€¦ · interest index leerders van graad 8–12 om moontlike vakke, tersiêre opleiding en...

17
www.nwu.ac.za Dit begin alles hier ®

Upload: others

Post on 30-Sep-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: €¦ · Interest Index leerders van Graad 8–12 om moontlike vakke, tersiêre opleiding en loopbane te identifi seer. Voltooi die opname en ontvang onmiddellik ‘n persoonlike

www.nwu.ac.za

Dit begin alles hier ®

Page 2: €¦ · Interest Index leerders van Graad 8–12 om moontlike vakke, tersiêre opleiding en loopbane te identifi seer. Voltooi die opname en ontvang onmiddellik ‘n persoonlike

*Neem asseblief kennis dat baie faktore hierdie besluite beïnvloed, insluitende aanleg, persoonlikheid en belangstelling. Hierdie diens is nie bedoel as ʼn plaasvervanger vir professionele loopbaanleiding nie.

BELANGSTELLINGSINDEKS (INTERESTINDEX)

http://interestindex.co.za/

Geborg deur

ʼn GRATIS meetinstrument wat die loopbaanbelangstelling van hoërskoolleerders peil.

Dit kan soms ʼn baie opwindende, tog oorweldigende proses wees om aan

jou toekomstige loopbaan te dink.

Die South African Career Interest Survey (Suid-Afrikaanse Loopbaanbelangstellingsopname)

bied hulp aan leerders deur moontlike loopbane en velde van studie met hulle spesifi eke

belangstellings te verbind. As ʼn eerste stap help Interest Index leerders van Graad 8–12 om moontlike vakke, tersiêre opleiding en loopbane te identifi seer.

Voltooi die opname en ontvang onmiddellik ‘n persoonlike verslag met inligting wat jou kan help.

Available on the

App StoreGet it on

#MyNWU 1APS - Hoe Bereken Ek Dit? 5Fakulteitsvereiste? 6Regte 7Ingenieurswese 8Geesteswetenskappe 9Teologie 12Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 13Natuur- en Landbouwetenskappe 17Gesondheidswetenskappe 21Opvoedkunde 26

INHOUDSOPGAWE

KENNISGEWING: Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ‘n opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is met die oog op algemene bekendstelling en oriëntering opgestel en die Noordwes-Universiteit aanvaar geen aanspreeklikheid vir onjuisthede wat hierin mag voorkom nie. Die amptelike Jaarboek van die Universiteit moet in alle gevalle by die samestelling van ‘n program vir die spesifieke studierigtings geraadpleeg word. Fakulteitsjaarboek kan aangevra word by: [email protected] / 018 285 4320 / [email protected]. Neem asseblief kennis dat die Universiteit - weens bepaalde kapasiteitsbeperkings - die reg voorbehou om kandidate vir toelating tot sekere studierigtings te keur. Dit beteken dat voornemende studente wat aan die minimum toelatingsvereistes voldoen, nie outomaties tot die betrokke kursusse toegelaat sal word nie. Weens kapasiteitsbeperkinge en die ooraanbod van studente in bepaalde studierigtings sal studente op grond van hulle graad 12-uitslae gekeur word vir toelating tot hierdie rigtings.

Page 3: €¦ · Interest Index leerders van Graad 8–12 om moontlike vakke, tersiêre opleiding en loopbane te identifi seer. Voltooi die opname en ontvang onmiddellik ‘n persoonlike

Ons droom

Om ‘n internasionaal erkende universiteit in Afrika te wees wat bekend is vir betrokke wetenskapsbeoefening, maatskaplike responsi-witeit en ‘n sorgsaamheidsetiek.

Ons doel

Om te presteer wat betref innoverende leer en onderrig asook baanbrekersnavorsing, om sodo-ende die gemeenskap deur kennis te dien.

Ons handelsmerkbelofte

Om dinamies, waardegedrewe en uitnemend te wees. Die Noordwes-Universiteit (NWU) is een van dié land se voorste onderriginstansies met ’n akademiese ingesteldheid en uitsette wat vir hulself spreek. Dit word beklemtoon deur ons wye verskeidenheid voorgraadse programme, aangebied in ons agt fakulteite naamlik, Ekono-

miese en Bestuurswetenskappe, Opvoedkunde, Ingenieurswese, Gesondheidswetenskappe, Geesteswetenskappe, Regte, Natuur- en Land-bouwetenskappe en Teologie. Die uniekheid van die NWU kan toegeskryf word aan:

Die NWU bied jou ʼn ervaring en belewenis wat jou toekoms sal vorm – #MyNWU.

Waardes

Die NWU sal betrokke en sorgsame personeel en studente kweek en die volgende fundamentele waardes vaslê, wat op die grondwetlike begin-sels van menswaardigheid, gelykheid en vryheid gebaseer is:

• etiek in al ons strewes

• akademiese integriteit

• akademiese vryheid en vryheid van wetenskaplike ondersoek

• verantwoordelikheid, aanspreeklikheid, billikheid en deursigtigheid

• entoesiastiese aanvaarding van diversiteit.

NOORDWES-UNIVERSITEIT (NWU)

47

47 INKLUSIEWE KOSHUISE OOR AL DRIE KAMPUSSE

NAVORSINGSVENNOOT VAN NASA

op die gebied van Astrofisika en

Ruimtewetenskap

Jou huis weg van jou huis

Varsity A Cappella-KoorWenners in 2018

AtletiekNasionale Varsity Sports Kampioene

vir 2019

KrieketNasionale Varsity Sport Kampioene

vir 2017

5 UIT 5 STERREvir indiensneembaar-heid van ons studente

MEER AS 250 GEMEENSKAPSPROJEKTE

5 UIT 5 STERREOnderrig en Leer

250

Dit begin alles hier®

Dink wêreldwydDink NWU

1 2

Page 4: €¦ · Interest Index leerders van Graad 8–12 om moontlike vakke, tersiêre opleiding en loopbane te identifi seer. Voltooi die opname en ontvang onmiddellik ‘n persoonlike

Hoeveel gaan dit my kos?

Die voorgeskrewe gelde kan besigtig word by www.nwu.ac.za

Nuweling Akademiese Beurse

Die merietebeurse word outomaties aan alle voltydse eerstejaarstudente toegeken wat:

‘n Gemiddelde van 75 persent of hoër gedurende die graad 12-eindeksamen behaal het.

Die beurs word toegeken op grond van die rekenkundige gemiddeld van die persen-tasies van die student se ses beste vakke, Lewensoriëntering uitgesluit.

Vir meer inligting besoek: studies.nwu.ac.za/af

NSFAS

Vir meer besonderhede besoek: www.nsfas.org.za

Hoe om aansoek te doen?

Besoek studies.nwu.ac.za en kies “Hoe om aansoek te doen”.

Volg die stap-vir-stap proses.

