gr 12 - oueraandskoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese...
TRANSCRIPT
![Page 1: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/1.jpg)
2020
![Page 2: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/2.jpg)
Mnr Venter
![Page 3: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/3.jpg)
➢ 100% slaagsyfer.
➢ > 80% universiteitstoelating.
➢ Om samewerking tussen die skool
en ouerhuis te verbeter, wat tot
voordeel van elke Graad 12-
leerder sal wees.
➢ Ontginning van ELKE Graad 12-
leerder se volle potensiaal.
![Page 4: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/4.jpg)
➢ Inskrywings met duidelike
instruksies volg baie vroeg
in die jaar.
➢ Vul korrek en volledig in.
➢ ID-dokumente wat
gewaarmerk is noodsaaklik.
![Page 5: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/5.jpg)
➢ Verandering van vroeër jare
ALLE VAKKE dra by tot universiteits-
vrystelling. TPT en verskeie kursus-
vereistes bepaal toelating.
➢ “Slaag met vrystelling” – leerder kan
graadstudie voltooi by universiteite.
➢ “Slaag met diploma” – leerder kan
diploma verkry by ander tersiêre
instansies.
![Page 6: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/6.jpg)
➢ Praktiese assesseringstaak.
➢ Word voltooi in:
IGO, IT, RTT, TOERISME,
VISUELE KUNS en
GASVRYHEIDSTUDIES.
➢ Dra by tot 25% van die finale
punt.
![Page 7: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/7.jpg)
PAT
25 %
SBA
25 %
Eind-
eksamen
50 %
Finale
punt
100 %
+ + =
![Page 8: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/8.jpg)
SBA
25%
Eind-
eksamen
75 %
Finale
punt
100%+ =
![Page 9: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/9.jpg)
SBA
25 %
Eind-
eksamen
62.5 %
Monde-
linge
12.5 %
Finale
punt
100 %
+ + =
![Page 10: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/10.jpg)
➢ Skoolbywoning is, veral in die kort jaar,
uiters belangrik vir u kind se akademiese
prestasie.
➢ Stel die skool in kennis daarvan wanneer u
kind afwesig is.
➢ Probeer om mediese/ander afsprake ná
skoolure te reël.
➢ Indien dit nie moontlik is nie moet die
uitteken-prosedure, soos in die dagboek
weergegee, gevolg word.
![Page 11: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/11.jpg)
➢ Ouers kom teken self die leerder in die
kantoor uit. Indien u nie self u kind kan
kom haal nie, moet u in die brief meld wie,
tyd en geldige rede, die leerder kom haal.
➢ Maak seker dat die leerder nie ‘n toets,
portefeulje-opdrag, mondeling, en dies
meer mis nie.
➢ Sonder ‘n doktersertifikaat, word ‘n nul aan
die leerder toegeken vir die betrokke taak
of toets.
![Page 12: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/12.jpg)
➢ Die toetsrooster is op die kwartaalprogram
aangedui. Moet dus asseblief nie, o.a.
leerling- en lisensie-afsprake vir hierdie
dae/tye bespreek nie.
➢ Toetse kan nie vroeër of later geskryf word
nie, dit veroorsaak logistiese probleme en
kan tot ‘n beslissing van onreëlmatigheid
lei.
➢ Afbakenings word, vir leerders gegee.
Deeglike voorbereiding is ‘n vereiste.
![Page 13: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/13.jpg)
➢ Slegs EEN onvoltooide SBA-
taak kan lei tot ‘n uitslag van
“onvolledig”. Dit sluit alle
formele toetse, portefeulje-
opdragte (klastake, PAT-
opdragte en mondelinge) en
eksamens in.
![Page 14: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/14.jpg)
➢ Teenwoordigheid in die klas:
Dit behels ‘n fisiese, asook verstands-
teenwoordigheid – m.a.w. gee aandag.
➢ Huiswerk:
Behels die inoefening van klaswerk
om moontlike leemtes/probleme vroeg
te identifiseer.
Huiswerk in ALLE vakke is belangrik.
