jacobsdal primêre skool · web viewom 8:00 aanvaar word. (kontant met bestelling asseblief.) graad...

8
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 12 18 - 26 April 2019 ASBESHUIS: Tenders word hiermee ingewag vir ‘n drieslaapkamer asbeshuis wat onmiddelik beskikbaar is. Die huis is opgebreek en is op die terrein vir besigtiging beskikbaar. Tenders sluit op 24 Mei 2019? FOTODAG NR. 1 – DINSDAG, 23 APRIL: [BESTELVORM] Ouers moet asseblief sorg dat leerders die korrekte somerskooldrag, met skoene en kouse, aan het vir die fotodag op Dinsdag, 23 April. ‘n Lys van foto’s wat geneem word, asook ‘n bestelvorm vir die individuele foto’s word weer by die nuusbrief ingesluit. Die bestelvormpies sal tot Dinsdag, 23 April om 8:00 aanvaar word. (Kontant met bestelling asseblief.) GRAAD 3 ENTREPRENEURSDAG: Ouers word uitgenooi om die graad 3-klasse se Entrepreneursdag op Vrydag, 26 April vanaf 10:00 tot 12:00 te kom ondersteun. Leerders kan ook asseblief ‘n geldjie saambring om die gr. 3’s se stalletjies te ondersteun. D6: Ouers het tot einde Mei om vir die d6 Connect (swart logo) te registreer. Daarna sal geen nuusbrief meer uitgedruk word nie en ouers sal dit slegs op d6 en www.jakkies.com kan kry. “JAKKIES GOT TALENT”: Leerders word daaraan herinner dat “Jakkies got talent” reeds op 6 Mei plaasvind. Tyd word kort! Kry jou liedjie, dansie, ens. gereed en skryf by juffrou Rina in. Inskrywingsgeld is R10 en toegang by die deure ook R10. LEERDERDEELNAME: RUGBY: Veels geluk aan die volgende 0/12 seuns wat vir die Wildeklawerspan gekies is en vanaf 29 April tot 1 Mei aan die Wildeklawertoernooi deelneem: Hanru Hugo, JW Roelofse en Ewan Burger Geluk aan die volgende 0/13 seuns wat deur is na die volgende rondte GW proewe op Saterdag, 11 Mei: Wianco Ludicke en Marius Etzebeth UITSLAE - RUGBY: SPAN: EUREKA: 0/8 Verloor 43 – 14 0/9A Verloor 31 – 7 0/11A Verloor 41 – 19 0/11B Verloor 39 – 0 0/13A Verloor 27 – 20 0/13B Verloor 17 – 10 NETBAL: Baie geluk aan die volgende spelers wat as deel van die Xhariepspan gekies is om op 10 Mei aan die Vrystaat Netbalproewe by Willem Postma in Bloemfontein deel te neem: 0/12: Rohandri Masuret, Sandri van Niekerk en Izeldi Jacobs 0/13: Zoë-Lee Zondagh WEDSTRYDE VOLGENDE WEEK/SKENKINGS: Die volgende rugbyspanne speel op Dinsdag, 23 April wedstryde teen Staats hier op ons veld/bane. RUGBY: 0/9A en B, 0/11A en B en 0/13A en B

Upload: others

Post on 22-May-2020

6 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewom 8:00 aanvaar word. (Kontant met bestelling asseblief.) GRAAD 3 ENTREPRENEURSDAG: Ouers word uitgenooi om die graad 3-klasse se Entrepreneursdag

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 12 18 - 26 April 2019ASBESHUIS:Tenders word hiermee ingewag vir ‘n drieslaapkamer asbeshuiswat onmiddelik beskikbaar is. Die huis is opgebreek en is op die terrein vir besigtiging beskikbaar. Tenders sluit op 24 Mei 2019?

FOTODAG NR. 1 – DINSDAG, 23 APRIL: [BESTELVORM]Ouers moet asseblief sorg dat leerders die korrekte somerskooldrag, met skoene en kouse, aan het vir die fotodag op Dinsdag, 23 April. ‘n Lys van foto’s wat geneem word, asook ‘n bestelvorm vir die individuele foto’s word weer by die nuusbrief ingesluit. Die bestelvormpies sal tot Dinsdag, 23 April om 8:00 aanvaar word. (Kontant met bestelling asseblief.)

GRAAD 3 ENTREPRENEURSDAG:Ouers word uitgenooi om die graad 3-klasse se Entrepreneursdag op Vrydag, 26 April vanaf 10:00 tot 12:00 te kom ondersteun. Leerders kan ook asseblief ‘n geldjie saambring om die gr. 3’s se stalletjies te ondersteun.

