gereformeerde kerk benoni · 2019. 8. 11. · dissipelskap 101 dust bybelstudie adri goede 083 654...

4
HARTLIK WELKOM AAN ALLE LIDMATE EN BESOEKERS BY DIE EREDIENS. KOM GENIET GERUS ‘N KOPPIE TEE / KOFFIE IN DIE SAAL SAAM MET ONS NA DIE DIENS. Saam verheerlik ons God deur voortdurende metamorfose. OUDERLING DIENSBEURTE Vandag Evert Bolt Volgende week Flippie Opperman Vandag Hannes vd Linde & kinderhuis 25 Augustus Wyk A3 TEESKINKBEURTE Gereformeerde Kerk Benoni KOINONIA Ons dra die volgende lidmate op in gebed: MEELEWING: Tannie Hermien Venter is in die hospitaal op geneem, en is in isolasie geplaas weens haar swak weerstand wat die gevolg is van die kanker. Ons dink in ons gebede aan tannie Hermien, oom dat hulle die Here se vrede en genade sal ervaar. Arina Lubbe het Vrydag ‘n rugoperasie ondergaan om 2 vernouings te herstel en ‘n stukkie van ‘n kussing te verwyder. Ons bid vir volkome en spoedige herstel. Gert Moller moet Donderdag 15 Augustus twee hartklep-vervangings ontvang. Ons bid die Here se seën uit oor die chirurg en mediese span se hande. Ons dink ook aan Verita, Gert se vrou. VANDAG SE EREDIENSTE 09:00 OGGENDDIENS Ds. Rynhardt Pretorius Skrifgedeeltes: Matteus 25: 31 - 46 Fokusvers: Matteus 25: 40 Tema: Jesus stuur, want die wêreld het Hom nodig! 18:30 AANDDIENS Ds. Rynhardt Pretorius Skrifgedeelte: Openbaring 1:1 - 20 Fokusverse: Openbaring 1:9 Tema: Was jy al op Patmos? DISSIPELSKAP 101 Almal is hartlik welkom! Hierdie toerusting word elke Maandag om 19:00 vir ongeveer 8 weke aangebied, en ons bekyk die heel basiese dinge wat eie is aan Christen- wees. Dit is bedoel vir nuwe Christene, maar ook vir mense wat dalk bietjie hulle basiese kennis oor die Here en sy Woord wil opskerp. Dit is vir persone wat nog belydenis gaan aflê/gedoop moet word, maar ook vir hulle wat reeds belydenis gedoen het. Kontak Braam vir meer inligting, en gee ook jou naam by hom op as jy wil inskakel. Daar is geen koste aan verbonde nie. 0824595636 en [email protected] 2020 GEMEENTEKALENDER Almal wat graag op die 2020 gemeentekalender spesifieke aksies/toerustinggeleenthede ens. aangebring wil hê, word vriendelik versoek om so spoedig moontlik datums en tye aan ronel@gkbenoni deur te stuur.

Upload: others

Post on 26-Mar-2021

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Gereformeerde Kerk Benoni · 2019. 8. 11. · Dissipelskap 101 Dust Bybelstudie Adri Goede 083 654 4821 Braam Krüger 082 459 5636 Melani van Wyk 072 587 2236 Dinsdag 08:30 Koördineringsvergadering

HARTLIK WELKOM AAN ALLE LIDMATE EN BESOEKERS BY DIE EREDIENS.

KOM GENIET GERUS ‘N KOPPIE TEE / KOFFIE IN DIE SAAL SAAM MET ONS NA DIE DIENS.

Saam verheerlik ons God deur voortdurende metamorfose.

OUDERLING DIENSBEURTE

Vandag Evert Bolt

Volgende week Flippie Opperman

Vandag Hannes vd Linde & kinderhuis

25 Augustus Wyk A3

TEESKINKBEURTE

Gereformeerde Kerk Benoni

KOINONIA

Ons dra die volgende lidmate op in gebed:

MEELEWING: Tannie Hermien Venter is in die hospitaal op geneem, en is in isolasie geplaas weens haar swak weerstand wat die gevolg is van die kanker. Ons dink in ons gebede aan tannie Hermien, oom dat hulle die Here se vrede en genade sal ervaar. Arina Lubbe het Vrydag ‘n rugoperasie ondergaan om 2 vernouings te herstel en ‘n stukkie van ‘n kussing te verwyder. Ons bid vir volkome en spoedige herstel. Gert Moller moet Donderdag 15 Augustus twee hartklep-vervangings ontvang. Ons bid die Here se seën uit oor die chirurg en mediese span se hande. Ons dink ook aan Verita, Gert se vrou.

VANDAG SE EREDIENSTE

09:00 OGGENDDIENS

Ds. Rynhardt Pretorius

Skrifgedeeltes: Matteus 25: 31 - 46

Fokusvers: Matteus 25: 40

Tema: Jesus stuur, want die wêreld het Hom

nodig!

18:30 AANDDIENS

Ds. Rynhardt Pretorius

Skrifgedeelte: Openbaring 1:1 - 20

Fokusverse: Openbaring 1:9

Tema: Was jy al op Patmos?

