graad 11 november 2015 toerisme...2 toerisme (ec/november 2015) kopiereg voorbehou blaai om...
TRANSCRIPT
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2015
TOERISME
PUNTE: 200 TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 23 bladsye.
2 TOERISME (EC/NOVEMBER 2015)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die instruksies aandagtig voordat die vrae beantwoord word. 1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF afdelings. 2. ALLE vrae in AFDELING A, B, C, D en E is VERPLIGTEND. 3. Begin elke VRAAG op ʼn NUWE bladsy. 4. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 5. Dit sal tot jou voordeel wees om alle berekeninge te toon. 6. Rond alle berekeninge af tot twee plekke na die desimale punt. 7. Skryf netjies en leesbaar. 8. Die volgende tabel is ʼn riglyn om jou te help om jou tyd volgens elke afdeling in
te deel.
AFDELING VRAAG ONDERWERP PUNTE TYD
A 1 Kortvrae 40 punte 20 minute
B 2 Kaartwerk en Toerbeplanning 20 punte 30 minute
3 Buitelandse valutaverhandeling
C
4 Toerisme aantreklikhede 50 punte 50 minute
5 Kultuur- en Erfenistoerisme 6 Bemarking
D 7 Toerisme sektore
50 punte 50 minute
E 8 Plaaslike-, streeks- en
internasionale toerisme 40 punte 30 minute
9 Kommunikasie en Kliëntediens
(EC/NOVEMBER 2015) TOERISME 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
AFDELING A: KORTVRAE KORTVRAE
VRAAG 1 1.1 Vier opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies
die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.1.1–1.1.20) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv.1.1.21 A.
1.1.1 ʼn Luukse safari-trein wat reise na die SAOG-lande bied: A Umgeni Stoomtrein B Bloutrein C Rovos Rail D Shongololo Sneldiens (‘Express’) 1.1.2 Die Nelson Mandela Museum, geleë in … bied ʼn gedenkwaardige
kulturele ervaring met insigte in die lewe van Nelson Mandela, aan. A Mthatha B Mvezo C Qunu D Al die bogenoemde. 1.1.3 Toerismeheffing met die huur van ʼn motor, is ʼn fooi wat die huurder
betaal op grond van die tydsduur van die huur en die aantal kilometers wat gery is. Die fooi word aan … oorbetaal.
A TGRSA (TGCSA) B TBRSA (TBCSA) C SAVVV (SAVRALA) D PRASA 1.1.4 Effektiewe verbale kommunikasie sluit in ... A variasie van die stemtoon. B rusteloosheid. C die gebruik maak van ʼn verskeidenheid handgebare. D die gebruik van brabbeltaal (jargon). 1.1.5 ʼn Reisplan wat vir ʼn spesifieke kliënt, volgens sy/haar spesifieke
behoeftes opgestel is. A Algemene reisplan B Geskeduleerde toer C Inklusiewe toer D Persoonlike reisplan
4 TOERISME (EC/NOVEMBER 2015)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
1.1.6 Die Koninklike Heuwel van Ambohimanga geleë in ..., is ʼn
argeologiese terrein met ruïnes van ʼn stad, graftombes en verskeie heilige plekke.
A Seychelles B Mosambiek C Madagaskar D Malawi 1.1.7 Die koers waarteen een geldeenheid vir ʼn ander gewissel word: A Geldeenheid fluktuasies B Wisselkoers C Bankaankoopkoers D Bankverkoopkoers 1.1.8 Die wetgewing wat gemik is op die ontwikkeling van die Plaaslike
Toerisme Groeistrategie in Suid-Afrika, wat deur die regering goedgekeur is, en in 2011 geloods is.
A Nasionale Toerisme Sektorstrategie B Witskrif oor die Ontwikkeling en Bemarking van Toerisme in
Suid-Afrika C Sho’t Left veldtog D Toerisme-wet 1.1.9 ʼn Treindiens vir toeriste en lang afstandreisigers in Suid-Afrika. A Metrorail B Shosholoza Meyl C Gautrein D Prasa 1.1.10 Die hoofstad van Angola is … A Benguela. B Kwanza. C Kissama. D Luanda. 1.1.11 Die voorkeur betalingsmetode by die huur van ʼn motor: A Kontant B Debietkaart C Kredietkaart D Tjek
(EC/NOVEMBER 2015) TOERISME 5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
1.1.12 Die volgende is almal voorbeelde van die gedrukte media,
behalwe … A koerante. B meanderkaarte/kronkelroetekaarte. C die internet. D strooibiljette. 1.1.13 Die geldeenheid wat deur Japan gebruik word: A ¥ B € C £ D $ 1.1.14 Die Kahuzi-Biega Nasionale Park Wêrelderfenisterrein, is die tuiste
van die laaste groepe Oostelike laaglande gorillas in die wildernis en is in … geleë.
A Angola B die Demokratiese Republiek van Kongo C Botswana D Zambië 1.1.15 Watter van die volgende hoef nie tydens die beplanning van ʼn toer in
aggeneem te word nie? A Begroting van die toeris B Toermotivering C Akkommodasiebehoeftes van die toeris D Die toerkode wat deur die toeragent toegeken word 1.1.16 Werknemers in die toerismebedryf moet van godsdienstige
behoeftes bewus wees. Hindoes word verbied om … te eet. A vleis B vis C eiers D Al die bogenoemde. 1.1.17 ʼn Op- en afspring, semi-luukse bus spesiaal vir rugsaktoeriste. A Baz Bus B Greyhound C Ricksha Bus D Interkaap
6 TOERISME (EC/NOVEMBER 2015)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
1.1.18 Die prosedure om weldeurdagte opinies oor ander se werk te lewer: A Diskresie B Konstruktiewe kritiek C Negatiewe kritiek D Persoonlike belediging 1.1.19 ʼn Vyfster luukse trein wat die Victoriaanse era deur sy atmosfeer en
meubilering vier. A Bloutrein B Shosholoza Meyl Premierklasse C Rovos spoorweë (Rail) D Umgeni-stoomtrein 1.1.20 RETOSA is die akroniem vir die ... A Streeks Toeriste Organisasie van Suid-Afrika. B Streeks Toerisme Organisasie van Suidelike Afrika. C Streeks Toerisme Organisasie van Suid-Afrika. D Streeks Toeriste Organisasie van Suidelike Afrika. (20 x 1) (20) 1.2 Kies die term in KOLOM B wat die beste pas by die beskrywing in
KOLOM A. Skryf slegs die letter (A–G) langs die vraagnommer (1.2.1–1.2.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.2.6 H.