![Page 15: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/15.jpg)
➢ Baie goeie voorbereiding. Sommige
bronne:
www.education.gpg.gov.za
www.thutong.doe.gov.za
http://wcedeportal.co.za
![Page 16: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/16.jpg)
➢ Soos in die verlede is daar ‘n
akademiese uur op Woensdae,
soos aangedui op die kwartaal-
program.
➢ Maandae, Dinsdae en Donderdae
is daar ‘n verpligte addisionele
uur klas vir Graad 12-leerders.
Rooster word binnekort uitgedeel.
![Page 17: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/17.jpg)
➢ Winterskool vind plaas
gedurende die Junie-vakansie.
Dit word gratis aangebied.
➢ Daar is ook in sommige vakke
Lenteskool gedurende die
September-vakansie
en/of saterdae.
![Page 18: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/18.jpg)
➢ Verpligte skooltyd.
➢ Leerders ontvang hul antwoordstelle
terug en foutontleding word gedoen.
➢ Finale afronding word gedoen en
eksamenwenke word gegee.
➢ Skoolbywoning is van kardinale
belang die hele jaar sowel as in
hierdie tydperk.
![Page 19: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/19.jpg)
➢ Is ‘n voorreg en nie ‘n reg nie.
➢ Kan geweier word a.g.v swak
gedrag en ontwrigting.
➢ Afwesighede en stiptelikheid
reflekteer op die getuigskrif.
➢ Alle verpligtinge moet nagekom
word alvorens dit uitgereik word.
![Page 20: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/20.jpg)
➢ – Graadvoog: Mev C Agenbag
➢ - Graad 12 A: Mev Lubbe
➢ – Graad 12 B: Mev vd Westhuizen
➢ – Graad 12 C: Mev McPherson
➢ - Graad 12 D: Mej Basson
➢ – Graad 12 E: Mev Prins
➢ - Graad 12 F: Mnr v Aswegen
➢ -
![Page 21: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/21.jpg)
![Page 22: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/22.jpg)
Mej M Basson en
Mev C Oosthuizen
![Page 23: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/23.jpg)
KWARTAAL 1: 135 punte
Taak 1 Luistertoets 15
Taak 2 Skryf van Opstel 50
Taak 3 Skryf Transaksioneleteks
25
Taak 4 Voorbereide mondeling
10
Taak 5 Toets 35
![Page 24: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/24.jpg)
KWARTAAL 2: 295 punte
Taak 6 Letterkunde 35
Taak 7 Voorbereide mondelinge toespraak
10
Taak 8 HALFJAAREKSAMEN:Vraestel 1:70Vraestel 2: 80Vraestel 3: 100
250
![Page 25: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/25.jpg)
KWARTAAL 3: 265 punte
Taak 9 Onvoorbereide mondeling 15
**Hierdie taak moet reeds in die tweedekwartaal afgehandel word.
Taak 10 VOORBEREIDENDEEKSAMEN:Vraestel 1:70Vraestel 2: 80Vraestel 3: 100
250
![Page 26: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/26.jpg)
Mev C Erasmus
![Page 27: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/27.jpg)
Assessering+ Datum
Beskrywing Punte Gewig Totaal %
Ondersoek17 Feb
Rye en reekse 50 20
SBA25%
Toets 110 Maart
Trigonometrie;Rye en Reekse
50 10
Opdrag2 Maart
Meetkunde 50 10
Toets 230 April
Analitiese meetkunde;
Funksies50 10
EKSAMENJunie
Vraestel 1 – 3 uurVraestel 2 – 3 uur
150150
15
Toets 36 Aug
Statistiek; Telbeginsel;Finansiële wiskunde
5010
EKSAMENAug/Sept
Vraestel 1 – 3 uurVraestel 2 - 3 uur
150150
25
EKSAMENOkt/Nov
Vraestel 1 – 3 uurVraestel 2 – 3 uur
150150
75%
![Page 28: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/28.jpg)
Vraestel 1:
Algebra en vergelykings ( en ongelykhede)
25
Patrone en reekse 25
Finansies, groei en verval 15
Funksies en grafieke 35
Differensiasie 35
Waarskynlikheid 15
150
![Page 29: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/29.jpg)
Vraestel 2:
Statistiek 20
Analitiese meetkunde 40
Trigonometrie 40
Euklidiese meetkunde en meting
50
150
![Page 30: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/30.jpg)
Mnr. W. Pienaar
![Page 31: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/31.jpg)
Tipeportefeulje
Datum Punte
Gewig virSBA
Ondersoek 1 3 Februarie 50 10%
Opdrag 1 24 Februarie 50 10%
Toets 1 10 Maart 50 10%
KWARTAAL 1:
![Page 32: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/32.jpg)
TipePortefeulje
Datum Punte Gewig virSBA
Opdrag 2 30 April 50 10%
Eksamen(2 Vraestelle)
Junie 300 25%
LET WEL!
