huisgids 17 oktober

8
OLIVE CRESCENT AFTREE OORD SUNRISE VIEW AFTREE OORD OLIVE CRESCENT AFTREE OORD FEATHERWOORD AFTREE OORD PRYS VERLAAG!! Prenjtie mooi 2 slaapkamer woonstel op 1ste vloer. Granietblaaie in kombuis en badkamers. Motorhuis het elektriese deur. Leefarea gaan uit op groot balkon met braai LUUKS EN VEILIG 2 Slaapkamers, 2 badkamer simpleks in Featherwood aftree oord. Groot oopplan kombuis. Granietafwerking. Dubbel motorhuis met elektriese deur. Ek benodig DRINGEND EIEDNOMME in AFTREE = OORDE vir gekwali> seerde kopers. Die beste ligging in die gewilde Aftree – oord met uitsig na alle kante. 185m² 3 Slaapkamers met 2 moderne badkamers. Granietafwerking in die kombuis met aparte opwaskamer. 2 Motorhuise met elektriese deure. Besproeiïng. Uitsig ook vanaf ruim patio met braai R 2 395 000 1 095 R 000 15 R 95 000 PRENTJIE MOOI MET UITSIG! WEB ID 91344194002 WEB ID 91344195309 X1QMWJ6H-BS171015 Huisgids Adverteer: Nicolette Erasmus | 012 485 9042; [email protected] Redaksionele inhoud: Linette Retief | 011 713 9269; [email protected] Adres: Land O’ Palms, Lyttelton- landbouhoewes, Centurion Prys: R1,39 miljoen Oppervlakte: Huis: 136 m² Kontak: Ria Viljoen van RVE Eien- domme by 082 568 7570. Kortliks Beeld LINETTE RETIEF H ierdie netjiese meenthuis is nommerpas vir eerste- keer-kopers of kopers wat wil afskaal. Van voor tot agter is die eien- dom in ’n puik toestand, inge- sluit die teëls op die loopopper- vlakke en die fineerhoutvloere in die sitkamer en slaapkamers. Die slaapkamers front almal noord en kyk uit oor die tuin. Twee badkamers is pas vernuwe. Een het ’n groot stort in en die ander ’n hoekbad. Die leefruim- tes bestaan uit ’n gesellige oop- plan-sit-en-eetkamer en ’n ruim kombuis. Laasgenoemde het ’n afsonderlike waskamer wat na die enkelmotorhuis lei. Die voortuin is privaat en net- jies. Daar is ’n ingeboude braai onder ’n afdak. Die eiendom is gerieflik naby hoofweë en verskeie winkelsen- trums en dit is op die Gautrain- busroete. Besigtiging geskied streng vol- gens afspraak. Vir meer inligting bel Ria Viljoen van RVE Eien- domme by 082 568 7570. Al die slaapkamers kyk uit oor die netjiese, kompakte tuin. In die tuin is die braai onder ’n afdak. Netjies, kompak en nommerpas Die oopplan-leefruimte-en-kombuis is ideaal vir onthaal. Een van die slaapkamers. Die gesellige sitkamer.

Upload: beeld

Post on 23-Jul-2016

256 views

Category:

Documents


13 download

DESCRIPTION

Beeld: Huisgids - 17 Oktober 2015

TRANSCRIPT

Page 1: Huisgids 17 oktober

OLIVE CRESCENT AFTREE OORDSUNRISE VIEW AFTREE OORD OLIVE CRESCENT AFTREE OORD FEATHERWOORD AFTREE OORD

PRYS VERLAAG!!

Prenjtie mooi 2 slaapkamer woonstel op 1ste vloer.Granietblaaie in kombuis en badkamers. Motorhuis hetelektriese deur. Leefarea gaan uit op groot balkon met braai

LUUKS EN VEILIG2 Slaapkamers, 2 badkamer simpleks in Featherwood aftreeoord. Groot oopplan kombuis. Granietafwerking. Dubbelmotorhuis met elektriese deur.

Ek benodig

DRINGEND

EIEDNOMME in

AFTREE OORDE

vir gekwali seerde

kopers.Die beste ligging in die gewilde Aftree – oord met uitsig na allekante. 185m² 3 Slaapkamers met 2 moderne badkamers.Granietafwerking in die kombuis met aparte opwaskamer.2 Motorhuise met elektriese deure. Besproeiïng. Uitsig ookvanaf ruim patio met braai

R 2 395 000 1 095R 000 1 5R 95 000PRENTJIE MOOI MET UITSIG!