Onthou om die volgende dokumente gereed te hê:

‘n Afskrif van relevante resultate en vorige kwalifikasies

Afskrif van u ID

Bykomende dokumentasie vir internasionale voornemende studente:

‘n Afskrif van u paspoort

Vir hulp of meer inligting met die proses kon-tak asseblief

018 285 4320 of [email protected]

Sluitingsdatums:

Keuringskursusse: 30 Junie Vir meer inligting besoek: http://studies.nwu.ac.za/af/under-graduate-studies/keuring

Algemene kursusse: 30 September

Kyk ook na ons stap-vir-stap video hier https://youtu.be/yCcxWwByuW8 Georganiseerde

studentelewe bied jou , Kulturele, Sport en Sosiale aktiwiteite vir ‘n

besondere belewenis

MYNWU

3 4

Page 5: €¦ · Interest Index leerders van Graad 8–12 om moontlike vakke, tersiêre opleiding en loopbane te identifi seer. Voltooi die opname en ontvang onmiddellik ‘n persoonlike

Wat is ʼn APS-telling?

Hoe bereken ek my APS-telling?

ʼn Maksimum van ses vakke word gebruik om die APS-telling te bepaal. Lewensoriëntering word nie in berekening gebring wanneer jou APS-telling bereken word nie.

NSS-VLAK APS-TELLING

8 = 90-100% 8

7 = 80-89% 7

6 = 70-79% 6

5 = 60-69% 5

4 = 50-59% 4

3 = 40-49% 3

2 = 30-39% 2

1 = 0-29% 1

Voorbeeld

Vak Persentasie (%) APS-telling

Afrikaans Huistaal 55% 4

Engels Eerste Addisionele Taal 57% 4

Wiskunde 70% 6

Rekeningkunde 78% 6

Ontwerp 71% 6

Rekenaartoepassingstegnologie 54% 4

Totaal: 30

OF – gebruik ons APS-rekenaartjie om jou APS-telling uit te werk: http://ow.ly/bEkN30j37G3http://studies.nwu.ac.za/af/studies/studierigtings

Fakulteits-vereiste – watter vakke benodig ek vir ʼn spesifieke kursus?

GROEPERING VAN KURSUSSE

Die Noordwes-Universiteit se toelatingsvereistes vir ons agt fakulteite

FAKULTEITE APS-telling en vakspesifieke vereistes

Geesteswetenskappe APS score: from 22

Natuur- en Landbouwetenskappe APS-telling: vanaf 26Wiskunde, Fisiese Wetenskappe

Teologie APS-telling: vanaf 24

Onderwys APS-telling: vanaf 24

Regte APS-telling: vanaf 28 vir ʼn BA Regte(BCom en LLB – Wiskunde) APS 30

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe1. Ekonomiese Wetenskappe

APS-telling: vanaf 24WiskundeWiskundige Geletterdheid vir uitgebreide grade

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe2. Rekeningkundige Wetenskappe

APS-telling: vanaf 28Wiskunde (GR, Finansieel, Bestuur en Forensiese Rekeningkunde)

Ingenieurswese APS-telling: 34Wiskunde, Fisiese Wetenskappe

Gesondheidswetenskappe APS-telling: vanaf 24Wiskunde, Natuurwetenskappe

Oop Afstandsleer - ‘n alternatiewe keuse

Oop afstandsleer verwys na ʼn afleweringsmodus en onderrig-leerbenadering wat fokus op verhoogde toeganklikheid tot onderwys en opleiding waar moontlike hin-dernisse soos tyd, plek en leertempo uitgeskakel word. Studente kan enige tyd reg-istreer, maar het ʼn voorgeskrewe minimum en maksimum tyd om die kwalifikasie te voltooi met ʼn spesifieke aantal assesseringsgeleenthede oor die tydperk.Vir meer inligting oor kursusse besoek: distance.nwu.ac.zaVir navrae, e-pos [email protected] of skakel 018 285 5900.

5 6

Page 6: €¦ · Interest Index leerders van Graad 8–12 om moontlike vakke, tersiêre opleiding en loopbane te identifi seer. Voltooi die opname en ontvang onmiddellik ‘n persoonlike

REGTE

Graad Rigting VAKKE / Vereistes APS Kampus

Baccalaureus Artium in Regte (BA in Regte)

met Psigologie/Sielkundemet Politiek met Engels met Bedryf-sielkunde met Filosofie

NSS OF NS(V) vir graadstudies; OF met vol matrikulasie vrystelling Huistaal vlak 5 OF Eerste Addisionele Taal vlak 5 KEURING: Minimum fakulteitsvereistes en plasingstoetsDUUR: 3 jaar

28

PotchVaal

Baccalaureus Commercii in Regte (BCom in Regte)

NSS OF NS(V) vir graadstudies; OF met vol matrikulasie vrystelling Huistaal vlak 5 OF Eerste Addisionele taal vlak 5 Wiskunde vlak 4KEURING: Papierkeuring, psigometriese toetsing en plasingstoetsDUUR: 3 jaar

30

MafikengPotchVaal

Baccalaureus Legum (LLB)

NSS OF NS(V) vir graadstudies; OF met vol matrikulasie vrystelling Huistaal vlak 5 OF Eerste Addisionele Taal vlak 5.Wiskunde vlak 3 word sterk aanbeveel.KEURING: Papierkeuring, psigometriese toetsing en plasingstoetsDUUR: 4 jaar

30

MafikengPotch

Verlengde Baccalaureus Legum (LLB)

NSS OF NS(V) vir graadstudies; OF met vol matrikulasie vrystelling;Huistaal vlak 4 OF Eerste Addisionele Taal vlak 4 Wiskunde vlak 3 of Wiskunde Geletterdheid vlak 5 Akademiese keuring 55% KEURING: Papierkeuring, psigometriese toetsing en plasingstoets DUUR: 5 jaar

28

MafikengPotch

Besoek gerus die fakulteit se webtuiste by http://law.nwu.ac.za vir meer inligting.

Besoek gerus die fakulteit se webtuiste by http://engineering.nwu.ac.za / vir meer inligting.

INGENIEURSWESE

Graad Rigting VAKKE / Vereistes APS Kampus

Baccalaureus Ingenieuswese (BIng)

Chemiese IngenieursweseChemiese Ingenieurswese met MineraalprosesseringElektriese en Elektroniese IngenieursweseRekenaar en Elektroniese IngenieursweseElektromeganiese Inge-nieursweseMeganiese IngenieursweseBedryfsingenieurswese

NSS met volle matrikulasievrystelling Wiskunde vlak 6Fisiese Wetenskap vlak 6Huistaal- OF Eerste Addisionele Taal vlak 5Bykomende toelatingsroete: studente met 50% in beide Wiskunde en Fisiese Wetenskappe mag die geleentheid kry om ‘n toets af te lê as bykomende roete van toelating. DUUR: 4 jaar

34 Potch

7 8

Page 7: €¦ · Interest Index leerders van Graad 8–12 om moontlike vakke, tersiêre opleiding en loopbane te identifi seer. Voltooi die opname en ontvang onmiddellik ‘n persoonlike

GEESTESWETENSKAPPE

Graad Rigting VAKKE / Vereistes APS Kampus

BA Openbare Regeerkunde

Publieke AdministrasiePublieke Administrasie en ArbeidsverhoudingePublieke Administrasie en PolitiekPublieke Administrasie en Sosiale StudiesPublieke Administrasie en Geografie

