eiendomme en veilings 9 oktober

4
17 Vrydag 9 Oktober 2015  Sake E iendomme V eilings Christa Naude Tel: 011 713 9058 Faks: 086 509 7055 e-pos: [email protected] ENDITOR V Tel: 012 403 8360 AUCTIONS LUTTIGSTR 470, PRETORIA-WES, PRETORIA 13/9/2015: OM 10:00 R5 000 registrasiefooi, bieërs moet Fica. Veiling is onderhewig aan die Wet op Verbruikersbeskerming. Veilingvoorwaardes: www.venditor.co.za. Kontak: JEANNE: [email protected] RUIM HOEKEENHEID 32, WONDERZICHT, DE BEERSTR 534, WONDERBOOM-SUID, PRETORIA 20/10/2015: OM 1 :00 0 20/10/2015: OM 1 :00 2 SUURFONTEINSTR 728, SUIDERBERG, PRETORIA 8 EENHEDE BINNE EN BUITE (± 1 SLK) PLUS WENDYHUISIES, 2 BADK ENGASTETOILET, KOMBUIS, 3 MOTORAFDAKKE. MAANDELIKSE HUUR ± R55 000. 1 SLK EENHEID, BADK, LEEFAREA, KOMBUIS, 2 PARKEERPLEKKE 5 SLK DUBBELVERDIEPINGHUIS, 3½ BADK, SITKAMER, EETKAMER, LEEFAREA/BRAAI-AREA, WASKAMER, KOMBUIS, SWEMBAD, 3 MOTORHUISE 20/10/2015: OM 1 :00 0 686 KAMDEBO STR, FLORAUNA, PRETORIA-NORTH 4 SLK HUIS, 3 BDK, SITKAMER, EETKAMER, TV KAMER, KOMBUIS, WASKAMER, SWEMBAD, LAPA/BRAAI AREA, MOTORHUIS X1QMRD35-BT091015 LIKWIDASIEVEILING 18 HA-PLAAS - NELSPRUIT SONERING: LANDBOU Cromdale Beleggings BK (in likwidasie) Meestersverwysing T22567/14 TE: OP DIE R40 NA BARBERTON, ± 3KM VANAF LAASTE VERKEERSLIG, DRAAI LINKS BY RIGTINGWYSERS GEDEELTE 9 VAN DIE PLAAS CROMDALE 453, REGISTRASIE- AFDELING JT MPUMALANGA - GROOTTE: 18.3918 ha Hoofwoonhuis: 4 slaapkamers, 2 badkamers, kombuis, sitkamer, eetkamer, kantoor, dubbelmotorhuis. 2de woonhuis: 5 slaapkamers, 3 badkamers, 2 kombuise en 2 sitkamers. Twee woonstelle: elk met 2 slaapkamers, oopplankombuis en leefarea, stort en badkamer. 3de woonhuis: 4 slaapkamers, 2 badkamers, kombuis, sitkamer. 4de woonhuis: 4 slaapkamers, 1 badkamer, stort, kombuis, eetkamer. Werkersakkommodasie (25 m²), werkswinkel (200 m²), stoorkamers (25 m² en 140 m²). Kontak ons kantoor vir meer inligting. R10 000 terugbetaalbare registrasiedeposito. MA 776 10% deposito: Kopers moet registreer en bewys van identiteit toon. Wet op Verbruikersbeskerming en regulasies: www.vansauctioneers.co.za Tel 013 752 6924 | Corne: 071 435 0427 [email protected] VRYDAG 16 OKTOBER 2015 10:00 OOK TE SIEN BY WWW.VANSAUCTIONEERS.CO.ZA Gesinshuis met drie slaapkamers begin by R7 miljoen Elma Kloppers D ie luukse Zimbali-kusoord aan die noordkus van KwaZulu-Natal wat vol- gende jaar sy 20ste bestaansjaar vier, het hom oor die jare as een van die suksesvolste groot- skeepse residensiële ontwikke- lings in die land bewys. Dié ontwikkeling is onlangs as Suid-Afrika se top-landgoed vir superryk huiskopers aange- wys deur die welvaart-konsulta- siefirma New World Wealth (NWW) en die eiendomsgroep Hurst & Wills. Die opbrengste by Zimbali kan ten beste beskryf word deur te kyk na wat ’n strandfront-erf in 1996 gekos het en waarvoor ’n soortgelyke erf vandag verkoop, sê Andreas Wassenaar van Seeff Dolphin Coast. Wassenaar woon self in Zim- bali en is sedert 1997 aktief by die landgoed betrokke. Tussen 1997 en 2003 het hy en sy stiefpa 68 huise in Zimbali ontwikkel en verkoop. Tussen 2004 en 2009 was hy Zimbali se verkope- en bemarkingsdirekteur en het ei- endomme ter waarde van net minder as R2 miljard verhandel. Hy sê 19 jaar gelede het ’n ko- per R595 000 vir ’n strandfront- erf opgedok en vandag sal ’n soortgelyke erf R12,5 miljoen kos. In dieselfde tydperk het boukoste van R2 000/m² tot R20 000/m² toegeneem. Vandag begin die prys van ’n gesinshuis met drie of meer slaapkamers by R7 miljoen. Wassenaar sê die totale waarde van die huise in Zimbali, die ho- tel en algemene geriewe uitge- sluit, beloop sowat R5 miljard. Eiendomme ter waarde van sowat R500 miljoen word jaar- liks verkoop en gekoop. “Heelwat van die transaksies is bestaande Zimbali-eienaars wat ’n ander huis in die land- goed koop.” Hy sê die meeste van Zimbali se kopers het ’n langtermyn- siening en streef daarna om hul eiendomme vir ’n geruime tyd te behou. Andrew Amoils, hoof van na- vorsing by NWW, sê die kriteria waarna ryk mense kyk wanneer hulle ’n eiendom in ’n landgoed koop, is ruimte, eksklusiwiteit, sekuriteit, uitsigte, die omge- wing, ligging en leefstyl-aanbie- dings. Lisa Bathurst van Hurst & Wills sê eksklusiewe landgoede- re is groot trekpleisters vir su- perrykes, wat nie net gelok word deur die sekuriteit, luuks- hede en voordele nie, hulle be- skou ook die weelderige huise as statussimbole. . Die gesogste landgoedont- wikkeling vir superrykes ter wêreld is The Yellowstone Club in Big Sky, Montana, in die VSA. Dié ontwikkeling het ’n gholf- baan, ski-hellings en staproetes. Die intreeprys is $16 miljoen vir huise met ’n unieke klip- en hout-eksterieur. Amoils sê die meeste van die huiseienaars in dié ontwikke- ling het die eiendomme as se- kondêre woonplekke aangeskaf. “Om dié soort van huise te kan bekostig, moet iemand ba- tes van minstens $200 miljoen hê.” Dié superluukse strandfronthuis in Zimbali is in die mark vir R35 miljoen. Dit het vyf slaapkamers, vyf badkamers en drie motorhuise. Inlas: Die Zimbali-kusoord in KwaZulu-Natal is Suid-Afrika se gesogste landgoedontwikkeling onder gegoede huiskopers. Visumregulasies knou eiendomsverkope Die land se omstrede visumregulasies knou nie net die toerismesektor nie, dit laat ook skielik buitelandse huis- kopers ’n draai om Suid-Afrikaanse residensiële eiendom loop. Huisverkope aan buitelandse kopers aan die Atlantiese Seekus en die Kaap- stadse stadskom het met 30% op ’n jaargrondslag geval, ondanks die feit dat die swak rand eiendom uiters aan- treklik maak vir buitelanders met pond, dollar en euro in hul sak. Ian Slot, Seeff se besturende direk- teur aan die Atlantiese kus en in die stadskom, sê eiendomsverkope aan buitelanders volg die daling in die toe- ristegetalle na en dit lyk asof daar ’n verband tussen die twee is. “Ons het uit ervaring geleer dat bui- telandse kopers normaalweg besluit om ’n huis te koop wanneer hulle in Kaapstad is. “As hulle nie self hier is nie, is hul- le minder geneig om te koop.” Enver Duminy, uitvoerende hoof van Kaapstad Toerisme, het onlangs gesê ’n skerp daling in toeristegetalle hou verband met die rampspoedige visumregulasies. Nou volg buitelandse eiendomsaan- kope dieselfde paadjie, sê Slot. “Ons het 2015 afgeskop met soortge- lyke koopaktiwiteit as verlede jaar en skielik, sedert April, het verkope aan buitelanders begin duik.” Die Atlantiese Seekus en die stads- kom was die afgelope twee jaar boaan die lys van buitelandse huiskopers en buitelanders het tussen 20% en 30% van die transaksies in die gebiede ver- teenwoordig, sê Slot. Hy verwag dat die geraamde verlies in omset vanjaar op sowat R500 mil- joen te staan kan kom. In die jaar tot einde Augustus is so- wat 112 eiendomme deur buitelanders gekoop. Dit is heelwat minder as die 152 verkope in dieselfde tydperk verle- de jaar. Hy sê verkope aan Britte en ander Europeërs, wat tradisioneel die groot- se beleggers is, het met 40% afgeneem en verkope aan Nigeriërs het met 50% gedaal. Slot voorsien ’n soortgelyke tendens vir vakansieverhurings aan buitelan- ders. “Die toeriste-seisoen is om die draai en daar gaan sonder twyfel minder buitelandse huurders aan die Atlantie- se Seekus wees vanjaar.” Dit is kommerwekkend vir koop-om- te-verhuurbeleggers, wat gehoop het om munt te slaan uit buitelandse huurders, spesifiek in die lig van die swakker rand. ’n Daling in eiendomsverkope bete- ken ook ’n afname in hereregte en an- der belasting. Zimbali ’n treffer onder superrykes ‘‘ Die totale waarde van die huise in Zimbali beloop sowat R5 miljard. Suksesfaktore wat oord so gesog maak . Puik ligging teenaan die see, binne bereik van alle geriewe, onder meer die King Shaka Internasionale Lughawe. . ’n Meestersontwikkelaar met beduidende finansiële steun om te verseker dat die ontwikkeling in verskeie marksiklusse kan voort- gaan. . Ontwerpintegriteit, wat blyplekke van uitstekende gehalte tot gevolg het. . Geriewe van wêreldgehal- te, onder meer ’n gholfbaan en klubhuis, ses tennisbane, twee muurbalbane, ’n vyf- ster-gimnasium, twee groot swembaddens en ’n strand- front van 3,5 km. . Drie hotelle op die eien- dom. . Professionele bestuur- struktuur. . Die beste veiligheid moontlik in die landgoedka- tegorie. Die luukse vyfslaapkamerhuis in Kamps- baai, Kaapstad, is onlangs deur Seeff Eiendomme aan ’n Amerikaner verkoop vir R24 miljoen. 

