gereformeerde kerk benoni · bokeng, sharpeville, zamdela, boibatong kombinasie ds hl stavast...

4
Saam verheerlik ons God deur voortdurende metamorfose. Gereformeerde Kerk Benoni KOINONIA MEELEWING: Ons doen voorbidding vir die volgende lidmate: MEEGEVOEL: Corrie Yssel is ontslaan uit die hospitaal en sterk tuis aan. Monica Seymour is in die Glynwood hospitaal opgeneem vir behandering van oop wonde en erge ekseem op haar bene. Hanlie Buys is op sterk pynmedikasie. Sy is onder die sorg van Hospice-dokters wat gereeld opvolg. Ons dra haar op in ons gebede vir krag en onderskraging. ds. Louis Buys vertrek vandag Kaap toe vir die volgende biopsie. Ons dra hom op ins ons gebede en dat die biopsie-uitslae van so aard sal wees dat hy spoedig mag terugkeer. Ons dra dan ook so die hele Buys-gesin op in gebed. Afgesien van die mediese uitdagings wat hulle tans beleef, moet hulle die trauma verwerk nadat daar ‘n inbraak by hulle huis was. Linda Damons het bestraling ontvang vir ’n breingewas, en begin in die komende week met chemo-terapie vir behandeling teen longkanker. Hein Keyser se vrou het ‘n operasie Vrydag ondergaan vir karpoltonnel-sindroom. Oom Tom Stevens moet Maandag ‘n spesialis gaan sien vir pyn in sy oog. Bert van Krieken was in die hospitaal met in wendige bloeding. Die bloeding is onder beheer, en hy sterk tuis aan. Gedeelde vreugde is dubbele vreugde; Gedeelde hartseer is halwe hartseer. Deel met ons jou vreugdes, hartseer en pyn. Ons wil graag vir jou bid! Stuur gerus ‘n boodskap aan [email protected] of stuur ‘n boodskap na 081 218 3048 VANDAG SE EREDIENSTE 09:00 OGGENDDIENS Dr. Braam Krüger Skrifgedeeltes: Jeremia 36: 14 - 31 & Konings 22: 8 - 13 Fokusverse: Jeremia 22:8 - 13 Tema: Hoe reageer jy op God se Woord? 17:00 5-uur Diens Dr. Braam Krüger Skrifgedeelte: Johannes 9: 35 - 41 Fokusvers: Johannes 9:38 Tema: Glo jy? Of is jy blind? 18:30 AANDDIENS Ds. Peet van der Walt Skriflesing: Fokusvers: Tema: HARTLIK WELKOM AAN ALLE LIDMATE EN BESOEKERS BY DIE EREDIENSTE. NA DIE OGGENDDIENS IS ALMAL WELKOM OM ‘N KOPPIE TEE/KOFFIE IN DIE SAAL TE GENIET

Upload: others

Post on 06-Aug-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Gereformeerde Kerk Benoni · bokeng, Sharpeville, Zamdela, Boibatong kombinasie Ds HL Stavast (Henk) van GK Totiusdal na GK Nylstroom Beroepe aanvaar Ds TV Moruri (Victor) van GK

Saam verheerlik ons God deur voortdurende metamorfose.

Gereformeerde Kerk Benoni

KOINONIA

MEELEWING: Ons doen voorbidding vir die volgende lidmate:

MEEGEVOEL: Corrie Yssel is ontslaan uit die hospitaal en sterk tuis aan. Monica Seymour is in die Glynwood hospitaal opgeneem vir behandering van oop wonde en erge ekseem op haar bene. Hanlie Buys is op sterk pynmedikasie. Sy is onder die sorg van Hospice-dokters wat gereeld opvolg. Ons dra haar op in ons gebede vir krag en onderskraging. ds. Louis Buys vertrek vandag Kaap toe vir die volgende biopsie. Ons dra hom op ins ons gebede en dat die biopsie-uitslae van so aard sal wees dat hy spoedig mag terugkeer. Ons dra dan ook so die hele Buys-gesin op in gebed. Afgesien van die mediese uitdagings wat hulle tans beleef, moet hulle die trauma verwerk nadat daar ‘n inbraak by hulle huis was. Linda Damons het bestraling ontvang vir ’n breingewas, en begin in die komende week met chemo-terapie vir behandeling teen longkanker. Hein Keyser se vrou het ‘n operasie Vrydag ondergaan vir karpoltonnel-sindroom. Oom Tom Stevens moet Maandag ‘n spesialis gaan sien vir pyn in sy oog. Bert van Krieken was in die hospitaal met in wendige bloeding. Die bloeding is onder beheer, en hy sterk tuis aan. Gedeelde vreugde is dubbele vreugde;

Gedeelde hartseer is halwe hartseer. Deel met ons jou vreugdes, hartseer en pyn.

Ons wil graag vir jou bid!