Huistaal OF Eerste Addisionele Taal vlak 4DUUR: 3 jaar

25

PotchVaal

BA Taal- en Literatuurstudie

Potchefstroom:• Afrikaans en Nederlands en Engels

plus Kreatiewe Skryfwerk en / of Vertaal- en Tolkstudie

• Afrikaans en Nederlands en Frans plus Kreatiewe Skryfwerk en / of Vertaal- en Tolkstudie

• Afrikaans en Nederlands en Duits plus Kreatiewe Skryfwerk en / of Vertaal- en Tolkstudie

• Afrikaans en Nederlands en Setswana (derde taal) plus Kreatiewe Skryfwerk en / of Vertaal- en Tolkstudie

• Engels en Duits plus Kreatiewe Skryfwerk en / of Vertaal- en Tolkstudie

• Engels en Frans plus Kreatiewe Skryfwerk en / Vertaal- en Tolkstudie

• Engels en Setswana (derde taal) plus Kreatiewe Skryfwerk en / of Vertaal- en Tolkstudie

• Duits en Frans plus Kreatiewe Skryfwerk en / of Vertaal- en Tolkstudie

• Frans en Setswana (derde taal) plus Kreatiewe skryfwerk en / of Vertaal- en Tolkstudie

• Setswana (eerste taal) plus taalmodules

• SA Gebaretaal en ander taalmodules plus Kreatiewe Skryfwerk en / of Vertaal- en Tolkstudies

• Duits en Setswana (derde taal) plus Skryfkuns en / of Vertaal- en Tolkstudie

Mafikeng:• Engels, Setswana (Eerste Taal),

Vertaal- en Tolkstudie• Engels, Afrikaans, Vertaal- en

Tolkstudie• Engels, Frans, Vertaal- en

Tolkstudie• Afrikaans, Frans, Vertaal- en

Tolkstudie• Setswana (Eerste Taal), Afrikaans,

Frans, Vertaal- en Tolkstudie• Frans, Setswana (Eerste Taal),

Vertaal- en Tolkstudie

Vaal:• Tale• Taalpraktyk• Taalpraktyk en Kommunikasie

Huistaal OF Eerste Addisionele Taal vlak 4Vakspesifieke vereistes: sien jaarboek vir verskillende rigtings en betrokke vereistes. Geen voorvereiste vir Frans OF Duits nodig.DUUR: 3 jaar

24

MafikengPotchVaal

BA in Musiek Musiek en Samelewing Voltooide Matriek / nasionale senior sertifikaat met erkenning vir graadstudie, OF ʼn diploma in Musiek OF ʼn gelykwaardige kwalifikasie waarin die modules vir die finale jaar geslaag is met ʼn gemiddeld van minstens 60% Ten minste 50% (vlak 4) vir Engels in Graad 12Suksesvolle voltooiing van ʼn praktiese oudisie (Graad 3 standaard) en ʼn teoretiese plasings toets (Graad 2 standaard)DUUR: 3 jaar

21

Potch

BMus Musiek Voltooide Matriek / nasionale senior sertifikaat met erkenning vir graadstudie Suksesvolle voltooiing van ʼn praktiese oudisie (Graad 6 standaard) en ʼn teoretiese plasings toets (Graad 5 standaard).DUUR: 4 jaar

24

Potch

Diploma in Musiek (DM)

Musiek Voltooide Matriek / nasionale senior sertifikaat met erkenning vir diplomastudie Ten minste 50% (vlak 4) vir Engels in graad 12Suksesvolle voltooiing van ʼn musiekvaardigheidstoets en oudisie. DUUR: 3 jaar

18

Potch

BA in Gedrags-wetenskappe

met Sosiologie en Psigologie

Wiskundige Geletterdheid op vlak 4DUUR: 3 jaar 22 Potch

VaalBaccalaureus Artium

met Erfenis en Kultuur- toerismebestuur (Potch)met Toerismebestuur (Mafikeng)

DUUR: 3 jaar

22Mafikeng

Potch

Baccalaureus Artium

met Sosiologie en Ar-beidsverhoudingebestuurmet Sosiologie en Geo-grafie

DUUR: 3 jaar

22Potch

BA in Grafiese Ontwerp

met Kommunikasiemet Kunsgeskiedenis en Illustrasie

KEURING: Keuring gebaseer op ‘n foto portefeulje van grafika OF kunswerke en ‘n vaardigheidstoets in praktiese projekte, sowel as ‘n akademiese rekord en onderhoud.DUUR: 4 jaar

24

Potch

BA Kommunikasie Engels vlak 5DUUR: 3 jaar 24

MafikengPotchVaal

10

Page 8: €¦ · Interest Index leerders van Graad 8–12 om moontlike vakke, tersiêre opleiding en loopbane te identifi seer. Voltooi die opname en ontvang onmiddellik ‘n persoonlike

TEOLOGIE

Graad Rigting VAKKE / Vereistes APS Kampus

Baccalaureus Artium in Antieke Tale (BA)

met Vertaalstudiemet Klassieke Studiesmet Ou Nabye Oosterse Studies

NSS OF NS(V) vir graadstudies, OF met volle matrikulasievrystelling Engels vlak 4DUUR: 3 jaar METODE VAN AFLEWERING: Kontak

24

Potch

Baccalaureus Artium in Pastorale Psigologie (BA)

NSS OF NS(V) vir graadstudies, OF met volle matrikulasievrystellingEngels vlak 4DUUR: 3 jaar METODE VAN AFLEWERING: Kontak

24

Mafikeng Vaal

Baccalaureus Divinitatis (BDiv)

NSS OF NS(V) vir graadstudies, OF met volle matrikulasievrystellingEngels vlak 4DUUR: 4 jaar METODE VAN AFLEWERING: Potch = Kontak; *Afstand

24

Potch*Afstand

Baccalaureus Theologiae (BTh)

met Bybel en Kerkbedieningmet Pastorale Begeleiding en Psigologie met Bybeltale en Bybelvertaling

NSS OF NS(V) vir graadstudies, OF met volle matrikulasievrystellingEngels vlak 4DUUR: 3 jaar METODE VAN AFLEWERING: Kontak

24

Potch

Baccalaureus Theologiae in Christelike Bediening (BTh)

NSS OF NS(V) vir graadstudies, OF met volle matrikulasievrystellingEngels vlak 4DUUR: 3 jaarMETODE VAN AFLEWERING: Mafikeng = Kontak; *Afstand

24

Mafikeng *Afstand

BPhil Etiek, Filosofie, Politiek en EkonomieEtiek, Filosofie en SielkundeEtiek, Filosofie en NatuurwetenskappeEtiek, Filosofie en TaleEtiek, Filosofie en Sosiale Wetenskappe

Vakspesifieke vereistes: sien jaarboek vir verskillende rigtings en betrokke vereistes. DUUR: 3 jaar 26

Potch

B Sosiale Wetenskappe (BSocSc)

Potchefstroom:Geskiedenis en PsigologieSosiale Antropologie en PsigologieSosiologie en PsigologieGeskiedenis en SosiologieSosiale Antropologie en SosiologieGeskiedenis en PolitiekSosiale Antropologie en PolitiekSosiologie en PolitiekGeskiedenis en Sosiale AntropologieGeskiedenis en GeografieSosiale Antropologie en GeografieSosiologie en GeografieGeskiedenis en EkonomieSosiale Antropologie en EkonomieSosiologie en EkonomiePolitiek en Ekonomie