Upload: beeld

Post on 23-Jul-2016

280 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Beeld: Eiendomme en Veilings - 9 Oktober 2015

TRANSCRIPT

17Vrydag  9  Oktober  2015    Sake

Eiendomme VeilingsChrista Naude Tel: 011 713 9058 Faks: 086 509 7055 e-pos: [email protected]

ENDITORV Tel: 012 403 8360AUCTIONS

LUTTIGSTR 470, PRETORIA-WES,PRETORIA

13/9/2015:

OM 10:00

R5 000 registrasiefooi, bieërs moet Fica. Veiling is onderhewig aan die Wet op Verbruikersbeskerming.Veilingvoorwaardes: www.venditor.co.za. Kontak: JEANNE: [email protected]

RUIM HOEKEENHEID 32, WONDERZICHT, DE BEERSTR 534, WONDERBOOM-SUID,PRETORIA

20/10/2015:

OM 1 :000

20/10/2015:

OM 1 :002SUURFONTEINSTR 728, SUIDERBERG, PRETORIA

8 EENHEDE BINNE EN BUITE (± 1 SLK) PLUS WENDYHUISIES, 2 BADK ENGASTETOILET,KOMBUIS, 3 MOTORAFDAKKE. MAANDELIKSE HUUR ± R55 000.

