fisiese wetenskappe skoolgebaseerde assessering … science afrikaaans... · fisiese wetenskappe...
TRANSCRIPT
iFISIESE WETENSKAPPE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
FISIESE WETENSKAPPE
SKOOLGEBASEERDE ASSESSERINGVOORBEELDE – KABV
GRAAD 12
ONDERWYSERGIDS
1FISIESE WETENSKAPPE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
FISIESE WETENSKAPPE
SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING
VOORBEELDE – KABV
GRAAD 12
ONDERWYSERGIDS
2FISIESE WETENSKAPPE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
INHOUD
1. Inleiding ......................................................................................................................................3
2. Doelstellings ...............................................................................................................................3
3. Assesseringstake vir Graad 12 Praktiese Werk .........................................................................6
4. Gehalteversekeringsproses........................................................................................................6
5. Voorbeelde van Praktiese Werk as Formele Assesseringstake .................................................7
5.1 Kwartaal 1
Bereidingvanestersenidentifiseringdeurmiddelvanreuk .........................................7
5.2 Kwartaal 2
Behoudvanlineêremomentum .....................................................................................13
5.3 Kwartaal 3
Elektrisiteit en magnetisme
Deel 1 ............................................................................................................................17
Bepaal die interne weerstand van ‘n battery.
Deel 2 ............................................................................................................................19
Stel ‘n serie-parallelnetwerk met ‘n bekende weerstand op.
Bepaaldieekwivalenteweerstandmetbehulpvan‘nammeteren‘nvoltmeterenvergelykmetdie teoretiese waarde.
6. Memorandum .............................................................................................................................20
6.1 Estersenidentifiseringdeurreuk ..................................................................................22
6.2 Diebehoudvanlineêremomentum ...............................................................................22
6.3 Elektrisiteit en magnetisme
Deel 1 ............................................................................................................................24
Die interne weerstand van ‘n battery
Deel 2 ............................................................................................................................26
Ekwivalente weerstand van ‘n serie-parallelnetwerk
3FISIESE WETENSKAPPE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
PRAKTIESE WERK AS FORMELE ASSESSERINGSTAKE
1. InleidingAssessering is ‘n deurlopende, beplande proses van identifisering, insameling en interpretasie van inligting metbetrekkingtotleerdersseprestasiedeurgebruiktemaakvanverskillendevormevanassessering.Ditbehelsvierstappe:genereringeninsamelingvanbewysevanprestasie;evalueringvanhierdiebewyse;aantekenvandiebevindingsendiegebruikvanhierdieinligtingomdieontwikkelingvandieleerdersteverstaanendaardeurdieonderrig-leer-proseste bevorder. Assessering behoort beide informeel (assessering vir leer) en formeel (assessering van leer) te wees. In beidegevallemoetgereeldeterugvoeraandieleerdersgegeewordomdieleerervaringteversterk.
Skoolgebaseerdeassessering(SGA)is‘ndoelgerigteversamelingvanleerderssewerkwatdieleerdersepogings,vordering en prestasie op ‘n gegewe gebied aantoon. Die gehalte van die SGA-take staan integraal in leerders se voorbereiding vir die eindeksamen. Die SGA-komponent is verpligtend vir alle leerders. Leerders wat nie aan die vereistesvoldoenwatinooreenstemmingmetdiebeleidgespesifiseerisnie,magmoontlikniekwalifiseeromvirdieeindeksamen in die vak in te skryf nie.
Daar word van onderwysers verwag om seker te maak dat die assesseringstake toepaslik is en geskik is vir die leerders wat onderrig word. Onderwysers moet die take aanpas om by die leerders se begripsvlak te pas. Take moet ook binne‘nkonteksgestelword.DievereistessoosindieKurrikulum-en-assesseringsbeleidsverklaringdokument(KABV)uitgeengesitis,moetegteraltydinaggeneemword.
HierdieKABV-dokumentbevattakewataandievereistesvandiegraad12FisieseWetenskappe-kurrikulumvoldoen.Daarwordverwagdatdietakeas‘nwaardevollehulpmiddelsaldienvir:
• FisieseWetenskappe-onderwysers,deurdatditvoorbeeldeverskafvandietipeenstandaardvanskoolgebaseerdeassesseringstakewatvirhulleleerdersgeskiksalwees
• Graad12FisieseWetenskappe-leerders,deurdatditmateriaalverskafwathullesalhelpinhullevoorbereidingvirdieNasionaleSeniorsertifikaat-eksamen
2. Die doelwitte en doelstellings van skoolgebaseerde assessering
• Skoolgebaseerdeassesseringbied‘nmeergebalanseerdeenbetroubareassesseringstelsel,met‘ntoenameindie omvang en verskeidenheid van assesseringstake.
• Dievoorbeeldtakeisdaaropgerigomdiedieptevandiekurrikuluminhoudtereflekteerwattoepaslikisvirgraad12.