Mafikeng (only English):International RelationsPolitical SciencesDevelopment StudiesPopulation Studies and DemographyPopulation StudiesPopulation and Development StudiesPopulation Studies and SociologyPsychologySociology

Vakspesifieke vereistes: sien jaarboek vir verskillende rigtings en betrokke vereistes. DUUR: 3 jaar

24

Mafikeng Potch

BA Geestes-wetenskappe

Potchefstroom:Geografie en GeesteswetenskappeGeskiedenis en die GeesteswetenskappeKunsgeskiedenis en die GeesteswetenskappePolitieke Studie en die GeesteswetenskappeSosiale Antropologie en die HumanioraPsigologie en TaleSosiologie en TaleWiskunde en die GeesteswetenskappeLatyn en die Geesteswetenskappe

Vaal:Geskiedenis en GeografiePolitieke studie en SamelewingGeskiedenis en die GeesteswetenskappePsigologie en Tale

Vakspesifieke vereistes: sien jaarboek vir verskillende rigtings en betrokke vereistes. Alle VK Geestes-weten-skappe kurrikula, behal-we Politieke studie en Geesteswetenskappe, het AFLL, ENLL OF SSL as ʼn hoofvak tot op tweede of derdejaars vlak. Matriekpunt van tenminste 65% in Afrikaans, Engels of Sesotho.DUUR: 3 jaar

24

PotchVaal

Besoek gerus die fakulteit se webtuiste by http://humanities.nwu.ac.za/ vir meer inligting.

Besoek gerus die fakulteit se webtuiste by http://theology.nwu.ac.za vir meer inligting.

11 12

Page 9: €¦ · Interest Index leerders van Graad 8–12 om moontlike vakke, tersiêre opleiding en loopbane te identifi seer. Voltooi die opname en ontvang onmiddellik ‘n persoonlike

Verlenge Baccalaureus Commercii in Besigheidsbedryf

met Vervoer-ekonomie

Wiskunde vlak 3 of Wiskundige geletterheid vlak 4Engels vlak 3 DUUR: 4 jaar

20

Mafikeng

Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe

met Landbou- Eko- nomie en Risiko-bestuur

Wiskunde vlak 4 Onderrigstaal vlak 4DUUR: 3 jaar 26

Potch

Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe

met Ekonomie en Ekonometrie

Wiskunde vlak 3Engels vlak 4 DUUR: 3 jaar 26

Mafikeng

Verlengde Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe

met Ekonomie en Ekonometrie

Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 4Engels vlak 3DUUR: 4 jaar

20

Mafikeng

Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe

met Ekonomie en Internasionale Handel

Wiskunde vlak 4Afrikaans OF Engels vlak 4DUUR: 3 jaar 26

PotchVaal

Verlengde Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe

met Ekonomie en Internasionale Handel

Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 6Engels vlak 3 DUUR: 4 jaar

24

Vaal

Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe

met Ekonomie en Informatika

Wiskunde vlak 4 Afrikaans OF Engels vlak 4DUUR: 3 jaar 26

PotchVaal

Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe

met Ekonomie en Risikobestuur

Wiskunde vlak 4 Onderrigstaal vlak 4DUUR: 3 jaar 26

PotchVaal

Verlengde Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe

met Ekonomie en Risikobestuur

Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 6 Engels vlak 3DUUR: 4 jaar

24

Vaal

Baccalaureus in Administrasie

met Mensehulp-bronbestuur

Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 4Engels vlak 4DUUR: 3 jaar

21

Mafikeng

Verlengde Baccalaureus in Administrasie

met Mensehulp-bronbestuur

Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 4 Engels vlak 3DUUR: 4 jaar

20

Mafikeng

Baccalaureus in Administrasie

met Bedryf- en Or-ganisasiesielkunde

Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 4 Engels vlak 4DUUR: 3 jaar

21

Mafikeng

Verlengde Baccalaureus in Administrasie

met Bedryf- en Or-ganisasiesielkunde

Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 4 Engels vlak 3DUUR: 4 jaar

20

Mafikeng

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

Graad Rigting VAKKE / Vereistes APS Kampus

Baccalaureus Commercii in Rekeningkunde (algemeen)

Wiskunde vlak 3Engels vlak 4 DUUR: 3 jaar 24

Vaal

Baccalaureus Commercii in Geoktrooieerde Rekenmeesterskap (GR)

Wiskunde vlak 5 Engels vlak 4 DUUR: 3 jaar 30

MafikengPotchVaal

Verlengde Baccalaureus Commercii in Geoktrooieerde Rekenmeesterskap (GR)

Wiskunde vlak 3 Engels vlak 4DUUR: 4 jaar 26

MafikengVaal

Baccalaureus Commercii in Finansiële Rekenmeesterskap (SAIPA)

Wiskunde vlak 4 Engels vlak 4DUUR: 3 jaar 28

MafikengPotchVaal

Verlengde Baccalaureus Commercii in Finansiële Rekenmeesterskap (SAIPA)

Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 7 Engels vlak 4 DUUR 4: jaar

24

Vaal

Baccalaureus Commercii in Forensiese Rekenmeesterskap

Wiskunde vlak 5 vir taal: taal van onderrig Vlak 5DUUR: 3 jaar

36Potch

Baccalaureus Com-mercii in Bestuursrek-enmeesterskap (CIMA)

Wiskunde vlak 5Engels vlak 4DUUR: 3 jaar

30PotchVaal

Baccalaureus Commercii in Bedryfsnavorsing

Wiskunde vlak 4 Engels vlak 4 DUUR: 3 jaar

24Mafikeng

Baccalaureus Commercii in Statistiek

Wiskunde vlak 4 Engels vlak 4DUUR: 3 jaar

24Mafikeng

Verlengde Baccalaureus Commercii in Statistiek

Wiskunde vlak 3 OF Wiskundige Geletterdheid vlak 4Engels vlak 3DUUR: 4 jaar

20

Mafikeng

Baccalaureus Commercii in Logistieke Bestuur

Wiskunde vlak 3 Engels vlak 4DUUR: 3 jaar

24Mafikeng

Verlengde Baccalaureus Commercii in Logistieke Bestuur

Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 4Engels vlak 3DUUR: 4 jaar

20

Mafikeng

Baccalaureus Commercii in Besigheidsbedryf

met Vervoer- ekonomie

Wiskunde vlak 3Engels vlak 4 DUUR: 3 jaar

24Mafikeng

13 14

Page 10: €¦ · Interest Index leerders van Graad 8–12 om moontlike vakke, tersiêre opleiding en loopbane te identifi seer. Voltooi die opname en ontvang onmiddellik ‘n persoonlike

Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe

met Kommunikasie-bestuur

Wiskunde vlak 3 Afrikaans OF Engels vlak 4DUUR: 3 jaar

24Potch

Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe

met Bemarkings-bestuur

Wiskunde vlak 3 MC - Engels vlak 4PC/VC - Afrikaans OF Engels vlak 4DUUR: 3 jaar

24

MafikengPotchVaal

Verlengde Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe

met Bemarkings-bestuur

Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 4Engels vlak 3DUUR: 4 jaar

20

MafikengVaal

Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe

met Sportonder- nemings-bestuur

Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 6Afrikaans OF Engels vlak 4DUUR: 3 jaar

24

Vaal

Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe

met Veiligheids-bestuur

Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 6Afrikaans OF Engels vlak 4DUUR: 3 jaar

24

Vaal

Baccalaureus Commercii in Inligtingstelsels

Wiskunde vlak 4Engels vlak 4DUUR: 3 jaar

24Mafikeng

Verlengde Baccalaureus Commercii in Inligtingstelsels

Wiskunde vlak 3 of Wiskunde Geletterdheid vlak 4Engels vlak 3DUUR: 4 jaar

20

Mafikeng

Besoek gerus die fakulteit se webtuiste by http://commerce.nwu.ac.za/ vir meer inligting.