1 SLK EENHEID, BADK, LEEFAREA, KOMBUIS, 2 PARKEERPLEKKE

5 SLK DUBBELVERDIEPINGHUIS, 3½ BADK, SITKAMER, EETKAMER, LEEFAREA/BRAAI-AREA,WASKAMER, KOMBUIS, SWEMBAD, 3 MOTORHUISE

20/10/2015:

OM 1 :000686 KAMDEBO STR, FLORAUNA, PRETORIA-NORTH

4 SLK HUIS, 3 BDK, SITKAMER, EETKAMER, TV KAMER, KOMBUIS, WASKAMER, SWEMBAD,LAPA/BRAAI AREA, MOTORHUIS

X1QMRD35-BT091015

LIKWIDASIEVEILING18 HA-PLAAS - NELSPRUITSONERING: LANDBOUCromdale Beleggings BK (in likwidasie)Meestersverwysing T22567/14

TE: OP DIE R40 NA BARBERTON, ± 3KM VANAF LAASTE VERKEERSLIG, DRAAI LINKS BY RIGTINGWYSERS

GEDEELTE 9 VAN DIE PLAAS CROMDALE 453, REGISTRASIE- AFDELING JT MPUMALANGA - GROOTTE: 18.3918 ha

Hoofwoonhuis: 4 slaapkamers, 2 badkamers, kombuis, sitkamer, eetkamer, kantoor, dubbelmotorhuis. 2de woonhuis: 5

slaapkamers, 3 badkamers, 2 kombuise en 2 sitkamers. Twee woonstelle: elk met 2 slaapkamers, oopplankombuis en

leefarea, stort en badkamer. 3de woonhuis: 4 slaapkamers, 2 badkamers, kombuis, sitkamer. 4de woonhuis: 4 slaapkamers,

1 badkamer, stort, kombuis, eetkamer. Werkersakkommodasie (25 m²), werkswinkel (200 m²), stoorkamers (25 m² en 140 m²).

Kontak ons kantoor vir meer inligting. R10 000 terugbetaalbare registrasiedeposito.

MA 776

10% deposito: Kopers moet registreer en bewys van identiteit toon.

Wet op Verbruikersbeskerming en regulasies: www.vansauctioneers.co.za

Tel 013 752 6924 | Corne: 071 435 0427 [email protected]

VRYDAG 16 OKTOBER 2015

10:00

OOK TE SIEN BY WWW.VANSAUCTIONEERS.CO.ZA

Gesinshuis met drie slaapkamers begin by R7 miljoenElma  Kloppers

Die luukse Zimbali-kusoordaan die noordkus vanKwaZulu-Natal wat vol-

gende jaar sy 20ste bestaansjaar vier, het hom oor die jare as een van die suksesvolste groot-skeepse residensiële ontwikke-lings in die land bewys.

Dié ontwikkeling is onlangs as Suid-Afrika se top-landgoed vir superryk huiskopers aange-wys deur die welvaart-konsulta-siefirma New World Wealth (NWW) en die eiendomsgroep Hurst & Wills.

Die opbrengste by Zimbali kan ten beste beskryf word deur te kyk na wat ’n strandfront-erf in 1996 gekos het en waarvoor ’n

soortgelyke erf vandag verkoop, sê Andreas Wassenaar van Seeff Dolphin Coast.

Wassenaar woon self in Zim-bali en is sedert 1997 aktief by die landgoed betrokke. Tussen 1997 en 2003 het hy en sy stiefpa 68 huise in Zimbali ontwikkel en verkoop. Tussen 2004 en 2009 was hy Zimbali se verkope- en

bemarkingsdirekteur en het ei-endomme ter waarde van net minder as R2 miljard verhandel.

Hy sê 19 jaar gelede het ’n ko-per R595 000 vir ’n strandfront-erf opgedok en vandag sal ’n soortgelyke erf R12,5 miljoen kos. In dieselfde tydperk het boukoste van R2 000/m² tot R20 000/m² toegeneem.

Vandag begin die prys van ’ngesinshuis met drie of meer slaapkamers by R7 miljoen. Wassenaar sê die totale waarde van die huise in Zimbali, die ho-tel en algemene geriewe uitge-sluit, beloop sowat R5 miljard.

Eiendomme ter waarde van sowat R500 miljoen word jaar-liks verkoop en gekoop.

“Heelwat van die transaksies

is bestaande Zimbali-eienaars wat ’n ander huis in die land-goed koop.”

Hy sê die meeste van Zimbalise kopers het ’n langtermyn-siening en streef daarna om hul eiendomme vir ’n geruime tyd te behou.

Andrew Amoils, hoof van na-vorsing by NWW, sê die kriteria waarna ryk mense kyk wanneer hulle ’n eiendom in ’n landgoed koop, is ruimte, eksklusiwiteit, sekuriteit, uitsigte, die omge-wing, ligging en leefstyl-aanbie-dings.

Lisa Bathurst van Hurst & Wills sê eksklusiewe landgoede-re is groot trekpleisters vir su-perrykes, wat nie net gelok word deur die sekuriteit, luuks-

hede en voordele nie, hulle be-skou ook die weelderige huise as statussimbole.

. Die gesogste landgoedont-wikkeling vir superrykes ter wêreld is The Yellowstone Club in Big Sky, Montana, in die VSA.

Dié ontwikkeling het ’n gholf-baan, ski-hellings en staproetes. Die intreeprys is $16 miljoen vir huise met ’n unieke klip- en hout-eksterieur.

Amoils sê die meeste van diehuiseienaars in dié ontwikke-ling het die eiendomme as se-kondêre woonplekke aangeskaf.

