fidjiaanse hindi
TRANSCRIPT
-
7/24/2019 Fidjiaanse Hindi
1/1
Fidjiaanse HindiFiji Baat
Gepraat in: Fidji
Australi
Verenigde State
Gebied: Oseani
Totale sprekers: 380 000[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
Indo-Irannees
Indo-Aries
HindoestaniFidjiaanse Hindi
Skrifstelsel: Devanagari en Latynse alfabet
Amptelike status
Amptelike taal
in:
Fidji
Gereguleer
deur:
geen
Taalkodes
ISO 639-1: geenISO 639-2:
ISO 639-3: hif (http://www.sil.org
/iso639-3
/documentation.asp?id=hif)
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode
bevat.
Fidjiaanse Hindi
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Fidjiaanse Hindi(Fiji Baat) is n Indo-Ariese taal wat
deur mense van Indiese oorsprong wat in Fidji woongepraat word. Dit is baie anders as die standaard Hindi
wat in Indi gepraat word en die verhouding tussen die
twee tale is soortgelyk aan di tussen Nederlands en
Afrikaans. Die taal is saamgestel uit die Oos-Hindi
dialekte Bhojpuri en Awadhi met verskeie Engelse en
Fidjiaanse woorde. Fidjiaanse Hindi is een van drie
amptelike tale van Fidji.[2]
Verwysings
(en) Ethnologue: Languages of the World,
Seventeenth edition, Hindi, Fiji
(http://www.ethnologue.com/language/hif).
Ethnologue. URL besoek op 6 Oktober 2015.
1.
(en) Dr. A. Tschentscher, LL. M.. Section 4 of Fiji
Constitution (http://www.servat.unibe.ch
/icl/fj00000_.html). www.servat.unibe.ch. URL
besoek op 25 Augustus 2012.
2.
Hierdie artikel oor 'n taal, taalgroep of taalfamilie
is 'n saadjie. Jy kan help deur dit uit te brei(https://af.wikipedia.org
/w/index.php?title=Fidjiaanse_Hindi&action=edit).
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org
/w/index.php?title=Fidjiaanse_Hindi&oldid=1389259"
Kategorie: Taalsaadjies Indo-Ariese tale Fidji
Die bladsy is laas op 6 Oktober 2015 om 18:45
bygewerk.Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative
Commons Erkenning-Insgelyks Deel.
Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van
toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting.
iaanse Hindi - Wikipedia https://af.wikipedia.org/wiki/Fidjiaanse_Hindi
1 03/11/2015 15:08