Baccalaureus in Administrasie in Ontwikkeling en Bestuur

met Plaaslike Owerheidsbestuur

Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 4 Engels vlak 4DUUR: 3 jaar

21

Mafikeng

Verlengde Baccalaureus in Administrasie in Ontwikkeling en Bestuur

met Plaaslike Owerheidsbestuur

Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 4Engels vlak 3 DUUR: 4 jaar

20

Mafikeng

Baccalaureus in Administrasie

met Publieke Ad-ministrasie

Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 4Engels vlak 4DUUR: 3 jaar

21

Mafikeng

Verlengde Baccalaureus in Administrasie

met Publieke Ad-ministrasie

Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 4Engels vlak 3DUUR: 4 jaar

20

Mafikeng

Baccalaureus Artium met Bedryf- en Or-ganisasiesielkunde en Arbeidsverhou- dingbestuur

Afrikaans OF Engels vlak 4 DUUR: 3 jaar 22

PotchVaal

Baccalaureus Artium met Toerisme-bestuur

Engels vlak 4DUUR: 3 jaar 22 Mafikeng

Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe

met Bemarking en Toerismebestuur

Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 6Afrikaans OF Engels vlak 4 DUUR: 3 jaar

24

Potch

Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe

met Toerisme-bestuur

Wiskunde vlak 3Onderrigstaal vlak 4DUUR: 3 jaar

24Potch

Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe

met Toerisme en Rekreasievaar-dighede

Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 6Afrikaans OF Engels vlak 4 DUUR: 3 jaar

24

Potch

Baccalaureus Com-mercii in Mensehulpbron-bestuur

met Arbeidsver-houdingebestuur

Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 6Afrikaans OF Engels vlak 4DUUR: 3 jaar

24

PotchVaal

Baccalaureus Commercii in Bedryf- en Organisasiesielkunde

met Arbeidsver-houdingebestuur

Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 6Afrikaans OF Engels vlak 4DUUR: 3 jaar

24

Mafikeng PotchVaal

Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe

met Ondernemings-bestuur

Wiskunde vlak 3 MC – Engels vlak 4PC/VC – Afrikaans OF Engels vlak 4DUUR: 3 jaar

24

MafikengPotchVaal

Verlengde Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe

met Ondernemings-bestuur

Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 4 Engels vlak 3DUUR: 4 jaar

20

Mafikeng

15 16

Page 11: €¦ · Interest Index leerders van Graad 8–12 om moontlike vakke, tersiêre opleiding en loopbane te identifi seer. Voltooi die opname en ontvang onmiddellik ‘n persoonlike

Baccalaureus Scientiae

met Wiskunde en Ekonomie Wiskunde vlak 5DUUR: 3 jaar 26 Potch

Baccalaureus Scientiae in Inlig-tingstegnologie

Wiskunde vlak 4DUUR: 3 jaarMETODE VAN AFLEWERING: Kontak en Afkampus

26PotchVaal

*Afstand

Baccalaureus Scientiae in Wiskundige Wetenskappe

met Statistiek en Wiskundemet Wiskunde

Wiskunde vlak 5Fisiese Wetenskappe vlak 4DUUR: 3 jaar 26

Potch

Baccalaureus Scientiae in Wiskundige Wetenskappe

met Toegepaste Wiskunde en Wiskunde

Wiskunde vlak 5Fisiese Wetenskappe vlak 4DUUR: 3 jaar 26

Mafikeng

Baccalaureus Scientiae in Biologiese Wetenskappe

met Mikrobiologie en Biochemiemet Mikrobiologie en Plantkunde

Wiskunde vlak 4Fisiese Wetenskappe vlak 4DUUR: 3 jaar 26

MafikengPotch

Baccalaureus Scientiae in Biologiese Wetenskappe

met Dierkunde en Biochemiemet Chemie en Fisiologiemet Dierkunde en Plantkundemet Dierkunde en Mikrobiologiemet Dierkunde en Fisiologiemet Mikrobiologie en Fisiologiemet Plantkunde en Biochemie

Wiskunde vlak 4Fisiese Wetenskappe vlak 4DUUR: 3 jaar

26

Potch

Baccalaureus Scientiae in Omgewings-wetenskappe

met Mikrobiologie en Chemiemet Plantkunde en Chemiemet Geografie en Rekenaarwetenskapmet Geografie en Plantkunde

Wiskunde vlak 4Fisiese Wetenskappe vlak 4DUUR: 3 jaar 26

MafikengPotch

Baccalaureus Scientiae in Omgewings-wetenskappe

met Dierkunde en Chemiemet Geologie en Chemiemet Geologie en Geografiemet Dierkunde en Geografiemet Geologie en Plantkundemet Dierkunde en Geologiemet Geologie en Mikrobiologiemet Toerisme en Dierkundemet Toerisme en Geografiemet Toerisme en Plantkunde

Wiskunde vlak 4Fisiese Wetenskappe vlak 4DUUR: 3 jaar

26

Potch

Baccalaureus Scientiae in Omgewings- wetenskappe

met Chemie en Geografie Wiskunde vlak 5Fisiese Wetenskappe vlak 4 DUUR: 3 jaar 26

Mafikeng

Baccalaureus Scientiae in Finansiële Wiskunde

Wiskunde vlak 6DUUR: 3 jaar 32

PotchVaal

Baccalaureus Scientiae in Kwantitatiewe Risikobestuur

Wiskunde vlak 6DUUR: 3 jaar 32

PotchVaal

Baccalaureus Scientiae in Bedryfsanalise

met Data-ontginning Wiskunde vlak 6DUUR: 3 jaar 32

PotchVaal

NATUUR- EN LANDBOUWETENSKAPPE

Graad Rigting VAKKE / Vereistes APS Kampus

Diploma in Dieregesondheid

Engels vlak 3Wiskunde vlak 3Fisiese Wetenskappe OF Lewenswetenskappe vlak 3DUUR: 3 jaar

19

Mafikeng

Diploma in Diere-wetenskappe

Engels vlak 3 Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 5Fisiese Wetenskappe OF Lewenswetenskappe vlak 3 OF Landbouwetenskappe vlak 4DUUR: 3 jaar

19

Mafikeng

Diploma in Plantkunde

met Gewasproduksie Engels vlak 3 Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 5Lewenswetenskappe OF Fisiese Wetenskappe vlak 3 OF Landbouwetenskappe vlak 4DUUR: 3 jaar

