is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - amazon web services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai...

46

Upload: others

Post on 29-Jan-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,
Page 2: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n

besonderse meisie, wat as

gevolg van die volmaan

anderste is as die res van haar

mense.

Page 3: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

Hoofstuk 1.

Die Begin Dit is ‘n warm somers aand, die

maan skyn vol en helder sonder

enige bedreiging van wolke wat die

misterie van die aand te versteer

nie. Daar is nie eers ‘n ligte briesie

om die bedompigge hitte te verlig

nie. Tosha se Ma is besig om haar

slapende kindjie neer te lê. Sy vryf

saggies die nat gesweete haartjies

wat aan haar voorkoppie vas klou

weg, haar baba se rooi haartjies gee

‘n rooi skynsel in die helder

maanlig wat deur die venster skyn.

“Lekkerslaapies my dierbare kind”

kom dit sag en liefdevol van

Lavender, sy soen Tosha op haar

voorkop. Tosha draai haar kop na

die ander kant, sy vryf met ‘n

vyssie oor haar gesiggie, asof sy

probeer om die sweetjtjies ook af te

Page 4: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

vee. Lavender glimlag vir haar klein

dogtertjie. Lavender verlaat die

hoofslaapkamer, sy stap die lang

gang af, die vlou muur liggie help

om ‘n klein bietjie te kan sien.

Lavender loop die sitkamer binne,

sy skakel die lig aan, sy knip-knip

haar oë vir die skerp wit lig wat

skielik aangaan, sy stap na die toe

venster langs die voor deur. Die

venster kyk uit oor die pad,

Lavender maak die gordyn oop en

kyk of sy nie haar man en seun al

sien aankom in die helder maanlig,

hulle moes al terug gewees het,

maar hulle is nogsteeds nie terug

nie en dit raak laat. Lavender staar

uit die venster met ‘n diep

bekommerdheid binne haar wag sy

in spanning vir haar man en seun.

Lavender is so besig om uit die

venster te kyk sy hoor nie die

kamer deur wat oop gaan en die

sagte klein voetstappies wat nade

kom nie. ‘n Sagte stemmetjie praat

Page 5: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

agter haar, sy hik soos sy skrik en

draai vinnig om, sy kyk vas in haar

swart kop dogtertjie met die

pragtige blou ogies vas, dit is

Shyanne wat wakker geword het,

sy is ook bekommerd, Lavender

kan dit op die ou pop gesiggie sien.

Shyanne probeer haar rede

wegsteek hoekom sy wakker isven

vra met ‘n sagte stemmietjie “Is

Mamma reg?” Lavender ontspan en

glimlag vir haar klein dogtertjie “ Ja

skat, ek dog jy slaap.” Shyanne laat

sak haar kop en haal diep asem

“Ek kannie slaap nie Mamma”

Lavender bekommerd “Hoekom nie,

voel jy siek?” Lavender stap nader

en neem Shyanne aan haar bo-

arms, sy vryf haar kyfie een kant

toe en vryf saggies oor haar wang

“Wat is dit? Wat pla my kind”vra sy

sag met ‘n effinse erns in haar

stem. Shyanne voel hoe die trane

opstoot en sy probeer haar bes om

dit te beveg, sy antwoord saggies

Page 6: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

met hywer “ek…ek….ek is

bekommerd oor Pappa en boetie,

hoekom vat hulle so lank, hoekom

is hulle nog nie by die huis nie?”

Shyanne snik en die trane wat sy

beveg het neem hulle plekke oor

haar wange. Lavender kan niks

anders doen behalwe om Shyanne

jammer te kry en te troos nie, sy is

nou eers tien en kan al amper alles

verstaan. Lavender sluk haar eie

bekommerdheid weg, dit is ‘n

swaar knop, sy tel Shyanne se

kennietjie met haar vinger op en

praat met ‘n kalm stem “My skat jy

weet dat dit ‘n baie belangrike taak

is vir jou pa en dat dit ‘n baie

belangrike dag is vir jou broer, ek

is seker alles is reg, hulle sal nou-

nou hier wees, jy sal sien.”

Shyanne kyk na haar Ma met nat

bekommerde ogies “ek weet

Mamma, maar moet dit so lank

vat?” Lavender glimlag en lei

Shyanne na die naaste bank, sy

Page 7: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

laat Shyanne sit en gaan sit langs

haar “Jou broer het seker baie goed

gedoen en Pappa het het seker vir

hom ietsie lekkers gaan koop of ‘n

geskenkie gaan uit kies om hom

welgedaan te sê, jy hoef nie jouself

so te bekommer nie, jy is nog klein

en jou beert kom nog, dan gaan ek,

Luke en Tosha soos ek en jy lyk, of

dalk erger” Shyanne glimlag

effens en gee ‘n kort laggie “Ok

Mamma, Mamma is seker reg, ek is

maar te erg bekommerd.” Lavender

gee Shyanne ‘n ligte drukkie en

fluister in haar oor “Ek is my kind,

jy sal sien, jy sal sien” Lavender

streel liggies oor Shyanne se rug.

Lavende hoor ‘n motor wat saggies

nader kom en stil hou, oomblikke

later stap die twee manne by die

huis in, moeg en uitgeput, Luke en

sy Pa loop glimlaggend die sitkamer

binne onbewus van die

bekommerde twee dames wat op

hulle gewag het, hulle stop dood in

Page 8: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

hul spore toe hulle Lavender en

Shyanne op die bank sien, Shane

bekommerd “En nou, is sy

siek”Lavender gee hom ‘n skewe

kyk, Shyanne spring op en

hardloop na hulle toe “Pappa,

Boetie, julle is terug!!!!” Shyanne

gee haar Broer en Pa ‘n stewige

drukkie “Waar was julle ons was

erg bekommerd” kom dit kwaai van

Lavender af.