WEB ID 91344194002 WEB ID 91344195309

X1QMWJ6H-BS171015

HuisgidsAdverteer:  Nicolette  Erasmus  |  012  485  9042;  [email protected] Redaksionele  inhoud:  Linette  Retief  |  011  713  9269;  [email protected]

Adres: Land O’ Palms, Lyttelton­landbouhoewes, Centurion

Prys: R1,39 miljoen

Oppervlakte: Huis:  136 m²

Kontak: Ria Viljoen van RVE Eien­domme by 082 568 7570.

Kortliks

Beeld

LINETTE  RETIEF

Hierdie netjiese meenthuisis nommerpas vir eerste-keer-kopers of kopers wat

wil afskaal. Van voor tot agter is die eien-

dom in ’n puik toestand, inge-sluit die teëls op die loopopper-vlakke en die fineerhoutvloere in die sitkamer en slaapkamers.

Die slaapkamers front almal noord en kyk uit oor die tuin. Twee badkamers is pas vernuwe. Een het ’n groot stort in en die ander ’n hoekbad. Die leefruim-tes bestaan uit ’n gesellige oop-plan-sit-en-eetkamer en ’n ruim kombuis. Laasgenoemde het ’n afsonderlike waskamer wat na die enkelmotorhuis lei.

Die voortuin is privaat en net-jies. Daar is ’n ingeboude braai onder ’n afdak.

Die eiendom is gerieflik naby hoofweë en verskeie winkelsen-trums en dit is op die Gautrain-busroete.

Besigtiging geskied streng vol-gens afspraak. Vir meer inligting bel Ria Viljoen van RVE Eien-domme by 082 568 7570. Al die slaapkamers kyk uit oor die netjiese, kompakte tuin. 

In die tuin  is die braai onder  ’n afdak. 

Netjies, kompak en nommerpas

Die oopplan­leefruimte­en­kombuis  is  ideaal vir onthaal.  Een van die slaapkamers. Die gesellige sitkamer.

Page 2: Huisgids 17 oktober

2 Huisgids/Property Guide Saterdag 17 Oktober 2015

X1QNCLP5-BS171015

SEKURITEIT 24 UUR-BEMANDE SEKURITEITHEK MET BEMANDE TOEGANGSBEHEERKAMERASGEËLEKTRIFISEERDE HEININGVEILIGHEIDSHEKKE

www.urbanc.co.zawww.urbanc.co.zawww.urbanc.co.zawww.urbanc.co.za

• LEONARD: 082 446 4825• JURGEN 060 966 8046 • ANRÉ 084 915 8419

• ANTHONY 083 676 0135 • ROZANNE: 072 951 8800

• LEONARD: 082 446 4825• JURGEN 060 966 8046 • ANRÉ 084 915 8419

• ANTHONY 083 676 0135 • ROZANNE: 072 951 8800

SEDERT 1975

SLEGS TE HUUR

2 SLK, 1 BADK, AFDAK2 SLK, 1 BADK, 1 MOTORH3 SLK, 2 BADK, 1 MOTORH

– R5 000 – R6 000 PM– R6 500 PMR6 000 –– – R7 500 PMR7 000

* *KLUBHUIS SWEMBAD* UITSTEKENDE LIGGING TEN OPSIGTE

VAN HOOFWEË, WINKELSENTRUMS, ENS.

Nie volgens skaal nie

RUIMTEWEG

ALE

TTA

LOUISA

RO

OIH

UIS

KR

AA

L WE

G

OU

JHB

WE

G

WIN

KE

L-S

EN

TR

UM

MA

LL@R

ED

S

LOUISAPARK

S25° 52” 12.0”E28° 07”46,9” HENDRIK VERWOERDRYLAAN

Louisa Park in Celtisdal, Centurion

NUWEONTWIKKELING

VANAF

1 OKTOBER

Vanaf

R5 000 pm!!!Vanaf

R5 000 pm!!!

X1QMVTMD-BS171015

LINETTE  RETIEF

Of dit is omdat jy aftree en ’nkleiner blyplek koop, saammet kamermaats intrek of

jou eerste huisie koop, dit is altyd voordelig om die meeste te maak van die ruimte wat jy het, sê Adri-an Goslett, streeksbestuurder en uitvoerende hoof van Re/Max van Suider-Afrika.