• Dit reflekteerdieverlangdekognitieweeisesoosgestel inBloomsehersiene taksonomie:onthou, verstaan,toepas,ontleed,evalueerenskep.
• Skoolgebaseerdeassesseringverbeterdiegeldigheidvanassesseringdeurdataspekteingesluitwordwatniein‘n formele eksamenopset geassesseer kan word nie.
• Ditverbeterdiebetroubaarheidvanassesseringaangesienbeoordelinggebaseerwordoptallewaarnemingsvandie leerder oor ‘n lang tydperk.
• Dit bemagtig onderwysers om deel te word van die assesseringsproses en verhoog die samewerking en deel van kundigheidbinneenonderskole.
• Dithet‘nprofessioneleontwikkelingsfunksiedeurdatditonderwyserssevaardighedeinassesseringspraktykeuitbou,watdanweernaanderterreinevandiekurrikulumoorgedrakanword.
• Dietakefokusopdie inhoudvandieNasionaleKurrikulumverklaring(NKS)wat in2013gegeldhet,enbevatblootstelling aan sekere aspekte van die nuwe inhoud van die Kurrikulum-en-assesseringsbeleidsverklaring(KABV) wat vanaf 2014 geld.
Die onderskeidende kenmerke van SGA (en sy voordele as een betreklike klein komponent van ‘n samehangende assesseringstelsel) het implikasies vir die ontwerp en implementering daarvan, in die besonder die aard van dieassesseringstakeendierolvandieonderwysersestandaardiseringsprosedures.Hierdieimplikasieswordsoosvolgsaamgevat:
4FISIESE WETENSKAPPE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
• Dieassesseringsprosesbehoortaandienormaleonderrigprogramgeskakeltewordenook‘nlogieseuitvloeiseldaarvantewees.Onderrig,leerenassesseringbehoortaanvullendedelevandieopvoedingservaringasgeheeltewees(ditwilsê,dieSGA-komponentisnie‘nafsonderlikeeenmaligeaktiwiteitwatvolgens‘nroosteruitgevoerkanwordenwaarvoorvoorbereikanwordasofdit‘nafsonderlikedeelvandiekurrikulumisnie).
• Dieassesseringsprosesbehoort ‘nrykerbeeld teverskafvanwaartoe leerders instaat isasditwatdeurdieeksterneeksamenverkryword,deurmeervoorbeeldeoor‘nlangertydperktedoenendeurnaderaantoestandein die werklike lewe met minder stres te beweeg (d.w.s. die SGA-komponent is nie ‘n eenmalige aktiwiteit wat onderpseudo-eksamentoestandedeuronbekendeassesseerdersgedoenwordnie).
• Dieformatiewe/summatieweonderskeidbestaanwelinSGA,maarisbaieminderrigiedenonbuigsaamasin‘n toetskultuur, d.w.s. leerders behoort konstruktiewe terugvoer te kry sowel as die geleentheid om vrae oorspesifiekeaspektevanhullevorderingtestelnaelkebeplandeSGA-assesseringsaktiwiteit.
• IndiendieSGA-proseseffektiefmoetwees,moetdithoogsgekontekstualiseer,dialogiesvanaardensensitiefvirleerderssebehoefteswees,d.w.s.dieSGA-komponentisnieenkanniebeskouwordasidentiesaan‘neksterneeksamenwaarin toetse, take en taaktoestande volledig gestandaardiseer en alle kontekstuele veranderlikesbeheerwordnie.Enigepogingomdit tedoen,soubetekendatdie rasionaalvirSGAweerspreekword;dusmoetskoleenonderwysers‘nsekerematevanvertroueenoutonomiegenietindieontwerp,implementeringenspesifieketydsplasingvandieassesseringstake.
Onderwysers moet seker maak dat leerders die assesseringskriteria asook die relevansie daarvan vir self- en portuurassessering verstaan. Onderwysers behoort ook eers hierdie kriteria vir informele assesserings- enonderrigdoeleindestegebruikvoordathulleenigeformeleassesseringuitvoersodathullevertroudkanweesmetdiekriteria en die assesseringsproses.
Dieprojekverskafvoorbeeldtakewatdaaropgerigisom:
• Die verlangde kognitiewe eise tereflekteersoos inBloomsehersienetaksonomievervat:onthou,verstaan,toepas,ontleed,evalueerenskep.
• Vrae en onderafdelings van vrae te bevat wat toepaslike vlakke van uitdaging bied:maklik, gemiddeld enmoeilik.
Assesseringstake soos beskryf deur die NKV en KABV (Fisiese Wetenskappe)
Diefinalepuntingraad12wordberekenuitdieNasionaleSeniorsertifikaat-eksamen(NSS)watleerdersskryf(uit300punte)plusdieskoolgebaseerdeassessering(uit100punte).