Shane buk af en gee vir Shyanne ‘n

drukkie, Luke tel haar op en swaai

haar in die ronde, Shyanne lag.

“Nie so hard nie, Tosha slaap”

herhinner Lavender die twee, wat

dadelik stil bly. Luke sit vir

Shyanne neer, Shyanne kan haar

opgewondenheid nie keer nie,

“Hoekom het Pappa hulle so lank

gevat?” Lavender staan op en kom

nader “Ek sou dit graag ook wou

weet, maar eers waar is my soentjie

of word die bekommerde kwaai

Page 9: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

moeder nie gegroed nie” Luke groet

sy Ma eerste, “Jammer Ma, naand”

sy Pa is net na hom, Shane soen en

druk sy vrou, hy is so bly om haar

te sien “Naand liefste, jammer ons

was lank”. Lavender kan voel dat

iets pla haar man, maar wat “ek is

bly julle is terug, so hoe was dit?”

uit asem sug altwee manne, Shane

sit sy hand op sy seun se rug en

gee hom ‘n ligte tikkie “Ek dink

Luke moet julle vertel, hy is die

enigste een hier met genoeg energie

ek is gedaan” Lavender kry Shane

jammer en vergeet skoon dat sy

eintlik vies was, sy veë saggies en

troosend oor haar man se arm

“Natuurlik lief, gaan slaap jy maar

solank, ek kom nou of soek jy eers

koffie” Shane dink ‘n rukkie, maar

sê vinnig “Nee dankie skat ek sal

môre kry” Shane gee sy vrou ‘n

nagsoen en stap kamer toe. Altwee

vrouens kyk na Luke wat half moeg

daar staan, maar jy kan die half

Page 10: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

opgewondenheid in sy oë lees.

Lavender kyk na haar seun “ Jy is

seker ook moeg?” Luke glimlag vir

sy Ma “Nogal, Ma” “Wat moes jy

alles doen dat jy so moeg is? my

arme kind jy kan behoorlik nie

staan nie. Kom sit dan Vertel jy ons

alles. Mamma gaan gou vir jou ‘n

koppie koffie maak” “Dankie Ma”

“Mag ek ook kry Mamma, asseblief”

kom dit saggies en onskuldig van

Shyanne, “Nee, skat dis veels te

laat vir jou, jy gaan inkelkgeval aan

die slaap wees, dan word jou koffie

koud” Shyanne effins terleer

gesteld “Aaa, maar Mamma ek is

nie moeg nie” Shyanne gaap,

Lavender gee ‘n kort giggel en stap

kombuis toe. Luke en Shyane gaan

sit in die sitkamer terwyl Lavender

gou gaan koffie maak. Toe die koffie

klaar gemaak is vat Lavender dit

vir Luke wat half aan die slaap met

sy kop agter oor op die bank sit,

Shyanne lê vas aan die slaap met

Page 11: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

haar kop op sy skoot. Ja partykeer

weet ‘n Ma net, Luke vat sy koppie

by sy Ma “Dankie Ma” hy vat ‘n

sluk “Mmm, dit is seker die

lekkerste koffie wat ek nog ooit

gedrink het”, Lavender lag saggies

en gaan sit op die bank net voor

hom “help nie jy probeer my vlei

om my vrae te ontdeik nie, wat

moes jy doen, het jou Pa tenminste

‘n bietjie simpatie gehaad?” “Nie

juis iets moeiliks nie, nee Pa was

nie erg nie die toets was net ‘n

bietjie moelik, maar ek is nou ‘n

eerbare lid van ons volk.” Lavender

vat ‘n sluk van haar koffie en

probeer haar opgewondinheid in

hou, sy kry darem reg om net te

glimlag en met ‘n trotse

moederstem te praat “Geluk my

seun, jy het so hard geleer oor al

ons wette en doen en lates jy

verdien dit” Luke sig, hy vat ‘n

slukkie koffie, sy ooglede trek effins

toe. “My arme kind, wat was die

Page 12: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

toets, jy is so faak soos ‘n klip” kom

dit simpatiek van Lavender. Luke

dink ‘n rukkie, hy probeer wakker

bly “Ek moes die versteekte berg

uitklim, na al die moeite om daar

bo te kom wag daar ‘n instrukteur

daar bo, hy verduidelik toe hoe ons

moet maak om ons vlerke te laar

verskyn, ons moes eers ‘n paar

keer rek en strek tot ons tien keer

na mekaar ons vlerke kon laat

verskyn en dit weer weg bêrre, dit

was uitputtend, maar die ergste

was na ons, ons vlerke gebêrre het

moes ons op die rand van die berg

gaan staan en voor ons uit kyk, die

volgende oomblik stamp hulle ons

van die berg af, geseënd het ons

betuids ons vlerke oopgekry anders

het ons, onsself te pletter geval”

Luke vat weer ‘n slukkie Koffie en

vryf oor Shyanne se hare, hy lag

omdat sy gril “My arme kind…”

Lavender vat ook ‘n sluk koffie “Ja,

nee ek was net bly om op die grond

Page 13: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

veilig te wees, ek moes ook ‘n toets

doen waar ons iemand help wat

seer gekry het, iemand wat minder

bevoorreg is as onsself, dit was

alles net die toets van

uithouvermoë en van sorg, ons het

toe ‘n kort breek gekry, een van die

leiers het in my oor ‘n woord kom

fluister en gesê dit sal my help om

die volgende toets te slaag, Pa het

my kom vra wat die leier gesê het,

ek het nie vir Pa gesê nie, ook maar

goed ek het nie want anders sou ek

nie die toets geslaag het nie.” Luke

vat sy laaste sluk koffie “Ek het toe

die toets van betroubaarheid

geslaag” Lavender sluk haar laaste

koffie, sy kyk hoe Luke half aan die

slaap voor haar sit, sy kannie meer

trots op haa kind gewees het nie.