Hier is ’n klompie wenke.

Ruim  opWanneer ’n mens wil afskaal of klein ruimtes maksimaliseer, moet jy onnodige besittings soveel as moontlik verminder en slegs items hou wat regtig nodig is.

“Pak laaie aan wat alles en nog wat in het; kyk wat jy gereeld ge-bruik en wat neem net ruimte op. Dikwels is die rede waarom ’n item maande lank in ’n laai lê om-dat dit nie meer ’n nut het nie,” sê Goslett.

Sorteer Pak goed in ja-, nee- en miskien-hope, maar dit is raadsaam om glad nie ’n miskien-hopie te hê nie, want dit beteken jy moet die item meer keer hanteer.

Gee  wegTydens die regpakkery kan jy af-

kom op verborge skatte wat dalk nie in jou nuwe blyplek gaan pas nie. Daar is liefdadigheidsorgani-sasies wat wonderlike werk doen en ’n skenking van huishoudelike items sal waardeer.

“Baie liefdadigheidsorganisasieskan net die werk doen wat hulle doen danksy donasies van die pu-bliek. Om iets te skenk is ’n uit-stekende manier om oortollige be-sittings te verminder en terself-dertyd bystand te verleen aan minder bevoorregte lede van die gemeenskap,” sê Goslett.

Onthou om net items te skenk wat nuttig is en steeds in ’n goeie werkende toestand is.

Maak  geldHy wys daarop dat die verkoop van items nog ’n puik manier is om van oortollige besittings ont-slae te raak – en terselfdertyd geld te maak wat kan help betaal vir die trek of om meer geskikte items te koop wat in die nuwe ruimte sal pas.

Wees  seisoenaalHoewel dit nie altyd prakties is nie, hou slegs die huidige seisoen se klere in jou kas. Groot winters-jasse en -stewels neem baie ruimte in beslag. Berg hierdie items in verseëlbare houers en pak dit weg totdat dit weer nodig is.

Organiseer  alles’n Puik idee is om ’n organiseer-stelsel of houers aan te skaf wat die hoeveelheid ruimte vir spesi-fieke items kan verminder.

“Organisasie kan baie help om ’n plek op te ruim sonder dat jy enige items hoef weg te gooi,” sê Goslett.

Raak ontslae van klere en itemswat onnodig baie laaie sal nood-saak. Groot meubelstukke kan verkoop of geskenk word om plek te maak vir kleiner, meer geskikte meubels.

Wees  strategiesPleks daarvan om goed doelloos rond of weg te stoot, sorg dat jy ’n plan het wanneer jy dit in kaste en laaie pak. As ’n item nie dik-wels gebruik word nie, maar jy gaan dit hou, pak dit in ’n houer en merk dit.

Houers kan maklik bo-op me-kaar geplaas word om meer plek te maak en dit sal help om die items binne-in te beskerm.

“Om ’n plan te hê en te versekerdat slegs noodsaaklike items na die nuwe woonplek trek, sal sorg dat jy die meeste van ’n klein ruimte maak en dit sal jou nuwe ruimte gemakliker en geriefliker maak,” is Goslett se slotsom.) Vir meer inligting, besoek www.remax.co.za.

Pak reg, pak weg en leef meer kompak

  Foto:  ISTOCK

Page 3: Huisgids 17 oktober

Saterdag 17 Oktober 2015 Huisgids/Property Guide 3

Houghton 011 728 7013 Olivedale 010 020 0273 Randburg 011 792 7357 Centurion 012 030 0209 Let’s meet at www.aHpROp.CO.za

Let’s meet atwww.ahprop.co.za

Faerie Glen r7 000 000Dream exec home or embassyThis 3-level 6 bed home is situated in a boomedoff security area and boasts breathtaking views andexcellent flow making it an entertainer’s delight!

ISABEL 082 377 0571 WEB: ADHS-2761

HiGHveld r1 980 000Built with entertainment in mind!Its 3 sunny beds are situated around the entertainmentarea which incl an o/p kitchen with dining and livingarea. Covered patio overlooks blue pool / Jacuzzi.

MIcHELLE 079 590 1391 WEB: ADHS-2918

raslouw r3 200 000Friendly, warm family home - lots of space!Entrance hall, 3 spacious living areas, modern kitchenwith breakfast nook, SQ, pool, 3 garages and a guestsuite. 4 Upstairs beds plus balcony and a kitchen!