Vraestel 1 – Makliker vraestel.Bestaan hoofsaaklik uit vlak 1 en 2 vrae
Vraestel 2 – Dieselfde werk as vraestel 1, maar bestaan hoofsaaklik uit vlak 3 en 4 vrae
KWARTAAL 2:
![Page 33: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/33.jpg)
TipePortefeulje
Datum Punte Gewig virSBA
Toets 2 6 Augustus 50 10%
VoorbereidendeEksamen(2 vraestelle)
September 300 25%
KWARTAAL 3:
![Page 34: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/34.jpg)
Tipe Portefeulje Datum Punte
Eindeksamen(2 vraestelle)
November 300
KWARTAAL 4:
SBA = 25%
Eindeksamen = 75%
![Page 35: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/35.jpg)
Mej A Delport
![Page 36: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/36.jpg)
➢ Ses onderwerpe:1. Die Koue Oorlog.2. Onafhanklike Afrika.3. Burgerlike
samelewingsprotes, 1950’s tot 1990’s.
![Page 37: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/37.jpg)
4. Burgerlikesamelewingsprotes1970’s tot 1980’s in SA.
5. Die koms van demokrasie in SA.
6. Die einde van die KoueOorlog en ‘n nuweglobale wêreldorde.
![Page 38: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/38.jpg)
KWARTAAL 1
3 SBA-opdragte
Brongebaseerde- en opsteltoets (5%)
Navorsingstaak (kan ook in die tweede
kwartaal gedoen word) (20%)
Gestandaardiseerde toets, wat ‘n bron-
gebaseerde afdeling en ‘n opstel
insluit. (10%)
![Page 39: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/39.jpg)
KWARTAAL 2
1 SBA-opdrag
1 EKSAMEN
Brongebaseerde en opsteltoets (5%)
Halfjaarlikse eksamen (2 vraestelle van
3 ure) (2 onderwerpe van elke vraestel
moet in Junie geëksamineer word; vier
vrae in elke vraestel: 2 opstelle en 2
brongebaseerde vrae (20%)
![Page 40: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/40.jpg)
KWARTAAL 3
1 SBA-opdrag
1 EKSAMEN
Gestandaardiseerde toets wat ‘n
brongebaseerde afdeling en ‘n opstel
insluit. (10%)
September-eksamen (2 vraestelle)
(30%)
![Page 41: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/41.jpg)
KWARTAAL 4
1 EKSAMEN
Finale eksterne eksamen (300 punte, 2
vraestelle).
75% van totale jaarpunt = 300 punte.
![Page 42: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/42.jpg)
Mev D Swanepoel
![Page 43: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/43.jpg)
Die probleem bestaan nie by die inhoud of moeilikheids-graad nie – die probleem lê by die hoeveelheid werk.