“Om dié soort van huise te kan bekostig, moet iemand ba-tes van minstens $200 miljoen hê.”

Dié  superluukse  strandfronthuis  in  Zimbali  is  in  die  mark  vir  R35 miljoen.  Dit  het  vyf  slaapkamers,  vyf  badkamers  en  drie  motorhuise.  Inlas:  Die  Zimbali­kusoord  in  KwaZulu­Natal  is  Suid­Afrika  se  gesogste  landgoedontwikkeling  onder  gegoede  huiskopers. 

Visumregulasies knou eiendomsverkope Die land se omstrede visumregulasies knou nie net die toerismesektor nie, dit laat ook skielik buitelandse huis-kopers ’n draai om Suid-Afrikaanse residensiële eiendom loop.

Huisverkope aan buitelandse kopersaan die Atlantiese Seekus en die Kaap-stadse stadskom het met 30% op ’n jaargrondslag geval, ondanks die feit dat die swak rand eiendom uiters aan-treklik maak vir buitelanders met pond, dollar en euro in hul sak.

Ian Slot, Seeff se besturende direk-teur aan die Atlantiese kus en in die stadskom, sê eiendomsverkope aan buitelanders volg die daling in die toe-ristegetalle na en dit lyk asof daar ’n verband tussen die twee is.

“Ons het uit ervaring geleer dat bui-telandse kopers normaalweg besluit om ’n huis te koop wanneer hulle in Kaapstad is.

“As hulle nie self hier is nie, is hul-le minder geneig om te koop.”

Enver Duminy, uitvoerende hoof van Kaapstad Toerisme, het onlangs gesê ’n skerp daling in toeristegetalle hou verband met die rampspoedige visumregulasies.

Nou volg buitelandse eiendomsaan-kope dieselfde paadjie, sê Slot.

“Ons het 2015 afgeskop met soortge-

lyke koopaktiwiteit as verlede jaar en skielik, sedert April, het verkope aan buitelanders begin duik.”

Die Atlantiese Seekus en die stads-kom was die afgelope twee jaar boaan die lys van buitelandse huiskopers en buitelanders het tussen 20% en 30% van die transaksies in die gebiede ver-teenwoordig, sê Slot.

Hy verwag dat die geraamde verliesin omset vanjaar op sowat R500 mil-joen te staan kan kom.

In die jaar tot einde Augustus is so-wat 112 eiendomme deur buitelanders gekoop. Dit is heelwat minder as die 152 verkope in dieselfde tydperk verle-de jaar.

Hy sê verkope aan Britte en ander Europeërs, wat tradisioneel die groot-se beleggers is, het met 40% afgeneem en verkope aan Nigeriërs het met 50% gedaal.

Slot voorsien ’n soortgelyke tendensvir vakansieverhurings aan buitelan-ders.

“Die toeriste-seisoen is om die draaien daar gaan sonder twyfel minder buitelandse huurders aan die Atlantie-se Seekus wees vanjaar.”

Dit is kommerwekkend vir koop-om-te-verhuurbeleggers, wat gehoop het om munt te slaan uit buitelandse

huurders, spesifiek in die lig van die swakker rand.

’n Daling in eiendomsverkope bete-ken ook ’n afname in hereregte en an-der belasting.

Zimbali ’n treffer onder superrykes

‘‘Die  totale  waardevan  die  huise  in Zimbali  beloop sowat  R5 miljard.

Suksesfaktore wat oord so gesog maak. Puik  ligging teenaan die see, binne bereik van alle geriewe, onder meer die King Shaka  Internasionale Lughawe.. ’n Meestersontwikkelaar met beduidende finansiële steun om te verseker dat die ontwikkeling  in verskeie marksiklusse kan voort­gaan.. Ontwerpintegriteit, wat blyplekke van uitstekende gehalte tot gevolg het.. Geriewe van wêreldgehal­te, onder meer  ’n gholfbaan en klubhuis, ses tennisbane, twee muurbalbane,  ’n vyf­ster­gimnasium, twee groot swembaddens en  ’n strand­front van 3,5 km. . Drie hotelle op die eien­dom. . Professionele bestuur­struktuur.. Die beste veiligheid moontlik  in die  landgoedka­tegorie.

Die luukse vyfslaapkamerhuis in Kamps­baai,  Kaapstad,  is  onlangs  deur  Seeff Eiendomme  aan  ’n  Amerikaner  verkoop vir  R24 miljoen. 

18 Sake  Vrydag  9  Oktober  2015

VEILINGS

Nywerheidseiendomme in gesogte gebiede te kry‘SA se ekonomie steun swaar op ’n sterk nywerheidsbedryf’

Elma  Kloppers

GoIndustry DoveBid SAgaan in Oktober en No-vember twee prima ny-

werheidseiendomme onder die hamer bring.

Die eerste eiendom is in Factory-weg in Duncanville, Vereeniging. Dié eiendom is 9 000 m² groot en het ’n grondop-pervlakte van 2 428 ha.

Kim Faclier, besturende di-

rekteur vir eiendom van GoIn-dustry DoveBid SA, sê Suid-Afrika het ’n sterk nywerheids-bedryf nodig om die aandry-wers van die ekonomie in produksie te hou. Sy sê kragver-moë en nabygeleë toegangsroe-tes is van die faktore wat in die nywerheidsmark gesog is.

“Die spesifieke eiendom in ’ndoodloopstraat is omring deur groot voorkeurvervaardigers en mynboumaatskappye.”

Dit het ’n bestaande Sasol-gas-pypleiding en vier transforma-tors op die perseel.

Donovan Dalton, hoof van waardasies by GoIndustry Dove-bid SA, sê die eiendom is deka-des lank deur ’n groot voor-keurmaatskappy besit en ge-bruik.

Die veiling word op 28 Okto-ber om 12:00 op die perseel ge-hou.

) Op 10 November kom ’n

Telkom-eiendom in Hamilton in Bloemfontein aan die beurt.