AnEt 083 276 2167 WEB: ADHS-2915

CoTTaGeWAtErkLooF r10 800 ISABEL 082 377 0571

F/F 1 bed unit with own entrance, patio & braai

area. DSTV and serviced 1x per week incl.

aparTmenTsMorELEtA PArk r6 500 ISABEL 082 377 05711 bed, 1 bath apartment.

HousesFAErIE GLEn r11 025 ISABEL 082 377 0571

2 bed plus study / 3rd bed, double-storey with balcony

FAErIE GLEn r20 500 ISABEL 082 377 0571

3 beds, 2 baths, lapa, pool, Jacuzzi and air con.

WooDHILL r25 000 ISABEL 082 377 0571

3 bed, 3 bath free-standing cluster in golf estate

near clubhouse. O/p receptions and lovely views!.

looKinG For renTal properTies Forpre-QualiFied TenanTs!

AMAZING RENTALS

amandasi G r2 400 000Loveable tuscan family home!Easy flowing home with 3 sunny beds, 3 baths, o/plounge/ dining room to enclosed patio plus more. Howfast can you move?!?!?!

MArIE 082 468 2604 WEB: ADHS-2357

ON SHOW2pm - 5pm

Kyalami aH r7 800 000A fabulous find in tranquilcountry surroundings!

Spread out over ± 3 hectares, you will

find 3 separate dwellings. Main house:

3 beds, 2 baths, kitchen, lounge and

dining area. Separate entertainment

room with a lounge and built-in bar

leading onto the pool area. Cottage 1:

currently rented out and comprises3

beds, 2 baths, lounge / dining area

and modern kitchen. Cottage 2: Newly

built, double-storey not yet completed

with finishes, so finish it to your own

taste. O/p receptions, 3 beds, 3 baths

and study. Workshop including 3 living

quarters on the main premises.

DIrESHnEE 082 784 6380marie 082 468 2604WEB: ADHS-2281

wonderboom souTH r1 600 000neat home and garden, ready to move in.3 Beds, 1 bathroom and spacious kitchen. Lush gardenwith pool and lapa. 1 Bed garden cottage. Lots ofparking. Very well located high up in the Moot.

ELSABE 083 845 3432 WEB: ADHS-2919

ON SHOW2pm - 5pm

86 Jean Ave, Doringkloof

CENTURION

Tel: 012 667 1754Fax: 012 667 2374

E-mail:[email protected]

[email protected]

Ria Viljoen@ 082 568 7570

Stylvolle ! Moderne afwerkings en 'n kombuis geskik virgesinsgenot'n meestersjef!! 4 slaapkamers, 3 badkamers (2 en suite). Braaipa o

met uitsig oor geves gde tuin. 38 m²‐kantoor, apart van dieBONUS:hoo uis! Dubbelmotorhuis, 3 motorafdakke met skadune e en

swembad. Goeie sekuriteit.

148m aie modern, dupleks in gesogte kompleks. Oopplanleefare²: b amet kaggel, gastebadkamer, 3 slk en 2 badk, dubbelmotorhuis

Prag ge gerestoureerde gesinshuis.4 sl pk, studeerkamer, swembad en tuinarea. Dubbelmotorhuis.aa

Skakel gou!

R1 0 00088R1 0 00088

DRINGEND!Simpleks. Briljante waarde! 3

slaapk, 2 badk, lapa‐stoep,dubbelmotorhuis en

stoorkamer.Digby Unitas, skole en

hoofweë.

R1 200 000R1 200 000

Baie mooi

gesinshuis,

‐4 slaapk, studeer

kamer,

ubbel otorhuis,d m

huishulpverblyf,

groot stoep en

lekker kuier‐

kombuis.

R1 9, MILR1 9, MIL

R 0 0002 05R 0 0002 05

R1 480 000 DRINGEND!R1 480 000 DRINGEND!

R1 880 000 ohbDRINGEND!

R1 880 000 ohbDRINGEND!

Prag eiendom Kantoor, uim leefare , 4 slaapk, pragkombuis,! r a4 badk, 3 motorhuise en buitekamer.

ALLEENMANDAATALLEENMANDAAT

2 slaapk woonstel ‐ La Traviata

Deelmandaat

Goeie Waarde! Uiters Netjies!