KOLOM A KOLOM B 1.2.1 ʼn Vlug vanaf Londen, Verenigde
Koninkryk na Washington, Verenigde State van Amerika
A Streeksvlug
1.2.2 ʼn Vlug vanaf Johannesburg,
Suid-Afrika na Kaïro, Egipte B Plaaslike/binnelandse vlug
1.2.3 ʼn Vlug vanaf Windhoek, Namibië
na Harare, Zimbabwe C Transatlantiese vlug
1.2.4 ʼn Vlug vanaf Frankfurt, Duitsland
na Tokio, Japan D Aansluitingsvlug
1.2.5 ʼn Vlug vanaf Harare, Zimbabwe
na Victoria-watervalle, Zimbabwe E Interkostinentale vlug
F Transkontinentale vlug G Gehuurde vlug (5 x 1) (5)
(EC/NOVEMBER 2015) TOERISME 7
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
1.3 Kies die korrekte woord uit dié wat tussen hakies gegee word. Skryf slegs die
korrekte woord langs die vraagnommer (1.3.1–1.3.5) in die ANTWOORDEBOEK neer.
1.3.1 ʼn Gelisensieerde reisagent wat ʼn vlug vir ʼn kliënt vanaf Johannesburg na New York reël, sal van (Micros-Fidelio Opera/Galileo) gebruik maak.
1.3.2 Die Suid-Afrikaanse lugdiens se internet webwerf, www.flysaa.com, is ʼn voorbeeld van ʼn (WVS/SBS).
1.3.3 Die gerekenariseerde besprekingsprogram (Amadeus/Worldspan) is deur ʼn groep Europese lugrederye geskep.
1.3.4 Die term WVS beteken (Wêreld Verspreidingsstrategie/Wêreld Verspreidingstelsel).
1.3.5 ʼn (Toeris/Reisagent) sal heel waarskynlik van ʼn tolvrynommer gebruik maak om toegang tot ʼn reisverskaffer se SBS te kry. (5 x 1) (5)
1.4 Kies ʼn woord(e) uit die lys wat gegee word wat die onderstaande beskrywings die beste beskryf. Skryf slegs die woord(e) langs die vraagnommer (1.4.1–1.4.5) in die ANTWOORDEBOEK neer. Jy mag ʼn beskrywing slegs een keer gebruik.
Metro Rail kantore / bagasie-areas / luister na musiek / 6 km/h / 3 km/h / webwerf / stasies / gelyke aanboordfasiliteite / eet
1.4.1 Terwyl aanboord van die Gautrein mag passasiers nie … nie.
1.4.2 Die Gautrein akkommodeer beweeggestremde passasiers deur die …
1.4.3 Die Gautrein sal outomaties stop indien die trein … bo die spoedbeperking reis.
1.4.4 Deur die QR kode te skandeer kan ʼn passasier toegang tot die Gautrein se … kry.
1.4.5 Gautrein gouekaarte (Gold Cards) kan by die … gekoop word. (5 x 1) (5)
1.5 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord/term langs die antwoordnommer (1.5.1–1.5.5) in die ANTWOORDEBOEK neer.
1.5.1 Die verskeidenheid van kulture en die rykdom van besienswaardighede wat deur toeriste in Suid-Afrika geniet kan word
1.5.2 Stories of sprokies van ʼn spesifieke kultuur, wat van een geslag na die volgende geslag oorgedra word
1.5.3 ʼn Massa klip wat die aarde vanuit die buitenste ruimte tref en na die impak met die aardoppervlakte behoue gebly het
1.5.4 Waardevolle voorwerpe of praktyke soos historiese geboue en kulturele tradisies wat deur die vorige geslag nagelaat is, maak deel uit van die geskiedenis van ʼn kulturele groep of nasie
1.5.5 Die oorblyfsels en afdrukke van prehistoriese plante of diere wat in rots vasgevang is (5 x 1) (5)
[40]
TOTAAL AFDELING A: 40
8 TOERISME (EC/NOVEMBER 2015)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE
VALUTAVERHANDELING VRAAG 2 2.1 Bestudeer die uittreksel en beantwoord die vrae. Leeuwenhof Country Lodge & Garden Spa
Bederf jouself en jou maat met ʼn ontspannende een of twee nagte verblyf by
die Leeuwenhof Country Lodge & Garden Spa, geleë aan die voet van die Waterberg, midde in die rykdom van die natuur, ʼn 90 minute rit vanaf Pretoria.
Bly twee nagte spesiale aanbod Vir slegs R3 975, geniet twee nagte verblyf vir twee in die luukse Prestige
Slaapkamer. Die pakket sluit in: aandete, bed en ontbyt, die gebruik van die spafasiliteite, wildbesigtigingsrit en een van die vele spa-behandelings wat aangebied word.
Bly vir 3 nagte en spaar 50% op die 3de nag. Vir verblyf in ʼn suite of reuse tent met ʼn jacuzzi, sal die pakket per paartjie
R3 000 vir een nag of R5 000 vir twee nagte wees. Tel: (014) 717 9811/9812 of 087 803 5873/4 Kontakpersoon: Helena Geldigheid van aanbod: Tot 31 Mei 2014; bespreking noodsaaklik en is
onderhewig aan beskikbaarheid. [Bron: http://www.sahiddentreasures.co.za] 2.1.1 Identifiseer ʼn reismotiveerder vir ʼn toeris wat graag van hierdie spesiale
aanbod gebruik wil maak. (1) 2.1.2 Noem TWEE fasiliteite en of dienste wat by hierdie spesiale aanbod
ingesluit is. (2 x 1) (2) 2.1.3 Noem TWEE fasiliteite en of dienste wat by die prys van hierdie
spesiale aanbod uitgesluit is. (2 x 1) (2) 2.1.4 Adviseer ʼn voornemende toeris oor wat hy moet inpak indien hy/sy van
hierdie spesiale aanbieding wil gebruik maak. (1) [6]
(EC/NOVEMBER 2015) TOERISME 9
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
VRAAG 3 3.1 Lees die onderstaande scenario en beantwoord die vrae. Me. Jones is besig om ʼn oorsese vakansie na Italië en Engeland te beplan.
Sy het nog nooit van te vore internasionaal gereis nie en is onseker hoe om haar Suid-Afrikaanse rand te wissel, vir die geldeenhede wat sy gaan benodig.