Dié eiendom is naby die Bloemfonteinse sentrale sakege-bied en beslaan sowat 50 000 m² met geboue van meer as 16 000 m², sê Faclier. Die veiling is om 12:00 op die perseel.

Vir verdere inligting kan Faclier by [email protected] gekontak word of Go-Dove.com/southafrica be-soek word.

GoIndustry  DoveBid  SA  veil  dié  nywerheidseiendom  in  Duncanville,  Vereeniging,  op  28 Oktober  op.   

Die redakteur se keuse. 12 Oktober:  ’n Gerestoureerde dubbelver­diepinghuis  in Hatfield in Pretoria word deur Bernardi­afslaers verkoop. Die huis se vloere en trap is van Amerikaanse grein­hout en die huis spog met staalplafonne en loodglas­ en boogvensters. 

Vir navrae kan Bernardi­afslaers by 012 430 6914/5 gebel word. 

. 13 Oktober:  ’n Weelderige woning in Ger­miston aan die Oos­Rand word deur Park Village Auctions (PVA) op ’n veiling ver­koop. Dit  is  luuks en ruim genoeg om ge­

maklik  ’n groot gesin te huisves. Vir nog in­ligting kan PVA by 011  789 4375 gebel word.. 15 Oktober:  ’n Ruim gesinshuis  in Hendri­

na in Mpumalanga word deur Van’s Auctioneers opgeveil.

Hendrina,  ’n rustige plattelandse dorp langs die N11 tussen Middelburg en Ermelo, is  ’n gewilde oorblyplek vir besoekers op pad na die Krugerwildtuin, Watervalboven en Nelspruit. Vir meer inligting kan vansauctions.co.za besoek word.

Ikoniese bikini in ‘Star Wars’ haal R1,3 m.Die ikoniese goue bikini wat Carrie Fisher as prinses Leia in die 1983-Star Wars-opvolg, Return of the Jedi, gedra het, is onlangs vir $96 000 (sowat R1 300 600) op ’n gedenkwaar-digheidsveiling verkoop.

Dié skrapse uitrusting hetdeel van meer as 50 Star Wars-artikels uitgemaak. Dit is deur Profiles in History, ’n Kaliforniese veilinghuis, op-geveil.

‘Titanic’­spyskaart van laaste maal opgeveilDie rampspoedige Titanic se spyskaart van die laaste mid-dagete aan boord is onlangs vir ’n astronomiese $88 000 (sowat R1 200 000) – die prys van ’n windmakerige motor – op ’n veiling verkoop.

Volgens Invaluable.com watdie veiling behartig het, is die vergeelde dokument as 14 April 1912 gedateer. Dit toon dat passasiers vroeër die dag wat die skip in die ysige Atlantiese Oseaan begin sink het, in die eersteklas-eetka-mer aan onder meer gebraai-de skaaptjops, hoender à la Maryland (gebraaide hoender met ’n roomsous) en appel-skuimtert weggelê het.

Die afslaers het verwag datdie eienaardige aandenking so-wat $50 000 sal haal. ’n Anonie-me bieër het egter sy hand diep in die sak gesteek en $88 000 opgedok.

Die spyskaart het in ’n stadi-um aan ene Abraham Lincoln Salomon behoort, ’n passasier wat aan die dood ontkom het

deur die skip in die berugte Reddingsboot No. 1 te verlaat.

Die reddingsboot kon glo 40passasiers akkommodeer, maar het slegs 12 mense aan boord gehad.

Die  Titanic  se  laaste  spyskaart. Foto:  LION  HEART  AUTOGRAPHS

Die  ikoniese  bikini  wat  $96 000 op  ’n  veiling  gehaal  het. 

Foto:  PROFILES  IN  HISTORY

‘‘Faktore  wat  gesog  is in  die  nywerheidsmark is  kragvermoë  en nabygeleë toegangsroetes. —  KIM  FACLIER

www.Go-Dove.com/southafrica0861 GoDove (463683)

To view each lot in each sale, visit: www.Go-Dove.com/southafricaFor more information, visit:

MOBIELEVERGRUISERS, PADSKRAPERS, VRAGMOTORS EN SLEEPWAENS

[email protected] : 071 603 4478

In opdrag van Fraser Alexander Bulk Mech

Bieëry begin: Donderdag 8 Oktober 2015 om 15:00Bieëry sluit: Woensdag 14 Oktober 2015 om 14:00Plek: GoIndustry-bergingsfasiliteit, Kew, en ander plekkeBesigtiging: Slegs volgens afspraak

AANLYNVEILING

gin: Donderdag 8 Oktober 2015 om 15:00

KONSTRUKSIE

KONSTRUKSIE ENMYNBOU: • 2002 CAT D8R stootskraper • 2006 CAT D6RII stootskraper • 2003 CAT140H padskraper • 2001 CAT 424 TLT • 2003 CAT 320C uitgrawer • 2008 CAT 226B remstuurlaaigraaf • 2011Bobcat S1580 remstuurlaaigrawe • 2003 Bell leunwa • CAT 12F padskraper • Dresser T600M Grade-O-Matic padskraper • Galion UD236 Roll-O-Matic druklugroller GEARTIKULEERDE STORTVRAG-MOTORS EN SLEEPTREKKERS: • 2008/7 Bell B30D geartikuleerde stortvragmotors • 2005 Bell B20Dgeartikuleerde stortvragmotor • 2007 Bell B18D geartikuleerde stortvragmotor • 2008 CAT 740EJVOORSPANMOTORS, SLEEPWAENS ENVASTEBAKVRAGMOTORS: • 2012MAN TGS 33.480 6x4voorspanmotor • 2012 Busaf Bauer hys-laebakleunwa • 2007 Isuzu NQR500 valkantvragmotor metdieseltenk en -pomp • 2012 Tata LPTA 713 vastebak • 2012 Renault 440Dxi Kerax 6x4 HD voorspanmotor [laekilometerlesing] LIGTE AFLEWERINGSWAENS: • 2011 Toyota Hilux 2.5D-4D LAW • 2008 Isuzu KB3004x4 LAW (verlengde kajuit) • 2011 Isuzu KB250 LAW (DK) • 2010/8 Isuzu KB250 LAW’s (verlengde kajuit)WIELLAAIERS: • 2009/8/7 CAT 966H wiellaaiers • 2001 CAT 924G wiellaaier • 2008 Kawasaki 95ZVwiellaaier GROEFWERKTOERUSTING: • 2013Metso LT120 mobiele bekvergruisers [min ure]