ALLEENMANDAAT

ALLEENMANDAAT

X1QNCLGW-B1171015

LINETTE  RETIEF

Wanneer jy moet besluit ofjy self ’n projek gaanaanpak of liewer ’n kun-

dige gaan inroep, is daar ’n klom-pie faktore om in gedagte te hou, sê Adrian Goslett, streekbestuur-der en uitvoerende hoof van Re/Max in Suider-Afrika.

Die  kosteOm self die werk te doen, kan kostedoeltreffend klink, maar as

jy foute maak en die projek moet oorgedoen word, kan dit op die lange duur meer kos. En as die eindresultaat steeds nie profes-sioneel lyk nie, kan dit voorne-mende kopers afskrik wanneer jy die eiendom eendag wil ver-koop.

Kan  jy  sonder  die  ruimte  leef?Projekte soos vloerbedekking en teël- en loodgieterswerk kan groot dele van die huis lang tye ontoeganklik maak. “Terwyl huiseienaars waarskynlik net ná

werktyd aan die projek sal kan werk, sal ’n kundige dit voltyds kan doen en die werk dus vinni-ger voltooi,” sê Goslett.

Het  jy  die  tyd?Huisverbeteringsprojekte kan baie tydrowend wees. Selfdoeners moet dus realisties wees oor hul tydsbeperkings en of hulle die bykomende werk sal kan inpas.

Rampspoedige  resultateNie alle selfdoen-projekte is so eenvoudig soos dit lyk nie. By-

voorbeeld: “Om ’n muur af te breek, moet jy nie net die hamer gryp nie. Dit is deurslaggewend belangrik om uit te vind of die muur elektriese bedrading bevat en ’n deel van die gebou se struk-turele integriteit uitmaak.”

VeiligheidLos liewer asbesverwydering, herstelwerk aan gastoestelle en werk aan elektriese bedrading en die dak vir kenners.

Vir meer inligting besoek www.remax.co.za.

Dink mooi voor jy hamer gryp 

Foto:  ISTOCK

Page 4: Huisgids 17 oktober

4 Huisgids/Property Guide Saterdag 17 Oktober 2015

WATERKLOOF R5 200 000 Home of

Distinction ..Classic and charming out of a picture book… Tucked away in the

heart of Waterkloof this home offers elegance and style…a home

dis nguished by refinement. Double volume space and built‐in

sound system through‐out the living areas and beau ful kitchen

with lots of air and light. It has a state‐of‐the‐art security system

and is truly for the discerning buyer. Perfect for a mature couple

that would like to scale down, it offers a guest suite on the ground

floor that can be used as a main bedroom. Low maintenance lock‐

up‐and‐go lifestyle. ….4BR, 3BA, 3LA, Study, Domes c Qtrs, 2

Garages, House +/‐465m² Erf 1176m² View by appointment only.

ITALA TANZINO 083 260 6994

WATERKLOOF R6 500 000 OLDE-WORLDE MAGIC

Tradi onal family home offering gracious living from room to room.

Well – constructed, generous accommoda on, a full Waterkloof Erf

and two large wel l ‐presented flats offer ing cop ious

accommoda on and private entrances. A gracious Grand Dame.

REF: RL96 www.nimblerealestate.co.za 3BR 2BA, Study, 4

Recep on areas, 2 Garages, 3 carports, 2 Flats, Domes c quarters, 3

phase electricity. Full Erf 2552m²

IOLA HEIM 082 297 9182

Waterkloof R8 950 000 ARCHITECTURALMASTERPIECE

Designed by Nico Vermeulen architects, this home is any family's

paradise. Two one‐ bedroom apartments form part of the house for

guests. It offers spacious entertainment areas with a covered pa o,

infinity pool, jacuzzi and a large garden. It has stunning views from

the roof deck. 5BR, 4BA, 5LA, Study, Bar, Wine Cellar, View,....

Borehole, Staff Qtrs, 4 Garages, House +/‐1200m² Erf 2552m²

Itala Tanzino 083 260 6994

ON SHOW SATURDAY 11-2PM

Waterkloof R3 750 000 Scaling Down?

This picture perfect home is situated in a secure estate with 24hr

guarded security…It offers a tranquil se ng with a small pool and

manicured garden and a sun‐and‐moon deck from the main bedroom

upstairs with beau ful views. It offers three living areas with state of the

art kitchen, finishes and a covered pa o outside. One bedroom

downstairs and domes c quarters.

