elric pretorius - nwu | north-west university · elric pretorius . primarius . ryan du toit pieter...

11

Upload: voanh

Post on 05-Aug-2018

235 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Elric Pretorius - NWU | North-West University · Elric Pretorius . Primarius . Ryan du Toit Pieter Vorster Senzile
Page 2: Elric Pretorius - NWU | North-West University · Elric Pretorius . Primarius . Ryan du Toit Pieter Vorster Senzile

Elric Pretorius Primarius

Ryan du Toit Pieter Vorster Senzile Thusi Finansies / Finances Onder Primarius Sosiaal/Social

Christiaan Botha Gerhardus Middel Darren Vermaak Sport JOOL /RAG Werwing/Recruitment

Okkert Havenga Llewellyn Steenkamp Gerhard Steenekamp AKSA Kunste/Arts SJGD

Page 3: Elric Pretorius - NWU | North-West University · Elric Pretorius . Primarius . Ryan du Toit Pieter Vorster Senzile

Patria Manskoshuis Voorwoord/Foreword

Koshuisouers: Me AvR (Annette) Stoffberg & Mnr. James Stoffberg

Hiermee word elkeen van julle hartlik verwelkom by “Die Huis op Kampus”.

Patria is ‘n waarde gedrewe koshuis met ‘n tradisieryke geskiedenis.

Ons spreek die wens uit dat elkeen van julle die Kultuur van Patria Manskoshuis verder sal help uitbou en dat ons met trots, selfvertroue, broederskap en respek mekaar sal ondersteun om Patria verder uit te bou gegrond op Christelike beginsels.

Ons sien baie daarna uit om julle almal by “Die Huis op Kampus” te ontvang op 9 Januarie 2016 en is opgewonde om julle te ontmoet en deel te maak van ons groot gesin.

Hartlik welkom!

Huisouers: James en Annette Stoffberg

__________________________________________________________________________________ With this we warmly welcome you to “The House on Campus”. Patria is a value driven residence with a long and rich history. We expressed the hope that each of you would build on the culture of Patria Men's Hostel and that we will support each other with pride, self-confidence, brotherhood and respect to further base Patria on Christian principles. We are looking forward to receive you by “The House on Campus” on 9 January 2016 and we are excited to meet you all and make you part of our big family. A warm welcome! Hostel Parents: James and Annette Stoffberg

Page 4: Elric Pretorius - NWU | North-West University · Elric Pretorius . Primarius . Ryan du Toit Pieter Vorster Senzile

Name & Surname / Naam & Van : Elric Pretorius Study course / Studierigting (2015) : Meesters in Sportwetenskappe Portfolio / Portefeulje : Primarius, Seniors en Seniorbond Hometown / Tuisdorp : Windhoek Motto / Leuse : " Walk by faith and not by sight" Geagte voornemende Patriaan: “Elke uitdaging is perfek.” Dit is hoe ek, as primarius van Patria Manskoshuis, jou wil aanmoedig om elke dag aan te pak wanneer jou nuwe pad in 2016 sy aanloop kry. My wens vir jou is om alles as ‘n geleentheid aan te pak om elke dag die beste te wees wat jy moontlik kan wees.

Die vraag is nie HOE ons dit reg kry nie, die vraag is HOEKOM! Want die koshuis word geseën deur God alleen, al verstaan ons nie altyd hoekom nie, weet ons dit is waar ons krag vandaan kom. Ons is Die Huis op Kampus vir ‘n rede, en as eerstejaar gaan jy ‘n baie groter rol speel as wat jy dink om ons na hoër hoogtes te neem. Ons waardes as koshuis is die hartklop van wie ons is, en wat die waardes is, is nie nou belangrik nie want dit sal jy gou genoeg leer, wat wel belangrik is dat jy moet weet ons is gevestig deur integriteit, dit saam met ons waardes is die fondasie waarmee ons alles aanpak.

Laaste maar nie die minste nie, gaan julle onder leiding van 9 ongelooflike manne wat julle na hoër hoogtes toe wil vat, wat julle wil vorm. Die belangrikste wat jy moet weet is dat jy van alles kan vergeet wat ek nou vir jou vertel het, maar weet dat Patria Manskoshuis alle eer aan God gee. Wen of verloor, ons sal Hom prys.

Patria Manskoshuis is ‘n huis sonder mure, geanker in GOD! Mag dit jou dryfkrag wees om deel te word van ‘n familie van 258 broers.

Prospective Patriaan

“Every challenge is perfect.” This is how I as Primarius of Patria Men’s Residence would like to approach each day when your new life gets going in 2016. My wish for you is to use each day as an opportunity to seize the day and be the best person you possibly can, every day.