3.1.1 Identifiseer TWEE buitelandse valutafasiliteite waar me. Jones haar
plaaslike geldeenheid, voor haar vertrek, vir buitelandse valuta kan ruil. (2 x 1) (2)
3.1.2 Me. Jones is onseker oor die term wisselkoers. Verduidelik hierdie
begrip aan haar. (2) 3.1.3 Me. Jones is gewaarsku dat fluktuasies ʼn invloed op haar buitelandse
valuta-transaksie kan hê. Verduidelik wat fluktuasies ten opsigte van ʼn buitelandse valuta-transaksie is. (2)
3.1.4 Bespreek EEN manier hoe die geld wat me. Jones in die Italiaanse
gemeenskap sal spandeer, tot voordeel van die plaaslike bevolking sal wees. (2)
3.1.5 Gebruik die onderstaande wisselkoerstabel om die volgende vrae te
beantwoord. Buitelandse
geldeenheid Geldeenheid
kode Bank-
aankoop-koers
Bank-verkoop-
koers Britse Sterling GBP 17,7917 18,5295 Euro EUR 13,8899 14,4923 Amerikaanse Dollar USD 10,9395 11,2645 (a) Me. Jones wil graag ZAR8 500 wissel om in Italië te spandeer.
Bereken die totale bedrag in buitelandse valuta wat sy sal ontvang, deur van die Bankverkoopkoers gebruik te maak. (3)
(b) Voor haar vertrek wissel me. Jones ZAR11 500 vir die
buitelandse geldeenheid wat sy in Engeland sal benodig. Met haar terugkeer na Suid-Afrika het sy nog £75,00 oor wat sy graag vir die plaaslike geldeenheid wil wissel.
Bereken die totale bedrag, in die plaaslike geldeenheid, wat sy
sal ontvang deur van die Bankaankoopkoers gebruik te maak. (3) [14] TOTAAL AFDELING B: 20
10 TOERISME (EC/NOVEMBER 2015)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
AFDELING C: TOERISME AANTREKLIKHEDE; KULTUUR-
EN ERFENISTOERISME; BEMARKING VRAAG 4 4.1 Verwys na die SAOG-toerisme aantreklikhede kaart en beantwoord die vrae. SAOG TOERISME AANTREKLIKHEDE
4.1.1 Gee die letters wat ooreenstem met die twee lande wat die Kariba-
meer deel. (2 x 1) (2) 4.1.2 Gee die letter wat ooreenstem met die land waar ʼn vername
branderplankryplek, Tamrinbaai, geleë is. (1) 4.1.3 Gee die letter wat ooreenstem met die land wat omring is met ander
lande, waar wildliefhebbers die Hlane Royal nasionale park en die Mkhaya-wildreservaat kan besoek. (1)
4.1.4 Gee die letter wat ooreenstem met die land met ʼn groep van vyf
eilande aan die kus, bekend as die Bazaruto-argipel, en baie bekend vir strandtoerisme is. (1)
4.1.5 Noem ʼn besienswaardigheid wat deur die lande gemerk A en B
gedeel word. (1)
(EC/NOVEMBER 2015) TOERISME 11
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4.1.6 Noem die besienswaardigheid in die land gemerk F wat die tweede
grootste natuurlike kloof in die wêreld is en ʼn asemrowende stapperservaring bied. (1)
4.1.7 Noem die besienswaardigheid wat besoekende toeriste die
geleentheid bied om foto’s van skeepswrakke te neem, in die land gemerk F. (1)
4.1.8 (a) Lys enige TWEE Wêrelderfenisterreine in die land gemerk G.
(2 x 1) (2) (b) Kies EEN van die Wêrelderfenisterreine genoem in
VRAAG 4.1.8 (a) en gee die hoofrede waarom dit as ʼn top toeriste besienswaardigheid beskou word. (2)
4.2 Lees die inligting hieronder en beantwoord die vrae.
Die Victoria-waterval is een van die mees skouspelagtige natuurlike wonders
van die wêreld. Die plaaslike mense noem dit “Mosi-oa-Tunya”. Die Victoria-waterval is 1 708 meter breed, wat dit die grootste gordyn van water in die wêreld maak.
ʼn Aantal toeriste aktiwiteite kan onderneem word. Helikoptervlugte bied ʼn
pragtige uitsig van die valle, die stroomop rivier en sy talle eilande en vir die meer avontuurlustiges is daar mikrotuig vliegritte met pragtige uitsigte van die Valle.
4.2.1 Noem die TWEE lande wat die Victoria-waterval deel. (2 x 1) (2) 4.2.2 Noem die rivier, wat die grens tussen die twee lande genoem in
VRAAG 4.2.1 vorm, wat tot die Victoria-waterval lei. (1) 4.2.3 Lys DRIE avontuur-aktiwiteite, wat nie alreeds in die uittreksel
genoem is nie, waaraan toeriste tydens hul besoek in en om die area van die waterval kan deelneem. (3 x 1) (3)
[18]
12 TOERISME (EC/NOVEMBER 2015)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
VRAAG 5 5.1 Bestudeer die onderstaande kulturele prente collage en beantwoord die vrae.
5.1.1 Identifiseer die Oos-Kaapse kulturele groep wat in die prente A en B
verteenwoordig word. (1) 5.1.2 Identifiseer die tradisionele kulturele gebruik in die prent gemerk B. (1) 5.1.3 Verduidelik die belangrikheid van die gebruik van ‘lobola’ tydens die
reël van die tradisionele kulturele huwelikseremonie soos voorgestel in die prent gemerk A. (2)
5.1.4 (a) Benoem die dorp wat die Nasionale Kunstefees, soos in
prent C gemerk, huisves. (1) (b) Gee die maand van die jaar waartydens die Nasionale
Kunstefees jaarliks gehou word. (1) (c) Bespreek waarom die Nasionale Kunstefees baie plaaslike en
internasionale toeriste lok. (2) 5.1.5 Verduidelik wat jy onder die begrip, kulturele uniekheid, verstaan. (2)
(EC/NOVEMBER 2015) TOERISME 13
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
5.2 Bestudeer die voorstellings en leesstuk oor Suid-Afrikaanse erfenis voordat jy
die onderstaande vrae beantwoord.
Alle rotstekeninge en graverings wat deur inheemse mense in Suid-Afrika
gedoen is, word deur die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne beskerm. Dit mag nie vernietig, beskadig, verander, uitgegrawe, van hul oorspronklike tuiste verwyder of sonder ʼn permit uitgevoer word nie. Enige persoon wat sy / haar naam skryf op of naby rotstekeninge of graverings, of dit verwyder, begaan ʼn oortreding en is onderhewig aan vervolging.
[Bron: Aangepas uit www.southafrica.info] 5.2.1 Skryf die volle naam van die agentskap, waarna daar in die uittreksel
verwys is, neer, wat ʼn permit kan uitreik indien ʼn persoon San rotstekeninge van Suid-Afrika wil uitvoer. (2)
5.2.2 Meld TWEE funksies van die agentskap in VRAAG 5.2.1 genoem.
(2 x 2) (4) 5.2.3 Stel TWEE redes voor waarom San rotstekeninge bewaar moet word.
(2 x 1) (2)
14 TOERISME (EC/NOVEMBER 2015)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
VRAAG 6 6.1 Bestudeer die onderstaande voorstellings oor bemarking en beantwoord die
vrae.