Luke gaap “Jy het ‘n baie besige

nag gehad, gaan slaap jy, ek gaan

gou vir Shyanne in die bed sit en

dan die koppies agter toe vat”

Lavender staan op en wil vir

Page 14: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

Shyanne vat, Luke keer met ‘n

hand gebaar, “Nee toemaar Ma ek

sal haar kamer toe vat voor ek gaan

slaap” Lavender glimlag vir haar

seun “Dankie Mamma se groot

seun” Luke tel vir Shyanne op en

Lavener vat die koppies, voor sy

loop draai sy na Luke met ‘n

kommer in haar stem. “Was daar

nog iets gewees? Jou Pa lyk

bekommerd.” Luke haal diep asem

en stud Shyanne beter dat hy haar

nie laat val nie, hy dink diep, sy

gesig helder toe hy onthou “Ja, die

hoofde het onverwags daar

opgedaag en het al die ouers daar

bymekaar gemaak vir ‘n dringende

vergadering, Pa het gegaan, Pa het

terug gekom na hulle klaar was en

het baie onrustig gelyk, maar hy

het gou dit met ‘n glimlag

weggesteek toe hy by my kom, ek

weet nie waaroor hulle gepraat het

nie, dit was baie erinstig want toe

ek vir Pa gevra het, het hy gesê hy

Page 15: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

sal later met ons almal praat.”

Lavender nog steeds bekommerd

oor haar man “O ok” “Lekker slaap

Ma, soet droompies droom. Sy raak

nou regtig swaar” “Jy ook my groot

seun” Luke loop kamer toe en

Lavender kombuis toe. In die vlou

lig spoel Lavender die koppies uit,

droog dit af en pak dit terug in die

kas, sy stap uit die kombuis en sit

die lig af. Sy loop uit die sitkamer

en sit die ligte af, sy sit die gang lig

af en stap kamer toe deur die

donker gang. Lavender maak die

kamer deur saggies agter haar toe,

sy loop saggies op haar tone bed

toe. Voor sy by die bed is loer sy in

Tosha se kot, die klein rooikoppie

lê lekker en slaap in haar koel

pienk nagrokkie, teenspyte van

alles wat om haar aan gaan.

Lavender loop saggies weg en

probeer so sag as wat sy kan die

Duvet oop maak en skyf saggies in.

Sy gaan lê en skyf saggies agter

Page 16: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

Shane in, hy gee ‘n harde snork,

draai om en sit sy arm om haar.

Lavender vryf saggies met haar

vingers oor sy vrus arm, sy luister

na elke snork wat hy gee, voor sy

haar oë toe te maak om aan die

slaap val wonder sy wat haar man

so kon onstel het, want as hy so

gespanne is en haar so styf vashou

weet sy iets is verkeerd. Uiteindelik

na ‘n lang debat met haarself maak

sy haar oë toe en val diep aan die

slaap.

Die volgende oggend, skyn die son

deur die karamel gordyne, almal

word wakker gemaak deur hulle

wekkers. Wat snaaks is, die keer

nie deur Tosha nie. Lavender sit

regop en laat haar voete van die

bed af hang, sy loer in die kot wat

langs die bed staan,Tosha sit

wakker en speel lekker met haar

beertjie heel rustig, sy giggel elke

keer as die beertjie val. Lavender

Page 17: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

kyk agter haar Shane is al op, sy

glimlag en staan op, sy trek haar

japon aan en stap kombuis toe, sy

begin met almal se ontbuit, roer

eier in kits mieliepap gemeng.

Shane maak reg vir werk, hy gaan

staan voor die spiëel en maak sy

das reg, hy draai om en sien dat

Tosha teen haar hout kot se reeling

haarself steen en vir hom lag, hy

loop na haar toe “Môre Pappa se ou

skattebolletjie, het jy lekker

geslaap?” Tosha lag net toe Shane

haar optel, sy vat sy gesig in altwee

haar handjies en gee hom ‘n nat

baba soen, hy soen haar terug

“Ja…so, kom ons gaan kyk wat

maak jou broer en suster” Shane

loop af met die gang, die reek van

eiers wat gebak word en kits

mieliepap hang in die gang, hy stop

voor die laaste deur in die gang hy

klop aan Luke en Shyanne se deur,

Luke maak oop “Môre Pa, môre

Tosha jy lyk of jy lekkergeslaap het”

Page 18: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

Tosha glimlag vir Luke, jy sien net

twee tandjies en die blydskap in

haar groen ogies straal sommer uit

“Is julle twee al klaar?” Luke vat sy

borssel “Ek is so te sê, ek kam net

gou my hare, Shyanne is nog besig

in die badkamer” Luke kam vinnig

sy donker hare wat ‘n effinse rooi

glans het as die son op dt skyn in

‘n netjiese kant paatjie “o, ok hier

vat vir Tosha na Ma toe en gee

solank haar ontbyt, ek gaan gou

jou suster aan jaag ek moet nog

skeer” Luke gooi sy borrsel haastig

op sy bed “Ok, Pa, Kom hierso klein

Gogga” Luke vat Tosha by sy Pa hy

laat haar lag al die pad kombuis

toe. Shane loop badkammer toe, hy

klop aan die deur, Shyanne

antwoord effins geireteerd “Ja, ek is

nou klaar Luke, jus ‘n mens kan

nie eers asem haal in hierdie huis

nie” Shane is sommer effins kwaad

en geskok, hy praat met ‘n kwaai

stem “Dit is nie Luke nie, dit is Pa,

Page 19: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

kry klaar Pa moet nog skeer” binne

drie tellings is Shyanne uit sy lyk

effins verleë, “Môre Pa jammer, ek

dog Pappa was Luke” Shane laat

sak net sy kop effins en kyk haar

reguit in die oë “Ja, jy moet

versigtig wees met wie jy praat, jy

moet teen alle tye met respek praat

al is dit jou broer of suster”