The question that you need to ask is not how, but rather why! This residence is blessed by God alone, and although we do not always understand why that is, but still, we know where our strength comes from. We are The House on Campus for a reason, and your role as first year in taking this residence to new heights, is much bigger than your realize. Our values are the heartbeat of who we are, and what those values are, are not of great importance now as you will learn in due time what they are. What rather is important, is to know that everything we do, we do with integrity, and this together with our values, forms the foundation of everything we do.

Lastly but not least, you will be under the guidance and mentorship of 9 amazing men, 9 men of God and who truly will not rest until they have made a man out of you, or at least try till they can’t any further. The most important thing to remember, if you forget everything else is, that at Patria Men’s Residence, we give honour to our God the Father of Heaven and earth, win or lose, we will praise HIM, always.

We are a home without walls, anchored in God alone. May this be the energy and driving force you need to be and become part of the family, brotherhood of 258 men.

Dulce et decorum est pro patria mori

Elric Pretorius

Primarius 2015/2016

Page 5: Elric Pretorius - NWU | North-West University · Elric Pretorius . Primarius . Ryan du Toit Pieter Vorster Senzile

Name & Surname / Naam & Van : Pieter Vorster

Study course / Studierigting (2015) : Nagraadse Diploma in Besigheid

Portfolio / Portefeulje : O/Prim, Eerstejaars, Akademie & Patria July

Hometown / Tuisdorp : Amanzimtoti

Motto / Leuse : 1 Cor 3:11- For other foundation can no man lay than that is laid, which is Jesus Christ

Voornemende Patriaan

Ek maak van hierdie geleentheid gebruik om myself as jou Eerstejaars HK-lid voor te stel en met ʼn stukkie van ons hart deel. Patria het primêr een bron van krag en dit is Die Here ons almagtige Vader. Met al jou besluite van nou tot en met die dag wat jy jou laaste asem uit blaas, maak dit met ʼn hart van God.

Met dit gesê baie welkom by Dié Huis op Kampus, waar jy iets gaan beleef wat bitter min mans al ervaar het in hulle lewens. Ons staan vir waardes en maak ons besluite wat gegrond is deur beginsels. Ons word geseën deur Die Here se genade elke dag en daarvoor is ons dankbaar.

Jy as voornemende eerstejaar het ʼn plek en rol om te vervul in die koshuis en die geleentheid is nou daar vir jou om jou eie voetspore te trap. Gebruik dit, maak dit joune en druk jouself om meer te wees as wat jy net wonder om te wees. Laat die koshuis toe om jou te skaaf en te vorm, jou te skep in ʼn volwaardige man wat kan voorsien, dien en lei in die toekoms.

Voor jy jou voete by die koshuis insit, moet jy met sekerheid kan weet dat die koshuis vir jou ʼn tuiste word waar jy ʼn verskillende mens gaan uitstap en uitstaan en jou plek vestig in die wêreld.

ʼn Huis sonder mure, geanker in Hom! Gebruik nou die geleentheid en kom word deel van Patria, ons Huis.

Prospective Patriaan

I will use this opportunity to introduce myself as your First year’s HC-member and share with you a little bit of our heart. Patria primarily has one source of energy and that is The Lord our father. With all your decisions from now until the day you blow out your last breath, make them with a heart of God.

With that being said, very welcome to Thé House on Campus, where you will experience something that very little men has ever experienced. We stand for values and make our decisions based on principles. We are blessed by The Lord every day and for that we are forever grateful.

You as a prospective first year have a place and a purpose to fulfil in the hostel and the opportunity to create your own footsteps has presented itself. Use it, make it your own and push yourself to be more than you always wondered to be. Allow the hostel to form you, to transform you into a worthy man who can provide, obey and lead in the future.

Before you set foot in the hostel, you must definitely know that the hostel is a home where you will walk out a different person, standing out and will be able to establish your place in the world.

A house without walls, anchored in Him! Now make use of the opportunity and become part of Patria, our home.

Dulce et decorum est pro patria mori

Pieter Vorster

Eerstejaars HK-lid/ First Year’s HC-member 2015/2016

Page 6: Elric Pretorius - NWU | North-West University · Elric Pretorius . Primarius . Ryan du Toit Pieter Vorster Senzile

R&O (Registrasie & Oriëntering/Registration & Orientation) INTREK IN KOSHUISE – Bevestig reëlings met koshuisbesture en verwys na koshuise se kommunikasie in hierdie verband. As algemene uitgangspunt vind inboek en intrek in koshuise op Vrydag 8 Januarie 2016 tussen 14:00 en 18:00 en Saterdag 9 Januarie 2016 tussen 06:00 en 12:00 plaas.