Twee vraestelle van 150 punteBly baie leerwerk en hoe die vraestelle beantwoord word: GROOT PROBLEEM
![Page 44: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/44.jpg)
Kwartaal 1◦ Taak 50 punte
◦ Toets 100 punte
◦ Totaal = 150 punte
Kwartaal 2◦ Taak 50 punte
◦ Eksamen 300 punte
◦ Totaal = 350 punte
Kwartaal 3◦ Taak 50 punte
◦ Toets 100 punte
◦ Eksamen 300
◦ Totaal = 450 punte
![Page 45: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/45.jpg)
Mev J De Beer
![Page 46: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/46.jpg)
KWARTAAL 1 KWARTAAL 2
Toets 50%
Projek 25%
WeekliksePraktiese lesse25%
Toets 25%
Junie eksamen50%
WeekliksePraktiese lesse25%
100 100
![Page 47: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/47.jpg)
KWARTAAL 3 KWARTAAL 4
Toets 25%
Voorbereidende-eksamen 75%
Kwartaal 1 tot 3 = 300/3=100
PAT 1 en 2 = 50+50=100
Eksamen = 200
100 400
![Page 48: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/48.jpg)
ASSESSERINGSPLAN 2020
Toetse 26 Feb; 22 April; 30 Julie
ProjekUitgedeel: 14 Feb
Indiening: 1 Maart
PAT Besprekings
14:10-15:3010 Feb; 22 April; 8 Julie
PAT Inhandiging 28 Februarie; 3 April; 15 Julie
![Page 49: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/49.jpg)
ASSESSERINGSPLAN 2020
Restaurant
Aand
14:30-21:30
Klas 1= 3 Maart
en 5 Maart
Klas 2 = 7 Mei en
14 Mei
Klas 1 + 2 = 23
Julie – 30 Julie
Uitstappies 3 April
![Page 50: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/50.jpg)
➢ Praktiese punte tel 25 % van elke kwartaal ( uniform en praktiese voorbereiding →NB!!!)
➢ PAT → Restaurantaande.
➢ Hierdie punte vorm deel van die SBA-punt.
![Page 51: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/51.jpg)
➢ Toegewyde onderwysers.
➢ Gemotiveerde leerders.
➢ Ondersteunende ouers.
![Page 52: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/52.jpg)
Mnr R Theÿse
![Page 53: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/53.jpg)
➢ KWARTAAL 1:
❑ Kwartaaltoets 75 punte
❑ Praktiese toets 75 punte
➢ KWARTAAL 2:
❑ Junie eksamen 300 punte
(Teorie V1=225
V2 Kaartwerk = 75)
❑ Taak 2: Mini-navorsingsopdrag
100 punte
(reeds in kwartaal 1uitgedeel)
![Page 54: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/54.jpg)
➢ KWARTAAL 3:
❑ Voorbereidende eksamen:
300 punte
(Teorie V1=225 + V2 Kaartwerk = 75)
❑ Datahanteringstoets:
75 punte
➢ KLASTOETSE:
Deurgangs om leerders te help om werk te bemeester!!!!
![Page 55: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/55.jpg)
Jaarpunt samestelling:
Kwartaaltoets 1 = 10 punte
Taak 1 = 20 punte
Junie eksamen = 10 punte
Taak 2 = 20 punte
Voorbereidende eksamen = 10 punte
Taak 3 = 20 punte
Kwartaaltoets 2 = 10 punte
Totaal SBA = 100 punte = 25 %
Finale Eksamen = 300 punte = 75 %
KW 1,2,3 = kwartaalpunt/gewig word 75/25
bereken
![Page 56: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/56.jpg)
Mnr. F. van Vuuren
![Page 57: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/57.jpg)
➢ Elke kwartaal bestaan uit:
❑ Toets of teoretiese eksamen
❑ Praktiese taak (voorbereiding en finale werk)
➢ Praktiese take (PATs) is BAIE WERK en is reeds in weke met datums ingedeel waarbydie leerders streng moet hou!
➢ Raak betrokke - toon belangstelling in u kind se werk.