FisieseWetenskappeondersoekfisieseenchemieseverskynsels.Ditwordgedoendeurmiddelvanwetenskaplikeondersoek en die toepassing vanwetenskaplikemodelle, teorieë enwette omgebeure in die fisiese omgewing teverklaar en te voorspel.
Praktiese werk in Fisiese Wetenskappe moet met die teorie geïntegreer word om die konsepte te versterk wat geleer word.Ditkandievormvaneenvoudigepraktiesedemonstrasiesaanneemofselfs‘neksperimentofpraktieseondersoek.
VerskillendepraktieseaktiwiteitewordinDeel3(FisieseWetenskappe-inhoud)vandieKABV-dokumentuiteengesit.Sommige van hierdie praktiese aktiwiteite word as deel van formele assesseringgedoen,terwylanderasdeelvaninformele assesseringuitgevoerkanword.
5FISIESE WETENSKAPPE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
DEFINISIES
Informele assesseringstakeishuiswerk,klaswerk,praktieseondersoeke,eksperimenteeninformeletoetse.
Formele assesseringstakeiskontroletoetse,eksamens,eksperimenteenprojekte.
Praktiese aktiwiteiteverwysnapraktiesedemonstrasies,eksperimenteofprojektewatgebruikwordomdiebegrippewatgeleerword,teversterk.
Eksperimente verwysna‘nstelinstruksieswatomskryfisvirleerdersomtevolgomsodoenderesultateteverkrywatbeweseteorieëverifieer.
Praktiese ondersoeke vereis van leerders om die wetenskaplike proses te volg.
Vanaf 2014 sal DRIE voorgeskreweeksperimenteperjaaruitgevoerwordasdeelvandieformeleassesseringstake:
• Een Chemie-prakties in die eerste kwartaal
• ‘n Fisika- of ‘n Chemie-prakties in die tweede kwartaal
• ‘n Fisika-prakties in die derde kwartaal
DaarisdusDRIEpraktieseaktiwiteitevirformeleassesseringingraad12.(Verwysna3Assesseringstakebl.16soosin die KABV omskryf.)
NOTA AAN ONDERWYSERS
Hierdie take is geskik vir informele assessering vir 2013segraad12-leerders(NKV),enasformele assessering vir graad 12-leerders vanaf 2014 (KABV).
6FISIESE WETENSKAPPE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
3. ASSESSERINGSTAKE VIR GRAAD 12 PRAKTIESE WERKDie tabel hieronder toon die voorgeskrewe formele assesseringsaktiwiteite vir praktiese werk en die gewigswaarde van die jaarlikse SGA.
KWARTAAL VOORGESKREWE PRAKTIESE AKTIWITEITE VIR FORMELE ASSESSERING
GEWIGS-WAARDE
1 EKSPERIMENT (CHEMIE)Diebereidingvanestersenidentifiseringdeurreuk
15% vanjaarlikse SGA
2 EKSPERIMENT (CHEMIE)Hoegebruikjydietitrasievanoksaalsuurteennatriumhidroksiedomdiekonsentrasievandienatriumhidroksiedtebepaal?
OF
EKSPERIMENT (FISIKA)Diebehoudvanlineêremomentum
20% vanjaarlikse SGA
3 EKSPERIMENT (FISIKA)Deel 1Bepaal die interne weerstand van ‘n battery.
Deel 2Stel ‘n serie-parallelnetwerk met ‘n bekende weerstand op.Bepaaldieekwivalenteweerstandmetbehulpvan‘nammeteren‘nvolt-meter en vergelyk dit met die teoretiese waarde.
15% vanjaarlikse SGA
LET WEL: VERWYS NA DIE ASSESSERINGSPROGRAM VIR GRAAD 12 IN DIE KABV-DOKUMENT.
4. GEHALTEVERSEKERINGSPROSES (VAKSPESIFIEK)‘nSpankundigesbestaandeuitonderwysersenvakadviseursuitverskillendeprovinsiesisdeurdieDBOaangewysomdieassesseringstaketeontwikkelenoptestel.Hierdiepaneelkundigeshet‘ntydperkvanvierdaebydieDBOdeurgebringom die take te ontwikkel aan die hand van die riglyne en beleidsverklarings. Die moderering en gehalteversekering van takeisdeurnasionaleenprovinsialeeksaminatoreenmoderatoreonderneem.DieassesseringstakeisverderafgeronddeurdienasionaleinternemoderatoreomteversekerdatditinooreenstemmingmetdieKABV-dokumentis.
Die doel van hierdie dokument is om beide onderwysers en leerders te voorsien van ‘n stel gestandaardiseerdeskoolgebaseerdeassesseringstake(SGA-take).Ditbevatnuttigeinligtingenriglyneindievormvanvoorbeeld.