6.1.1 Bo-die-lyn en onder-die-lyn bemarking behels die gebruik van
verskillende tipes promosietegnieke en mediareklame. Trek die onderstaande tabel in die ANTWOORDEBOEK oor en
voltooi dan die tabel. Identifiseer of die prente gemerk A tot D in die bemarkingskategorie
“bo-die-lyn” of “onder-die-lyn” val en dui daarna aan watter promosietegniek of mediareklame gebruik is.
Prent Bemarkingskategorie Promosietegniek of
mediareklame Bv. E Bo-die-lyn bemarking Radio A B C D (8 x 1) (8) 6.1.2 Lys TWEE tipes kommunikasie uitgawes/kostes wat in gedagte gehou
moet word, wanneer ʼn bemarkingsbegroting opgestel word. (2 x 1) (2)
6.1.3 Meld TWEE maniere hoe ʼn besigheid kan bepaal of hul
promosietegnieke effektief was, met die oog op die beplanning vir die komende jaar se bemarkingsbegroting. (2 x 2) (4)
[14] TOTAAL AFDELING C: 50
(EC/NOVEMBER 2015) TOERISME 15
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
AFDELING D: TOERISMESEKTORE VRAAG 7 7.1 Bestudeer die onderstaande uittreksel vanuit die MSC Starlight Cruises
webwerf en beantwoord die vrae. -
Skip: MSC Opera Vertrekdatum: Ma 3/11/2014 Vertrek vanaf: Kaapstad Tydsduur: 5 Dae / 4 Nagte Prys vanaf R2 840 (Binnekajuit) 7.1.1 Bogenoemde reis vaar van Kaapstad na Durban.
Identifiseer EEN ander stad waar die passasierskip sal aandoen. (1) 7.1.2 Die gekwoteerde prys vir hierdie vaart is vir ʼn binnekajuit. Onderskei
tussen ʼn binnekajuit en ʼn suite op die MSC Opera. (2 x 2) (4)
7.1.3 Identifiseer DRIE vermaaklikheidsfasiliteite wat passasiers tydens hul
vaart op die MSC Opera kan geniet. (3 x 1) (3) 7.1.4 Passasierskepe het soms spesiale aanbiedinge wat hulle aan
potensiële passasiers bied. Hierdie spesiale aanbiedinge word deur middel van ʼn kode op die webwerf-advertensie aangedui.
Bespreek die betekenis van die spesiale aanbiedingskodes PS en PR
wat MSC Starlight Cruises aan hul passasiers bied. (2 x 1) (2)
16 TOERISME (EC/NOVEMBER 2015)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
7.2 Gebruik die onderstaande lugredery prente om die onderstaande vrae te
beantwoord.
7.2.1 Die prente gemerk A en B is tipes wye- en smalromp vliegtuie.
Identifiseer watter vliegtuig in die prente (A of B) verwys na ʼn wye- romp vliegtuig en watter een na ʼn smalromp vliegtuig. (2 x 1) (2)
7.2.2 Mango Lugredery in die prent gemerk A word dikwels na as ʼn “no-
fuss, no-frills” lugredery verwys. (a) Gee ʼn ander term vir ʼn “no-fuss, no-frills” lugredery. (1) (b) Gee EEN voordeel om met ʼn “no-fuss, no-frills” lugredery te
vlieg. (1) (c) Skryf breedvoerig in ʼn paragraaf oor TWEE dienste of
geriewe waarsonder ʼn passasier sal moet klaarkom, indien hy/sy met Mango Lugredery vlieg. (2 x 2) (4)
7.2.3 Die logo’s van lugrederye in die prent gemerk C, is gerangskik
rondom ʼn teken wat lees “RIP”. Gee EEN rede waarom hierdie lugrederye in vrede rus. (1)
(EC/NOVEMBER 2015) TOERISME 17
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
7.3 Die prente hieronder is voorbeelde van tegnologie wat vir i-Travel gebruik kan
word.
7.3.1 Verduidelik die term i-Travel. (2) 7.3.2 Lys DRIE maniere hoe i-Travel tegnologie reisigers van hulp kan
wees. (3) 7.4 Bestudeer die webwerf uittreksel oor motorverhuring en beantwoord die vrae.
18 TOERISME (EC/NOVEMBER 2015)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
[Bron: www.thrifty.co.za]
7.4.1 Noem EEN dokument wat ʼn huurder van ʼn gehuurde motor by hom
moet hê ten einde die gehuurde motor af te haal. (1) 7.4.2 In die uittreksel word daar melding gemaak van “standaard” en
“super”-dekking. Gee die verskil tussen dié twee tipes versekering. (2 x 1) (2)
7.4.3 Verduidelik die begrip “bybetaling” en hoe die huurder van ʼn motor
daarvoor aanspreeklik is. (3) 7.4.4 In die uittreksel word ʼn koste van R200 vir ʼn addisionele bestuurder
vermeld. Verduidelik die begrip “addisionele bestuurder”. (2) 7.4.5 Bereken die huurkostes van hierdie motor vir twee dae. Toon alle
berekeninge. (4) 7.4.6 Wanneer ʼn motor gehuur word, moet die huurder ʼn soort
versekering uitneem. Verduidelik wat persoonlike ongeluks-versekering (POV) dek. (2)
7.4.7 In die uittreksel word daar melding gemaak van ʼn koste van R32,86
vir lughaweheffing. Verduidelik wat “lughaweheffing” is. (2)
(EC/NOVEMBER 2015) TOERISME 19
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
7.5 Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae. Thembisa se township-
ervaring
Motherwell, Port Elizabeth, S.A.
Kom saam met ons vir:
� Vol / halfdag townshiptoer � Huisverblyf � Afrika kralewerkervaring � Die beste in Afrika spyseniering Pryse beskikbaar op versoek
Nombulelo werk vir SAA as ʼn lugwaardin. Sy het haar loopbaan begin deur op plaaslike vlugte te werk en werk tans op internasionale roetes. Sy werk lang ure maar is versot op haar werk.
Kontak: Tembisa
�041 484 1234 of 081 234 5678 [email protected]
7.5.1 Thembisa kan as ʼn entrepreneur beskou word. Verduidelik die term “entrepreneur”. (2) 7.5.2 Identifiseer EEN karaktereienskap wat ʼn entrepreneur moet hê, om
te verseker dat hy/sy ʼn sukses van ʼn besigheid maak. (2) 7.5.3 Lys EEN entrepreneursgeleentheid wat Thembisa geïdentifiseer het,
wat daartoe sal bydra om ʼn sukses van haar besigheid te maak. (1) 7.5.4 Identifiseer die toerisme-sektor waarin Nombulelo werk. (1) 7.5.5 Nombulelo moet seker persoonlikheidskenmerke hê ten einde ʼn
sukses van haar loopbaan te maak. Lys TWEE persoonlikheidskenmerke wat sy moet hê om haar in
haar beroep te help. (2 x 1) (2) 7.5.6 Identifiseer TWEE vaardighede wat Nombulelo nodig sal hê om ʼn
suksesvolle lugwaardin te wees. (2 x 1) (2) [10] TOTAAL AFDELING D: 50
20 TOERISME (EC/NOVEMBER 2015)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
AFDELING E: PLAASLIKE-, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME;
KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS
VRAAG 8 8.1 Die onderstaande diagram handel oor die hoofdoelwitte genommer A tot D
van die Plaaslike Toerisme Groeistrategie (2012–2020).