Shyanne skud net haar kop in

erkenning “Ja Pa, jammer Pa”

Shane stoot haar uit die deur

kombuis se rigting, “Kom ek wil

skeer” Shyane loop kombuis toe, so

vinnig as wat sy kan, haar Pa se

hare is nie verniet rooi nie, Shane

maak die wasbak vol lou-warm

water, hy sit sy skeer room aan, hy

vat sy skeer mes en begin skeer. In

die kombuis is dit besig, Lavender

sien vir Shyanne wat inkom, “Ag

môre skat, wil jy nie net gou Pappa

se ontbyt saam joune tafel toe vat

nie asseblief” “Môre Mamma, ja

seker” Shyanne vat die twee borde,

Page 20: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

sy loop mompelind eet tafel toe,

Lavender is te besig om te hoor “Ag

dankie skat, Luke hier is jou

ontbyt” Luke vat sy bord en gaan

sit by die tafel langs Tosha, hy

speel met Tosha terwyl hulle wag,

hy trek snaakse gesigte, Tosha lag

haar klein longetjies uit, Shyanne

gluur hulle onbemerk aan en skud

haar kop. Lavender kom by die

tafel en Shane is net agter haar

“Môre, lief” Groet shane sy

sneeuwytjie koninging met ‘n soen

daar by “Môre”, hulle gaan sit,

hulle almal bid en geniet hulle

ontbyt, almal lag vir Luke wat

Tosha voer, maar die snaakste is

elke keer as Tosha ‘n souterige eier

tussen die soet pap proe, sy trek

haar gesig dat almal nie anders

kan behalwe om te lag nie, net

Shyanne sit stil en eet haar ontbyt

en elke keer as iemand lag haal sy

diep asem, kyk kwaai om haar,

skud haar kop en eet verder. Na

Page 21: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

almal klaar geëet het vat almal

hulle skottelgoed na die was bak

toe, Lavender tel vir Tosha op en

loop by die voordeur uit. Shane en

Luke sit hulle skottelgoed mooi in

die wasbak en loop solank

voordeur toe, Luke vat solank sy

neon-blou en swart rugsak en loop

uit saam met Shane. Shyanne gooi

haar en haar Ma se bord in die

wasbak, breek amper al die

skottelgoed soos die bord land, sy

gryp haar neon pienk en pers

rugsak wat by die voor deur lê en

loop brom-brom by die voor deur

uit. Lavender sien dat Shyanne

ongelukkig is, sy kyk vraend na

Shane, hy skud net sy kop, hy

fluister praat dat Shyanne hom nie

kan hoor nie “Ek het met haar

gepraat oor respek” Lavender gee ‘n

stom “O” en draai terug na haar

twee kinders wat rugsak op die rug

staan en wag vir die bus. Die bus

stop oorkant die pad by die bus

Page 22: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

stop, Luke en Shyanne groet vir

Lavender en Shane, hulle hardloop

vir die bus. Lavender en Shane

waai vir die kinders soos hulle

wegry met die bus, Lavender loop

saam met Shane na die kar. Shane

soengroet sy vrou, hy klim in die

RAV4, hy laat sak sy venster,

Lavender gee hom ‘n laaste soen op

sy mond, “Wat van jou, kry Pappa

nie soen van jou af nie” Shane

kielie Tosha deur die venster, sy lag

en leën self voorentoe, Lavender

tree vooretoe dat Tosha vir Shane

‘n skewe nat soentjoe kan gee,

“Aag, dankie Pappa se engeltjie, jy

moet jou mooi gedra en moet nie

Mamma baie pla nie, hoor?” Tosha

druk haar gesiggie in Lavender se

skouer in ‘n skaam menier.

Lavender lag, sy sit haar vry hand

in die oop venster op die deur,

“Velig ry, lekker werk, lief jou baie”

daar is ‘n bekommerde uitdrukking

op haar gesig en in haar stem,

Page 23: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

Shane steek sy hand uit en sit dit

teen haar wang, Lavender lê

saggies haar kop teen sy oop hand,

dit is warm en sy kan die liefde wat

deur sy hand loop voel, sy sit haar

hand wat op die deur was teen sy

hand en hou dit vas, sy maak haar

oë vir vyftellings toe voor sy dit

weer oop maak. Lavender kyk in

Shane se liefdevolle oë, “Hei, alles

is reg, jy hoef nie te kommer nie, ek

weet ek het gisteraand bekommerd

gelyk en Luke het jou seker van die

dringende vergadering vertel, maar

als is reg, ek sal vanmiddag jou

vertel wat hulle gesê het, geniet jou

dag en moet nie oor die ding

bekommerd wees nie” Shane se

stem is kalm en gerustellend,

Lavender soen sy hand saggies

“Okey, sien jou vanmiddag lief”

Shane skakel die motor aan, hy ry

agteruit en draai dat sy neus na die

regterkant wys, voor hy ry waai hy

en stuur ‘n lug soen vir Lavender,

Page 24: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

sy stuur een terug en waai, hy sit

die kar in eerste en ry werk toe.

Shane is nie meer sigbaar nie,

Lavender stap stadig met Tosha die

huis binne, sy loop na haar en

Shane se kamer, sy sit Tosha op

die on opgemaakte bed neer en

soek vinnig vir haar en Tosha klere.

Sy trek vir Tosha ‘n

lemmietjiegroen rokkie met geel

blommetjies op aan en sy trek ‘n

gemaklik blou knieg lengte rok met

wit kolle aan, dit pas mooi by haar

bob swart hare en potblou oë.

