jacobsdal primêre skool · web viewons 0/13a, 0/11a en 0/9a dogters tennisspanne speel op maan...

8
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 33 21 - 28 Oktober 2016 SOKKIE: Daar vind ‘n heerlike “Dra ‘n masker”-sokkie op Maandag, 24 Oktober vanaf 18:00 – 20:00 in die skoolsaal plaas. Graad 1 – 7 leerders almal welkom! Toegang beloop R5 per kind. Daar sal ‘n snoepie beskikbaar wees. KLEURATLETIEK: Ons nooi al ons ouers uit om die Kleuratletiekdag op Donderdag, 27 Oktober saam met ons te kom deurbring. Die Ouerleierkomitee gaan heerlike verversings te koop aanbied. Enige ander ouer wat ook bereid is om hulle te help kan met Helicia Delport kontak maak by 0836440066. Ouers wat nie daar kan wees nie en ook graag ‘n bydrae wil maak, kan vir ons enige van die volgende produkte skenk: Kookolie Koekmeel Mayonaise Eiers Chutney Suiker Margarien (Stuur dit asb. Maandag na die kantoor) Alle leerders is verplig om die Kleuratletiek by te woon en ons doen ‘n beroep op ouers om nie hulle kinders by hulle te laat sit nie. Stuur hulle asseblief paviljoen toe. Geen kind by die tent nie! Vrydag, 28 Oktober is ‘n normale skooldag. Kammaland hou op daardie dag ‘n Kermis. BEAMPTES: Ouers wat as beamptes gaan optree moet asseblief om 7:45 by die tent aantree. Trek asseblief so ver as moontlik ‘n wit hemp/bloes en navy blou broek aan. Die finale beamptelys word weer by die nuusbrief ingesluit. Daar is ‘n paar veranderings aangebring. Maak asseblief seker dat u naam daar is en kontak die Sportorganiseerder vir enige navrae. Bring asseblief u eie sambrele en gazebo’s saam as u by velditems werk. Indien daar ‘n tydopnemer is wat sy Ipad kan bring om foto’s by die wenpaal te neem sal ons dit baie waardeer. Bevestig dit asseblief met die Sportorganiseerder. Elke leerder (blou- en geelspan) moet asseblief onthou om R5 te bring vir die opmaak van die paviljoene en ander onkostes. Dit kan op Maandag, 24 Oktober by die klasonderwysers inbetaal word. AFLOSSPANNE: Die Blou- en Geelspan se aflosspanne van 0/8 – 0/14 word ook by die nuusbrief ingelsluit. Ouers moet kennis neem dat atlete wat aflos hardloop nie mag huistoe gaan voor al die aflosse afgehandel is nie. SONE ATLETIEKSPAN: Atlete wat eerste en tweede plekke op die Kleuratletiek behaal, word outomaties in die Sone Atletiekspan opgeneem wat in 2017 in Bloemfontein gaan deelneem. Nuwe leerders van volgende jaar gaan egter ook kans kry om in die span te kom. Atlete wat derde en vierde kom, moet asseblief aanhou atletiek oefen. EKSAMENROOSTER: ‘n Voorlopige eksamenrooster word by die nuusbrief ingesluit vir ouers se kennisname. PRYSUITDELING: Alle bekers en trofee’s (van 2015 se Prysuitdeling) moet asseblief vóór 30 Oktober by die skool ingehandig word. Klaar gegraveer en skoon.

Upload: others

Post on 02-Aug-2021

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewOns 0/13A, 0/11A en 0/9A dogters tennisspanne speel op Maan dag, 24 Oktober teen Hartswater in Kimberley en op Woensdag, 26 Oktober teen Douglas

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 33 21 - 28 Oktober 2016 SOKKIE: Daar vind ‘n heerlike “Dra ‘n masker”-sokkie op Maandag, 24 Oktober vanaf 18:00 – 20:00 in die skoolsaal plaas. Graad 1 – 7 leerders almal welkom! Toegang beloop R5 per kind. Daar sal ‘n snoepie beskikbaar wees.

KLEURATLETIEK: Ons nooi al ons ouers uit om die Kleuratletiekdag op Donderdag, 27 Oktober saam met ons te kom deurbring. Die Ouerleierkomitee gaan heerlike verversings te koop aanbied. Enige ander ouer wat ook bereid is om hulle te help kan met Helicia Delport kontak maak by 0836440066. Ouers wat nie daar kan wees nie en ook graag ‘n bydrae wil maak, kan vir ons enige van die volgende produkte skenk:Kookolie Koekmeel Mayonaise Eiers Chutney Suiker Margarien

(Stuur dit asb. Maandag na die kantoor)Alle leerders is verplig om die Kleuratletiek by te woon en ons doen ‘n beroep op ouers om nie hulle kinders by hulle te laat sit nie. Stuur hulle asseblief paviljoen toe. Geen kind by die tent nie!Vrydag, 28 Oktober is ‘n normale skooldag. Kammaland hou op daardie dag ‘n Kermis.