19

Mafikeng

Baccalaureus Scientiae

met Chemie en Fisikamet Fisika en Wiskundemet Fisika en Toegepaste Wiskundemet Fisika en Rekenaarwetenskapmet Rekenaarwetenskap en Wiskunde

Wiskunde vlak 5Fisiese Wetenskappe vlak 4DUUR: 3 jaar 26

Mafikeng Potch

Baccalaureus Scientiae

met Biochemie en Chemie Wiskunde vlak 4Fisiese Wetenskappe vlak 4DUUR: 3 jaar

26Mafikeng

Potch

Baccalaureus Scientiae

met Chemie, Wiskunde en Toege-paste Wiskundemet Geografie en Toegepaste Wiskunde

Wiskunde vlak 5Fisiese Wetenskappe vlak 4DUUR: 3 jaar 26

Potch

Baccalaureus Scientiae

met Toegepaste Wiskunde en Chemiemet Chemie en Wiskundemet Toegepaste Wiskunde en Elek-tronikamet Elektronika en Wiskundemet Elektronika en Fisikamet Chemie en Rekenaarwetenskapmet Rekenaarwetenskap en Elek-tronika

Wiskunde vlak 5Fisiese Wetenskappe vlak 4DUUR: 3 jaar

26

Mafikeng

Baccalaureus Scientiae

met Rekenaarwetenskap en Statistiek Wiskunde vlak 5Fisiese Wetenskappe vlak 4DUUR: 3 jaar

26PotchVaal

Baccalaureus Scientiae

met Rekenaarwetenskap en Eko- nomie

Wiskunde vlak 5DUUR: 3 jaar 26

PotchVaal

17 18

Page 12: €¦ · Interest Index leerders van Graad 8–12 om moontlike vakke, tersiêre opleiding en loopbane te identifi seer. Voltooi die opname en ontvang onmiddellik ‘n persoonlike

Verlengde Baccalaureus Scientiae in Kwantitatiewe Risikobestuur

Wiskunde vlak 4 DUUR: 4 jaar

28

Vaal

Verlengde Baccalaureus Scientiae in Finansiële Wiskunde

Wiskunde vlak 4 DUUR: 4 jaar

28

Vaal

Besoek gerus die fakulteit se webtuiste by http://natural-sciences.nwu.ac.za/ vir meer inligting.

Baccalaureus Scientiae in Aktuariële Wetenskap

Wiskunde vlak 6DUUR: 3 jaar 32

Potch

Baccalaureus Scientiae in Stads-en Streek-beplanning

Wiskunde vlak 5DUUR: 4 jaarKEURINGSTOETS 28

Potch

Baccalaureus Scientiae in Landbou

met Landbou-ekonomiemet Agronomie en Tuinboumet Dierewetenskappemet Dieregesondheid

Engels vlak 4Wiskunde vlak 4Fisiese Wetenskappe OFLewenswetenskappe vlak 4DUUR: 4 jaar

22

Mafikeng

Baccalaureus Scientiae in Landbou

met Grondkunde en Agronomiemet Landbou-ekonomie en Agronomie

Engels vlak 4Wiskunde vlak 4Fisiese Wetenskappe vlak 4DUUR: 4 jaar

22 Potch

Baccalaureus in Inheemse Kennissisteme

Inheemse Kennissisteme Engels vlak 4Matriekvrystellling OF erkenning van vorige leer OF CGE- sertifikasie en ‘n aansoek vir voorwaardelike erkenning met USAF(http://mb.usaf.ac.za) DUUR: 4 jaar

20

Mafikeng

Verlengde Baccalaureus Scientiae

met Plantkunde en Mikrobiologiemet Toegepaste Wiskunde en Chemiemet Toegepaste Wiskunde en Elektronikamet Rekenaarwetenskap en Wiskundemet Chemie en Rekenaarwetenskapmet Chemie en Wiskundemet Fisika en Toegepaste Wiskundemet Fisika en Wiskundemet Biochemie en Chemiemet Chemie en Fisikamet Fisika en Rekenaarwetenskapmet Rekenaarwetenskap en Elektronikamet Elektronika en Fisikamet Elektronika en Wiskundemet Toegepaste Wiskunde en Wiskundemet Plantkunde en Chemiemet Geografie en Plantkundemet Rekenaarwetenskap en Geografiemet Mikrobiologie en Chemiemet Chemie en Geografiemet Mikrobiologie en Biochemiemet Plantkunde en Biochemie

Engels vlak 4 Wiskunde vlak 3Fisiese Wetenskap vlak 3DUUR: 4 jaar

22

Mafikeng

Verlengde Baccalaureus Scientiae in Inligtings-tegnologie

Wiskunde vlak 3 DUUR: 4 jaar

24

Vaal

Verlengde Baccalaureus Scientiae in Bedryfsanalise

met Data-ontginning Wiskunde vlak 4 DUUR: 4 jaar 28

Vaal

19 20

Page 13: €¦ · Interest Index leerders van Graad 8–12 om moontlike vakke, tersiêre opleiding en loopbane te identifi seer. Voltooi die opname en ontvang onmiddellik ‘n persoonlike

GESONDHEIDSWETENSKAPPE

Graad Rigting VAKKE / Vereistes APS Kampus

Diploma in Afrig-tingswetenskap

Afrigting Nasionale Senior Sertifikaat Akademiese papierkeuring; Beste gemiddelde puntDUUR: 2 jaar

18

MafikengPotch

Baccalaureus Gesond-heidsweten-skappe

met Fisiologie en Biochemie Wiskunde vlak 5 Fisiese Wetenskap vlak 4 Akademiese papierkeuring; Beste gemiddelde punt DUUR: 3 jaar

24

Potch

Baccalaureus Gesond-heidsweten-skappe

met Fisiologie en Psigologie Wiskunde vlak 3 Fisiese Wetenskap vlak 4 Akademiese papierkeuring; Beste gemiddelde puntDUUR: 3 jaar

24

Potch

Baccalaureus Gesond-heidsweten-skappe

met Sportafrigting en Menslike Bewegingswetenskappe

Akademiese papierkeuring; Beste gemiddelde puntDUUR: 3 jaar

24

MafikengPotch

Baccalaureus Gesond-heidsweten-skappe

met Rekreasiekunde en Psigologie met Rekreasiekunde en Toerismebestuurmet Sport- en Rekreasie Administrasie

Akademiese papierkeuring; Beste gemiddelde puntDUUR: 3 jaar

24

Potch

Baccalaureus Artium in Gedragsweten-skappe

met Psigologie en Arbeidsverhoudingebestuur

Akademiese papierkeuring; Beste gemiddelde punt DUUR: 3 jaar

24

PotchVaal

Baccalaureus Artium

met Psigologie en Geografie en Omgewingsbestuurmet Psigologie en Toerismebestuur

Akademiese papierkeuring; Beste gemiddelde punt DUUR: 3 jaar

24

Potch

Baccalaureus in Sosiale Weten-skappe

met Psigologie Ten minste vlak 4 vir Engels as Huistaal OF ten minste vlak 5 vir Engels as Eerste Addisionale TaalAkademiese papierkeuring; Beste gemiddelde puntDUUR: 3 jaar