Vandag as sy ‘n kansie kry tussen

die huis skoon maak en Tosha wil

Lavender graag in haar tuin werk.

Sy begin deur haar en Shane se

bed op te maak en hulle kame se

gordyne oop te maak, sy dra Tosha

na die sitkamer en sit haar in die

speel hokkie wat Shane vir haar

spsiaal uit pvc gemaak het. Tosha

hou vreeslik baie daarvan om in die

speel hokkie te speel, veral met

Page 25: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

haar feëtjie lappoppie wat haar

oorlede Ouma haar gemaak het.

Lavender kan enige iets vir so lank

as wat sy wil doen, Toesha sal

rustig speel en geduldig wag tot

haar Ma klaar is. Na Lavender die

huis skoon gemaak het vat sy vir

Tosha ‘n bekertjie koffie en haar

gunsteling piesang purity.

Lavender voer vir Tosha op die

driebnk van hulle swart leer

sitkamer stel, Tosha eet te lekker

veral omdat haar Ma snaakse

gesigte trek met elke hap. Lavender

vee Tosha se mondjie af met ‘n

skoon lappie, sy tel vir Tosha op

haar heup, sy loop kombuis toe en

bêrre die oorblywende purity in die

yskas, sy sit die lepel en lap in die

wasbak. Sy gee Tosha se geel

koppietjie vir haar, Tosha drink en

skud die koppie terwyl haar ma

haar saam tuin toe vat. Lavender

sit Tosha in die sandput, Tosha is

so bly en begin dadelik met die

Page 26: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

sandjies te speel, Lavender bigin

om haar tuin op te knap, die hele

tyd wat haar Ma in die tuin werk

speel Tosha, sy grou gate, gooi

sand en maak klein sand bergies.

Lavender hoor hoe lekker Tosha

speel en lag, sy loer kort kort net

om seker te maak sy eet nie die

sand nie, veral wanneer Tosha stil

is en vir haar kyk. Tosha raak stil

en kyk op wanneer haar Ma by ‘n

plantjie staan en haar oë toe maak,

dan haal sy diep asem en raak met

haar raak hande aan ‘n plant, die

plant raak ‘n helder groen, sodra sy

klaar maak sy haar oë oop en kyk

dan vas in Tosha se nuskierige

ogies. Lavender doen dit veral met

plante wat siek is of sleg lyk, dit lyk

veels beter sodra sy klaar is. Hulle

buurman loop daar verby “Môre

Lavender” Lavender lyk bietjie

senuweagtig, maar groet vriendlik

“Môre Oom” hy loop terug in sy

huis in. Oom Jan is ‘n afgetreede

Page 27: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

Poliesie man, maar jy kan sien hy

het nie sy nuskierigheid en die

drang van om sake op te los verloor

nie, een mal ‘n polisie man altyd ‘n

polisie man. Lavender kyk op haar

horlosie, elfuur sy gaan oor ‘n uur

begin met die kos. Hulle bly al 10

jaar hier, dit werk nog goed uit,

hulle het dit goed reg gekry om

hulle identiteid weg te steek van die

mense. Alles te dnke aan die reëls

wat hulle opgestel het om seker te

maak dat hulle Familie se geheim

nie sal uit kom nie, bv. Die

belangrikste een is jy mag nie net

sommer jou vlerke net laat wys nie,

veral nie wanneer iemand kan sien

nie. Tosha se familie is deel van die

Flindras groep, wanneer ‘n Flindras

gebore word kan jy sy/haar vlerke

sien, die volgende dag is dit weg,

totdat die persoon dit kan beheer

en dit kan op keuse lat uit kom en

dan weer bêrre.

Page 28: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

Lavender kyk na klein Tosha en

glimlag sy onthou die dag toe

Tosha gebore was, “dit was nogal

eienaardig dat toe Tosha gebore

was, dat sy sonder haar of enige

tekens van haar vlerke gebore was.

Ek en Shane het alle raad opgesoek

by die Ouderlinge, ons het tot met

die hoofde gaan praat, maar hulle

wou eers ons nie glo nie, maar toe

ons Tosha vat en vir die hoofde wys

en hulle Tosha ontmoet het hulle

haar vlugtig kyk het hulle

spraakloos haar terug gegee en

privaat gaan praat. Na ‘n ruk was

hulle terug. Hulle het nie geweet

wat Fout was nie of wat om te doen

nie, altans hulle het gemaak of

hulle nie weet nie, maar hulle het

wel twee voorstelle gemaak, 1. Was

om te kyk of haar vlerkies sal

uitkom 2. Was ‘n moeilike een om

vir ons voor te stel, maar hulle het

dit gedoen” Lander haal diep asem

en dink verder harduit “ 2. Was om

Page 29: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

haar van kant te maak, sodat daar

net suiwer soort Flindras kan wees,

maar ons het aan hulle verduidelik

dat sy nie ‘n mengsel is nie dat sy

uit ‘n suiwer familie kom, nie een

van ons voor ouers het nooit met

die mense gemeng nie of enige

ander misteriese spesie nie. Hulle

het net hulle koppe geskud, maar

net verduidelik dat hulle nie raad

het vir so geval nie, maar hulle sal

ondersoek in stel.”

Lavender sien dat Oom Jan uit sy

huis kom en op sy wiegstoel op die

stoep gaan sit met sy knip mes, ‘n

stukkie hout en sy pyp, Lavender

gaan aan met haar werk in stilt,

onwetend dat Tosha haar en alles

dop gehou het.

Die skoolbus stop by die bus stop

en blaas sy hoeter, Shyanne en

Luke klim af, Lavender kyk op haar

horlosie toe sy die bus hoor , sy

kyk geskok dis nou eers twaalfuur.