7FISIESE WETENSKAPPE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
5. VOORBEELDE VAN PRAKTIESE WERK AS FORMELE ASSESSERINGSTAKE
KWARTAAL 1: PRAKTIESE WERK
KENNISAREA: MATERIE EN MATERIALE
5.1 DIE BEREIDING VAN ESTERS EN IDENTIFISERING DEUR MIDDEL VAN REUK
INLEIDING
Esters‘nhetsterkvrugtereuk.Esterskomvannatureinvrugtevoor.Esterskansintetiesbereiworddeurdiereaksietussen‘nkarboksielsuuren‘nalkohol.Hierdiereaksiestaanasestervormingofveresteringbekend.Diereaksiekandeurgekonsentreerdeswawelsuurgekataliseerword.
DOEL
Bereiverskillendeestersdeurverskillendekarboksielsureenalkoholetegebruik.
Identifiseerdieesterswatgevormwordaanhullereuk.
APPARAAT
• Veiligheidsbril
• Proefbuise
• Druppipette
• 250 ml-beker
• Proefbuisrakkie
• Bunsenbrander
• Hittebestandematjie/teël
• Driepoot
• Metaalgaas
• Retortstaander
• Chemikalieë:metanol,etanol,propanol,etanoësuur,salisielsuur,swawelsuuren0,5mol.dm-3natriumkarbonaat
8FISIESE WETENSKAPPE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
METODE
1. Plaas1druppelgekonsentreerdeswawelsuurin‘nproefbuis.
2. Voeg10druppelsetanoësuurbydieselfdeproefbuis.
3. Voeg10druppelsetanolbydiemengsel.
BEREI ‘N WATERBAD
1. Gooiongeveer100cm3 waterindie250cm3-beker.
2. Laatdieproefbuisversigtigindiebekersaksodatditregopstaan.
3. Verhit die beker geleidelik op ‘n driepoot en metaalgaas tot die water begin kook. Stop dan die verhitting.
4. Laatditvir1minuutindiewarmwaterstaan.Indiendiemengselindieproefbuiskook,gebruik‘ntangomdituitdiewatertehaaltotdatditophoukook,ensitditdanterugindiewarmwater.
5. Haaldieproefbuisna1minuutversigtiguitenlaatditafkoel.
PROEFBUIS MET REAKSIEMENGSEL
1DRUPPELGEKONSENTREERDESWAWELSUUR
+
10DRUPPELSETANOËSUUR
+
10DRUPPELSETANOL
9FISIESE WETENSKAPPE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
6. Asditafgekoelhet,gooidiemengselin‘nproefbuishalfvolmet0,5mol.dm-3-natriumkarbonaatoplossing.Ditsal‘nbietjiebruis.Menggoed.‘nEsterlaagsalafgeskeiwordenbo-opdiewaterlaagdryf.
7. Ruikdieprodukdeurdiereukliggiesmetjouhandnajouneustoetewaai.WAARSKUWING! MOENIE DIE OPENING VAN DIE PROEFBUIS ONDER JOU NEUS HOU NIE!
Methierdietegniekgebruikjyjouhandomdielugoordieopeningvan’nhouerindierigtingvanjouneustewaai.Lugwatmetdiestofgemengis,wordinjouneusingetreksodatdiereukvandieoorspronklikemiddelverdunword.
8. Herhaalstap1tot10,maargebruikMETANOL en PROPANOL as die alkohol.
9. Herhaalstap1tot10,maargebruikSALISIELSUUR en METANOL.
RESULTATE EN DIE VERTOLKING VAN RESULTATE
Voltooi die tabelle hieronder.
KiesEENvandievolgendeomdieesterwatgevormis,aansyreukteidentifiseer:
• Verf
• Peer
• Pynappel
• Aarbei
• Roomys
• Naellakverwyderaar
• Wintergroen
BEKER
METAALGAAS
DRIEPOOT
BUNSENBRANDER
REAKSIEMENGSEL
WATER
10FISIESE WETENSKAPPE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
EKSPERIMENT 1: ETANOL + ETANOËSUUR
REUK
VERGELYKINGIN WOORDE
STRUKTUUR-FORMULE
CHEMIESE VERGELYKING
GEBALANSEERDECHEMIESE VERGELYKING
(16)
EKSPERIMENT 2: METANOL + ETANOËSUUR
REUK
VERGELYKINGIN WOORDE
STRUKTUUR-FORMULE
CHEMIESE VERGELYKING
GEBALANSEERDECHEMIESE VERGELYKING
(16)
11FISIESE WETENSKAPPE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
EKSPERIMENT 3: PROPANOL + ETANOËSUUR
REUK
VERGELYKINGIN WOORDE
STRUKTUUR-FORMULE
CHEMIESE VERGELYKING
GEBALANSEERDECHEMIESE VERGELYKING
(16)
EKSPERIMENT 4: METANOL + SALISIELSUUR
REUK (2)