ITALA 083 260 6994

WATERKLOOF RIDGE R2 750 000

A Rare Find…This home epitomizes unclu ered design, sleek and

sophis cated elegance, state of the art finishes complemented by

open‐plan living. A unique and interes ng design with lovely greenery

surrounding it….A spacious and airy design offering refinement and

style for a comfortable and easy way of life. Gather memories to cherish

in this lovely family home.

IOLA 082 297 9182

WATERKLOOF RIDGE R6 495 000

Loca on and views...Spacious home for a mature family or the

execu ve lifestyle, that offers ample en‐suite bedrooms and separate

living areas with an informal braai area that overlooks the estate. It has

a very low maintenance garden and pool that offers a lock‐up‐and‐go

lifestyle with a 6 car garage for parking. 24 hour manned security! Also

available for rental R45 000p/m

IOLA 082 297 9182

WATERKLOOF RIDGE R10 000 000An exclusive Home … A charisma c blend of splendour and charm – truly a

feast for the eyes and the senses. Expansive accommoda on, understated

elegance and top‐of‐the‐range finishes exemplify this magnificent home.

Ideally suited for a luxurious life‐style and lavish entertaining. The home

whispers quality, is smothered with luxury, is set in a prime security estate

and has a view that stretches forever. You'll feel like touching the stars!

IOLA 082 297 9182

WATERKLOOF RIDGE R2 895 000Classic home in posh neighbourhood! Well‐built, one‐level, tradi onal,classic home in a pres gious security complex. The home offers a ledatrium with a water feature that becomes the centre point of the home.Large, bright and sunny rooms surround the atrium and water fountain, andthe sound enhances a sense of peace and tranquillity in each room. It has avery low‐maintenance garden. 3 bedrooms, 2 bathrooms, large kitchen, 3living areas, double garage.

IOLA 082 297 9182

WATERKLOOF RIDGE R2 950 000 Price ReducedPrice reduced! MODERN with VIEWS! Central! Entertainment area is ideal

for relaxing weekend braais around the pool! Spacious lock‐up and go

lifestyle with low‐maintenance garden. Perfect for a couple or mature

family. Two oversized and separate bedrooms allow work from home with

easy access to N1 and Menlyn Mall. 3 bedr, 2½ bathr, 3 living‐areas, study,

staff quarters, pool, double garage.

THEA 073 192 1086

WATERKLOOF RIDGE R4 250 000 YOUR PIECE OF THE BUSHVELD

The concept has the ambiance of the bushveld where the mellowed charm of the home exudes character, flair and

atmosphere seems as one with its natural se ng of a bushveld lodge. Exteriors and interiors are reinvented to create

beau ful, yet prac cal living and entertaining spaces. Recently upgraded with outstanding accommoda on and excellent

living spaces for a luxurious life‐style. This home offers copious parking and an outstanding 100m² office space‐fully

equipped with a kitchen, bathroom and granite‐topped desks. Throw away the wishbone. Your wish is here!

IOLA 082 297 9182

X1QNPEAH-BS171015

Page 5: Huisgids 17 oktober

Saterdag 17 Oktober 2015 Huisgids/Property Guide 5

Hierdie feesseisoen gaan Oukraal jou bederf met iets ekstra in jou kerskous. Of dit nou ‘ningeboude braai is waarop jy jou kastanjes kan rooster, of ’n dubbelmotorhuis omKersvader se slee in te parkeer, die keuse is joune. Kies uit meer as 10 opsies vanaf dieekstras lys, met ‘n totale waarde van R100 000, absoluut gratis met komplimente van SableHomes.

Vanaf R1 450 000 3 Slaapkamers Ideaal vir gesinneGeniet die volle gebruik van die aangrensende Oukraal-Woonstelle se geriewe, insluitende dieklubhuis, ‘n swembad, kinderspeelarea, muurbalbaan en gholfoefennette. Oukraal Huise is sentraalgelee in Hazeldean, die nuwe 900 hektaar-gemeenskapsontwikkeling in Pretoria-Oos. Hazeldeanbestaan uit skole, parke, ’n kliniek, winkelsentrums en kantore, ideaal gelee in ‘n eko-vriendelikeparkagtige omgewing.