Bieëry begin: Donderdag 8 Oktober 2015 om 20:00Bieëry sluit: Donderdag 15 Oktober 2015 om 14:00Plek: KwaZulu-Natal enWes-KaapBesigtiging: Slegs volgens afspraak

‘N PRIMÊRE NAT AANLEG, VOERTUIE ENMEER

In opdrag van Tronox Namakwa en KZN Sands – ‘n afdeling van Tronox

Bi ë b i D d d 8 Okt b 2015 20 00

PRIMÊRE NAT AANLEG

• Fairbreez primêre nat aanleg – staalstruktuur, die aanleg het slegs sinkputte, kabels, pype(staal en HDPE) • Caterpillar 5130B skopgraaf • Geartikuleerde stortvragmotors: KomatsuHM400-1 (hoev: 2); HM400-2 • Caterpillar IT14G geïntegreerde gereedskapvervoerder •Kamag skepbakvervoerder • Valkantvragmotor met kraan:MANM2000, 26-284L • Bakkies:Toyota (hoev: 9);Mazda Drifter B2500 D; BT50, 2.5TD; Ford Bantam 1.6i • Voertuie: ToyotaVerso; Subaru Outback 2.5i • Vurkhysers: Hyster 3.00 XM, gasaangedrewe; 4 ton; SamsungSF40D, 4 ton • Toyota VVT-i, 15-sitplek-minibus • Oortollige laboratoriumtoerusting • Verskeiemotors • Verskeie Kamag onderdele • Skrootstaal • Oortollige lugversorgingseenhede •Oortollige kombuistoestelle • Skopvervoerder • Buigbare koperkabel • Nylonlaagvervoerders• Verskeie enjins • Vraghouertoerusting • Verskeie ratkaste • Hystoerusting • Verskeie ligte •Leë elektriese beheerpanele • Steierwerk • Verskeie pomponderdele • Verskeie wasmasjiene •Verskeie sweismasjiene • Laers UITMEKAARGEHAAL • TCM batteryvurkhyser • Kompressor

[email protected] : 079 522 5909

AANLYNVEILING

SMS‘TRONOX5’NA 37544

SMS‘FRASER8’NA 37544

VASTEBAKSTORTVRAGMOTORS, STOOTSKRAPERS, UITGRAWERS ENMEER

[email protected] : 082 452 8811

In opdrag van LA Crushers (Edms) Bpk

Bieëry begin: Dinsdag 20 Oktober 2015 om 20:00Bieëry sluit: Dinsdag 27 Oktober 2015 om 14:00Plek: Phalaborwa, LimpopoBesigtiging: Slegs volgens afspraak

AANLYNVEILING

• Vastebakstortvragmotors: Terex TR100; Caterpillar 773B ; 777B; 769C • Stootskrapers:Liebherr PR742 Litronic; Komatsu D275A-5 • Uitgrawers: Volvo EC460BLC; O&K RH30-F;Komatsu PC600-6; Bell HD1430 Super Exceed; Liebherr 932 HDS Litronic; 942 Litronic;Hitachi EX800H-5; Zaxis ZA850H; Zaxis 330-3 • Voorlaaigrawe: Bell L2306C Plus II;L1906; L2208C Plus; L2306C Plus II • Gladdedromroller: Bomag BW120 AD-3• Sleeptrekker en tenkersleepwa: Bell 2406B 4x4 • Sleepwaens: Top Trailers

i Di d 20 Okt b 2015 20 00

KONSTRUKSIESMS‘LACRUSHERS’

NA 37544

In opdrag van Accelerate Property Fund

VYFWINKELSENTRUMSOPVEILING

Veilingdatum: Donderdag 29 Oktober om 12:00Perseel: Durban Internasionale Konferensiesentrum, vergaderkamer 12

EAST LYNNE-WINKELSENTRUM

(JHB)18,260m² Vrystaande kleinhandelsentrum

GLENGABLES-WINKELSENTRUM

(JHB)19,960m²

Goed geleë kleinhandelsentrumen twee vrystaande dubbel-verdiepingkantoorgeboue met± 303 parkeerruimtes op dieperseel

MAINWEG 7,MELVILLE (JHB) 1,855m² 3-verdieping-gebou met

winkels – BVO ± 1 973 m²

MAINWEG 14,MELVILLE (JHB) 616m²

3-verdieping-gebou met winkels– BVO 1 138 m²

ESHOWEMALL(KZN) 15,395m²

Grootste in Eshowe – 47 winkels/kantore oor 2 verdiepings en± 114 parkeerruimtes

ESHOWEMALL SMS‘SHOP’

NA 37544

KIM FACLIER: 082 554 [email protected]

NYWERHEIDS-EIENDOMME

In opdrag van ScawMetals

VEILINGOPDIE PERSEEL

SMS‘SCAWJHB’NA 37544

Veilingdatum:Woensdag 28 Oktober 2015 om 12:00Veilingperseel: Factoryweg, Duncanville, Vereeniging

VEREENIGING, GAUTENG

• Ongeveer 9 000 m², bestaande uit werkswinkel en kantore• Grond: 2.4280 ha• Volledig beveilig, geëlektrifiseerde heining, geoutomatiseerde hek, valboom en wagkantoor• Perseeldienste, groot elektrisiteits- en gaslyninfrastruktuur• Ruim elektrisiteitsvoorsiening; 750 kVA en 1 000 kVA (hoev: 2)

SWAAR INGENIEURSWERKE –VEILIGE NYWERHEIDSPERSEEL

Besigtiging: Slegs volgens afspraakR20 000 terugbetaalbare deposito om te kan bie. Fica-dokumenteword vereis. AFSLAER: GoIndustry DoveBid S.A. (Edms) Bpk

Kim Faclier: 082 554 [email protected]

Donovan Dalton: 072 591 [email protected]

19Vrydag  9  Oktober  2015    Sake

AUCTIONEERS

www.leoauctioneers.co.za

(Edms) Bpk.