Page 30: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

Sy stop vinnig met haar werk en

hardloop in die huis in om hulle te

gaan groet. “Middag julle, julle is

vroeg” Die twee is bly om hulle Ma

te sien “Middag Ma” hulle altwee

groet haar Luke kyk by die venster

uit en draai terug na sy Ma “Ma

waar is Tosha” Lavender kyk na

Luke, toe tref dit haar soos ‘n bom

“O gats, dankie Luke” sy hardloop

vining uit sy het perongeluk vir

klein Tosha buite vergeet en gaan

haal haar gou. Shyanne wou net vir

haar verduidelik dat die skool vroeg

uit gekom het vir atletiek, maar is

toe kwaad omdat haar Ma eers vir

Tosha gaan haal het. Terwyl Luke

en Shyanne hulle huiswerk by die

eet taffel doen, maak Lavender kos

en Tosha sit in haar baba stoeltjie

en kyk wat hulle almal doen terwyl

sy haar rubber tand eendjie kou. Al

geselend gaan hulle aan, Lavender

kyk na Luke “Wat het alles by die

skool gebeur? Seker nie veel nie

Page 31: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

aangesien julle vroeg uit gekom

het” Luke kyk op “Ja nee, nie veel

het gebeer nie, net dat ons het ‘n

nuwe kind vandag gekry.” Lavender

kyk geintreseerd op van die

tamaties wat sy besig is om te sny

“O wie is dit? Een van ons?” Luke

glimlag ‘n snaakse glimlag wat

Lavender iewers al gesien het, veral

by Shane, maar kan dit net nie

plaas nie. “Haar naam is Kayla sy

is maar net mens” Luke kyk af

maar glimlag nogsteeds, Lavender

kyk hom geintereseerd aan, sy

antwoord met ‘n teleerstiling in

haar stem “O, het jy met haar

gepraat” Luke kyk na sy Ma en

weet sy wil uitvind of hy verlief is of

beplannings het, “Ja ek het met

haar gepraat, sy het die bank lanks

my gekry en ons moes saam werk

in wetenskap.” Lavender lyk of daar

‘n effense van ‘n las van haar

skouers af gaan, “Kayla is ‘n mooi

naam, is sy netso mooi?” Luke lag

Page 32: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

en lyk verlee, dit maak haar bietjie

bekommerd “Sy is nogals mooi,

maar die ander noem haar ‘n nerd,

net omdat sy brille en ‘n pony dra,

maar sy is ‘n mooi meisie as jy

verby dit kyk.” Lavender sig en

vorseer ‘n glimlag “Dit is mooi, as jy

die goed in ander kan sien, my

seun.” Lavender draai haar aandag

na Shyanne, wat oppad was om

haar broer met haar potlood in die

sy te steek,net om te speel.

Lavender sien dit en praat vinnig

“En jy, wat het by die skool

gebeur?” Shyanne kyk vinnig na

haar Ma wat na die potlood aandy

met haar oë, sy steek vinnig die

potlood weg “Niks eintlik nie, net

huiswerk gekry en ek het saam

Tommy gespeel.” Lavender haal

diep asem, dis nou al twee mense

wat in hulle gesin vriende gemaak

het “Kyk julle, ek dink dit is tyd dat

ek met julle iets baie belangriks

bespreek” haar twee kinders kyk op

Page 33: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

na haar. Shyanne rol haar oë,

duidelik stel sy nie belang nie,

maar Luke kyk sy Ma reguit in die

oë. Lavender praat met erinstigge

stem “ Julle weet, ek en jou Pa gee

nie om dat julle met die mense

vriende maak of vriendelik is

teenoor hulle nie, maar julle die

reël is julle mag nie op hulle verlief

raak nie, as jy jouslf kan keer om

op hulle verlief te raak is dit goed,

maar as jy jou nie kan keer nie, jy

moet dan weg bly van daardie

persoon, veral as sy/hy ook verlief

is op jou, verstaan julle?” die twee

kyk na hulle Ma wat hulle stip

aankyk, “Ons verstaan Ma en

daardie reel is nog nie in gevaar of

iets nie, nie ek of Shyanne het

beplanning om daardie reel te

breek nie.” Lavender gaan aan met

die slaai en kos “Dit is goeds so”

Die twee gaan aan met hulle

huiswerk.

Page 34: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

Shyanne en Luke maak klaar met

hulle huiswerk en Lavender met die

kos. Hulle pak hulle huiswerk weg,

hulle help Lavender die tafel dek,

Lavender skep solank op, tamatie

slaai, saam met gister se wors sy

het ook chips gebak. Hulle alaml

gaan sit by hulle plekke, hulle wag

vir shane, Luke voer vir Tosha

solank. Lavender kyk na Tosha wat

in haar eet stoeltjie sit en eet, daar

is ‘n snaakse atmosfeer wat

Lavender aan voel, maar so vinnig

as wat dit gekom het so vinnig is

dit verby, Lavender dink sy verbeel

haar en skud haar kop. Hulle hoor

die kar voor die motorhuis stil hou,

Shane kom by die voordeur in, hy

is net betyds terug, almal aan tafel

maak beerte om hom te groet, hy

soengroet vir Lavender en gaan sit

aan tafel na hy vir Tosha ook

gegroet het. Hulle bid en begin te

eet, Luke is hierdie keer eerste

“Wat het Pa vandag alles gedoen?”

