jacobsdal primêre skooljakkies.com/nb 18 en 2015.docx  · web viewgroot borge van ons skool en...

6
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 18 12 - 19 Junie 2015 OUERS: VRA VAN DONASIES OF BORGE: Ouers moet asseblief kennis neem dat u nie direk persone of besighede in Jacobsdal of omgewing vir ‘n donasie of borg/e mag vra nie. Alle donasies en borge werk deur ons Borgekomitee. Kontak asseblief vir Loucile Bruwer (voorsitster) indien u van ‘n persoon of instansie weet wat genader kan word, of wat ons skool goedgesind is. Sommige persone of besighede is reeds groot borge van ons skool en word dan wéér deur ouers of leerders vir donasies genader, wat onbillik teenoor hulle is. Ons wil hierdie gebeure totaal uitskakel. Ons hoop dat ons op ouers se samewerking kan staatmaak. BEHEERLIGGAAM BEGIN- EN UITKOMTYE: Die skool begin vanaf Woensdag, 17 Junie om 8:00 en verdaag elke dag as volg: Graad 1 & 2: 12:00 Graad 3: 12:30 Gr 4 – 7: 13:00 Maandag, 15 Junie is ‘n skoolvakansiedag. Dinsdag, 16 Junie is ‘n vakansiedag (Jeugdag). Leerders trek in die eksamen op ‘n Woensdag sportklere aan. LAATKOMMERS: Ouers moet asseblief kennis neem dat die skool stiptelik om 7:30 begin. Leerders moet asseblief betyds wees. Om laat te kom is ‘n swak gewoonte. U samewerking sal waardeer word. DISCONTO BOEKUITSTALLING: ` Ouers word uitgenooi om op Woensdag, 24 en Donderdag, 25 Junie ‘n draai te maak by die Disconto Boekuitstalling in die Sportkamer. Verskillende soorte boeke is teen baie billike pryse beskikbaar. BIBLIOTEEKBOEKE: Alle biblioteekboeke moet op Woensdag, 17 Junie ingehandig word. TENDERS: Tenders vir die verskaffing van verversings by tuisbyeenkomste gaan eers weer in die derde kwartaal uit vir die Kleuratletiek in die vierde kwartaal. KOORROMPIES: Dogters wat koorrompies by tannie Hannelie gekry het moet asseblief vir haar die R70 bring sodat sy dit kan gaan betaal. LEERDERDEELNAME: RUGBY: Uitslae van die 0/7 rugbyspan se wedstryde in Bloemfontein. Verloor 15 – 5 teen Grey Primêre Skool Verloor 25 – 0 teen Willem Postma NETBAL: Sterkte aan ons 0/13 netbaldogters wat die naweek aan die Vrystaat Kampioenskappe in Bethlehem gaan deelneem. GIMNASTIEK: Sterkte aan die gimnaste wat op Saterdag, 13 Junie aan ‘n klubkompetisie in Bloemfontein deelneem.

Upload: others

Post on 08-Oct-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOLjakkies.com/NB 18 en 2015.docx  · Web viewgroot borge van ons skool en word dan wéér deur ouers of leerders vir donasies genader, wat onbillik teenoor

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 18 12 - 19 Junie 2015OUERS:VRA VAN DONASIES OF BORGE:Ouers moet asseblief kennis neem dat u nie direk persone of besighede in Jacobsdal of omgewing vir ‘n donasie of borg/e mag vra nie. Alle donasies en borge werk deur ons Borgekomitee. Kontak asseblief vir Loucile Bruwer (voorsitster) indien u van ‘n persoon of instansie weet wat genader kan word, of wat ons skool goedgesind is. Sommige persone of besighede is reeds groot borge van ons skool en word dan wéér deur ouers of leerders vir donasies genader, wat onbillik teenoor hulle is. Ons wil hierdie gebeure totaal uitskakel.Ons hoop dat ons op ouers se samewerking kan staatmaak.BEHEERLIGGAAM

BEGIN- EN UITKOMTYE:Die skool begin vanaf Woensdag, 17 Junie om 8:00 en verdaag elke dag as volg:Graad 1 & 2: 12:00Graad 3: 12:30Gr 4 – 7: 13:00Maandag, 15 Junie is ‘n skoolvakansiedag. Dinsdag, 16 Junie is ‘n vakansiedag (Jeugdag).Leerders trek in die eksamen op ‘n Woensdag sportklere aan.