Onder aan die diagram is aksiestappe wat deur die Nasionale Departement
van Toerisme geïdentifiseer is om hierdie doelwitte te verwesenlik. By watter doelwit pas elke aksiestap? Skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (8.1.1–8.1.4), byvoorbeeld 8.1.5 E.
8.1.1 Stel bekostigbare toerisme produkte bekend om die getal
plaaslike toerisme reise te verhoog. (2) 8.1.2 Ontwikkel en stel toerisme bewustheid-opvoedkundige
programme bekend om sodoende begrip aangaande toerisme en waardering daarvan te kweek. (2)
8.1.3 ʼn Verbeterde vlak van binnelandse toerisme bemarking deur
provinsiale bemarkingskantore in ander provinsies op te rig, om sodoende interprovinsiale vennootskappe en kruisverkope aan te moedig. (2)
8.1.4 Moedig die verbetering van besienswaardighede, werksverrigting
en aanbiedinge aan, om die gebruik van toerismefasiliteite te verhoog. Verseker dat daar voldoende voorraad van produkte, sowel as dienste vir elke marksegment is. (2)
Doelwitte van die Plaaslike Toerisme Groeistrategie (2012–2020)
A
Verhoog binnelandse
toerisme inkomste
B
Verhoog binnelandse
toerisme volume
C
Verbeter maatreëls en pogings om
seisoenaliteit en geografiese
verspreiding aan te spreek
D
Verhoog die vlak van
reiskultuur/ toerisme
onder Suid-Afrikaners
(EC/NOVEMBER 2015) TOERISME 21
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8.2 Op 2 Mei 2012 het SA Toerisme ʼn nuwe binnelandse bemarkingsveldtog met
die slagspreuk “Whatever you are looking for, it’s right here” /“Waarna jy soek, is net hier.” van stapel gestuur. Die doel van hierdie bemarkingsveldtog is om Suid-Afrikaners aan te moedig om in hul eie land te reis. Dit sal die vyf binnelandse toerisme verbruikersegmente spesifiek teiken.
8.2.1 Noem die nuwe binnelandse bemarkingsveldtog wat deur SA
Toerisme geloods is. (1) 8.2.2 Lys enige TWEE binnelandse toerisme marksegmente en
verduidelik kortliks elkeen se voorkeur tipe vakansie of spesiale aanbieding wat hul sal motiveer om in Suid-Afrika te reis. (2 x 2) (4)
8.3 Bestudeer die kaart van die SAOG-lidlande en beantwoord die vrae.
8.3.1 Gee die naam van die hoofstad van die land gemerk A. (1) 8.3.2 Skryf die letter en naam van die land wat toeriste besoek, indien
hulle by die grenspos in die stad Antananarivo arriveer, neer. (2 x 1) (2)
8.3.3 Skryf die letter en die naam van die land neer wat oos van Angola
geleë is. (2 x 1) (2)
22 TOERISME (EC/NOVEMBER 2015)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8.4 Lees die RETOSA uittreksel en beantwoord die vrae. “Hoe meer ons van mekaar se toerismeprodukte en erfenis weet, hoe beter
sal ons in staat wees om mekaar te bemark, wat uiteindelik tot verbeterde toerisme tussen lidlande sal lei.”
[RETOSA Uitvoerende direkteur, Francis Mfune] 8.4.1 Noem die inter-regeringsorganisasie waarna mnr. Mfune in die
uittreksel verwys. (1) 8.4.2 Verduidelik die verband tussen RETOSA en die organisasie waarna
in VRAAG 8.4.1 verwys is. (2) 8.4.3 Skryf ʼn paragraaf waarin jy TWEE ekonomiese voordele vir Suid-
Afrika om streekstoerisme te verhoog bespreek. (2 x 2) (4) [25] VRAAG 9 9.1 Gebruik die voorstellings om die onderstaande vrae te beantwoord.
9.1.1 Die kulture van die persone in die foto’s gemerk A en B, is nou met
hul onderskeie gelowe verbind. Gee EEN term om elke foto gemerk A en B, wat gebruik word om
die toelaatbare kosse van elke kulturele groep volgens hul godsdienstige voedselwette te beskryf. (2 x 1) (2)
9.1.2 Bespreek VIER voordele vir die Suid-Afrikaanse Toerismebedryf
indien ʼn toerisme-instansie sy werkers aanmoedig om meer bewus en sensitief te wees teenoor buitelandse toeriste se kulturele- en godsdienstige verskille. (4 x 1) (4)
(EC/NOVEMBER 2015) TOERISME 23
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
9.2 Bestudeer die onderstaande dienslewering voorstellings en beantwoord die
vrae.
9.2.1 Stel TWEE voorbeelde van swak dienslewering voor, wat moontlik
tot die leë tafels en stelling soos in prent A gemerk, bygedra het. (2 x 1) (2)
9.2.2 Die kelner in die restaurant gemerk B is opgelei om mondelinge
kliënteklagtes te hanteer. Eerstens luister hy deeglik en met aandag na wat die kliënt sê.
(a) Wat is die volgende stap wat die kelner moet volg? (1) (b) Gee TWEE redes waarom hierdie stap baie belangrik is
wanneer mondelinge kliënteklagtes hanteer word. (2 x 1) (2) 9.2.3 Bespreek die waarde van span en medewerkerbeoordelings as ʼn
manier om gehaltediens in ’n restaurant te lewer en te handhaaf. (2 x 2) (4)
[15] TOTAAL AFDELING E: 40 GROOTTOTAAL: 200
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2015
TOERISME MEMORANDUM
PUNTE: 200
Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.