Page 35: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

hy vat ‘n hap slaai “Jy weet mos my

seun ek het net weer my baas se

papier werk gedoen” Shane vat ‘n

hap chips “O, was daar nie enige

vergaderings met die ouderlinge of

soos Pa hulle noem die raadgewers

nie” Shane sig en sluk “Nee, niks

nuus van hulle af nie” Luke onthou

van die vergadering gister aand “

Pa waaroor het hulle gisteraand

gepraat? Pa het nie baie bly gelyk

toe Pa terug gekom het nie.” Shane

sug, hy kyk om die tafel na elke

gesinlid om die tafel, hy kyk diep in

Lavender se oë en sonder om

enigeiets te sê weet Lavender klaar

wat alles gebeur het, hy het sy

gedagtes met haar gedeel. Lavender

laat haar kop sak, daar loop ‘n

traan oor haar wang, Shane sig en

kyk na sy drie kinders “Julle weet,

ons soort is besig om uit te sterf”

altwee kinders kyk op na hul Pa,

hulle is verbaas “wat! hoe so Pa?”

Shane vat hap van sy kos, kou en

Page 36: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

sluk voor hy weer praat “Wel

gisteraand se vergadering het

daaroor gegaan, ons het uitslae

gekry van ons populasie, dit het

gesak tot 10% wat suiwer is en dit

is nou nog besig om te daal, 90%

van ons is nie meer wie hulle moet

wees nie, ons suiwer ras is besig

om uit te sterf.” Luke is geskok,

Shyanne verstaan, maar sy gee nie

om nie, sy vind dit glad nie

belangrik om te weet nie “Nou,

maar hoekom wat doen ons

verkeerd?” Luke klink erinstig om

te weet, Shane kyk na sy twee

kinders en merk ‘n snaakse

onrustige vibe by Luke. “Want hulle

meng met mense en bly nie by

hulle suiwer soort nie, dit is

hoekom ons wil keer dat julle op

mense verlief raak julle is nog deel

van daardie 10% van suiwer

Flindras.” Shane maak sy keel

skoon en eet verder aan sy kos.

Luke weet hy gaan een van die

Page 37: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

word wat die reëls gaan breek, hy

weet…hy weet. Shyanne en Luke

skud hul koppe om te wys dat

hulle verstaan wat hul Pa sê, Tosha

lyk te klein, maar sy het alles

gehoor en verstaan wat nou aan

gegaan het.

Na ete help Shyanne haar Ma met

die skottelgoed, Luke maak ‘n

verskoning en gaan stap ‘n endjie,

Shane sien die snaakse

uitdrukking op Luke se gesig en

dink dit is oor dat sy seun ernstig

dink of so iets, as hy net kon weet

hoekom Luke so lyk. “Hei, Luke

waarheen gaan jy?” Luke staan

voor die oop deur “Ek gaan net na

die versteekte park Pa” Shane skud

sy kop “O, is jy reg my seun? Jy lyk

bekommerd” Luke gee ‘n hlwe lag,

“Ja Pa, ek is reg, ek gaan net bietjie

vars asem skep en oor die saak

dink” “ok, goed so” Shane loop na

die eet tafel, hy tel vir Tosha op en

Page 38: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

speel met haar, terwyl Lavender en

Shyanne die skottelgoed was,

afdroog en saam wegpak.

Luke draai terug voor hy by die

deur uit is “Ma ek sal probeer voor

son onder is terug wees, ek gaan

na die versteekte park toe ingeval

ek laat is” Lavender kyk na Shane

wat sy kop vir skud “Ok, geniet dit”

almal Luke gaan altyd daarheen

wanneer hy, sy emosies wil beheer

of oor dinge gaan dink. Soos Luke

loop redineer hy met homself, hy

kan dit net nie verstaan nie nog

elke keer kon hy die vroulike geslag

van die mens weerstaan, maar daar

is iets omtrent Kayla wat haar

bonatuurlik aantreklik maak vir

hom, hy verstaan dit net nie. Die

mooiste meisie in die klas wat al by

hom probeer aanlê het kon nie eers

hom so laat voel het nie, maar

Kayla toe hy haar die eerste keer

raak gesien het en sy hom raak

Page 39: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

gesien het, die oomblik toe hy in

haar diep grysblou oë kyk was dit

verby met hom. Hy het net

eweskielik die gevoel gekry om haar

te beskerm, hy het maar net

gemaak of hy met haar wil vriende

wees om sy eintlike rede weg te

steek hoekom hy haar die heeltyd

wil volg.

Luke was so in gedagte dat hy nie

eers agtergekom het dat iemand

van agteraf nader kom nie. Luke

skrik toe hy ‘n stem agter hom

hoor. “Luke is dit jy?” vra ‘n sagte,

vriendelike stemmetjie agter hom,

Luke draai vinnig om hy staan

amper geskok, dit is Kayla, maar sy

lyk heelwat anders. Sy dra

nogsteeds haar leesbrille, maar

inplaas van skool klere en ‘n ponie

dra sy ‘n mooi geel somers rokkie

en haar bruin-blonde hare is los,

dit val mooi tot op haar boude en

Page 40: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

die wyndjie waai liggies daardeur.

Sy lyk soos ‘n engel.

Luke kry sy stem saam met die

gevoel terug, “Middag Kayla”

“Middag Luke, wat maak jy hier?”

Luke haal diep asem en dink vinnig

“Ek het net ‘n end kom stap, ek is

lief daarvoor om so nou en dan

bietjie te gaan stap en jy wat maak

jy alleen hier?” Kayla lyk bietjie

ongemaklik “Ag ek het ook maar

net ‘n bietjie kom stap, eintlik om

weg te kom van die huis af my Pa is

alweer besig met sy stories, ek wag

maar net tot hy kalmeer dan gaan

ek terug huistoe.” Luke glimlag,

maar Kayla weet nie wat is nou so

snaaks vir hom nie. Hy kan nie

help nie, hy weet dit was nou on

van pas om te glimlag, maar Kayla

lyk so mooi, veral met die digte ou

bome om haar en die struike met

wit blomme om haar, “Wil jy dalk

saam my stap Kayla? Dit is darem

Page 41: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

‘n bietjie veiliger” Kayla lyk

verbaas, sy dink ‘n rukkie “Ok, tot

waar?” Hy glimlag “Jy sal sien,

kom” Luke steek sy arm uit en hou

sy hand vir Kayla, Kayla vat sy

hand, Kayla verloor amper haar

asem toe Luke se lang musiek

vingers om haar vein handjie vou,

sy word deur Luke gelei na die

watervalle toe.

