filmstudie - up.ac.za · fokus en profiel . sien emosie vs afsydig . kamera-afstand . nabyskoot ....
TRANSCRIPT
FILMSTUDIE PAD NA JOU HART
Sprokie? Basson 1. Geen slow-dance. 2. Geen vlieg. 3. Vra nie ‘n meisie se nommer nie. 4. Date nie. 5, Nooit weer alleen.
Lewenslesse 1. Sukses: nie net geld.
2. Geld koop nie geluk.
3. Ryk: fam,vriende.
4. Tyd kos niks, gee weg!
5. Sukses beteken niks as jy nie iemand het om dit mee te deel nie.
Amory 1.Help ‘n vreemdeling 2. SLaap onder sterre 3. Maak ‘n wens 4. Doen iets permanent 5. Gaan terug in tyd 6. Ontdek ‘n nuwe plek 7. Laat gaan 8. LEEF 9. ?
INTERTEKSTUALITEIT
James Bond Motor Parkeerplek Houding Penny
Basson Aston Eie parkeerplek Image: sonbril, moue, kantoordame
VERSKIL: ROMAN EN FILM
ROMAN
Vertelling Karakters Beskryf Dialoog Dink Skrywer
FILM
Voorstelling Akteurs Wys Dialoog, dekor, beligting,
klank… Kyk Regisseur
OPENINGSTONEEL
VOORAF VISUELE LEIDRADE Kaart, koki, kringe:
Clarens/De Aar/Graaff- Reinet/Kaapstad (2)
Twee hande
Trollie/vrou/items/toeval?
BEGINTONEEL Korporatief
Balletjie
Ruimtewiel
Stoel
Foto
Kleredrag
Liggaamstaal
Kompas
Sinekdogee/visuele metafoor
Wys slegs ‘n gedeelte – verwys na die geheel
DENOTASIE kONNOTASIE Pad na jou hart: 1. Letterlik 2. Figuurlik
KAMERA AS VERTELLER
DOEN
Beheer: wat en hoe ons sien Inlighting: karakters en emosies
VOORBEELD
Amory operasie: 1. Maak deur toe in kamera se gesig 2. Operasieligte
IMPLIKASIE
“Basson, jy kan nou niks meer doen nie”
DIE RAAM
bokant Andre: respek
ONDERKANT Grafte
BUITE DIE RAAM “Was dit ok?”
KAMERASKOTE
NABYSKOOT Nie-menslik
VAN AGTER Sien deur hulle oë
FOKUS EN PROFIEL Sien emosie vs afsydig
KAMERA-AFSTAND
NABYSKOOT Min agtergrondinligting
LANGSKOOT Baie inligting Min emosie
MEDIUMSKOOT Ondersteun spel tussen twee karakters
BEWEGING VAN KARAKTERS
NA DIE KAMERA Bedreig kyker Neem kyker se ruimte in
WEG VAN KAMERA Karakter is bang, wil
weghardloop
BEWEGING VAN DIE KAMERA
REGS NA LINKS (VASBERADE) VERTIKAAL (STREEL) Net voor operasie: Monitor, gesig foto’s, enkel
Laaste brief lees: Van bo na onder sodat leser kan
saamlees
KAMERAHOEKE
HOëHOEKSKOOT LAEHOEKSKOOT
SLOTTONEEL Oop einde of sprokieseinde? Monitor het gaan staan... Wit rokkie; wasig?