BEAMPTES:Ouers wat as beamptes gaan optree moet asseblief om 7:45 by die tent aantree. Trek asseblief so ver as moontlik ‘n wit hemp/bloes en navy blou broek aan. Die finale beamptelys word weer by die nuusbrief ingesluit. Daar is ‘n paar veranderings aangebring. Maak asseblief seker dat u naam daar is en kontak die Sportorganiseerder vir enige navrae. Bring asseblief u eie sambrele en gazebo’s saam as u by velditems werk.Indien daar ‘n tydopnemer is wat sy Ipad kan bring om foto’s by die wenpaal te neem sal ons dit baie waardeer. Bevestig dit asseblief met die Sportorganiseerder.

Elke leerder (blou- en geelspan) moet asseblief onthou om R5 te bring vir die opmaak van die paviljoene en ander onkostes. Dit kan op Maandag, 24 Oktober by die klasonderwysers inbetaal word.

AFLOSSPANNE:Die Blou- en Geelspan se aflosspanne van 0/8 – 0/14 word ook by die nuusbrief ingelsluit. Ouers moet kennis neem dat atlete wat aflos hardloop nie mag huistoe gaan voor al die aflosse afgehandel is nie.

SONE ATLETIEKSPAN:Atlete wat eerste en tweede plekke op die Kleuratletiek behaal, word outomaties in die Sone Atletiekspan opgeneem wat in 2017 in Bloemfontein gaan deelneem. Nuwe leerders van volgende jaar gaan egter ook kans kry om in die span te kom. Atlete wat derde en vierde kom, moet asseblief aanhou atletiek oefen.

EKSAMENROOSTER:‘n Voorlopige eksamenrooster word by die nuusbrief ingesluit vir ouers se kennisname.

PRYSUITDELING:Alle bekers en trofee’s (van 2015 se Prysuitdeling) moet asseblief vóór 30 Oktober by die skool ingehandig word. Klaar gegraveer en skoon.

GRAAD 7 VCSV-KAMP:Die graad 7 leerders vertrek op Vrydag, 28 Oktober om 14:30 (direk na skool). Leerders wat gaan kamp kan op daardie dag met “sivvies’ skool toe kom. Elkeen moet sy eie kospakkie vir middagete hê (koshuisleerders sal voorsien word van ‘n kospakkie). Die kampkinders behoort DV Sondag om 14:00 terug te wees. Pakplek is beperk dus moet julle net die nodige insit.

KOSHUIS:Leerders moet asseblief eers in die koshuis gaan eet voordat hulle buitemuurs toe gaan. Daar is genoeg tyd.Ouers moet asseblief kennis neem dat daar op Donderdag, 27 Oktober nie middagetes in die koshuis beskikbaar sal wees nie. Koshuiskinders sal kospakkies by die atletiek ontvang.

LEERDERDEELNAME:KRIEKET: Die 0/13 span het hulle Pro-20 wedstryd teen Newton met 29 lopies verloor en met 9 paaltjies teen Staats gewen. Mooi man! Die semi-finaal vind op Woensdag, 26 Oktober plaas en ons span gaan beslis daar speel. Die 0/13 seuns moet asseblief hulle reëlings so tref. Tye is nog nie gefinaliseer nie.Sterkte aan ons 0/8 Mini-krieketspan wat op Saterdag, 22 Oktober in die Spur-toernooi in Kimberley deelneem.

Page 2: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewOns 0/13A, 0/11A en 0/9A dogters tennisspanne speel op Maan dag, 24 Oktober teen Hartswater in Kimberley en op Woensdag, 26 Oktober teen Douglas

TENNIS: [AFSKEURSTROKIE] UITSLAE TEEN HOPETOWN:0/13 wen 5 – 1, 0/11 gelykop maar verloor met uittel van spelle, 0/9 verloor 6 – 0 Ons 0/13A, 0/11A en 0/9A dogters tennisspanne speel op Maandag, 24 Oktober teen Hartswater in Kimberley en op Woensdag, 26 Oktober teen Douglas op hulle bane. Vul asseblief die afskeurstrokie in en stuur terug na die klasonderwysers op Maandag, 24 Oktober. Maandag: Verdaag 12:30, vertrek om 12:45. R30 busgeldWoensdag: Verdaag 13:00, vertrek om 13:15. R50 busgeldBaie geluk aan Jannes Krause wat tydens die Novels Tennistoernooi in De Aar as 0/8 kampioen aangewys is. Ons is trots op jou!

SKAAK:Ons skaakspelers het tydens die Kwalifiserende skaaktoernooi van verlede naweek as volg presteer:Phillip Noeth en Rian Steenkamp wen 2½ uit 5 en Johandre vd Berg wen 3 uit 5

TOP 10 ATLETIEK:Die Top 10 Atletiekbyeenkoms vind op Saterdag 22 Oktober om 8:00 in Kimberley plaas en atlete kan steeds op daardie dag by die byeenkoms self inskryf.