LAATKOMMERS:Ouers moet asseblief kennis neem dat die skool stiptelik om 7:30 begin. Leerders moet asseblief betyds wees. Om laat te kom is ‘n swak gewoonte. U samewerking sal waardeer word.

DISCONTO BOEKUITSTALLING: `Ouers word uitgenooi om op Woensdag, 24 en Donderdag, 25 Junie ‘n draai te maak by die Disconto Boekuitstalling in die Sportkamer. Verskillende soorte boeke is teen baie billike pryse beskikbaar.

BIBLIOTEEKBOEKE:Alle biblioteekboeke moet op Woensdag, 17 Junie ingehandig word.

TENDERS:Tenders vir die verskaffing van verversings by tuisbyeenkomste gaan eers weer in die derde kwartaal uit vir die Kleuratletiek in die vierde kwartaal.

KOORROMPIES:Dogters wat koorrompies by tannie Hannelie gekry het moet asseblief vir haar die R70 bring sodat sy dit kan gaan betaal.

LEERDERDEELNAME:RUGBY:Uitslae van die 0/7 rugbyspan se wedstryde in Bloemfontein.Verloor 15 – 5 teen Grey Primêre SkoolVerloor 25 – 0 teen Willem Postma

NETBAL:Sterkte aan ons 0/13 netbaldogters wat die naweek aan die Vrystaat Kampioenskappe in Bethlehem gaan deelneem.

GIMNASTIEK:Sterkte aan die gimnaste wat op Saterdag, 13 Junie aan ‘n klubkompetisie in Bloemfontein deelneem.

SKAAK:Uitslae van Rian en Fransien Steenkamp wat verlede naweek aan die kwalifiserende skaaktoernooi op Philippolis deelgeneem het:Rian was 10de uit 18 spelers en Fransien 8ste uit 15 spelers.

…………………. PW Tait SKOOLHOOF

GEBEDSLYS:

Hardus en Kobus Gabriëlsen (Ouma oorlede)Al ons leerders wat voorberei vir eksamen.

Page 4: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOLjakkies.com/NB 18 en 2015.docx  · Web viewgroot borge van ons skool en word dan wéér deur ouers of leerders vir donasies genader, wat onbillik teenoor
Page 5: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOLjakkies.com/NB 18 en 2015.docx  · Web viewgroot borge van ons skool en word dan wéér deur ouers of leerders vir donasies genader, wat onbillik teenoor

DATUM: 21 JUNIE 2015 TYD: 11:30 VIR 12:00

PLEK: MOREDOU - PADSTAL

BESPREKINGS MOET ASB VOOROF OP

18 JUNIE 2015 GEMAAK WORD!!

BESPREEK VROEGTYDIG OM TELEURSTELLINGTE VOORKOM!!

KOSTE: R 100.00 pp VIR VOLWASSENES ENHOëRSKOOL LEERDERS

R 50.00 pp VIR LAERSKOOL LEERDERS

DRIEGANG MAALTYD: VOORGEREG: MOREDOU – VERRASSINGSBROODJIE HOOFGEREG:

2 VLEISE (SKAAPBOUD & HOENDER)2 GROENTES ( 1 SOET & 1 SOUT)AARTAPPELS IN KNOFFELBOTTERGEELRYSGRIEKSE SLAAI

NAGEREG: HEERLIKE GEBAKTE POEDING VIR OUD EN JONKKONTAK ODRIE VIR BESPREKINGS BY: 073 231 4757

MOREDOU – PADSTAL

VADERSDAG ETE