DISSIPELSKAP 101 Almal is hartlik welkom!

Hierdie toerusting word elke Maandag om 19:00 vir ongeveer 8 weke aangebied, en ons bekyk die heel basiese dinge wat eie is aan Christen-wees. Dit is bedoel vir nuwe Christene, maar ook vir mense wat dalk bietjie hulle basiese kennis oor die Here en sy Woord wil opskerp. Dit is vir persone wat nog belydenis gaan aflê/gedoop moet word, maar ook vir hulle wat reeds belydenis gedoen het. Kontak Braam vir meer inligting, en gee ook jou naam by hom op as jy wil inskakel. Daar is geen koste aan verbonde nie. 0824595636 en [email protected]

2020 GEMEENTEKALENDER

Almal wat graag op die 2020 gemeentekalender

spesifieke aksies/toerustinggeleenthede ens.

aangebring wil hê, word vriendelik versoek om so

spoedig moontlik datums en tye aan

ronel@gkbenoni deur te stuur.

Page 2: Gereformeerde Kerk Benoni · 2019. 8. 11. · Dissipelskap 101 Dust Bybelstudie Adri Goede 083 654 4821 Braam Krüger 082 459 5636 Melani van Wyk 072 587 2236 Dinsdag 08:30 Koördineringsvergadering

2

2

VERJAARSDAE 11 - 17 AUGUSTUS

Baie geluk aan almal met hul verjaarsdae vandag en in die komende week!

DATUM NAAM KONTAK NO.

11/ 08 Owen Shaw 082 575 1512

12/ 08 Henko Pretorius☺

13/ 08 Louis Sterkenburg Ben Venter

072 735 7000 082 805 0953

15/ 08 Donsie Krüger Vincent van Dyk

084 627 2393 083 244 7816

16/08 Tanya Potgieter 082 386 3816

(☺ doop-l) (* 70 ≤ 79) (** 80 ≤ 89) (*** 90≤ )

17/08 Leanne van der Merwe 076 869 4809

OP DIE PROGRAM VIR HIERDIE WEEK 11 - 18 AUGUSTUS 2019

DAG TYD GELEENTHEID KONTAKPERSOON

Vandag

09:00 18:30

Oggenddiens & Katkisasie gr 1-7 Aanddiens

Maandag 09:30 19:00 19:15

Rynpark 5 Bybelstudie Dissipelskap 101 Dust Bybelstudie

Adri Goede 083 654 4821 Braam Krüger 082 459 5636 Melani van Wyk 072 587 2236

Dinsdag 08:30 Koördineringsvergadering Ronel Ritchie 081 218 3048

Donderdag 18:30 Wyk F1 Bybelstudie vir jong werkendes/studente

Vrydag

06:00 09:00 17:30

Manne gebedsgroep Bybelstudie 4D Kids Aksie

Schalk van Eeden 082 561 9409 Braam Krüger 082 459 5636 Marelize Pretorius 076 834 7266

Sondag 18 Augustus

09:00 11:00 18:30

Oggenddiens * NAGMAAL* *DANKSEGGINGSETE* Aanddiens * NAGMAAL*

Woensdag 19:00 Bybelse leierskaptoerusting *Hantering v lyding*

Datums & geleenthede om te onthou!

DANKSEGGINGSETE SONDAG 18 AUGUSTUS

Ons gaan heerlik spitbraai hou! Op die spyskaart is daar 3 soorte vleise, 2 slaaie en groente met heerlike nagereg. Kom geniet hierdie heerlike geleentheid as gemeente saam. Kaartjies vir die ete beloop R80.00 en sal te koop wees by Donsie Krüger na die erediens / by Ina Bolt gedurende kantoorure / volg die skakel op die GK Benoni webwerf of op ons facebook-blad. Besprekings en betalings asb voor 12 Augustus. Let wel, ons maak gebruik van ‘n spysenier hierdie keer, en daar word per kop betaal dus sal ons geen laat besprekings kan aanvaar nie. Besprekings en betalings kan vandag by Donsie in die konsistorie na die oggenddiens gemaak word.

10-jaar herdenking SLEUTELHOUERS

Daar is nog heelwat sleutelhouers, hout & perpeks, wat na elke ogenddiens in die konsistorie teen R5 elk

te koop beskikbaar terwyl voorraad hou. USB’s

Beskikbaar by Eddie na die oggenddiens by die klankbord.

Page 3: Gereformeerde Kerk Benoni · 2019. 8. 11. · Dissipelskap 101 Dust Bybelstudie Adri Goede 083 654 4821 Braam Krüger 082 459 5636 Melani van Wyk 072 587 2236 Dinsdag 08:30 Koördineringsvergadering

3

3

14 & 21 Aug. TOERUSTING-GELEENTHEID

HOE HANTEER MENS LYDING?