Reg.no: 1987/003427/07

TEL: 082 687 3988

VERKOOPSVOORWAARDES: 10% deposito plus 4.56% afslaerskommissie by wyse vanbanktjek of elektroniese bankoordrag aan LeoAfslaers Trustrekening met die toeslaan vandie bod. Waarborge vir die saldo binne 30 dae vanaf bekragtiging deur die trustees. Dieveilingreëls sal beskikbaar wees by die veiling sowel as op ons webwerf.REGISTRASIE: Kopers moet registreer met bewys van adres en afskrif van ID (FICA).VERKOPING GESKIED ONDERHEWIGAAN BEKRAGTIGING.BESIGTIGING: Enige tyd wag op diens.S2 S25.73028° E28.19566°°5.71650° E28.21328Vir meer besonderhede oor die eiendomsportefeulje, skakelAndre Human 082 687 3988 [email protected] VAN ONTTREKKING EN/OF WYSIGING WORD VOORBEHOU

VEILING VAN DUBBELVERDIEPINGWOONHUIS MET

PANORAMIESE UITSIG: CAPITAL PARK, PRETORIA

TE: HEUWELLAAN 329, CAPITAL PARK

PRETORIA, GAUTENG

Gedeelte 15 van Erf 1510, Capital Park, registrasie-afdelingJR Gauteng

Gelas deur die trustees van die Botes Familietrust, verkoop ons die genoemdeeiendom per openbare veiling op die perseel, bestaande uit:

GRONDVLAK: Sitkamer, eetkamer, gastetoilet, studeerkompartement, kombuisen opwaskamer. Dubbelmotorhuis.

BOONSTE VLAK: 6 slaapkamers, 3 volledige badkamers.ANDER: Buitekamers, aparte woonstel, swembad, skadunetparkering en lapa.Erf: 1 005 m²; Woning: 325 m²; Balkon: 25 m²; Lapa: 45 m²; Ander: 50 m².

AFSLAERSNOTA: MET BOORGAT EN GOEIE VEILIGHEID – GOEIE LIGGING!

13 OKTOBER 2015 – 10:30

X1QKKJ4D-BT021015

Ged 76 of Farm 369 Boschkop JR: 8.5653hHoofhuis:Sitk, eetk, kombuis, 3x slaapk,2xbadk. 2De woniing: Sitk, kombuis, slaapk,e/s badkamer. 1-Slpkamer woonstel. Garages

8 motors, hoenderhokke, varkhokke stoork ens. Afslaersnota: Vir meer besoek asbwww.omniland.co.za Voorwaardes: FICA dokumente vereis. 10% Deposito met val van hamer.Bekragtiging binne 14 dae. Waarborge binne 30dae. Opdraggewer: Eks Best Bdl DB RossouwMeestersverw: 21766/2014

ITUTESTIN..AS

OF A U CT I ONEERS

012 804 2978 / 082 960 1881www.omniland.co.zaOMNILAND

BBEESSTTOORRWWEE BBOOEEDDEELL

BOSCHKOPPRETORIA

HOEWE 76, R964BOSCHKOP/DONKERHOEKPAD

8,5HA HOEWEMET 2 WONINGSWOENS 14 OKT 2015 om 11:00 by

V

E

I

L

I

N

G

NAVRAE: 0861 55 22 88

16 OKTOBER 2015 OM 11:00

EL SHADAI-RUITERSENTRUM

VERSKEIE BUITELUGARENAS, BINNENSHUISE ARENAVAN ± 2 706 M², 29 STALLE (STAL-INKOMSTE),

GROOTTE: ± 8.56 HA

BRONKHORSTSPRUIT/

CULLINAN

10% DEPOSITO MET DIE TOESLAAN VAN DIE BOD – RESERWEPRYS TOEPASLIK.

BEPALINGS EN VOORWAARDES GELD – BESKIKBAAR OP WEBWERF.

INLIGTING VAN EIENAARS ONTVANG EN KAN VERSKIL.

FICA-VOLDOENING – OORSPRONKLIKE DOKUMENTE

X1QLXDAH-BT021015

X1QM9TEW-BT091015

676 HA-SAAI- EN BEESPLAAS – UNIONDALE

SATERDAG 24 OKTOBER 2015 OM 11:00

VERW: 8705/MS

BESIGTIGING: VOLGENS AFSPRAAK EN OPDIE DAG VAN DIE VEILING. VOORWAARDES:10% deposito betaalbaar met die toeslaan vandie bod. 45 dae vir waarborge vanaf datum van

aanvaarding.

BIEËRSPAK OP VERSOEK BESKIKBAAR.

