hope: ‘the confident expectation that good is coming’ - vm - retief uys...4 en die lydsaamheid...
TRANSCRIPT
Retief Uys
HOOP - die sif en die stoffer
Hope: ‘the confident expectation
that good is coming’
Eben en Alecia
HOOP l getuienis
Romeine 5: 1-5 [OAV]
Omdat ons dan uit die geloof geregverdig is, het ons vrede by God deur onse Here Jesus Christus; 2 deur wie ons ook deur die geloof die toegang verkry het tot hierdie genade waarin ons staan; en ons roem in die hoop op die heerlikheid van God. 3 En nie alleen dit nie, maar ons roem ook in die verdrukkinge, omdat ons weet dat die verdrukking lydsaamheid werk,
HOOP
4 en die lydsaamheid beproefdheid en die beproefdheid hoop;
5 en die hoop beskaam nie, omdat die liefde van God in ons harte uitgestort is deur die Heilige Gees wat aan ons gegee is.
HOOP
Romans 5:1-5
Therefore, since we have been declared righteous by faith, we have peace with God through our Lord Jesus Christ. 2 We have also obtained access through Him by faith into this grace in which we stand, and we rejoice in the hope of the glory of God.
HOOP
3 And not only that, but we also rejoice in our afflictions, because we know that affliction produces endurance, 4 endurance produces proven character, and proven character produces hope.
5This hope will not disappoint ⌊us⌋, because God’s love has been poured out in our hearts through the Holy Spirit who was given to us.
HOOP
Die sif:
[Sif my idees en hoop tot ‘n hoop in God]
HOOP
Die stoffer:
[Stof af my hart]
HOOP
Spreuke 13:12 [OAV]
‘n Uitgestelde hoop maak die hart siek; maar ‘n wens wat uitkom, is ‘n lewensboom.
Proverbs 13:12
Hope deferred makes the heart sick, but a desire fulfilled is a tree of life.
HOOP
Romeine 15:13
En mag die God van die hoop julle vervul met alle blydskap en vrede deur die geloof, dat julle oorvloedig kan wees in die hoop deur die krag van die Heilige Gees!
VOL HOOP
Romans 15:13
Now may the God of hope fill you with all joy and peace in believing, that you may abound in hope by the power of the Holy Spirit.
VOL HOOP l gebed