SBA = 25%; PAT = 25%; Teorietiese eindeksamen = 50%
![Page 58: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/58.jpg)
Mnr. D. Botes
![Page 59: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/59.jpg)
KWARTAAL 1:
➢ Projek (25%)
➢ Toets (75%)
➢ PAT FASE 1
![Page 60: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/60.jpg)
KWARTAAL 2:
➢ Toets (25%)
➢ Junie eksamen (75%)
➢ PAT FASE 2
![Page 61: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/61.jpg)
KWARTAAL 3:
➢ Toets (25%)
➢ Voorbereidende eksamen(75%)
➢ PAT word in klasperiodesvoltooi.
![Page 62: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/62.jpg)
Mev. I. Kamffer
![Page 63: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/63.jpg)
Vraestel 1:
Alle praktiese werk en
toetse of take word in
die klas gedoen
DVD om tuis te gebruik
![Page 64: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/64.jpg)
Vraestel 2:
Teoretiese aspekte van ‘n wye
veld oor hardeware,
sagteware, rekenaar-
tegnologie, netwerke en alle
aspekte van IKT
DVD verlig lading vir leerders.
![Page 65: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/65.jpg)
Vraestel 3:
Navorsingstaak oor 'n spesifiekeonderwerp wat aangebied word in al die programme wat ons in prakties doen
Punte word slegs met die eindeksamen in berekeninggebring
![Page 66: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/66.jpg)
TOETSE EKSAMENS
2 Teorie toetse
2 Praktiese toetse
Junie-eksamen
Voorbereidende-
eksamen
66
![Page 67: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/67.jpg)
RTT IS ‘N LEERVAK EN ‘N
VAARDIGHEIDS-VAK
![Page 68: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/68.jpg)
Mej H Robbertse
![Page 69: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/69.jpg)
Kwartaal 1:
Toets 1 (uit 50), teorie of prakties.
Toets 2 (uit 50), teorie of prakties.
Rapport = Toets 1 + toets 2
PAT Fase 1-
Navorsing en beplanning. Geen bespreking of
mondeling oor fase 1 nie.
Moet voltooi wees in die laaste week van die
kwartaal.
![Page 70: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/70.jpg)
Kwartaal 2:
Toets 3 (uit 50), teorie of prakties.
Toets 4 (uit 50), teorie of prakties.
Eksamen: Teorie uit 150.
Prakties uit 150.
Rapport = Toets 3 + eksamen
![Page 71: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/71.jpg)
Kwartaal 3:
PAT Fase 2 –
Voltooi in die eerste week van kwartaal 3.
Program word ingehandig. Na assessering is
daar ‘n mondeling oor kode.
Rekordeksamen: Teorie /150
Prakties /150
Rapport = Toets 4 + Rekordeksamen
![Page 72: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/72.jpg)
Samestelling van finale punt:
1. SBA = 25%
2. PAT = 25%
PAT is uiters belangrik omdat dit die
punte beïnvloed. ‘n Goeie punt
verbeter die algehele punt. ‘n Swak
punt verlaag die finale punt.
3. Praktiese eksamen = 25%
4. Teorie eksamen = 25%
![Page 73: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/73.jpg)
Mnr B Fourie
![Page 74: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/74.jpg)
Kwartaal 1: Voorlegging(50)Toets (100)
Kwartaal 2: Projek(50)Eksamen(300) = 150 x 2 + formule bladsy
Kwartaal 3: Gevallestudie(50)Toets(100)Voorbereidende-eksamen(300)= 150 x 2 + formule bladsy
Kwartaal 4: Eindeksamen (300)
Gereelde klastoetse.
![Page 75: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/75.jpg)
Mev G Prins, Mnr R Portheine en
Mnr T Pieterse
![Page 76: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/76.jpg)
KWARTAAL 1TAAK 1 • Die Wêreld van werk (80 punte). Sport, gedurendedie kwartaal (20 punte)
![Page 77: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/77.jpg)
KWARTAAL 2
TAAK 2
• Lewenstylkeuses. (80 punte)
• Sport, gedurende die kwartaal (40 punte)
TAAK 3
Junie eksamen ( 80 punte) =
200
![Page 78: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/78.jpg)
KWARTAAL 3
TAAK 4
Eindeksamen (80 Punte)
Sport, gedurende die kwartaal (20 Punte)
=100
Totale punt vir die jaar se werk is
= 400
Eindeksamen reeds in September.