Klere wat jy moet saambring/nodig gaan hê / Clothes you will need/need to bring along:

• Oefenklere vir sport / Practice clothes for sport • Oefenskoene / Practice shoes • Formele of Kerkskoene / Formal or Church shoes • Formele/Kerkklere / Formal/Church clothes • Genoeg onderklere en sokkies / Enough underwear and socks • Normale informele drag vir klas draf en algemene geleenthede / Normal informal clothes for

class and usual gatherings etc. • Die volgende word u verplig om te bring vir doeleindes in beide R&O en vir formele drag van

die Koshuis op Maandae: / The following is compulsory to bring as it is needed for both R&O use and for Residence formal wear on Mondays: Swart Formele skoene (Soos meeste skoolskoene) / Black Formal shoes (like most school

shoes) Minstens 2 lang Stone-kleur Chino broeke (Amper ‘n beige kleur gevind by Woolworths

en Edgars) / Minimum 2 long stone coloured Chino’s (Almost beige in colour found at Woolworths, Edgars etc.)

Minstens 2 kort stone-kleur chinos (veral vir R&O gebruik, ook gevind by Woolworths en Edgars) / At least 2 short stone coloured chinos (especially for use in R&O, also found at Woolworths and Edgars)

Wit knopies hemde (formeel) lank of kort moue / White formal (buttoned) shirt with short or long sleeves

Swart of beige sokkies / Black or beige socks Black Belt

Wat gaan jy nog nodig hê? / What will you need as well?

• Slot vir jou deur en hangkas, dus 2 slotte. ‘n Kodeslot word aanbeveel vir ‘n deur slot om dit makliker te maak vir kamermaats / A lock for both your room-door and your closet, thus 2 locks. A code lock is advised for the room door, to make it easy for both roommates

• Leeslampie / bedlamp • Formele drag vir eerstejaars en koshuisdinees / Formal Wear for 1st years dine and

Residence dines • Snaakse drag vir aksies saam met dameskoshuise / Funny clothes for social gatherings with

Girls residences • Beddegoed (laken, duvet, kussingslope, warm kombers vir winter) / Bedding (sheets, pillow

cases, duvets, warm blankets for winter etc.) • Waspoeier vir klere was / washing powder for washing clothes • Hoed of twee en sonblok / Hat(s) and sunblock

Page 7: Elric Pretorius - NWU | North-West University · Elric Pretorius . Primarius . Ryan du Toit Pieter Vorster Senzile

• Koffie bekers, ketel (Opsioneel), borde, eetgerei, bakkies, koffie/suiker/tee ens. / Coffee mugs, kettle (optional), cutlery, plates, coffee/sugar/tea etc.

• Vitamine pille en EIE MEDIKASIE (Geen pille mag voorsien word deur koshuis of HK-lede nie / Vitamins and OWN MEDICATION (No medication may be given by residence or House Committee)

• Energiedrankies ens. vir veeleisende R&O program / Energy drinks etc. for demanding R&O programme

• Ekstra waterbottel / Extra water bottle • Handskoene (Hardeware winkels), skoene en klere om mee te werk tydens JOOL, dus, met

staal, ens. / Gloves (hardware shops), shoes and clothes to be able to work during JOOL/Rag week, thus with steel etc.

• Kos en lekkers vir kamers / Food and sweets for room • Skoonmaakmiddels (besem, seep, mop, lappe ens.) vir kamers en skottelgoed / Cleaning

detergents (soap, brooms, mops, cloths etc.) for cleaning rooms and dishes • Snippermandjies / Dustbins • Indien jy jou eie televisie of TV-skerm gaan gebruik as rekenaar skerm, moet jy sy TV-lisensie

saam bring, daar word soms inspeksie gedoen en let op, DIS OP EIE RISIKO / IF you bring your own television or makes use of a TV as computer screen, you need to bring it’s TV licence with, it is needed for regular inspection and note, IT ON OWN RISK

• Opsioneel: matrasbeskermer / Optional: matrass cover

ALGEMENE VRAE

Kamermaats / Roommates

Kamermaatplasings word eers gedoen nadat die finale lys van inwoners ontvang is, vroeg in

Januarie. Ons sal so ver moontlik jou probeer in kennis stel voor jou aankoms van wie jou

kamermaat is, maar moenie te veel daaroor bekommer nie, jy sal saam met iemand geplaas word by

wie jy kan aanklank vind. / Roommates only get placed when the final list of attendants have been

made available. We will try and help you as far as possible to keep you in the loop of who your

roommate is, but don’t worry too much about it, you will be placed with someone with whom you

will get along.