Stuur gerus ‘n boodskap aan [email protected] of stuur ‘n

boodskap na 081 218 3048

VANDAG SE EREDIENSTE

09:00 OGGENDDIENS

Dr. Braam Krüger

Skrifgedeeltes: Jeremia 36: 14 - 31 &

Konings 22: 8 - 13

Fokusverse: Jeremia 22:8 - 13

Tema: Hoe reageer jy op God se Woord?

17:00 5-uur Diens

Dr. Braam Krüger

Skrifgedeelte: Johannes 9: 35 - 41

Fokusvers: Johannes 9:38

Tema: Glo jy? Of is jy blind?

18:30 AANDDIENS

Ds. Peet van der Walt

Skriflesing:

Fokusvers:

Tema:

HARTLIK WELKOM AAN ALLE LIDMATE EN BESOEKERS BY DIE EREDIENSTE.

NA DIE OGGENDDIENS IS ALMAL

WELKOM OM ‘N KOPPIE TEE/KOFFIE IN DIE SAAL TE GENIET

Page 2: Gereformeerde Kerk Benoni · bokeng, Sharpeville, Zamdela, Boibatong kombinasie Ds HL Stavast (Henk) van GK Totiusdal na GK Nylstroom Beroepe aanvaar Ds TV Moruri (Victor) van GK

2

2

OP DIE PROGRAM VIR HIERDIE WEEK 27 OKT - 3 NOV 2019

DAG TYD GELEENTHEID KONTAKPERSOON

Vandag

09:00 09:00 17:00 18:30

Peuter-kerk (18mnde - 4 jariges) in die kerkhuis Oggenddiens & Katkisasie gr 1-7 5-uur Diens & katkisasie gr 8-10 Aanddiens

Anneke Salomons

Maandag 09:30 19:00

Rynpark 5 Bybelstudie Dissipelskap 101

Adri Goede 083 654 4821 Braam Krüger

Donderdag 18:30 Wyk F1 Bybelstudie vir jong werkendes/studente

Vrydag

06:00 09:00 18:30

Manne gebedsgroep Bybelstudie Gesamentlike gebedsbyeenkoms

Schalk van Eeden 082 561 9409 Braam Krüger 082 459 5636 Donsie Kruger

Sondag 3 November

09:00 09:00 18:30

Peuter-kerk (18mnde - 4 jariges) in kerkhuis Oggenddiens & Katkisasie gr 1-7 Gebedsdiens IDOP

Anneke Salomons

Dinsdag 08:30 Koördineringvergadering Ronel Ritchie 081 218 3048

Datums & geleenthede om te onthou!

GEBEDSFOKUS Ons as gemeente se gebedsfokus hierdie maand is om vir SUID-AFRIKA te bid.

Enige spesiale gebedsversoeke kan op die papiertjies wat verskaf is geskryf word en op die bord in die ingangsportaal vasgepen word.

SONDAG 3 NOVEMBER 2019 @ 18:30

IDOP GEBEDSDIENS

“ As een lid ly, ly al die lede saam; en as een lid geëer

word, is al die lede saam bly”

GESAMENTLIKE GEBEDSBYEENKOMS

1 November @ 18:30 tot 20:30

* Gebedfokus die vervolgde Kerke*

onder leiding van Andrew Richards van

Incontex ministries.

Almal hartlik welkom!

Charles Spurgeon skryf:

“The prayer-meeting is an institution which ought to

be very precious to us, and to be cherished by us as a

Church, for to it we owe everything. When our

comparatively little chapel was all but empty, was it

not a well-known fact that the prayer-meeting was

always full! It is in the spirit of prayer that our strength

lies; and if we lose this, the hair will be cut off from

Samson’s head, and God’s Holy Church will become

weak as water”

18:30

Page 3: Gereformeerde Kerk Benoni · bokeng, Sharpeville, Zamdela, Boibatong kombinasie Ds HL Stavast (Henk) van GK Totiusdal na GK Nylstroom Beroepe aanvaar Ds TV Moruri (Victor) van GK

3

3

OUDERLING DIENSBEURTE

Vandag Ronel Ritchie

Volgende week Pieter Venter

Vandag Wyk A2 olv Ina Bolt

3 November Wyk F5 olv Cassie Visser

TEESKINKBEURTE

VERJAARSDAE 27 Oktober - 2 November

Baie geluk aan almal met hul verjaarsdae vandag en in die komende week!

DATUM NAAM KONTAK NO.

27/10 Odette Fourie 072 120 4285

28/10 Nico Boshoff Hermien Eloff

081 049 7066 082 884 5427

29/10 Veronica Boshoff Rita Coetzer * Annetjie Erasmus Lizzie Israel

083 729 2917 082 881 5613 082 761 5752 083 285 9470

1/11 Japie Booysen Gusta Botes *

072 158 5122 083 383 2605

2/11 Rueben van der Merwe ☺

(☺ doop-l) (* 70 ≤ 79) (** 80 ≤ 89) (*** 90≤ )

PALMBYEENKOMS

20 NOVEMBER 2019 @ 10:00

Jaarafsluiting met gaskunstenaar ds. Dawie Rotteveel (sanger). R50 per person, sluit ete in.

