gee  klank aan woord

anders onbekend Van die bewonder

Op die

honde

anners

ombekendvanie bewonner

opiehone

ASSIMILASIE

Invloed van naburige

klanke op mekaar.

Page 9: KLINKERS Vorm  kern van  lettergreep Gee  klank aan woord

LETTERGREPE

•ont – le – ning

•o –a-se

•de – par – te – men – te – le

•spi –oen

•in – ter – na – sio – na – le

= lettergreep eindig op V daarom oop lettergreep= lettergreep eindig op K daarom toe/geslote lettergreep

K V K

K K

K

K K

V

V V

V V V

V

V

V V V V

Page 10: KLINKERS Vorm  kern van  lettergreep Gee  klank aan woord

KLANKGREPE•Grepe waarin woorde verdeel word volgens die manier van uitspraak.

Karre hoor slegs een r DUS ka – reramme

Page 11: KLINKERS Vorm  kern van  lettergreep Gee  klank aan woord

Verdeel die volgende woorde in lettergrepe en dui aan watter lettergreep geslote is en watter oop.

1. Onbillik2. Magie3. Draer4. Verkeerde5. Respek6. Engel