![Page 79: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/79.jpg)
Me. N. van Niekerk
![Page 80: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/80.jpg)
Kwartaal 1
◦6 Portefeuljes
◦1 Klastoets
Kwartaal 2
◦4 Portefeuljes
◦ Junie eksamen ( 2 vraestelle)
Kwartaal 3
◦5 Portefeuljes
◦Voorbereidende eksamen
(2 vraestelle)
25 %
![Page 81: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/81.jpg)
50 % Kwartaal 4
◦Eindeksamen
PAT◦Assessering deur die jaar
25 %
![Page 82: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/82.jpg)
Me. G. McPherson
![Page 83: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/83.jpg)
LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 12
Formele SBA
REKORD;
EINDEKSAMEN
Inhoud Prakties 2 Geskrewe eksamens
• 3 Toetse
• Halfjaar-eksamen [150]
• Rekordeksamen(2 x [150])
• Projek/Opdrag [100]
3 Praktiese opdragte
SBA gedurende die jaar
Kwartaal 1 Kwartaal 2 Kwartaal 3 en 4
• 1 Toets
• 1 Praktiese opdrag
• 1 Toets
• 1 Praktiese opdrag
• 1 Halfjaar-eksamen
• 1 Toets
• 1 Praktiese opdrag
• 1 Projek/ opdrag
Rekordeksamen
33% 33% 33%
Omgeskakel na 50% 50%
Jaarpunt word omgeskakel na 25% Eindeksamen 75%
![Page 84: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/84.jpg)
Mev H Louw
Mev A Pieterse
![Page 85: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/85.jpg)
Term 1 Task 1 Task 2 Task 3 Task 4
Oral:
Listening for
comprehension
Writing:
Narrative/descriptive
discursive/argument
ative essay
Writing:
Longer Transactional
writing
Test 1:
Comprehension,
summary and
language structures
Total: 10 50 30 40
Term 2 Task 5 Task 6 Task 7 Task 8
Oral:
Prepared speech
Oral:
Prepared reading
Literature:
Contextual questions
Mid-year
examinations:
(Paper 1, 2 and 3)
Total: 20 20 35 250
Term 3 Task 9 Task 10
Writing:
Shorter transactional text
Preparatory examinations:
(Paper 1, 2 and 3)
Total: 20 250
External examination:
(Paper 1, 2, 3 and 4)
Total: 300
![Page 86: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/86.jpg)
➢ Language (Paper 1)
➢ Literature (Paper 2)
➢ Writing (Paper 3)
➢ Orals (Paper 4)
1. Listening comprehension –Listening test
2. Prepared speech
3. Prepared reading
![Page 87: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/87.jpg)
Me. C. Agenbag
![Page 88: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/88.jpg)
Kwartaal 1 Kwartaal II Kwartaal 111 Kwartaal IV
Tipe Punt Tipe Punt Tipe Punt Finale Ekamen(2 x 150 punte =300 punte)
2 Vraestelle
Eksperiment 15 Eksperiment 15 Eksperiment 15
Toets 10 Halfjaar-eksamen
20 Voorberei-dendeEksamen
25
TOTAAL 25 TOTAAL 35 TOTAAL 40 TOTAAL 300
TOTAAL : 400 PUNTE
FINALE PUNT = 25% + 75% = 100%
88
![Page 89: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/89.jpg)
KOM SKRYF
JOU STORIE
VAN SUKSES!
![Page 90: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/90.jpg)
![Page 91: GR 12 - OUERAANDSkoolbywoning is, veral in die kort jaar, uiters belangrik vir u kind se akademiese prestasie. Stel die skool in kennis daarvan wanneer u kind afwesig is. Probeer om](https://reader030.vdocuments.site/reader030/viewer/2022040322/5e61154eb52ef65e4e332633/html5/thumbnails/91.jpg)
Mev Agenbag