genetiese verbetering
DESCRIPTION
GENETIESE VERBETERING. GENETIESE VERANDERING WEENS SKOUE. WAT WIL ONS BERYK?. Om ‘n Meatmaster boer te leer hoe om die meeste geld te maak uit sy beskikbare voedings bron. HOE KRY ONS DIT REG ?. Hy moet bewus wees van sy unike geaardheid en sy bestuurs vermoë. - PowerPoint PPT PresentationTRANSCRIPT
GENETIESE VERBETERING
GENETIESE VERANDERING WEENS SKOUE
WAT WIL ONS BERYK?
Om ‘n Meatmaster boer Om ‘n Meatmaster boer te leer hoe om die te leer hoe om die
meeste geld te maak uit meeste geld te maak uit sy beskikbare voedings sy beskikbare voedings
bron.bron.
HOE KRY ONS DIT REG ?HOE KRY ONS DIT REG ?
Hy moet bewus wees van sy unike geaardheid en sy bestuurs vermoë.
Hy moet sy plaas ken en sy optimum produksie bepaal.Hoeveel Kg vleis per ha is moontlikWatter tipe Meatmaster gaan onder sy
omstandighede hom in staat stel om sy doel te beryk
HOE MOET SY OOIE BESTUUR WORD
½ Lam, 1 lam, 1 ½ lam of 3 lammers per jaar, wat is SY doelwit?
Moet elke ooi 1 lam kans per jaar kry of 3 lam kanse in twee jaar?
Moet daar twee lam seisoene wees? Waneer doen ek my inentings en of doseerings Waneer is my beste markings tye. Hoe gaan ek die ongediertes beheer?NB. Om die boonste reg te kry was ramme onder NB. Om die boonste reg te kry was ramme onder
die ooie los nog altyd die swakste besluit.die ooie los nog altyd die swakste besluit.
SELEKSIE IS NOU DIE SLEUTEL OM MY INSTAAT TE STEL OM MY DOEL TE BERYK
Hand en oog metode
+
Produksie en reproduksie syfers
+
BLUP teelwaardes
= SUKSESSSUKSESS
Nie die een of die ander nie !!Nie die een of die ander nie !!
REPRODUKSIE
Genetiese verbetering nie moontlik sonder REPRODUKSIE
In enige vleis en stoet bedryf is die MANLIKE DIER die beginpunt van alles!
1.1. ‘‘n Teelram het basies twee taken Teelram het basies twee take:
1.1 om ooie dragtig te kry
1.2 om by te dra tot die genetiese verbetering van die kudde
Indien ‘n ram nie aan beidebeide van hierdie vereistes voldoen nie, en dit geld vir beide STOET en
KOMMERSIëLE kuddes, mag daardie ram nie as teelram diens doen nie.
2. Waarom dan nog probleme met teelramme?
Kry nie wat hul soek nie.
• Daar is verskeie meetbare asook nie-meetbare eienskappe betrokke by diensbaarheid. Maak gebruik van alle moontlike inligting om risiko te verminder:
3. Funksionele faktore wat diensbaarheid beïnvloed:
3.1 ManlikheidManlikheid: Die eerste gewaarwording moet wees: “hier staan ‘n ram voor my!”.
TEELRAMME
3.2 Reproduktiewe fiksheid:
Dit is bepaal dat reproduktiewe fiksheid (vrugbaarheid) vir die kommersiële vleisprodusent, vyf keer (5x5x) meer van ekonomiese belang as groeivermoë is en tien keer (10x10x) meer belangrik as karkaseienskappe.
Afwykings t.o.v. reproduktiewe fiksheid by rammeAfwykings t.o.v. reproduktiewe fiksheid by ramme: • Testes te klein
REPRODUKTIEWE FIKSHEID
Daar bestaan onomwonde bewyse dat testis grootte, semenproduksie en kwaliteit, gekorreleerd is.
Korrelasie:Skrotum omtrek en:
Semenkwaliteit = 69%Semenkwantiteit = 81%
Testes omtrek Aantal bulle % Bulle met hoë
Kwaliteit semen
30 16 15
32 23 20
34 45 52
36 42 65
38 21 95
TESTIS KORRELASIE
• Afwykings soos hipoplasie (onder ontwikkelde testis),
kriptorgidisme (afwesigheid van 1 of meer testis)
• Onderontwikkelde epididimi (bybal)
• Te lang of vlesige skede
TESTIS AFWYKINGS
NB. by ram seleksie
• Semen-afwykings• Gebrek aan libido• Dekbehendigheid• Geslagsiektes
Afwykings van die skrotum• Gedraaide skrotum• Gesplete skrotum • Koeksister testes • Banana testes
VERBETERING
Goed geplaasde Testis / Normaal
TESTIS
GEDRAAIDE TESTIS
Koeksister Testis
KOEKSISTER TESTIS
KOEKSITER TESTIS
KOEKSITER TESTIS
Algemene bouvorm-afwykings en afwykings van die skelet:• Swak of afwykende bene, kootgewrigte en kloue • Afwykings van bek en kop• Swak balans van voor- en agterkwart tot diepte• Swak bespiering
Wan-aangepas in omgewing:• Swak haarkwaliteit • In- en uitwendige parasietbestandheid• Hitte / koue-weerstand• Siekte-bestandheid• Loop vermoë
Kondisie• Onder- of oorvoeding• Wanvoeding
GENETIESE VERBETERING
Lam probleme• Te hoë geboorte massa (hoog oorerflikhoog oorerflik)• Grofgeboude lammers
Swak produksiepotensiaal:• Negatiewe ekonomiese effek• Vestig lae waarde gene in kudde
Dus: Meet om te weetMeet om te weet
GENETIESE VERBETERING
SIEKTES
• Alle Meatmaster ramme wat op veilings onder beskereming van die genootskap verkoop word moet nie langer as 3 maande voor die veiling skoon getoets wees vir Brucella Ovis of n skoon kudde sertifikaat jaarliks vertoon.
• Toets ook vir ander geslags siektes soos A semenis.
• Ondersoek al die ramme vir pester siekte en abnormaliteite van die testes.
• Ondersoek die ooie se eiers vir infeksie.
BYBALONTSTEKING
ONTSTEKING IN BYBAL
AANGETASTE TEELBAL
• Regs kan die gesonde bybal duidelik gesien word.
• Links - Ontsteking van die bybal en verkleining van die testis.
TESTIS
TEELBAL
Die teelbal lyk op die
oog af heel normaal.
BYBAL ONTSTEKING
• Bybal word al groter en testis al kleiner weens ontsteking.
A-SEMENIS ONTSTEKING
A semenis
ontsteking lei tot
vergroting van die
bybal & verkleining
van die testis.
Linker bybal ontsteking
• Testis totaal tot nuut, vol etter.
GENETIESE VERBETERING VIR DIE HELE GESIN
Baie dankie vir u aandagInligting en Insigte verskaf deur Dr. P van Rooyen en Stamboek