Dr. Vorster Combrink (Pastorale berader) kom toerusting by ons aanbied oor die sin van lyding en hoe om dit saam met God te hanteer. Almal wat swaarkry, of familie en/of vriende het wat deur moeilike tye gaan, word genooi om hierdie geleentheid by te woon. Wanneer: 14 & 21 Augustus 2019 Tyd: 19:00 - 21:00 Koste: R100 p/p vir albei geleenthede (betaalbaar op 14 Augustus)

RSVP asb. by Ina Bolt op 084 339 1136 | registreer deur die skakel op die webblad

PALMS 22 AUGUSTUS @ 10:00

Palmbyeenkoms vind DV Donderdag 22 Augustus plaas. * Dit skuif na Donderdag agv die nagmaal in Rynpark .* Dit neem die vorm van 'n teelepelete aan. Ons gaan net lekker eet en kuier. Almal welkom. Corrie Venter 083 280 9659

EVANGELISERINGS GELEENTHEID

Is JY gereed om ‘n antwoord te gee?

Hier kan jy vrae kom vra om jouself toe te rus om te kan

antwoord as iemand jou vra oor die vrede wat in jou is!

Moenie hierdie geleentheid misloop nie!

BYBELVERSPREIDING Die Diensgroep Bybelverspreiding gaan Sondag 18 Augustus na die Nagmaal die laaste komberse en Bybels afdra by Lulu Plakkerskamp in Bredell Almal wat graag sou wou deel aan hierdie uitreik kan Pieter of Lenie kontak by 083 457 8861 of na die diens by die portaaldeur bymekaar kom

GEBEDSGELEENTHEID Broers susters en kinders U word harlik uitgenooi na ons tweede gebedsgeleentheid die 23ste Augustus vanaf 18:30 in die kekgebou. Ons begin weer met n gebedsopleiding en gesamentlike gebedsgeleen-theid. Na die amptelike verigtinge sal daar weer geleentheid wees vir die wat so deur die heilige Gees gelei word om deurnag te bid. Ons fokus val die keer op ons kontinent Afrika. In die voor-portaal van die kerk is daar n kaart opgeplak omsolank na te kyk landete identifiseer om voor te bid.Die Here het ons in n bepaalde tyd in n bepaalde Kontinent geplaas om n verskil te maak. Kom ons begin dan deur te bid! Vir enige navrae kontak donsie 0846272393 Gebedsgroep.

Page 4: Gereformeerde Kerk Benoni · 2019. 8. 11. · Dissipelskap 101 Dust Bybelstudie Adri Goede 083 654 4821 Braam Krüger 082 459 5636 Melani van Wyk 072 587 2236 Dinsdag 08:30 Koördineringsvergadering

4

4

KOLLEKTES

KOLLEKTES VAN 4 AUGUSTUS: Diens van Barmhartigheid: R 7835 Teologiese skoolpublikasies: R 2516 Borg-’n-Bybel houertjies: R —- Jeugdiens: R 194

KOLLEKTES VANDAG:

Kollekte in die banke: Diens van Barmhartigheid

Deurkollekte: Emeritaatsversorging Deurkollektes vir 18 Augustus: Bybelaksie

Ons gemeente is bevoorreg om baie bedienings te behartig. Hierdie werk word gedra deur ons lidmate

se vrywillige offergawes.

GK BENONI BANKBESONDERHEDE :

BANK: ABSA TJEK REK : 220 340 333 VERWYSING: Volle Naam, Van & Doel

WEBBLAD: www.gkbenoni .co.za

BERIGTE: [email protected]

FACEBOOK: https://www.facebook.com/GKBenoni/ VRA JOU VRAE:

https://goo.gl/WFtT3F

Diens van Barmhartigheid Emeritaatsversorging

PREDIKANTE:

dr. Braam Krüger

☎ 082 459 5636

ds. Rynhardt Pretorius

☎ 074 944 7769

ADMINKANTOOR: Ma-Vr 09:00-14:00 Ina Bolt

☎ 011 849 2054

☎ 084 339 1136

[email protected]

Liewe mede-gelowiges. In September gaan ek saam met There4 ministries na die midde Ooste reis. Daar gaan ons vervolgde Christene en vlugtelinge ontmoet, toerus en be-moedig. Wees asb deel van ons reis deur een of meer van die volgende te doen: 1. BID vir ons groep van 12 vroue wat gaan, en vir ons geliefdes wat nie saamgaan nie. Ons werk met vroue daar, bid vir elkeen wat ons daar ontmoet, hetsy medewerkers en vlugtelinge. Bid vir die voorbereiding. Bid vir ’n veilige reis sootoe en terug. Bid vir eensgesindheid in ons groep, daar is n paar wat die eerste keer dit doen. Bid vir wysheid en krag vir ’n vol program oor 10 dae. 2. Skenkings om Bybels aan te koop teen R150 per Bybel deur direk in There4 bedieninge se rekening in te betaal. Bankbesonderhede is: Begunstigde: There4 Ministries FNB - Newton Park (261050) | Rekening Nr: 62515023084 | Verwysing: Van / Lig

3.Maak iets om te vat: brei bedsokkies. ons kort nog 150 pare/ maak lap sakkies. Kontak my asb. vir Spesifikasies. (Ons benodig nog 50) / maak 12 spring rekke. Kontak my asb voor jy maak. Vir meer inligting kontak my gerus. Dankie Veronica van der Wateren: 084 247 2321