ALGEMEEN:JAKKIELOER “FACEBOOK”-BLAD:Ouers wat foto’tjies plaas ons “Facebook”-blad moet asseblief kind se naam en besonderhede wat van toepassing is byskryf. Plaas gerus ook prestasies van Oud-Jakkies.

…………………. PW TaitSKOOLHOOF

GEBEDSLYS:

Gerhard Maritz (Operasie)Darretjies Tsenyego (dogter in hospitaal)

Baie sterkte aan die

graad12’s van HLS met hulle Matriek-

eksamen

Page 3: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewOns 0/13A, 0/11A en 0/9A dogters tennisspanne speel op Maan dag, 24 Oktober teen Hartswater in Kimberley en op Woensdag, 26 Oktober teen Douglas

AFSKEURSTROKIE: DOGTERSTENNISLIGA - HARTSWATER (Ma, 24 en Wo 26 Okt)

OUER ______________________________________________

SPELER/S: _________________________________________

KIMBERLEY: NEEM SELF BENODIG VERVOER

DOUGLAS: NEEM SELF BENODIG VERVOER

EK KAN _____ (AANTAL) ANDER SPELERS SAAMNEEM NA KBY

EK KAN _____ (AANTAL) ANDER SPELERS SAAMNEEM NA DOUGLAS

HANDTEKENING: ___________________ DATUM: _____________

Bus/vervoergeld Kby: R30Bus/vervoergeld Kby: R50

Katjies te koop:Jakkies Opwaarts Sentrum het klein katjies @ R10 elk te koop.

Kom kuier vir ons en soek jou eie katjie uit!

Page 4: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewOns 0/13A, 0/11A en 0/9A dogters tennisspanne speel op Maan dag, 24 Oktober teen Hartswater in Kimberley en op Woensdag, 26 Oktober teen Douglas
Page 5: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewOns 0/13A, 0/11A en 0/9A dogters tennisspanne speel op Maan dag, 24 Oktober teen Hartswater in Kimberley en op Woensdag, 26 Oktober teen Douglas

BEAMPTELYS - KLEURSPORT:Aankondiger: Tjoppie BothaSkeidsregters: Pieter Tait

Lanie SteenkampAfsitter: Schalk MeintjesAfsittershulp: Delene Da Camara

Maryka van Straaten Suzaan Wessels

Wenpaalbeampte: Marisan Jacobs Madeleine KoorzenRekenaar: Tersia Mostert

Rehetta SchoemanMedaljes: Naomi v Eck

Jolandé NoethVerversings: Rina van Zyl + helpersAksiefoto’s: Clivé BurgerAantekenaars: Karin Page / Elza van WykRekords: Maryna ScholtzSpanbestuurders: Deandri v Vuuren (Blou)

Elizna Neethling (Geel)

BAAN:Uitvangers:Lizette Krause (Hoof)Lida Botha (Ipad)Maritza de Wet

Karin StraussCheryl LavarackLizette JacobsMariska v ZylElderei Steenkamp

Tydhouers:Louwtjie Steenkamp (Hoof)Pieter GroenewaldAbré StraussDewald BurgerAlbertus de WetMatthew HardenbergRiaan JacobsTjaart v ZylJohn Roelofse

VELDITEMS:Verspring A-Put:Lodi Wessels (Hoof)Anita WesselsLeana Shepherd

Verspring B-Put:Peet Steenkamp (Hoof)Michael ZondaghCharlene Zondagh

Hoogspring A-Put:Adéle Lübbe (Hoof) Eric StarkeTharina Starke

Page 6: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewOns 0/13A, 0/11A en 0/9A dogters tennisspanne speel op Maan dag, 24 Oktober teen Hartswater in Kimberley en op Woensdag, 26 Oktober teen Douglas

Hoogspring B-PutVera Steenkamp (Hoof)Nico JacobsClivé Burger

Gewigstoot A- PutPiet Krüger (Hoof)Johnny SwanepoelSantjie Kotze

Gewigstoot B-PutDanie Noeth (Hoof)Sanet SwanepoelMaritha van der MerweStrauss Jacobs

Spiesgooi:Jaco Herbst (Hoof)Joline KrügerCor-marie Herbst

Hekkies: Matthew Hardenberg

Slingerbal: Irene Wilkinson

Noodhulp: Lizette Krause

Page 7: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewOns 0/13A, 0/11A en 0/9A dogters tennisspanne speel op Maan dag, 24 Oktober teen Hartswater in Kimberley en op Woensdag, 26 Oktober teen Douglas
Page 8: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewOns 0/13A, 0/11A en 0/9A dogters tennisspanne speel op Maan dag, 24 Oktober teen Hartswater in Kimberley en op Woensdag, 26 Oktober teen Douglas