BESPREKING VAN RESULTATE
1. Wattereienskapvanswawelsuurmaakdit‘ngeskiktekatalisatorvirdiebereidingvanesters?
_________________________________________________________________ (2)
2. Waaromverhitonsdieproefbuisin‘nwaterbadenniedirekoor‘nvlamnie?
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________ (2)
3. Metverwysingnadiekenmerkendereukevanesters,noemTWEEvoorbeeldewaar estersinverskillendeindustrieëgebruikword.
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________ (4)
12FISIESE WETENSKAPPE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
4. Waaromhetestersmet‘nhoërmolekulêregewigniesterkreukenie?
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________ (2)
TOTAAL: 60
13FISIESE WETENSKAPPE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
KWARTAAL 2 PRAKTIESE WERK
KENNISAREA: MEGANIKA
5.2 DIE BEHOUD VAN LINEÊRE MOMENTUM
INLEIDING
Momentumismassainbeweging.Diehoeveelheidmomentumvan‘nvoorwerpworddeurtweeveranderlikesbepaal,naamlik massa en snelheid.
Lineêremomentum(momentumin‘nreguitlyn)kangedefinieerwordasdieprodukvanmassaensnelheid.
Dieverifiëringvandiebehoudvanmomentumkaneksperimenteelbepaalwordtydens‘nontploffing en ‘n botsing.
DOEL
Omdiebehoudvanlineêremomentumtydens‘nontploffingteverifieer.
APPARAAT
• Trolliebaan
• Trollies
• Meterstok
• Buffers(plankeofstene)
METODE
1. Plaastweetrolliesteenmekaarop‘ngladde,horisontalevloer.‘nSaamgepersteveerisaaneenvandietrolliesvasgesit.
2. Plaas‘nderdetrolliebo-opeenvandieandertweetrolliesinStap1.Hierdietweetrolliesverteenwoordignou‘nmassavan2m,terwyldieenkeletrollie‘nmassavanmvoorstel.
3. Plaastweestewigehoutplankeweerskantevandieopstelling(nieverderas1–1,5mvandieopstellingafnie),soos in die diagram hieronder getoon.
4. Ontspandieveervandieeentrolliesodatdietweestelselsvanmekaarafwegbeweeg.Luisternadiebotsingsteendieplanke.Dietrolliestelselstrefdieplankeopverskillendetye,omdatdieeentrolliestelselstadigerasdieander een beweeg (verskillende snelhede).
5. Deurmiddelvan‘probeerentref’,vind‘nposisievanwaardietrolliestelselsbeweegsodatalbeitrolliesdieplankeaan weerskante op dieselfde oomblik sal tref. Slegs ‘n enkele botsing moet gehoor word.
6. Meetdieafstande∆x1en∆x2watelketrollievandiebeginpunttotbydieplankbeweeg.Hierdieafstandesteldiesnelhede van die twee trolliestelsels onderskeidelik voor.
7. Herhaaldiebostaandeprosedureomnogtweestellewaardesteverkry.
14FISIESE WETENSKAPPE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
RESULTATE
Voltooi die volgende tabel.
Trolliestelsel 1 Trolliestelsel 2 Totale momentum
na ontploffing (‘eenheid’)
Massa(Trollie- eenheid)
[Snelheid v1]Afstand∆x1(cm)
Momentum(‘eenheid’)
Massa(trollie-
eenheid)
[Snelheid v2]Afstand∆x2(cm)
Momentum(‘eenheid’)
(10)
VERTOLKING EN BESPREKING VAN RESULTATE
1. Formuleer‘nondersoekendevraagvirhierdiepraktieseaktiwiteit.
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________ (3)
2. Skryfdiewetvandiebehoudvanmomentumneer.
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________ (2)
3. Verduidelikwaaromdaaraanvaarkanworddatdieafstandewatdeurdietrolliesafgelêword,as‘nmetingvanhullesnelhedebeskoukanword.
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________ (2)
4. Gee‘nredewaaromhierdieeksperimentmeeraseenkeeruitgevoermoetword.
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________ (2)
GEVOLGTREKKING
5. Maak‘ngevolgtrekkinguitdieresultatewatjyverkryhet.
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________ (3)
15FISIESE WETENSKAPPE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
EVALUERING
6. Watteraanbevelingskanjymaakomdieresultatevanjoueksperimentteverbeter?
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________ (4)
TOEPASSING
7. ‘nSeunmetmassa50kgen‘nmeisiemetmassa40kgstaanelkeenop‘nskaatsplank.Hulledrukhullehandeteen mekaar en stoot mekaar weg soos in die skets getoon word. Die meisie beweeg na regs teen 1 m.s-1.