24

Mafikeng

Baccalaureus Verbruikers- wetenskappe in Mode Handel-bestuur

met Modevoorsiening Wiskunde vlak 4 ‘n Slaagsyfer van minstens 60% (vlak 5) vir nie-aangewese modules Aansoeke sluit 30 JunieLaat aansoeke sal op meriete oorweeg word KEURING: Akademiese prestasie; ʼn keuringsgesprek deur lede van die keuringspaneel; en die aflegging van keuringstoetse.DUUR: 4 jaar

24

Potch

Baccalaureus Verbruikerstu- dies

Verbruikerstudies Ten minste een natuurwetenskaplike vak op vlak 4 (natuurwetenskaplike vakke: Wiskunde OF Fisiese- OF Landbou- OF Lewenswetenskappe). ‘n Slaagsyfer van minstens 60% (vlak 5) vir nie-aangewese modules ‘n Gemiddelde persentasie hoër as 70% in Wiskundige geletterdheid sal in aanmerking geneem word. Aansoeke sluit 30 JunieLaat aansoeke sal op meriete oorweeg wordKEURING: Akademiese prestasie; ʼn keuringsgesprek deur lede van die keuringspaneel; en die aflegging van keuringstoetse.DUUR: 3 jaar

24

Potch

Baccalaureus Verbruikers- wetenskappe in Voedsel Produk-bestuur

met Voedselkommunikasie Ten minste een natuurwetenskaplike vak op vlak 4 (natuurwetenskaplike vakke: Wiskunde OF Fisiese- OF Landbou- OF Lewenswetenskappe). ‘n Slaagsyfer van minstens 60% (vlak 5) vir nie-aangewese modules ‘n Gemiddelde persentasie hoër as 70% in Wiskundige geletterdheid sal in aanmerking geneem word. Aansoeke sluit 30 JunieLaat aansoeke sal op meriete oorweeg wordKEURING: Akademiese prestasie; ʼn keuringsgesprek deur lede van die keuringspaneel; en die aflegging van keuringstoetse.DUUR: 4 jaar

24

Potch

Baccalaureus Pharmaciae

Farmasie Wiskunde vlak 5 Fisiese Wetenskap vlak 5 Aansoeke sluit 30 JunieLaat aansoeke sal op meriete oorweeg word Akademiese papierkeuring; Beste gemiddelde puntDUUR: 4 jaar

32

Potch

21 22

Page 14: €¦ · Interest Index leerders van Graad 8–12 om moontlike vakke, tersiêre opleiding en loopbane te identifi seer. Voltooi die opname en ontvang onmiddellik ‘n persoonlike

Baccalaureus Verbruiker-swetenskappe in Voedsel Produk-bestuur

met Voedselvoorsiening Wiskunde vlak 4Indien chemie as keusemodule in die program, voedselvoorsiening, gekies word, word Wiskunde op vlak 4 en Fisiese Wetenskappe op vlak 4 vereis ‘n Slaagsyfer van minstens 60% (vlak 5) vir nie-aangewese modules Aansoeke sluit 30 Junie Laat aansoeke sal op meriete oorweeg word KEURING: Akademiese prestasie; ʼn keuringsgesprek deur lede van die keuringspaneel; en die aflegging van keuringstoetse.DUUR: 4 jaar

24

Potch

Baccalaureus Verbruiker-swetenskappe in Mode Handel-bestuur

met Modekommunikasie Ten minste een natuurwetenskaplike vak op vlak 4 (50-59%) (natuurwetenskaplike vakke: Wiskunde OF Fisiese- OF Landbou- OF Lewenswetenskappe).‘n Slaagsyfer van minstens 60% (vlak 5) vir nie-aangewese modules ‘n Gemiddelde persentasie hoër as 70% in Wiskunde Geletterdheid sal in aanmerking geneem word.Aansoeke sluit 30 JunieLaat aansoeke sal op meriete oorweeg word KEURING: Akademiese prestasie; ʼn keuringsgesprek deur lede van die keuringspaneel; en die aflegging van keuringstoetse.DUUR: 4 jaar

24

Potch

Baccalaureus Scientiae in Dieetkunde

Wiskunde vlak 4 Fisiese Wetenskap op vlak 4Aansoeke sluit 30 JunieLaat aansoeke sal op meriete oorweeg word Akademiese papierkeuring & Onderhoud DUUR: 4 jaar

26

Potch

Baccalaureus in Maatskaplike Werk

Taalvereiste: ‘n Slaagsyfer vlak 4 in die taal van leer en onderrig op Huistaal- OF Eerste Addissionele Taalvlak.Aansoeke sluit 30 JunieLaat aansoeke sal op meriete oorweeg wordNEEM KENNIS:Die Algemene toelatingsvereistes word beskryf volgens A-reëls 1.5 en verdere toepaslike regulasies in Fakulteitsreëls a) Geen student sal toegelaat word tot die BMW program nie, tensy hy / sy skriftelike bewys gelewer het dat hy / sy nie skuldig bevind is aan ‘n misdryf teen ‘n kind ingevolge die Wet op Seksuele Misdrywe (Wet 23 van 1957) nie en die Strafreg (Seksuele Misdrywe en Verwante Aangeleenthede), 32 van 2007 b) ‘n Student moet in besit wees van‘n volle matrikulasievrystellingsertifikaat met ‘n gemiddelde slaagpunt van minstens 60% tydens die matrikulasie-eksamen KEURING: Voltooiing van ‘n psigometriese keuringstoetsVoltooiing van ‘n vraelys wat by die toetssentrum gegee sal word; en ‘n Moontlike onderhoud met kundiges in ‘n keuringspaneelDUUR: 4 jaar

28

MafikengPotch Vaal

Baccalaureus Gesond-heidsweten-skappe in Beroepshigiëne

Wiskunde vlak 5 Fisiese Wetenskap vlak 5Aansoeke sluit 30 JunieLaat aansoeke sal op meriete oorweeg word Akademiese papierkeuring; Beste gemiddelde puntDUUR: 4 jaar

27

Potch

Baccalaureus Gesond-heidsweten-skappe in Biokinetika

Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde geletterdheid vlak 4 Fisiese Wetenskap OF Lewenswetenskap op ten minste vlak 4NEEM KENNIS:Studente moet voor die aanvang van die kursus in Biokinetika medies geskik wees vir die fiksheidskomponent van die kursus Aansoeke sluit 30 JunieLaat aansoeke sal op meriete oorweeg word Akademiese papierkeuring; Beste gemiddelde puntDUUR: 4 jaar

32

Potch

23 24

Page 15: €¦ · Interest Index leerders van Graad 8–12 om moontlike vakke, tersiêre opleiding en loopbane te identifi seer. Voltooi die opname en ontvang onmiddellik ‘n persoonlike

Baccalaureus in Verpleegkunde (B in Verplee-gkunde)

Verpleegkunde ‘n Potensiële student moet in besit wees van:‘n Nasionale Senior Sertifikaat met universiteitsvrystelling OF ‘n gelykwaardige kwalifikasieFisiese Wetenskappe OF Wiskunde OF Lewenswetenskappe vlak 4Engels OF Afrikaans ten minste vlak 4KEURING: Keuringstoets moet afgelê word.Deelname aan ‘n verpligte “skaduverpleegingsprogram (40 ure) voordat keuring gefinaliseer kan word.DUUR: 4 jaar

25

MafikengPotch

Besoek gerus die fakulteit se webtuiste by http://health-sciences.nwu.ac.za vir meer inligting.