D6:Ouers het tot einde Mei om vir die d6 Connect (swart logo) te registreer. Daarna sal geen nuusbrief meer uitgedruk word nie en ouers sal dit slegs op d6 en www.jakkies.com kan kry.

“JAKKIES GOT TALENT”:Leerders word daaraan herinner dat “Jakkies got talent” reeds op 6 Mei plaasvind. Tyd word kort! Kry jou liedjie, dansie, ens. gereed en skryf by juffrou Rina in. Inskrywingsgeld is R10 en toegang by die deure ook R10.

LEERDERDEELNAME:RUGBY:Veels geluk aan die volgende 0/12 seuns wat vir die Wildeklawerspan gekies is en vanaf 29 April tot 1 Mei aan die Wildeklawertoernooi deelneem:Hanru Hugo, JW Roelofse en Ewan Burger Geluk aan die volgende 0/13 seuns wat deur is na die volgende rondte GW proewe op Saterdag, 11 Mei:Wianco Ludicke en Marius EtzebethUITSLAE - RUGBY:

SPAN: EUREKA:0/8 Verloor 43 – 14

0/9A Verloor 31 – 7 0/11A Verloor 41 – 19

0/11B Verloor 39 – 0 0/13A Verloor 27 – 20 0/13B Verloor 17 – 10

NETBAL:Baie geluk aan die volgende spelers wat as deel van die Xhariepspan gekiesis om op 10 Mei aan die Vrystaat Netbalproewe by Willem Postma in Bloemfontein deel te neem:0/12: Rohandri Masuret, Sandri van Niekerk en Izeldi Jacobs0/13: Zoë-Lee Zondagh

WEDSTRYDE VOLGENDE WEEK/SKENKINGS: Die volgende rugbyspanne speel op Dinsdag, 23 April wedstryde teen Staats hier op ons veld/bane. RUGBY: 0/9A en B, 0/11A en B en 0/13A en B‘n Program word by die nuusbrief ingesluit. Ons 0/7 rugbyspan en al die netbalspanne speel op Donderdag, 9 Mei teen Staats.Kom ondersteun u kind en geniet die middag saam met ons! Trek asseblief groen ondersteunershempies aan. Leerders moet skoolklere of sportklere aanhê. Geen “sivvies” nie. (Boete!)

DIE OLK GAAN LEKKER VERVERSINGS VERSKAF!Ons vra die ouers van al die rugbyseuns om skenkings te maak aan die OLK:

KOOKOLIE EIERS KOEKMEEL(Gee dit asseblief by die boekstoor af)

As Staats weer met hulle netbalspanne kom, sal die netbaldogters ‘n beurt kry.

OUERS NEEM ASB. KENNIS:Ons rugby- en netbalspanne speel op Dinsdag, 30 April teen Douglas op hulle veld/bane. Die spanne wat gaan speel sal nog bekendgemaak word.

LANDLOOP: [AFSKEURSTROKIE]Die eerste landloopliga waaraan ons atlete gaan deelneem, vind op Donderdag, 25 April by NJ Heyns in Kimberley plaas. Ouers kan die afskeurstrokie invul om hulle kinders in te skryf en hulle vervoer te bevestig. Die bus vertrek om 13:30 en alete het hulle nommers en inligtingsbriewe ontvang.

Page 2: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewom 8:00 aanvaar word. (Kontant met bestelling asseblief.) GRAAD 3 ENTREPRENEURSDAG: Ouers word uitgenooi om die graad 3-klasse se Entrepreneursdag

TENNIS:Daar is op Woensdag, 24 April vanaf 15:00 tot 15:45 tennisoefening vir al die gr. R tot gr 2-leerders. Ons moedig ouers aan om hulle kinders te stuur!Al die ander tennisspelers oefen vanaf 15:30 – 16:30.Spelers wat aan die Bethlehem tennistoernooi deelneem het reeds inligting ontvang.Ouers word herinner daaraan dat inskrywings vir die KLOPPERS tennistoernooi op 23 April sluit. U moet self u kind op hulle webtuiste inskryf.

Maandag, 22 April is ‘n skoolvakansiedag.

..............................PW TAIT SKOOLHOOF

RUGBYPROGRAM:TYD: SPANNE: SKEIDSREGTER:13:45 Jacobsdal 0/9B vs Staats

0/9B Staats

14:20 Jacobsdal 0/11B vs Staats 0/11B Jannie du Plooy

14:55 Jacobsdal 0/9A vs Staats 0/9A Riaan vd Heever

15:30 Jacobsdal 0/13B vs Staats 0/13B Martin Coetzee

16:15 Jacobsdal 0/11A vs Staats 0/11A Jannie du Plooy

17:00 Jacobsdal 0/13A vs Staats 0/13A Martin Coetzee

GEBEDSLYS:

Marna StanderJP Smit (arm se penne kom uit)

Burger Badenhorst (behandeling)

AFSKEURSTROKIE: LANDLOOPLIGA (Don, 25 April)

NAAM VAN OUER: __________________________________

NAAM VAN ATLEET/E: _________________________________

EK WIL GRAAG MY KIND/ERS INSKRYF VIR DIE LANDLOOPLIGA OP DONDERDAG, 25 APRIL.