KONTAK ONS LIZA | 084 548 2830WWW.SABLEHOMES.CO.ZA

| 012 809 5700

WAT SAL JY DOEN MET ‘N EKSTRA R100 000 IN JOU KERSKOUS?

Gelee in Hazeldean, die nuwe voorstad van Pretoria Oos.Besoek die Hazeldean verkoop skantoor in Ridgeweg, Hazeldean.

Ke sfeesOUKRAALO‘n vroee kom na¨

¨

¨¨

Page 6: Huisgids 17 oktober

6 Huisgids/Property Guide Saterdag 17 Oktober 2015

Page 7: Huisgids 17 oktober

Saterdag 17 Oktober 2015 Huisgids/Property Guide 7

LINETTE  RETIEF

Om ’n eiendom te koop kanskrikwekkend wees as ditjou eerste keer is, veral

wat administratiewe rompslomp betref.

Billy Fick, besturende direkteurvan Seeff in Secunda, het ’n klompie wenke in dié verband.

“Bekostigbaarheid is die top-prioriteit.

“Vra jouself af wat jy realistieskan bekostig en bevestig dit met ’n verbandverkryger. Jou maan-delikse verbandpaaiement moe-nie meer wees as 25% tot 30% van jou bruto inkomste nie.

“Hou ook in gedagte dat banke deesdae al hoe minder 100%- huislenings toestaan. Daarom moet jy seker maak dat jy in ’n finansiële posisie is om, indien nodig, ’n 10%-deposito te betaal

en dan nog genoeg oor te hê vir die oordraggeld en verbandkoste, afgesien van die koopprys.”

Verbandkoste en oordraggeld bestaan uit verbandgeld, akte-kantoortariewe en oordraggeld. As die koopbedrag van ’n eien-dom byvoorbeeld R950 000 is, sal die verband- en oordragkoste so-wat R40 000 beloop.

Fick sê die volgende stap is omkontak te maak met ’n betrou-bare eiendomsagent.

“Besluit eers op ’n paar buurteen kontak dan betroubare agente in die gebiede. Faktore soos na-byheid aan jou werkplek, skole as jy kinders het en toegang tot snelweë behoort die belangrikste oorwegings te wees. As jy beplan om ver van jou werk af te bly, moet jy beslis vervoerkoste in ag neem.

“Die regte ligging sal ook die herverkoopwaarde van die eien-

dom in die toekoms beïnvloed, so kies verstandig.

“Daarna moet jy vasstel presieswaarna jy op soek is in ’n huis. Begin met die nie-onderhandel-

bare vereistes, byvoorbeeld die getal slaapkamers, ’n moderne of ouer huis, ’n huis met die poten-siaal om gerestoureer te word, en so meer.

“Daarna kan jy kyk na die goedwat lekker sal wees om te hê, by-voorbeeld ’n swembad. Moenie van jou nie-onderhandelbare ver-eistes afwyk nie, maar neem prysverskil en ligging in ag wat betref die dinge wat lekker is om te hê. Moet ook nie verlei word deur die eerste eiendom wat jy sien nie – gebruik jou tyd en kyk sorgvuldig rond voordat jy ’n fi-nale besluit neem.”

Verdere faktore om in ag te neem sluit in erfbelasting en hef-

Huiskoop – veral 1ste keer – is nié perdekoop

Foto:  ISTOCK

fings, huisversekering, verband-beskermingsversekering, water en elektrisiteit, herstelwerk en instandhouding.

“Hierdie verborge koste kan jouheeltemal onkant vang as jy nie van die begin af daarvoor be-groot het nie,” waarsku Fick.

“Dit sal ook wys wees om te be-groot vir moontlike rentekoers-stygings in die afsienbare toe-koms. Veral vir eerstekeer-ko-pers is ’n vasgestelde rentekoers ’n goeie opsie. Dit behels wel ’n hoër aanvanklike premie, maar dit sal ’n buffer skep teen toe-komstige stygings en dit sal ook die bestuur van maandelikse uit-gawes vergemaklik,” sê hy.

Hou in gedagte dat banke deesdae al hoe minder 100%­huislenings toestaan. Maak seker jy het ’n 10%­deposito.

AFTREE-OORDE 50 jaar en ouer welkom!