2 TOERISME (EC/NOVEMBER 2015)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
AFDELING A: KORTVRAE VRAAG 1 1.1 1.1.1 D 9 1.1.2 D 9 1.1.3 B 9 1.1.4 A 9 1.1.5 D 9 1.1.6 C 9 1.1.7 B 9 1.1.8 A 9 1.1.9 B 9 1.1.10 D 9 1.1.11 C 9 1.1.12 C 9 1.1.13 A 9 1.1.14 B 9 1.1.15 D 9 1.1.16 D 9 1.1.17 A 9 1.1.18 B 9 1.1.19 C 9 1.1.20 B 9 (20 x 1) (20) 1.2 1.2.1 C 9 1.2.2 F 9 1.2.3 A 9 1.2.4 E 9 1.2.5 B 9 (5 x 1) (5) 1.3 1.3.1 Galileo 9 1.3.2 SBS 9 1.3.3 Amadeus 9 1.3.4 Wêreld Verspreidingstelsel 9 1.3.5 toeris 9 (5 x 1) (5) 1.4 1.4.1 eet 9 1.4.2 Gelyke aanboordfasiliteite 9 1.4.3 6 km/h 9 1.4.4 webwerf 9 1.4.5 stasies 9 (5 x 1) (5) 1.5 1.5.1 Diversiteit 9 1.5.2 Folklore 9 1.5.3 Meteoriet 9 1.5.4 Erfenis 9 1.5.5 Fossiel 9 (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 40
(EC/NOVEMBER 2015) TOERISME 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE
VALUTAVERHANDELING VRAAG 2 2.1 2.1.1 x Ontspanning 9
x Wittebroodvakansie x Paartjies wat die natuur wil geniet x Paartjies wat met luuksheid bederf wil word (Enige 1 x 1) (1)
2.1.2 x Twee nagte verblyf vir twee in die luukse Prestige Slaapkamer 9
x Maaltye en verblyf 9 x Die gebruik van die spa-geriewe/fasiliteite x Wildbesigtigingsrit x ʼn Spa-behandeling (Enige 2 x 1) (2)
2.1.3 x Vervoer 9
x Drinkgoed/Drank 9 x Inkopies (Enige 2 x 1) (2)
2.1.4 x Gaste moet kennis neem dat hierdie ʼn prestige/uitsoek bestemming
is en daarom moet netjiese klere ingepak word. 9 x Die gaste moet klere wat geskik is vir ʼn wildbesigtingsrit, inpak. x Sonskerm x ʼn Hoed (Enige 1 x 1) (1)
[6] VRAAG 3 3.1 3.1.1 x Buitelandse valutaburo (bureaux de change) 9
x Kommersiële bank 9 x Reisagente x Lughawens se buitelandse valutaburo’s (kiosk) (Enige 2 x 1) (2)
3.1.2 x Wisselkoers is die waarde van een geldeenheid teenoor ʼn ander
geldeenheid op ʼn daaglikse basis. 99 x Die wisselkoers is die koers waarteen een geldeenheid vir ʼn ander
geldeenheid geruil word. (2) 3.1.3 x Die daaglikse verandering van die waarde van een geldeenheid
teenoor ʼn ander geldeenheid. 99 x Fluktuasies verwys na die wisselkoers wat fluktueer (verander) na
mate die voorsiening van die plaaslike geldeenheid en die toeriste se behoefte daaraan. (2)
3.1.4 x Die gemeenskap kan geld verdien van toerisme deur aan toeriste
produkte te verkoop en dienste te lewer. 99 x Werksgeleenthede (direkte werksgeleenthede en indirekte
werksgeleenthede) sal geskep word. x Dit sal die vermenigvuldigingseffek in werking bring. (2)
4 TOERISME (EC/NOVEMBER 2015)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
3.1.5 (a) R8 500 ÷ 914,49 9 = €586,61 9 OF €586,61 999 (3) (b) £75,00 x 9 17,79 9 = R1 334,25 9 OF R1 334,25 999 (3) [14] TOTAAL AFDELING B: 20
(EC/NOVEMBER 2015) TOERISME 5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
AFDELING C: TOERISME ATTRAKSIES; KULTUUR- EN
ERFENISTOERISME; BEMARKING VRAAG 4
4.1 4.1.1 x C – Zambië 9
x D – Zimbabwe 9 (2 x 1) (2) 4.1.2 E 9 – Mauritius (1) 4.1.3 H 9 – Swaziland (1) 4.1.4 B 9 – Mosambiek (1) 4.1.5 x Malawi-meer 9
x Niassa-meer (1) 4.1.6 Visrivier-canyon 9 (1) 4.1.7 Skedelkus 9 (1) 4.1.8 (a) x Berg Kilimanjaro 9
x Stone Town van Zanzibar 9 x Serengeti nasionale park x Ngorongoro Bewaringsarea (Enige 2 x 1) (2)
(b) Berg Kilimanjaro: x Dit is die hoogste berg in Afrika 99
x Dit is die wêreld se hoogste vrystaande berg. x Berg Kilimanjaro is die tuiste van ʼn verskeidenheid bewaarde
en beskermde spesies. OF Stone Town van Zanzibar: x Dit is bekend vir die diverse argitektoniese style van historiese
geboue en kulturele ervaringe. x Dit is die oudste area in die stad van Zanzibar. x Dit is die middelpunt van die speseryhandel en slawehandel in
Afrika. OF Serengeti nasionale park: x Die Serengeti is bekend vir sy jaarlikse migrasie van diere
(wildebeeste, gaselle en sebras). x Dit is een van die Sewe Wonders van die Natuur.
OF Ngorongoro Bewaringsarea: x Dit is bekend vir wildbesigtiging.
x Die vulkaniese aktiwiteite van die Ngorongoro-krater is baie gewild omrede die geologie daarvan.
x Die Ngorongoro-krater het ook bewyse van paleontologiese bevindings wat betekenisvol vir menslike ontwikkeling is.
