joh 1:1-3, 18 in die begin was die woord, en die woord was by god, en die woord was god

15

Upload: kourtney-warren

Post on 15-Mar-2016

63 views

Category:

Documents


13 download

DESCRIPTION

Joh 1:1-3, 18 In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Hy was in die begin by God. Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie. Niemand het ooit God gesien nie; die eniggebore Seun - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Joh 1:1-3, 18 In die begin was die Woord, en die  Woord was by God, en die Woord was God
Page 2: Joh 1:1-3, 18 In die begin was die Woord, en die  Woord was by God, en die Woord was God

Joh 1:1-3, 18In die begin was die Woord,en die Woord was by God,en die Woord was God.

Hy was in die begin by God. Alle dinge het deur Hom ontstaan,

en sonder Hom het nie een ding ontstaanwat ontstaan het nie.

Niemand het ooit God gesien nie;die eniggebore Seun

wat in die boesem van die Vader is,dié het Hom verklaar

Page 3: Joh 1:1-3, 18 In die begin was die Woord, en die  Woord was by God, en die Woord was God

Kol 1:15-18Hy is die Beeld van die onsienlike God,

die Eersgeborene van die hele skepping; want in Hom is alle dinge geskape

wat in die hemele en op die aarde is,wat sienlik en onsienlik is,

trone sowel as heerskappye en owerhede en magte—alle dinge is deur Hom en tot Hom

geskape.En Hy is voor alle dinge,

en in Hom hou alle dinge stand.En Hy is die Hoof van die liggaam, - die

gemeente;Hy wat die begin is, die Eersgeborene uit die dode, sodat Hy in alles die eerste kan wees

Page 4: Joh 1:1-3, 18 In die begin was die Woord, en die  Woord was by God, en die Woord was God

Ons volg Jashua, want:-Ons volg Jashua, want:-Hy is God (Elohim, Jahweh)

Hy is die Woord van God

Hy is die begin van die skepping

Hy is God se Beeld

Hy is God se Seun

Hy is die Hoof van die Gemeente

Page 5: Joh 1:1-3, 18 In die begin was die Woord, en die  Woord was by God, en die Woord was God

5 kg brandstof = elektrisiteit aan 1 miljoen huise vir ‘n jaar

E = mc2

Page 6: Joh 1:1-3, 18 In die begin was die Woord, en die  Woord was by God, en die Woord was God

Filip 2:6-11Hy was gelyk aan God,

maar het dit afgelêen soos ‘n dienskneg ‘n gewone mens geword;

en Hy het Homself vernederin gehoorsaamheid tot die dood toe.

Daarom het God Hom uitermate verhoogen Hom ‘n naam gegee wat bo elke naam is,

sodat in sy Naam almal sou buigwat in die hemel en op die aarde en onder die

aarde isen erken dat Jashua die hoogste gesag beklee

tot heerlikheid van God die Vader

Page 7: Joh 1:1-3, 18 In die begin was die Woord, en die  Woord was by God, en die Woord was God

Hy beklee die hoogste posisieHy beklee die hoogste posisie

Hy was gelyk aan God

Hy het Homself ontledig

Hy het gesterf en weer gelewe

Hy is weer verhoog

Page 8: Joh 1:1-3, 18 In die begin was die Woord, en die  Woord was by God, en die Woord was God

Hy het gedoen wat niemand konHy het gedoen wat niemand kon‘n ware mens geword Luk 2:7

versoeking getrotseer Matt 4

gepreek, wonderwerke gedoen& dissipels opgelei

gesterf Matt 27:32-

Page 10: Joh 1:1-3, 18 In die begin was die Woord, en die  Woord was by God, en die Woord was God

Sy boodskap is Sy boodskap is kragtigkragtigJahweh is sy Vader en ook ons VaderJes 43:6-7, 2Kor 6:17-18

Vader het Hom lief, en Hy het ons net so liefJoh 3:16

Deur Hom kan ons weer na Vader terugkeerJoh 10:9

Ons moet Vader en mekaar liefhê Matt 22:35-40

Page 11: Joh 1:1-3, 18 In die begin was die Woord, en die  Woord was by God, en die Woord was God

Hy gee onsHy gee onsdie geheim van die lewedie geheim van die lewe

bekering Matt 4:17

oorgawe aan Hom Luk 9:23, 62

wedergeboorte Joh 3

Page 12: Joh 1:1-3, 18 In die begin was die Woord, en die  Woord was by God, en die Woord was God

Intussen is Hy baie besig!Intussen is Hy baie besig!

Hy tree vir ons in by Vader Heb 8:1

Hy lei en bewaar ons deur sy Gees Joh 14

Page 13: Joh 1:1-3, 18 In die begin was die Woord, en die  Woord was by God, en die Woord was God

Ons lewe in hoopOns lewe in hoop

op sy wederkoms 2Pet 3:13

op die verlossing van ons liggame 1Kor 15

Page 14: Joh 1:1-3, 18 In die begin was die Woord, en die  Woord was by God, en die Woord was God

Jahshua 1 Pet 2:21-24 Sy volgelinge 1Pet 3:8-14

sondeloos

eerlik

vol liefde

geduldig, selfbeheersd

vergewend

nederig, onderdanig

lydsaam

regverdig

Verheerlik Openb 1:12-18

stry teen sonde (:11)

eerlik (:10)

vol broederliefde (:8)

geduldig, selfbeheersd (:9)

vergewend, soek vrede (:11)

eensgesind (:8)

lydsaam (:14)

regverdig (:12)

Fil 3:20-21(1Kor 15:51-53)

Page 15: Joh 1:1-3, 18 In die begin was die Woord, en die  Woord was by God, en die Woord was God

1Kor 3:10-11Volgens die genade van God

het ek soos ‘n bekwame boumeesterdie fondament gelê, en ‘n ander bou

daarop;Niemand kan ‘n ander fondament lê

as wat daar gelê is nie,dit is Jahshua