EK NEEM SELF MY KIND NA NJ HEYNS:

BENODIG BUSVERVOER NA NJ HEYNS:

HANDTEKENING: ________________________

KONTAKNOMMER: _______________________

R30 busgeld

Page 3: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewom 8:00 aanvaar word. (Kontant met bestelling asseblief.) GRAAD 3 ENTREPRENEURSDAG: Ouers word uitgenooi om die graad 3-klasse se Entrepreneursdag

FOTODAG 1: 23 April 2019Merk

met X OMSKRYWING: PERSOON/E KLEREDRAG

Beheerliggaamlede: 7:30

Personeel - skool:Onderrig en adminNie-onderrig

Personeel - Koshuis:

Junior koor Rina / Elza

Korrektesomer-

skooldragmet skoene

en kouse

Senior koor Jaco / Elza

Hoofleiers: Skool

Slegs leiers

Hoofleiers: Koshuis

Skoolleiers

Koshuisleiers

Medialeiers

Koshuisleiers en -ouers Hoofleiers + leiers + Koshuisouers

Padpatrollie

KLASFOTO’S: Graad 1 - 7 + IK-klas

Individuele foto’s net na klasfoto’s

KlasonderwysersKorrekte somerskool-drag

BESTELVORM:

INDIVIDUELE FOTOPAKKET/TER60 PER PAKKET

(Betaal by klasonderwysers in asseblief)

Naam van leerder:(Slegs een kind op foto) Gr: Aantal

pakkette: BEDRAG:

Name van leerders:(Meer as een kind op foto)

Page 4: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewom 8:00 aanvaar word. (Kontant met bestelling asseblief.) GRAAD 3 ENTREPRENEURSDAG: Ouers word uitgenooi om die graad 3-klasse se Entrepreneursdag

TOTALE BEDRAG INGESLUIT: R ______

OUER SE NAAM EN VAN:

HANDTEKENING:

Page 5: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewom 8:00 aanvaar word. (Kontant met bestelling asseblief.) GRAAD 3 ENTREPRENEURSDAG: Ouers word uitgenooi om die graad 3-klasse se Entrepreneursdag

~~ Plaatjieplakprojek ~~ (OLK 2019)Ons skool wil graag ons Graad 7’s en alle oudleerders wat Jakkies gekies het om hul Laerskoolloopbaan in te voltooi, erkenning gee deur ‘n nuwe projek wat ons noem: Plak ‘n Plaatjie.  Ons besef dat elke Graad 7 wat klaarmaak by ons en al ons oud leerlinge die boustene van ons Skool vorm.Ons verkoop dus Plaatjies wat as “bousteentjies” agter in ons saal, teen die muur vasgesit gaan word, met die leerder se naam, van en jaartal wat hulle by Jakkies was, daarop gegraveer.Die Plaatjies word professioneel  in Kimberley gegraveer en is te koop teen R200 ‘n plaatjie.  Dit sluit die gravering en opsit van die plaatjie teen die muur in. Afmeting: 12cm x 5cmOns moedig alle Graad 7 ouers, asook alle oud-Jakkies aan om vir hulle ‘n Plaatjie te koop.  Dit gaan ‘n pragtige muur van name en datums wees, wat elke jaar gaan groei!Onthou om ons oudleerders (boeties, sussies en vriende), asook al die Golden Oldies van ons Plaatjieprojek te vertel.Vul asb die afskeurstrokie in om jou plaatjie te bestel. 

BESTELVORM: PLAATJIEPLAKPROJEK

Vul asseblief die toepaslike gedeelte korrek in om u plaatjie te bestel.

OPSIE 1: OPSIE 2:Huidige gr. 7’s Oud leerders:

Naam: Naam:Van: Van:Jaartal: Jaartal:

OPSIE 3:“Golden Oldies”

Naam:Van:Jaartal:

INGESLUIT ‘N BEDRAG VAN R200 PER PLAATJIE: TOTAAL: __________

Page 6: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewom 8:00 aanvaar word. (Kontant met bestelling asseblief.) GRAAD 3 ENTREPRENEURSDAG: Ouers word uitgenooi om die graad 3-klasse se Entrepreneursdag