7.1 Watisdietotalemomentumvandieseunendiemeisievoordathullevanmekaarafwegbeweeg?
____________________________________________________________ (2)
7.2 Bepaaldiesnelheidvandieseundireknadathullevanmekaarafwegbeweeghet.
____________________________________________________________
____________________________________________________________
____________________________________________________________
____________________________________________________________
____________________________________________________________
____________________________________________________________
____________________________________________________________
____________________________________________________________
____________________________________________________________
____________________________________________________________
____________________________________________________________
____________________________________________________________
____________________________________________________________
____________________________________________________________ (5)
16FISIESE WETENSKAPPE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
ALTERNATIEWE METODE – LINEÊRE LUGBAAN
METODE
‘nBotsingkaninplaasvan‘nontploffinggebruikwordomdiebehoudvanmomentumteondersoek.
Diediagramhieronderillustreerdiebotsingvantrolliesop‘nlugbaan.
TrollieAmetmassa2kgensnelheid1,5m.s-1naregsbotsmet‘nstilstaandetrollieBmetmassa1,5kg.
NadiebotsingbeweegtrollieAteen0,75m.s-1 na links en trollie B beweeg teen 3 m.s-1 na regs.
VERTOLKING VAN DIE RESULTATE
8.1 Indieverifiëringvandiebehoudvanmomentum,waaromisditbeterom‘nlugbaaninplaasvan‘ntrolliestelseltegebruik?
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________ (2)
8.2 Bewysdeurmiddelvan‘nberekeningdatdiemomentumtydenshierdiebotsingbehouis.
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________ (5)
TOTAAL: 40
17FISIESE WETENSKAPPE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
KWARTAAL 3: PRAKTIESE WERK
KENNISAREA: ELEKTRISITEIT EN MAGNETISME
5.3 BEPAAL DIE INTERNE WEERSTAND EN DIE EKWIVALENTE WEERSTAND VAN ‘N SERIE-PARALLELNETWERK
INLEIDING
Dieterm‘verlorespanning’verwysnadieverskiltussendieemkendieterminaalspanning.Diespanningisegternie‘verlore’nie.Ditisdiespanningoordieinterneweerstandvandiebattery,maaris‘verlore’virgebruikindieeksternestroombaan.
Die interne weerstand van die battery kan soos net nog ‘n resistor in serie in die stroombaan hanteer word. Die som van diespanningsoordieeksternestroombaanplusdiespanningoordieinterneweerstandisgelykaandieemk:
ε=Vspanning + Vinterne weerstand of ε=IRekstern + Ir
HERRANGSKIK OM DIE VOLGENDE TE KRY: V = -rI + ε
in die vorm y = mx + c waar m = -r
DEEL 1
Bepaal die interne weerstand van ‘n battery.
DOEL
Om die interne weerstand van ‘n battery te bepaal
APPARAAT
• Voltmeter(ofmultimeter)
• Ammeter(ofmultimeter)
• Koolstof-sinkbatteryvanenigegrootte(kiesdiespanninginverhoudingtotdiewaardesvandieresistors)
• Batteryhouer
• Reostaat
• Verbindingsdrade
• Skakelaar
18FISIESE WETENSKAPPE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
METODE
Stel die apparaat op soos in die diagram hieronder getoon en bepaal die ammeter- en voltmeterlesings vir VYF verskillende stellings van die reostaat.
VOORSORGMAATREËL: Moenie die skakelaar te lank aan los nie. Dit sal die battery laat verhit en veroorsaak dat dit afloop.
RESULTATE
1. Tabuleer die lesings van die terminaalspanning (volt) en die elektriese stroom (ampère)watuitdieeksperimentverkry is. (10)
VERTOLKING EN BESPREKING VAN RESULTATE
2. Identifiseerdie:
2.1 2.1 Onafhanklike veranderlike
2.2 2.2 Afhanklike veranderlike
2.3 2.3 Beheerdeveranderlike (3x2) (6)
3. Waaromsluitons‘nreostaatbydiestroombaanin? (2)
4. Teken‘ngrafiekvandievoltmeterlesings teenoor die ammeterlesings. (8)
5. Isdiegradiëntvandiegrafiekpositief of negatief?Verduidelik. (3)
6. Gebruikdiegrafiekomdieinterne weerstand van die battery te bepaal. (4)
7. Watterpuntopjougrafieksteldieemkvandiebatteryvoor?Verduidelik. (4)
GEVOLGTREKKING
8. Maak ‘n gevolgtrekkinguitdieresultatewatverkryis. (2)
19FISIESE WETENSKAPPE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
DEEL 2
Stel ‘n serie-parallelnetwerk met bekende resistors op. Bepaal die ekwivalente weerstand met behulp van ‘n ammeter en ‘n voltmeter en vergelyk dit met die teoretiese waarde.