OPVOEDKUNDE

Graad Rigting VAKKE / Vereistes APS Kampus

Baccalaureus Educationis (BEd) in Grondslag-faseGraad R – 3

Huistaal en Eerste Addisionele Taal vlak 4. Om vir Engels as Huistaal (HT) te registreer, word Engels as Eerste Addisionele Taal (EAL) op vlak 5 (minimum 65%) vereis. MK: Engels/Setswana as HT en Engels/Setswana as EAT;PK: Afrikaans/Engels/Sesotho/Setswana as HT en Afrikaans/Engels/Setswana as EAT;VK: Afrikaans/Engels/IsiZulu/Sesotho as HT en Afrikaans/Engels/IsiZulu/Sesotho as EAT;Afstand: Afrikaans/Engels/IsiZulu/Sepedi/Sesotho/Setswana as HT en Afrikaans/Engels/Setswana as EAT.DUUR: 4 jaar

24

MafikengPotchVaal

*Afstand

Baccalaureus Educationis (BEd) in In-termediêre-faseGraad 4 – 6

met Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie

Huistaal en Eerste Addisionele Taal vlak 4. Om vir Engels as Huistaal (HT) te registreer, word Engels as Eerste Addisionele Taal (EAL) op vlak 5 (minimum 65%) vereis.PK: Afrikaans/Sesotho/Setswana as HT en Engels as EAT;VK: Afrikaans/Engels/IsiZulu/Sesotho as HT en Afrikaans/Engels/IsiZulu/Sesotho as EAT.Vak-spesifieke vereistes: Wiskunde vlak 3 (minimum 45%) OF Tegniese Wiskunde vlak 4 (minimum 50%)DUUR: 4 jaar

24

PotchVaal

met Lewensvaar-dighede en Sosiale Wetenskappe

Huistaal en Eerste Addisionele Taal vlak 4. Om vir Engels as Huistaal (HT) te registreer, word Engels as Eerste Addisionele Taal (EAL) op vlak 5 (minimum 65%) vereis. PK: Afrikaans/Sesotho/Setswana as HT en Engels as EAT;VK: Afrikaans/Engels/IsiZulu/Sesotho as HT en Afrikaans/Engels/IsiZulu/Sesotho as EAT;Afstand: Afrikaans/IsiZulu/Sepedi/Sesotho/Setswana as HT en Engels as EAT. DUUR: 4 jaar

24

PotchVaal

*Afstand

25 26

Page 16: €¦ · Interest Index leerders van Graad 8–12 om moontlike vakke, tersiêre opleiding en loopbane te identifi seer. Voltooi die opname en ontvang onmiddellik ‘n persoonlike

Baccalaureus Educationis (BEd) in Senior en Verdere Onderwys en Opleidings-faseGraad 7 – 12

met Ekonomiemet Geskiedenismet Geografiemet Besigheid-studies

Huistaal OF Eerste Addisionele Taal vlak 4DUUR: 4 jaar

24

MafikengPotchVaal

*Afstand

met Engels Vak-spesifieke vereistes: Engels Huistaal vlak 4 OF Engels EersteAddisionele Taal vlak 5DUUR: 4 jaar

24

MafikengPotchVaal

*Afstandmet Fisiese Wetenskap

Huistaal OF Eerste Addisionele Taal vlak 4Vak-spesifieke vereistes: Fisiese Wetenskappe vlak 4; Wiskunde vlak 4 OF Tegniese Wiskunde vlak 5DUUR: 4 jaar

24

MafikengPotchVaal

*Afstand

met Rekeningkunde

Huistaal OF Eerste Addisionele Taal vlak 4Vak-spesifieke vereistes: Rekeningkunde vlak 4DUUR: 4 jaar

24

MafikengPotchVaal

*Afstandmet Wiskunde Huistaal OF Eerste Addisionele Taal vlak 4

Vak-spesifieke vereistes:Wiskunde vlak 5DUUR: 4 jaar

24

MafikengPotchVaal

*Afstandmet Afrikaans Vak-spesifieke vereistes:

Afrikaans Huistaal vlak 5DUUR: 4 jaar

24PotchVaal

*Afstandmet Le-wensweten- skappe

Huistaal OF Eerste Addisionele Taal vlak 4Vak-spesifieke vereistes: Lewenswetenskappe vlak 4DUUR: 4 jaar 24

MafikengPotchVaal

*Afstand

Baccalaureus Educationis (BEd) in Senior en Verdere Onderwys en Opleidings-faseGraad 7 – 12

met Lewensoriën-tering

Huistaal OF Eerste Addisionele Taal vlak 4Vak-spesifieke vereistes: Lewensoriëntering vlak 4DUUR: 4 jaar

24

PotchVaal

*Afstand

met Ingenieurs-grafika en -ont-werp

Huistaal OF Eerste Addisionele Taal vlak 4DUUR: 4 jaar 24

PotchVaal

*Afstand

met Rekenaartoe-passingstegnologie

Huistaal OF Eerste Addisionele Taal vlak 4DUUR: 4 jaar 24

PotchVaal

met Sesotho Vak-spesifieke vereistes: Sesotho Huistaal vlak 4DUUR: 4 jaar

24PotchVaal

*Afstandmet Meganiese Tegnologiemet Siviele Teg-nologiemet Elektriese Tegnologie

Huistaal OF Eerste Addisionele Taal vlak 4Vak-spesifieke vereistes: Wiskunde vlak 4 OF Brugkurses met: Wiskunde vlak 3 / Wiskundige Geletterdheid vlak 4, met enige Tegnologie vakke / Tegniese Wiskunde vlak 4, met enige Tegnologie vakke, wat Wiskunde OF Wiskunde Geletterdheid kan vervang.DUUR: 4 jaar

24

PotchVaal

met Setswana Vak-spesifieke vereistes: Setswana Huistaal vlak 4DUUR: 4 jaar

24Mafikeng

Potch*Afstand

met Inligtingsteg-nologiemet Kuns

Huistaal OF Eerste Addisionele Taal vlak 4DUUR: 4 jaar 24

Potch

met Wiskundige geletterdheid

Huistaal OF Eerste Addisionele Taal vlak 4Vak-spesifieke vereistes: Wiskunde vlak 3 (minstens 45%) OF Wiskunde Geletterdheid vlak 5 (minstens 65%) OF Tegniese Wiskunde vlak 4 (minstens 50%)DUUR: 4 jaar

24

Vaal

27 28

Page 17: €¦ · Interest Index leerders van Graad 8–12 om moontlike vakke, tersiêre opleiding en loopbane te identifi seer. Voltooi die opname en ontvang onmiddellik ‘n persoonlike

NWU Mafikeng | NWU-Pukke | NWU Vaal

Noordwes-Universiteit | North-West University

@theNWU

NWU - North-West University

@my_NWU

studies.nwu.ac.za

0860 1 mynwu (69698)

[email protected]

www.interestindex.co.za

+27 60 070 2606

MYNWU