klanke - tuisblad | aanleer van afrikaans graad r · m m m maat minder muis mol man mat mimiek...

43
Klanke Vv, Ww, Kk, Mm, Nn, Rr en Hh. Graad 1 Kwartaal 1 Opgestel deur: Marlene van der Berg

Upload: dangnguyet

Post on 28-May-2018

387 views

Category:

Documents


3 download

TRANSCRIPT

Klanke Vv, Ww, Kk, Mm, Nn, Rr en Hh. Graad 1 Kwartaal 1 Opgestel deur: Marlene van der Berg

Kleur die -v- vir vuur in en skryf met jou vinger oor en oor die v-klank en sê die v-klank.

1) Kleur die prente in wat met ‘n –v- begin.

2) Skryf dan die -v- netjies in die blokkie met ‘n potlood.

Waar kruip die -v- weg? Soek die v-klanke in die woorde en omkring die v.

v v

v v v val veg vinger vuil voet geval veilig vang vis vrou vir vin gevra vind gevind vroeg ver vlieg voël gevat

Kleur die -w- vir water in en skryf met jou vinger oor en oor die -w- en sê die w-klank.

1) Kleur die prente in wat met ‘n -w- begin.

2) Skryf dan die -w- netjies in die blokkie met ‘n potlood.

Waar kruip die -w- weg?

Soek die w-klanke in die woorde en omkring die w.

w w

w water wes nuwe wol waar wang gewas gewaar terwyl wind kwel dwars

Kleur die -k- vir kat in en skryf met jou vinger oor en oor die -k- en sê die k-klank.

1) Kleur die prente in wat met ‘n –k- begin. 2) Skryf dan die -k- netjies in die blokkie met ‘n potlood.

Waar kruip die -k- weg?

Soek die k-klank in hierdie woorde en omkring die k.

k k

k k k valk koevert krap kuiken kat gekla kam kruk kis kombuis vurk krokodil klik-klak kind kring koek kerk kriek koel gesoek

Knip die woorde uit en pas op die woorde hierbo.

koevert krokodil koek kam krap kuiken

Kleur die -m- vir muis in en skryf met jou vinger oor en oor die m en sê die m-klank.

1) Kleur die prente in wat met ‘n –m- begin.

2) Skryf dan die -m- netjies in die blokkie met ‘n potlood.

Soek al die m-klanke en skryf daaroor.

aar kruip die -m- weg?

Soek die m-klanke in die woorde en omkring die m.

m m

m m m maat minder muis mol man mat mimiek masker meneer mak melk meel mes mevrou maer mens myne mus musiek meer

Kleur die -n- vir net in en skryf met jou vinger oor en oor die -n-.

Waarmee eindig die woorde? (n of m) Skryf die klankie neer.

ka_

ma_

la_

pa_

pe_

go_

so_

vi_

he_

ke_

da_

le_

1) Kleur die prente in wat met ‘n -n- begin.

2) Skryf dan die -n- netjies in die blokkie met ‘n potlood.

Waar kruip die -n- weg?

Soek die n-klank in hierdie woorde en omkring die n.

n n

n n n neus hang gang van ons net kam kring vang bons neef man myne sing gons mens tand dankie been nul

Soek al die n-klanke en skryf daaroor.

Kleur die -r- vir ring in en skryf met jou vinger oor en oor die -r- en sê die r-klank.

Knip die woorde uit en pas op die woorde hierbo.

Waarmee begin die woorde? (n, m of r) Skryf die klankie neer.

ing

aald

eus

ok

oos

ael

es

ier

eën

ote

aam

ot

Met watter klankie begin die woorde. Skryf bo-oor die regte klank en skryf dan die klankie netjies in die blokkie met ‘n potlood.

Waar kruip die -r- weg?

Soek die r-klank in hierdie woorde en omkring die r.

r r

r r r reus hare rang rook romp red kamer ring rang frons reg ring ry ruk grof rem rand drom kruk tor

Soek al die r-klanke en skryf daaroor.

Knip die woorde uit en pas op die woorde hierbo.

ring roos rook

Kleur die -h- vir hart in en skryf met jou vinger oor en oor die -h- sê die h-klankie.

Skryf oor elke h-klankie.

Waarmee begin die woorde? (h, m, n of r) Skryf die klankie neer.

ond

oos

ing

ier

es

and

art

oed

uis

ote

aan

ok

1) Kleur die prente in wat met ‘n -h- begin. 2) Skryf dan die -h- netjies in die blokkie met ‘n potlood.

Skryf oor elke klankie. Maak dan ‘n sirkel om elke h.

Soek die h-klank in hierdie woorde en omkring die h.

h h

h h h hare gholf hang haker onthou horing gehoor gehuil hamer hoed haas hyser afhaal hond hof hemp huil haar huppel hoop