Motors / Vehicles

Eerstejaars mag motors gebruik en hê tydens hul eerste jaar. Hulle maak gebruik van die parkering

aan die agterkant van die koshuis. / You are allowed to make use of your own vehicles from your

first year. You make use of the parking area at the back of the residence.

Yskaste, Mikrogolwe ens. / Fridges, Microwaves etc.

Yskaste en mikrogolwe word in kamers toegelaat. Daar word net voorgestel dat konsensus tussen

kamermaats bereik word oor wie wat bring, sodat nie beide 2000 km ver reis elk met ‘n 240 liter

Page 8: Elric Pretorius - NWU | North-West University · Elric Pretorius . Primarius . Ryan du Toit Pieter Vorster Senzile

yskas nie. Jy kan trouens bykans enigiets in jou kamer invat, behalwe 2-plaat stowe, dit nie asemhaal

of enige ander inwoners gaan steur nie / Fridges and microwaves are allowed in the rooms. You are

advised to reach a consensus between roommates of who brings what, so that both do not travel far

with large fridges. You are basically allowed anything, except 2-plated stoves, anything that breathes

or something that can disturb neighbours and other residents.

Wasgeriewe / Laundry Room

Wasmasjiene en tuimeldroërs is gratis beskikbaar vir gebruik. Daar is ook dienswerkers beskikbaar

wat teen ‘n addisionele fooi klere was en stryk. / Washing machines and tumble driers are made

available for free. There are also domestic workers that washes your clothes for you at additional

rates.

Algemene reëlings / General rules

• Koshuislied / Residence House Anthem en/and Patria’s Call: - Aangeheg is die koshuislied en Patria’s Call, raak bekend met die woorde. Dit is baie

lekkerder om van die begin af bewus te wees van wat aangaan, en dit vorm deel van die trots van Patria. / Attached is the Residence House Anthem and Patria’s Call. Familiarize yourself with the words and be aware of what goes on from the start, it’s always better and easier, and forms part of Patria’s Pride.

• Briewe van Huisouers en HK-lede / Letters from House-Parents and House Committee members: - Ingesluit is ‘n kort verwelkomings brief van ons Huisouers en HK-lede, gaan dit maar

deur om bewus te raak van almal se portefeuljes en persoonlikheid. Aangeheg is ook foto’s van elk. Leer ken die gesigte, dit is 9 minder wat jy hoef te leer ken, 250 oor. / Included is a short welcoming letter from the House Parent and the House Committee members, go through it and familiarise yourselves with the names and personalities. Attached is also a photo of each, learn it, it is 9 less. Only 250 left.

Page 9: Elric Pretorius - NWU | North-West University · Elric Pretorius . Primarius . Ryan du Toit Pieter Vorster Senzile

Finansies / Finances:

Jaarliks is daar Eerstejaarspakkette wat aan eerstejaars beskikbaar gestel word. Die pakkette bestaan uit die koshuiskasgelde (gelde vir koshuis om aan verskeie kampus aktiwiteite deel te neem), Eerstejaarsklerasie pakket, eerstejaarsdinee kaartjies asook JOOL ingangkaartjies./ Annually there are First year Packages that are available for first years. The packages consists of the hostel activity fund (money used to partake in different activities during the year), First year’s clothing package, and First year’s dine tickets as well as RAG entry tickets.

Die kostes beloop as volg: Koshuiskas + Eerstejaarsklerasie R2010

Jool Kaartjies R170 Eerstejaarsdinee R170 Oorpak R170

The prices are as follow: Hostel activity fund+ First year’s Clothing R 2010

RAG Tickets R170

First years dine R170

Overall R170

‘n Kombinasie van die pakket is beskikbaar, die voorstel is egter dat die volle pakket aangekoop word anders moet u later in die R&O program self die kaartjies vir JOOL asook die Dineekaartjies bekom. / A combination of the package is available, however we recommend that you purchase the full package otherwise you have to purchase the First year’s tickets , RAG and Dine tickets later on in the R&O program.

Die totale pakket is dus R2520. / The total cost of the package is R2520

Die bogenoemde gelde kan op die volgende maniere betaal word/ The following methods can be used for payment of the packages:

1. EFT (Electronic Fund Transfer/ Internet oorbetaling) • Gelde word reeds voor aankoms in die Universiteit se hoofrekening oorbetaal en die

bewys van betaling word via epos aan Ryan Du Toit, die Finansies HK-lid, gestuur by [email protected]/ The money needs to be paid before the arrival into the main account of the University and the proof of payment needs to be sent to Ryan Du Toit, the Financial HC-member, to [email protected].