DOEL
Om die ekwivalente weerstand van ‘n serie-parallelnetwerk te bepaal en dit met die berekende teoretiese waarde te vergelyk
APPARAAT
• Drie vaste resistors waarvan die waardes bekend is (waardes moet nie te hoog wees nie)
• Voltmeter(ofmultimeter)
• Ammeter(ofmultimeter)
• Battery(kiesdiespanninginverhoudingtotdiewaardesvandieresistors)
• Batteryhouer
• Verbindingsdrade
• Skakelaar
METODE
Stel die stroombaan op soos in die diagram hieronder getoon.
Teken die lesings op die voltmeter en ammeter aan.
VERTOLKING EN BESPREKING VAN RESULTATE
1. Gebruik die lesings wat jy in jou eksperiment verkry het en bepaal die ekwivalente weerstand van die stroombaan. (4)
2. DeurdiewaardesvanR1,R2 enR3 tegebruik,berekendieteoretiese waarde van die ekwivalente weerstand. (5)
GEVOLGTREKKING
3. Vergelyk die waardes wat in 1 en 2 hierbo verkry is en kom tot ‘n gepaste gevolgtrekking. (2)
TOTAAL: 50
20FISIESE WETENSKAPPE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
6. MEMORANDUM
6.1 DIE VOORBEREIDING VAN ESTERS EN IDENTIFISERING DEUR REUK
RESULTATE EN VERTOLKING VAN RESULTATE
EKSPERIMENT 1: ETANOL + ETANOËSUUR
REUKnaellak of
(peer)
VERGELYKING IN WOORDE
etanol+etanoësuur
etiel-etanoaat + water
STRUKTUUR-
FORMULE
CHEMIESE VERGELYKING
GEBALAN-SEERDE CHEMIESE
VERGELYKING
C2H5OH+ CH3COOH CH3COOC2H5 + H2O
reaktanse
produkte
balansering (16)
EKSPERIMENT 2: METANOL + ETANOËSUUR
REUK verf
VERGELYKING IN WOORDE
metanol +etanoësuur
metieletanoaat + water
STRUKTUUR-
FORMULE
CHEMIESE VERGELYKING
GEBAL-AN-SEERDE CHE-MIESE
VERGELYKING
CH3OH + CH3COOH CH3COOCH3 + H2O
reaktanse
produkte
balansering (16)
21FISIESE WETENSKAPPE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
EKSPERIMENT 3: PROPANOL + ETANOËSUUR
REUK peer
VERGELYKING IN WOORDE
propanol+etanoësuur
propieletanoaat + water
STRUKTUUR-
FORMULE
CHEMIESE VERGELYKING
GEBAL-AN-SEERDE CHE-MIESE
VERGELYKING
C3H7OH + CH3COOH CH3COOC3H7 + H2O
reaktanse
produkte
balansering (16)
EKSPERIMENT 4: METANOL + SALISIELSUUR
REUK wintergroen
(2)
BESPREKING VAN RESULTATEBESPREKING VAN RESULTATE
1. Dehidreringseienskap (2)
2. Baie organiese verbindings is vlambaar en moet nie naby 'n oop vlam gelaat word nie. (2)
3. • Voedselbedryf:geurvanvoedsel/lekkers/ookmargarienenpreserveermiddels• Kosmetiese bedryf: parfuumenvelrome• Alkoholbedryf: reuk/rum• Medisynebedryf:smaak van medisyne vir kinders bedoel (maks 2x2) (4)
4. Sterkerintermolekulêrekrag,hoërkookpunt,laerdampdruk (2)
TOTAAL: 60
22FISIESE WETENSKAPPE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
6.2 BEHOUD VAN LINEÊRE MOMENTUMMEMORANDUM
RESULTATE
Trolliestelsel 1 Trolliestelsel 2 Totale momentum na
ontploffing ('eenheid')
Massa(Trollie-eenheid)
[Snelheid v1]Afstand∆x1 (cm)
Momentum('eenheid')
Massa(trollie-
eenheid)
[Snelheid v2]Afstand∆x2 (cm)
Momentum('eenheid')
1 125 125 2 62 - 124 +11 123 123 2 61 - 121 +12 61 122 2 61 - 122 0
(10)
VERTOLKING EN BESPREKING VAN RESULTATE
1. Saldietotalelineêremomentumvoorennadieontploffingkonstantbly? (2)
2. Die totale lineêre momentum in 'n geslote sisteem bly konstant ten opsigte vangrootte en rigting. (2)
3. Die afstand wat elke trollie aflê, kan bereken word met die formule ∆x = v∆t.
Dietyewatditdietrolliesneemomhulleonderskeieafstandeaf te lê, isdieselfde (hulletref die planke op dieselfde tydstip); derhalwe kan die afstande 'n meting van die snelhede wees. (3)
4. Omdiegeldigheidvandieresultateteverseker (2)
GEVOLGTREKKING
5. Die totale momentum voor die ontploffing is gelyk aan/is nie gelyk aan die totalemomentumnadieontploffing(nie).(nagelangvandieleerderseresultate) (3)
EVALUERING
6. • Maak die seker dat die massas van die trollies identies is.