Skryf asb julle name in die boek voor die 17de Nov,

en betaal by br. Adri Goede.

Hoop om almal daar te sien

17 NOVEMBER 2019

DANKSEGGINGSETE

Die volgende dankseggingsete vind direk na die

oggenddiens plaas in die saal.

Op die spyskaart is spitbraai en slaaie.

Koste: R80 per volwassene

R40 per kind.

Bespreek jou ete deur die vorm op die webblad in te

vul / by Ina Bolt na die oggenddiens en dui aan

hoeveel mense gaan bywoon en hoe jy betaling gaan

doen. Daar is twee betalingsopsies:

1. Kontant by Ina Bolt vanaf Sondag 20 Okt.

2. EFT met verwysing “ETE 17Nov” in die kerkkas

rekening en bewys van betaling na Donsie te

e-pos: [email protected].

KOOROEFENINGE

Ter voorbereiding vir die Kerssangdiens wat hier by

ons op die 1ste Desember plaasvind, sal daar

kooroefeninge elke Sondag-middag 17:00 van van-

middag af n die kerkhuis wees.

Nuwe stemme is baie welkom om by die koor

aan te sluit.

Kontak Tarina van der Merwe vir meer inligting.

Kontak nommer: 083 785 5345

2020 GKSA ALMAMAK

GKSA Almanakke vir 2020 kan by Ina Bolt bestel

word. Sy is na die oggenddienste beskikbaar om

bestellings te neem, of sy kan gekontak word op 011

849 2054 | 084 339 1136

SUSTERSAFSLUITING

Alle susters word hartlik uitgenooi

Saterdag 9 Nov 8:30,

vir ‘n ontbyt by Little Belguim Waffle House.

1 Boundry straat Vlakfontein Benoni.

So R150 pp sal genoeg wees.

Gee jou naam by Donsie of Ina Bolt

Page 4: Gereformeerde Kerk Benoni · bokeng, Sharpeville, Zamdela, Boibatong kombinasie Ds HL Stavast (Henk) van GK Totiusdal na GK Nylstroom Beroepe aanvaar Ds TV Moruri (Victor) van GK

4

4

KOLLEKTES

KOLLEKTES VAN: Oktober Diens van Barmhartigheid: R 7143 Teologiese studentekas: R 2463 Jeugfonds: R 153

KOLLEKTES VANDAG:

Kollekte in die banke: Diens van Barmhartigheid

Deurkollekte: Bybelaksie

Deurkollektes vir 3 November: GKSA Sustentasue

Ons gemeente is bevoorreg om baie bedienings te behartig. Hierdie werk word gedra deur ons lidmate

se vrywillige offergawes.

GK BENONI BANKBESONDERHEDE :

BANK: ABSA TJEK REK : 220 340 333 VERWYSING: Volle Naam, Van & Doel

WEBBLAD: www.gkbenoni .co.za

BERIGTE: [email protected]

FACEBOOK: https://www.facebook.com/GKBenoni/ VRA JOU VRAE:

https://goo.gl/WFtT3F

Diens van Barmhartigheid Bybelaksie

PREDIKANTE:

dr. Braam Krüger

☎ 082 459 5636

ds. Rynhardt Pretorius

☎ 074 944 7769

ADMINKANTOOR: Ma-Vr 09:00-14:00 Ina Bolt

☎ 011 849 2054

☎ 084 339 1136

[email protected]

PREDIKANTE VERLOF & BESOEKE

Ds. Rynhardt Pretorius is met verlof tot die 4de November 2019.

BESOEKE DEUR PREDIKANTE

Die predikante doen graag huisbesoeke by lidmate wat ‘n behoefte het daaraan.

Skakel gerus die predikante direk of kontak Ina Bolt by die kerkkantoor om

afsprake met predikante te maak | versoeke vir huisbesoeke vanaf die predikante te reël.

Ina se nommers is 084 339 1136 / 011 849 2054

GKSA BEROEPENUUS

Beroepe ontvang

Ds MH le Roux (Marco) van GK Newcastle na GK Reitz/

Lindley kombinasie

Ds GP Meijer (Gerben) van GK Vryburg/Bloemburg na GK

Waterkloofrand

Ds TV Moruri (Victor) van GK Jouberton na GK Se-

bokeng, Sharpeville, Zamdela, Boibatong kombinasie

Ds HL Stavast (Henk) van GK Totiusdal na GK Nylstroom

Beroepe aanvaar

Ds TV Moruri (Victor) van GK Jouberton na GK Se-

bokeng, Sharpeville, Zamdela, Boibatong kombinasie