Bankbesonderhede van die NWU/ Banking details of the NWU: - NWU Diverse - ABSA - Tjek Rekening/ Cheque account - 670 642 313 - Verwysing: Patria, Naam en Van, Studentenommer, Inwonerspakket. / Reference: Patria, Name and Surname, Student number, Resident Package.

• Die verwysing is uiters belangrik, sodat die gelde na die korrekte koshuise gestuur word./ the reference is very important, so that the money can be allocated to the correct hostels.

Page 10: Elric Pretorius - NWU | North-West University · Elric Pretorius . Primarius . Ryan du Toit Pieter Vorster Senzile

2. Gelde word betaal by die koshuis met aankoms/ Money to be paid on arrival • Dit kan kontant of per tjek betaal word in die aangewese lokaal by die koshuis/ It can

be paid in cash or by cheque at the allocated room at the hostel. Geen tjeks van buite SA word aanvaar / No cheques will be accepted from foreign countries.

• Dring asb. aan op `n kwitansie aangesien dit dien as bewys/ Please demand for a receipt as it will be used as proof of payment.

3. Gelde word betaal by kassiere in gebou F1 in Lovers Lane/ Cash to be paid in building F1 in Lovers Lane.

• `n Kwitansie word vir u uitgedruk en moet dan by die koshuis ingedien word as bewys van betaling/ A printed receipt will be handed to you by the cashier and must then be handed in at the hostel as proof of payment.

• Ons raai u aan om nie die prosedure te volg nie aangesien die rye lank is en om vir kassiere te vra om twee kwitansies uit te druk aangesien u die een gaan indien by die koshuis en dan self nie `n bewys het nie/ We recommend that you do not use the above mentioned method as the rows are extremely long and the only proof of payment that you have will be handed in at the hostel.

4. Vorms word geteken by die koshuis met aankoms waar die gelde op die studenterekening gehef word/ Forms will be available on arrival which will give permission

• Alle beurshouers (veral NSFAS) moet hierdie vorm teken, mits anders gestel deur beursooreenkoms/ All bursary holders (especially NSFAS) must sign this form, except if there is an alternative arrangement with the bursary institute.

Pakket opsies/Package options:

Eerstejaars Pakkette vir 2016/First year’s Packages for 2016 Bedrae/Amount Opsies A: Basiese Pakket/Option A: Basic Package R 2010 Koshuiskas/Hostel activity fund R 750 Klerasie*/Clothing* R 1260 Opsies B: Basiese Pakket + Eerstejaarsdinee kaartjie/Option B: Basic Package + First year’s dine tickets

R 2180

Koshuiskas/ Hostel activity fund R 750 Klerasie*/Clothing* R 1260 Eerstejaarsdinee kaartjie/Firt year’s dine tickets R 170 Opsies C: Basiese Pakket + JOOL Kaartjie + Oorpak/Option C: Basic Package + RAG tickets + Overall

R 2350

Koshuiskas/ Hostel activity fund R 750 Klerasie**/Clothing* R 1260 JOOL Kaartjie/RAG ticket R 170 Oorpak (Ovie vir JOOL)/Overall (for RAG) R 170 Opsies D: Basiese Parket + Oorpak/Option D: Basic package + Overall R 2180 Koshuiskas/ Hostel activity fund R 750 Klerasie**/Clothing* R 1260 Oorpak (Ovie vir JOOL) )/Overall (for RAG) R 170 Opsies E: Volle pakket/Full package R 2520 Koshuiskas/ Hostel activity fund R 750 Klerasie**/Clothing* R 1260 Eerstejaarsdinee kaartjie/First year’s dine tickets R 170 JOOL Kaartjie/RAG ticket R 170 Oorpak (Ovie vir JOOL) )/Overall (for RAG) R 170

Page 11: Elric Pretorius - NWU | North-West University · Elric Pretorius . Primarius . Ryan du Toit Pieter Vorster Senzile

Koshuislied

Hier staan ons as Patria tesame,

Met harte vol trots en eer.

Ons deel in ons vreugde en trane,

En dien God ons Vader en Heer.

Groot is die toekomsverwagting,

Ons volhard en neem die uitdaging.

Ons glo in jou, o ja, o Patria!

Ons leef vir jou, ja jy, o Patria!

Dit is ons lied, vir jou o Patria!

YES JA PATRIA!!! x3