=24-uur-sekuriteit =Versorgingseenheid =Eetsaal =Koopkrag =Haarsalon =Tuindienste

WITBANK- Tatum:071 192 1601 / [email protected] HUUR: 2-slaapkamer-eenhede onmiddellik beskikbaarTE KOOP: 2-slaapkamer-eenhede vanaf R550 000

VERHURINGSStephan: 071 687 9662

[email protected]

VERKOPEWayne: 082 441 [email protected]

VERHURINGSReimandt: 079 872 3437

[email protected]

VERKOPEFred: 082 955 [email protected]

VERHURINGS

VERKOPE

084 508 6557 ~ [email protected]

Fred: 082 955 5142Neil: 079 372 5694 (Wilgers)

079 991 4265 ~082 494 9568 ~ [email protected]

[email protected]

VERHURINGS

VERKOPE

084 508 6557 ~ [email protected]

Neil: 079 372 5694Maritza: 074 082 5864

079 991 4265 ~082 494 9568 ~ [email protected]

[email protected]

VERKOPEWayne: 082 441 3300

076 8103315 ~ Nolene083 532 3661 ~ [email protected]

@csirentals.co.za

KRUGERSDORP

Featherbrooke HillsAftree-oord

RANDBURG BENONIOlivedale & Douglasdale

Aftree-oordeVillage Walk

Aftreelandgoed

PRETORIA-OOSWilgers & Pretoria-Oos

Aftree-oorde

MONTANA - PTABougainvilla &TweeRiviereAftree-oorde

TE HUUR / VERKOPE 010 593 3313%www.csiproperties.co.za

SalesRentals

Page 8: Huisgids 17 oktober

8 Huisgids/Property Guide Saterdag 17 Oktober 2015

LINETTE  RETIEF

In deeltitelontwikkelings metbaie eenhede bestaan die kans altyd dat een of twee

inwoners deur die ander as on-gewens beskou word. Wanneer dit gebeur, vra die

inwoners gewoonlik dat die beheerliggaam die probleem moet hanteer.In sulke gevalle, sê Tony

Clarke, besturende direkteur van die Rawson-eiendomsgroep, het die beheerliggaam egter nie volkome mag nie omdat die “ongewenste” huurder in baie gevalle weer van ’n eienaar huur. En as die beheerliggaam ern-

stige stappe sou oorweeg, by-voorbeeld om ’n boete op te lê, stipuleer Suid-Afrikaanse wet-gewing dat hulle deur die eie-naar van die eenheid en die verhuurder wat vir die pro-bleem verantwoordelik gehou word, moet werk.Clarke sê as eenvoudige reëls

verbreek is, sal die beheerlig-gaam of die besturende agent by geleentheid in staat wees om die moeilikheidmaker reg-streeks te hanteer. Die bevoegdheid om verande-

ringe aan te bring berus egter steeds by die verhuurder, wat daarop geregtig is om te verhuur aan wie hy wil, mits die huurders die reëls gehoor-saam. Soms blyk dit dat die huurder

’n misdaadgeskiedenis het of dat hy aan onwettige aktiwitei-te deelgeneem het.Selfs in sulke gevalle kan die

beheerliggaam nie op die verwydering van die huurder aandring nie, tensy die huurder die reëls van die ontwikkeling

verontagsaam, byvoorbeeld deur oorbewoning of deur rumoerige partytjies te hou. In hierdie soort situasies moet

Vermy die moeilikheidmakers

Foto:  ISTOCK

die beheerliggaam steeds deur die verhuurder werk.“Juis daarom is dit van deur-

slaggewende belang dat ver-huurders gebruik maak van verantwoordelike verhurings-agente wat meestal toegang het tot hoogs doeltreffende beheer-stelsels wat enige hoërisiko-op-trede aan die kant van die voorgenome huurder as ’n werknemer, huurder of kre-dietbetaler sal uitlig.“In ’n doeltreffende verhu-

ringsagentskap sal hierdie soort navorsing ook aandui of die voorgestelde huurder ’n misdaadgeskiedenis het. “Beheerliggame van deeltitel-

skemas wat daartoe verbind is is om ‘ongewenste’ huurders te vermy, moet dit ernstig oor-weeg om hierdie kaliber agent-skappe aan te stel, onder meer vir die gemoedsrus wat hul om-vattende beheermaatreëls bied,”sê Clarke.

Soms kom dit aan die lig dat die huurder ’n misdaadgeskiedenis het of dat hy aan onwettige aktiwiteite deelgeneem het.