(Enige 1 x 2) (2)
6 TOERISME (EC/NOVEMBER 2015)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4.2 4.2.1 x Zambië 9
x Zimbabwe 9 (2 x 1) (2) 4.2.2 Zambezi-rivier 9 (1) 4.2.3 x Witwatervaarte 9
x Reksprong (Bungee jumping) 9 x Spoed/Jetbote 9 x Abseil x Kloofswaai x Foefieslide (Zip-lining) x Vlotvaarte x Kayakvaart x Kanoe-vaart (Enige 3 x 1) (3)
[18] VRAAG 5 5.1 5.1.1 Xhosa 9 (1) 5.1.2 x Inisiasie 9
x ‘Ulwaluko’ x Besnyding (Enige 1 x 1) (1)
5.1.3 Die bruidegom se familie gee beeste aan die bruid se familie as
vergoeding en verbintenis tot eenwording/huwelik. 99 (2) 5.1.4 (a) Grahamstad 9 (1) (b) x Junie 9
x Julie (Enige 1) (1) (c) x Dit is een van die beste maniere om die besonderse kulturele
diversiteit van Suid-Afrika te ontdek. 99 x Dit is een van die oudste kuns-, handwerk/kunsvlyt- en
vermaaklikheidsfeeste in Suid-Afrika. x Dit is een van die toonaangewende/bekende kulturele
toerisme gebeure in Suid-Afrika. x Dit is Afrika se grootste kulturele fees. x Die fees is ʼn kleurryke en multikulturele gebeurtenis. x By die fees is daar baie handwerk/kunsvlytmarkte,
kosstalletjies en kunsoptredes en vertonings. (Enige 1 x 2) (2) 5.1.5 Kulturele uniekheid beteken dat die kulturele ervaring eie is aan ʼn
gebied en kan nêrens anders ervaar word nie. 99 (2)
(EC/NOVEMBER 2015) TOERISME 7
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
5.2 5.2.1 Suid-Afrikaanse Erfenisbronne Agentskap 99 (2) 5.2.2 x Bewaar Suid-Afrika se kulturele erfenis. 99
x Die opvoeding en opleiding van Suid-Afrikaners om te help met die identifisering van erfenisbronne. 99
x Om ʼn databasis in stand te hou ten opsigte van ons nasionale skatte. (Enige 2 x 2) (4)
5.2.3 x Dit is ʼn baie ou tradisie en vorm van kuns. 9
x Dit kan nooit herstel of vervang word nie. 9 x Dit is deel van die geskiedenis en kultuur van die inheemse
Sanmense. (Enige 2 x 1) (2) [18] VRAAG 6 6.1 6.1.1 Prent Bemarkings-
kategorie Promosietegniek of mediareklame
A Onder-die-lyn 9 Uitstallings, vertonings en expo’s 9 B Bo-die-lyn 9 Brosjure 9 C Bo-die-lyn 9 Videomuur 9 D Onder-die-lyn 9 Verkoopspromosie 9OF Afslag in die
winkel (8 x 1) (8) 6.1.2 x Drukwerk 9
x Telefoon 9 x Faks x Internet (Enige 2 x 1) (2)
6.1.3 x Onderhoude 99
x Opnames 99 x Vraelyste x Ontmoet met ʼn groep moontlike kliënte en kry terugvoering van hulle
kant af. (Enige 2 x 2) (4) [14] TOTAAL AFDELING C: 50
8 TOERISME (EC/NOVEMBER 2015)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
AFDELING D: TOERISMESEKTORE VRAAG 7 7.1 7.1.1 Port Elizabeth 9 (1) 7.1.2 x ʼn Binnekajuit is ʼn kamer aan die binnekant van die skip wat aan
passasiers verblyf tydens die vaart bied. 99 x ʼn Suite is ʼn kajuit, beter as ʼn standaard kajuit, met addisionele
fasiliteite soos ʼn balkon, ʼn vol badkamer, aparte leefarea en slaapruimte met moontlik ʼn kroeg en ʼn klein kombuis. 99 (2 x 2) (4)
7.1.3 x Casino/dobbelhuis 9 (slegs oop ter see)
x Spa en gesondheid/fiksheidsentrum 9/ gimnasium x Winkels 9 (slegs oop ter see) x Biblioteek x Teater (lewendige Broadway-styl/uitsonderlike vertonings is baie
gewild) x Fliek x Kroeë x Sitkamers x Swembaddens x (Ook kegelbalbane, ysskaatsbaan, rotsklimmure, miniatuur
gholfbane, video-arkades, basketbalbane en tennisbane) (Enige 3 x 1) (3)
7.1.4 x PS (Spesiale aanbod vir twee), beteken dat ʼn spesiale prys
beskikbaar kan wees vir twee mense wat ʼn kajuit deel. 9 x PR (Prima Spesiale aanbod), beteken vroeë besprekingsafslag;
hoe vroeër jy bespreek hoe meer spaar jy. 9 (2 x 1) (2) 7.2 7.2.1 x A – Smal-romp vliegtuig 9
x B – Wye-romp vliegtuig 9 (2 x 1) (2) 7.2.2 (a) x Sakpaslugredery 9
x Lae-koste lugredery (Enige 1 x 1) (1) (b) Vlugte is baie goedkoper as voldiensvlugte. 9 (1) (c) x Etes en drinkgoed is gewoonlik nie by die prys van die
kaartjie ingesluit nie, daarom moet passasiers aanboord daarvoor betaal. 99
x Vooraf sitplekbespreking is gewoonlik nie vir passasiers beskikbaar nie. 99
x Daar is slegs ekonomiese klas beskikbaar en nie besigheidsklas nie.
x Beperkte vlugte beskikbaar. x Geen koerante word voorsien nie. (Enige 2 x 2) (4)
(EC/NOVEMBER 2015) TOERISME 9
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
7.2.3 x Hierdie lugrederye het pryse aangebied wat té laag was en kon nie
daarmee voortgaan nie en moes daarom vir besigheid sluit. 9 x Hierdie lugrederye kon nie voortgaan om lae-koste vlugte aan hul
passasiers te bied nie. x Hierdie lugrederye was nie koste effektief nie. (Enige 1 x 1) (1)
7.3 7.3.1 x Reisigers kan slimfoon tegnologie met internettoegang gebruik om
al hul reisbeplanning te doen. 99 x i-Travel kan elektronies gedoen word deur die gebruik van die
internet op die passasier se persoonlike toerusting. (Enige 1 x 2) (2) 7.3.2 x Soek geskikte vlugte. 9
x Bespreek en betaal vir hul vlugte en ontvang ʼn e-kaartjie via e-pos. 9
x Aanlyn-inboek vir hul vlug. 9 x Kies hul sitplekke op die vlug. x Die aflaai en uitdruk van hul aanboordstapkaartjies wat via epos
gestuur is. x Organiseer en bestuur hul reisprogramme. (Enige 3 x 1) (3)
7.4 7.4.1 Bestuurslisensie 9 (1) 7.4.2 x Indien ʼn huurder ʼn standaard versekering op ʼn motor neem, is die
premie wat betaal word laer, maar die bybetaling hoër indien daar ʼn insident sou wees (ongeluk of diefstal). 9
x Super-versekering beteken dat die premie hoër is, maar in geval van ʼn insident, is die bybetaling laer as in die geval van standaardversekering. 9 (2)
7.4.3 x Die bedrag geld wat die huurder moet betaal indien die gehuurde
motor in ʼn insident betrokke was (ongeluk/diefstal). 9 x Die bedrag word bygevoeg tot die betaling van die voertuig tydens
die afhaal daarvan en indien dit blyk dat daar geen ongeluk was nie, word die bedrag aan die huurder terugbetaal. 99 (3)