Naby maak Luke Kayla se oë toe en

lei haar deur die struike. Luke laat

sy hande weg van haar oë val,

Kayla se asem is weg geslaan deur

die skoonheid. Die water val met ‘n

spoed van bo die berg af, ‘n ligiese

sproei val op haar gesig, Kayla

maak haar oë toe en laat die koue

drippels op haar gisiggie val. Die

vars reuk amper soos reën op ‘n

somers dag is heel vevarsend.

Hulle staan ‘n rukkie langs mekaar

in stilte, voor Luke hom kon keer

vat hy Kayla se hand, haar hand is

Page 42: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

warm in sy hand, verbaas kyk sy

na hom toe na sy hand en toe weer

op na hom. Luke kry nie beheer oor

sy emosies nie nog minder Kayla

oor hare. Luke trek Kayla nader en

sit sy arms om haar lyf, sy frus

arms hou haar stewig vas, Kayla

voel veilig in sy arms, Kayla sit

haar arms om Luke se nek en vryf

haar vyn din vinertjies deur sy rooi

swart hare. Hy maak sy oë toe en

leen voorentoe, Kayla sit een van

haar regter hand op sy bors teen

har. Sy tilt haar kop agtertoe en

maak haar oë toe, Luke laat sak sy

kop vooroor, sy lippe ontmoet hare,

haar lippe is sag teen syne en proe

proe soos vlinders wat op ‘n blom

sit en nektar eet. Na hulle lippe

mekaar leer ken het, bevind hulle

mekaar in baie intieme soen. Luke

kan hom nie meer help nie, nou is

hulle in mekaar se arms, Luke weet

nie wat om nou te doen nie hy kan

of wil haar nie wegstoot nie, hy

Page 43: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

besluit om die soen klaar te maak

en af te sluit. Kayla glimlag vir hom

toe hy ophou, hy glimlag vir haar

ook. Hulle stap hand aan hand na

haar huistoe, hulle groet, Kayla

verdwyn in haar huis in. Luke is so

bly hy rek hom uit om sy vlerke

sigbaar te maak, hy skiet himself in

die lug in en vlieg huistoe vol van

emosies van liefde, blydskap en

boonop is die skoenlappers

bedruiwig in sy maag. Die koue lug

van die aankomende aand is koud

teen sy gesig, hy strek sy hande uit

om hom te balanseer, hy draai in

die ronde, elke vlap van sy wit

deerskynende, gloeiende vlerke is

on hoorbaar, maar dit klink vir

hom of almal dit kan hoor. Luke

sien sy huis, hy sit sy hande teen

sy sei en duik af soos ‘n valk, hy

stop net voor hy die grond sou tref.

By sy huis land hy saggies dat

niemand hom moet hoor nie, hy

Page 44: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

rek weer sy arms uit en bêrre sy

vlerke.

In die huis, sien hy nie eers hoe

almal na hom kyk nie, Lavender

kyk na haar man wat haar nader

aan hom trek, hy glimlag vir haar.

Dit tref haar toe soos ‘n bom, dit is

die selfde glimlag wat Luke deesdae

het, hy is werklik verlief, maar op

wie dit is wat haar bekommerd

maak. Lavender loop na Luke en

Shyanne se kamer, Shyanne en

Tosha word deur Shane geamiseer

dit gee haar kaans om met Luke te

praat. Sy klop, “Ja, wie s daar”

Lavender klink bekommerd, maar

steek dit half weg “Dis, Ma” “Kom

maar in Ma” Lavender maak die

donker bruin deur oop, sy stap

deur en maak die deur agter haar

toe. Luke lê op sy bed, hy lê bo-op

sy army styl beddegoed uit gestrek,

sy arms onder sy kop gekruis, sy

een been reguit uit gestrek en sy

Page 45: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

ander effins op gebuig. “Luke, wat

het gebeer” Luke kyk na sy Ma, hy

weet hy kan niks vir haar wegsteek

nie, sy kan jou gedagtes lees om

seker te maak of jy lieg of nie. Luke

sit regop en vertel sy Ma alles, van

A tot Z. Lavender sit eers geskok,

Luke sit op die rand van sy bed, hy

neem Lavender se hande tussen

syne “Asseblief Ma verstaan net, ek

het haar lief” Lavender glimlag net

“Ek gaan vir die eerste keer vir jou

sê, moenie laat jou Pa uitvind nie”

Luke is so bly hy druk sy Ma,

Lavender hou haar seun vas, sy

weet sy maak nou ‘n groot fout om

nie vir Shane te sê sy enigste seun

is lief vir ‘n mens meisie nie, maar

as die liefde daar is kan jy niks

doen nie. Luke drik sy Ma styf vas,

“Dankie Ma” Lavender laat los en

sit haar hand ondersteenend op sy

wang “Wie is ek om ware liefde te

keer en in sy pad te staan, maar jy

sal moet versigtig wees, jou Pa

Page 46: Is ‘n fantasie verhaal oor ‘n - Amazon Web Services...agter haar, sy hik soos sy skrik en draai vinnig om, sy kyk vas in haar swart kop dogtertjie met die pragtige blou ogies vas,

gaan anderste optree as hy moet

uitvind” Luke gee ‘n halwe laggie

“Geseend kan hy nie gedagtes lees

soos Ma nie” Hulle albei lag in

instemming, Lavender hou haar

seun se hand in een van haar

hande vas en vee met die ander een

deur sy hare.