• Maak sekerdatdietrolliesinrusverkeervoordatjydietydbeginneem.
• Probeer om wrywing te verminder (deur die baan te poleer of die trollies sewiele te olie)
•Moeniedieafstandewatgemeetword,afrondnie.( + ENIGE TWEE) (4)
23FISIESE WETENSKAPPE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
TOEPASSINGTOEPASSING
7.1 0 kg.m.s-1 (2)
7.2 Neem regs as (+)
p(voor ontploffing)=p(na ontploffing)
∴ m1vi1 + m2vi2 =m1vf1 + m2vf2
∴ 0=(50)vi1 + (40)(1)
∴ vi1 = –0,8 m∙s–1
∴ vi1 = 0,8 m.s-1 in die teenoorgestelde rigting as die meisie (5)
ALTERNATIEWE METODE – LUGBAAN
8.1 Dielugbaanhetminderwrywing. (2)
8.2 ∑paanvanklik =mAvAi + mBvBi
=(2)(1,5)+0
=3kg.m.s-1
∑peind = mAvAf + mBvBf
=(2)(-0,75)+(1,5)(3)
=3kg.m.s-1
∴Momentum voor die botsing is gelyk aan die momentum na die botsing. (5)
TOTAAL: 40
24FISIESE WETENSKAPPE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
6.3 ELEKTRISITEIT EN MAGNETISME
DEEL 1: BEPAAL DIE INTERNE WEERSTAND VAN 'N BATTERY.
RESULTATE
1. Tabelvirresultatetydensdieeksperimentbehaal
TERMINAALSPANNING(VOLT)
ELEKTRIESE STROOM(AMPÈRE)
1
2
3
4
5
KRITERIA VIR DIE NASIEN VAN DIE TABEL
GeskikteaantalkolommeenryesoosaangetoondeurdieveranderlikesGeskikte opskrifte vir die kolomme Korrekte eenhede vir items/hoeveelhede in kolomme aangeteken Korrekte stelle waardes van hoeveelhede wat ondersoek is (10)
VERTOLKING EN BESPREKING VAN RESULTATE
2. Veranderlikes
2.1 Onafhanklik: Terminaalspanning
2.2 Afhanklik:Elektriese stroom
2.3 Beheerd:Temperatuur (6)
3. Deur die weerstand te verander, sal die stroomvloei verander, asookdie spanning. (2)
25FISIESE WETENSKAPPE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Fisiese Wetenskappe 1 DBE/2014SGA-onderwysergids
Kopieregvoorbehou Blaai om asseblief
4. Grafiek
KRITERIA VIR DIE NASIEN VAN DIE GRAFIEK
• Opskrif van die grafiek • Aanvaarbare skaal op die twee asse • Korrekte benoeming van die y-as • Korrekte eenheid vir benoeming van die y-as • Korrektebenoemingvandiex-as • Korrekteeenheidvirbenoemingvandiex-as • Korrektestipvanpunteopgrondvandiedataaangeteken • Beste paslyn (8)
5. Negatief
Daar is 'n afname in die terminaalspanning wanneer die elektriese stroom toeneem. (3)
6. Gradiënt = ∆V Formule
∆I
=................. Vervanging
=________ Antwoord (4)
7. Die y-afsnit op die y-as Wanneerdiestroomnulis, isdieterminaalspanninggelykaandieemk, omdat daar geen interne weerstand is nie.
Spanning teenoor stroom
EMK, E
GRADIËNT
26FISIESE WETENSKAPPE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE – KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS
Fisiese Wetenskappe 1 DBE/2014SGA-onderwysergids
Kopieregvoorbehou Blaai om asseblief
GEVOLGTREKKING
8. Hoe sterker die stroom hoe groter die afname in die terminaalspanning; dushoehoërdieinterne weerstand van die battery.
OF
Dieinterneweerstandkanverkrywordvandiegradiëntvan'n spanning-teenoor-stroomgrafiek. (2)
DEEL 2: BEPAAL DIE EKWIVALENTE WEERSTAND VAN 'N SERIE-PARALLEL-NETWERK.
VERTOLKING EN BESPREKING VAN DIE RESULTATE
1. R =V/I Formule
=………………. Vervanging
=___________ Antwoord (4)
2. 1/R// =1/R2 +1/R3 Formule
= .......................... Vervanging
R// =___________
RT =R1 +R// Formule
=………+………. Vervanging
=________ Antwoord (5)
GEVOLGTREKKING
3. Daar is 'n verskil in die waardes van vraag 1 en vraag 2 as gevolg van die interne weerstand van die battery.
OF
Die teoretiese waarde sal altyd van die berekende waardes verskil. Die teoretiese waarde neem nie interne en eksterne faktore in ag nie. (2)
TOTAAL: 50