7.4.4 Die huurder van die motor gaan ʼn ander persoon toelaat om die motor
tydens die huurperiode te bestuur. Hy of sy moet hierdie bestuurder teen ʼn addisionele koste registreer. 99 (2)
7.4.5 R397,98 (Huur vir 2 dae) 9 + R50,00 9 (Kontrakfooi) + R19,38 9
(Motorbeskerming) = R467,36 9 (4) 7.4.6 POV verseker die huurder van die motor in sy persoonlike
hoedanigheid tydens die huurperiode vir doodsvoordele, mediese uitgawes en verlangde ondersteuning in geval van ʼn ongeluk. 99 (2)
7.4.7 ʼn Addisionele heffing wat van toepassing is op elke voertuig wat vanaf
ʼn lughawe gehuur word. 99 (2)
10 TOERISME (EC/NOVEMBER 2015)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
7.5 7.5.1 ʼn Entrepreneur is ʼn persoon wat ʼn nuwe besigheid skep 9 en die
risiko en onsekerheid daarvan om wins en groei te toon, in die gesig staar. 9 (2)
7.5.2 x Neem van risiko’s 99
x Toewyding x Kreatiwiteit x Onafhanklikheid x Motivering x Geleentheidgedrewe (Enige 1 x 2) (2)
7.5.3 x Lokasie/townshiptoere 9
x Huisverblyf x Leer toeriste hoe om kralewerk te doen x Kosmaakvaardighede (Enige 1 x 1) (1)
7.5.4 Vervoersektor 9 (1) 7.5.5 x Die vermoë om in ʼn span saam te werk. 9
x Uithouvermoë 9 x Entoesiasme 9 x Sprankelende en vriendelike persoonlikheid (Enige 2 x 1) (2)
7.5.6 x Goeie interpersoonlike-vaardighede 9
x Kommunikasie-vaardighede 9 x Die vermoë om ʼn vreemde taal te kan praat. x Kliënte- en diensvaardighede x Deeglike kennis van die vervoerstelsel (Enige 2 x 1) (2)
TOTAAL AFDELING D: 50
(EC/NOVEMBER 2015) TOERISME 11
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
AFDELING E: PLAASLIKE-, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME;
KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS
VRAAG 8
8.1 8.1.1 B 99 (2)
8.1.2 D 99 (2)
8.1.3 C 99 (2)
8.1.4 A 99 (2)
8.2 8.2.1 VayaMzanzi 9 (1)
8.2.2 Spontaneous Budget Explorers 9 (Spontane Begrotingbewuste Reisigers) Naweek wegbreekvakansies gevul met aktiwiteite 9
New Horizon Families 9 (Nuwe Horison Families) Spesiale aanbiedinge op vlugte en hotelverblyf 9
High-Life Enthusiasts (Welgestelde Entoesiaste) Naweek wegbreekvakansies gevul met aktiwiteite
Seasoned Leisure Seekers (Gewoonte Ontspanningsreisigers) Reis om weg te breek, ontspan en spandeer gehalte tyd met geliefdes.
Well-to-Do Mzanzi Families (Welgestelde Mzanzi Families) Spesiale aanbiedinge op vlugte en hotelverblyf (Enige 2 x 2) (4)
8.3 8.3.1 Dodoma 9 (1)
8.3.2 x D 9 x Madagaskar 9 (2 x 1) (2)
8.3.3 x C 9 x Zambië 9 (2 x 1) (2)
8.4 8.4.1 SAOG 9 (Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap) (1)
8.4.2 RETOSA is ʼn Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap organisasie wat verantwoordelik is vir die promosie en bemarking van toerisme in die Suider-Afrika streek. 99 (2)
8.4.3 ʼn Groei in die aantal toeriste sal ʼn inkomste genereer vir Suid-Afrika
deurdat toeriste op byvoorbeeld akkommodasie, besienswaardighede, inkopies en vervoer spandeer. 99 Toerisme is arbeidsintensief en ʼn groot aantal mense sal werksgeleenthede gebied word. 99 OF Die vermenigvuldigingseffek sal in beweging kom, wat tot ekonomiese groei sal lei. OF Behoefte vir nuwe en verbeterde infrastruktuurontwikkeling soos byvoorbeeld, lughawens (om meer vlugte te hanteer) en kommunikasienetwerke, sal ontstaan. (2 x 2) (4)
[25]
12 TOERISME (EC/NOVEMBER 2015)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
VRAAG 9 9.1 9.1.1 x A – Halaal 9
x B – Kosjer9 (2 x 1) (2) 9.1.2 x Toeriste bevrediging sal verhoog. 9
x Toeriste sal na die land terugkeer (herbesoeke). 9 x Positiewe woorde (word of mouth) sal ander toeriste aanmoedig om
die land te besoek. 9 x ʼn Verhoging in toeriste getalle sal lei tot verhoogde verkope. 9 x Dit sal ʼn positiewe openbare beeld skep en verbeter. x Positiewe woorde (word of mouth) sal die koste van bemarking
verminder. x Daar sal minder kliënteklagtes wees. x ʼn Verhoging in toeriste getalle sal tot meer werksgeleenthede en
vaardigheidsontwikkeling lei. x Suid-Afrika sal ʼn kompeterende voordeel bo ander bestemmings hê. x ʼn Verhoging in toeriste getalle sal tot nuwe en verbeterde toeriste
infrastruktuurontwikkelings lei. x Werknemers sal meer werksbevrediging ervaar. (Enige 4 x 1) (4)
9.2 9.2.1 x Die kelners het ʼn swak houding tydens kliëntebediening gehad. 9
x Kliënte moes wag om bedien te word. 9 x Die standaard van die kos het nie aan die kliënte se verwagting
voldoen nie. x Die bestuur het nie die kliënteklagtes effektief hanteer nie.
(Enige 2 x 1) (2) 9.2.2 (a) Vra vrae 9 (1) (b) x Maak seker dat die klagte ten volle verstaan word. 9
x Kry so veel moontlik inligting rondom die probleem. 9 x Wys aan die kliënt dat die kelner besorgd is om die
probleem op te los. x Dit sal die kliënt kalmeer en hom/haar laat voel dat die
probleem effektief aangespreek sal word. (Enige 2 x 1) (2)
(EC/NOVEMBER 2015) TOERISME 13
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
9.2.3 x Dit stel die personeel in staat om mekaar se optredes as
individue of as lede van ʼn span te evalueer. 99 x Werknemers kan terugvoering gee en aanbevelings maak om
gehaltediens van elke werknemer te verbeter. 99 x Spanlede en medewerkers se gesonde kritiek help
werkgewers om hul kollegas te ontwikkel en te bemagtig. x Dit moedig personeel aan om probleme en strategieë te
bespreek, om kliëntediens te verbeter. x Dit stel die bestuur in staat om personeelopinies aangaande
produkte en diens en kliëntedienslewering te verkry. x Personeel kan moontlike terugvoering van kliënte aangaande
dienslewering rapporteer. (Enige 2 x 2) (4) [15] TOTAAL AFDELING E: 40 GROOTTOTAAL: 200