• LIGGING: Die plaas is in die hoër Langkloofarea geleë, ongeveer 80 km noordoos vanGeorge en grens aan die noordelike kant van dieUniondalepad R62, 20 km noord van Uniondale.GPS Koördinate:-S33º45'23.76"E22º50'55.68"

Afslaer – Dirk Pienaar: 082 784 0341,Monique: 071 683 2480 [email protected]/

086 034 8348

B i e ë r s m o e t ' n a f s k r i f v a n h u l I D v e r s k a f . W e t o pVe rb ru i k i ngsbeske rm ing en regu las i es asook bepa l i ngse n v o o r w a a r d e s i s b y w w w . r o o t x . c o . z a o f b yAtterburyweg 526, Menlo Park, Pretoria, beskikbaar.

www.rootx.co.za

MANJIFIEKE 676 HA-PLAASMET GOEDGEKEURDE WATERREGTE IN DIE

HARTJIE VAN DIE OUTENIEKWA-BERGREEKS TUSSEN UNIONDALE EN

GEORGEVERBETERINGS

Opgegradeerde, ou tipe 2-slaapkamerplaashuis netjiese binneafwerking1-slaapkamer-houtgastekamerOop dubbelmotorhuisBuitegebou: houtstoorkamerAartappelstoor – 45 m²300 m² oop skuur4 werkershuise, ongeveer 50 m² elk4 geregistreerde boorgate en dammeEskom-elektrisiteit en telefoonlyne isaangesluitWaterregte – sertifikaat-nr 22111545 isbeskikbaar met betrekking tot watterwaterregte deur die departement vanwaterwese toegestaan is.Bewerkte lande met spilbesproeiing = 24 haBewerkte lande met permanente besproeiing= 25 ha (sprinkelbesproeiing)Besproeibare bewerkte lande = 55 ha(treklyn- óf sprinkelbesproeiing)

AFSLAERSNOTA: SUIDELIKE DEEL VANPLAAS WORD VIR SAAIBOERDERY ONDERBESPROEIING GEBRUIK EN NOORDELIKE

DEEL VAN DIE PLAAS WORD VIRBEESBOERDERY GEBRUIK EN IS IN KAMPE

VERDEEL.

LOS BATES EN BEESTE WORD APART PERVEILING VERKOOP

SPESIALEVOLMAG-VEILING OP DIE PERSEELSPESIALEVOLMAG-VEILING OP DIE PERSEEL

Lid: WJ Lubbe Johanna , Florentia, Alberton.weg 6

[email protected] www.jcafslaers.co.za011 907 8887 of 011 907 1391

Afskrif van ID en bewys van woonadresword verlang vir Fica.

PLEK: TER PLAATSE

ERF 5583 KENSINGTON, GELEË IN NOTTINGHAMWEG 105,KENSINGTON, JOHANNESBURG.

KENSINGTON

WOONHUISIn opdrag van die eksekuteur in boedel wyle GRUTGEN,

meestersverwysingsnommer 20801/2012, sal ons die ondervermelde

eiendom per openbare veiling verkoop onderhewig aan bekragtiging.

DINSDAG 20 OKTOBER 2015 om 11:00

VERKOOPSVOORWAARDES: 10% deposito per kontant of

bankgewaarborgde tjek met die toeslaan van die bod, en die saldo by wyse

van 'n geskikte waarborg binne 30 dae van die bekragtiging. Bekragtiging

binne 14 dae.

Grootte: 495 m²Die woonhuis bestaan uit 'n sitkamer, eetkamer, kombuis, 3 slaapkamers

en 'n badkamer. Die buitegeboue bestaan uit 'n enkelmotorhuis.

X1QMKFLM-BT091015

VEILINGS

Opruimveiling in GeorgeGeleentheid om ’n eie onderneming te koop

Twee dae in Oktober is opsygesit vir ’n massiewe op-ruimingsveiling deur BKB

Eiendomme in George, waar eien-domme, voertuie, meubels en toe-rusting verkoop gaan word.

Op die eerste veiling is daar ’n verskeidenheid eiendomme en twee houtwerkfabrieke wat albei as lopende ondernemings van die hand gesit gaan word.

Verder is daar ook drie nywer-heidseiendomme en ’n gevestigde saagmeule, insluitende houtwerk- en saagmeule-toerusting.

Die eerste nywerheidseiendom,op die hoek van Fichat- en Dia-mantstraat, is ’n erf van 2 154 m² en geboue van 1 200 m². Die tweede nywerheidseiendom is in Fabriek-

straat. Dit is ’n erf van 2 678 m² metgeboue van 1 406 m². Die derde ny-werheidseiendom is in Foundry-straat en bestaan uit ’n erf van 5 986 m² met geboue van 2 444 m².

Dié veiling word op 21 Oktober om 11:00 in Foundrystraat in Geor-ge gehou.

Op die tweede veiling word voer-tuie, spysenieringstoerusting en antieke- en kantoormeubels ver-koop. Die veiling word op 22 Okto-ber om 11:00 in Foundrystraat ge-hou.

Willie van Rensburg van BKB Eiendomme sê dit is ’n gulde ge-leentheid om ’n bestaande onderne-ming te koop, of eiendomme en toerusting te verkry om ’n eie onderneming op die been te bring.

Hy sê die veilings lok groot belang-stelling en ’n skare word op albei veilingsdae verwag.

Die eiendomme kan per afspraak

besigtig word en die roerende ba-tes kan op 20 Oktober van 10:00 tot 16:00 besigtig word. Vir meer inlig-ting besoek www.bkb.co.za.

Dié  nywerheidseiendom  in  Fabriekstraat  in  George  word  op  21  Oktober  deur BKB  Eiendomme  opgeveil. 

Kom skop nes in Hendrina ’n Ruim gesinshuis in Hen-drina in Mpumalanga word volgende week deur Van’s Auctioneers op ’n veiling verkoop.

Hendrina, ’n rustige platte-landse dorp langs die N11 tussen Middelburg en Erme-lo, is ’n gewilde oorblyplek vir besoekers op pad na die Krugerwildtuin, Waterval-Boven en Nelspruit.

Dié siersteenhuis op ’n erfvan 1 002 m² is ideaal vir ’n jong gesin, volgens Van’s.

Die huis het drie slaapka-mers, ’n ingangsportaal, ’n sitkamer, eetgedeelte, ’n

kombuis met ’n waskamer en ’n buiteonthaalarea. Daar is ook ’n werkswinkel en ’n kamer waar stokperdjies be-oefen kan word.

Die veiling word op 15 Ok-tober om 11:00 by die perseel in Van Niekerkstraat gehou.

Besoek www.vansauctions.co.za vir nog inligting.

Dié  ruim  gesinshuis  in  Hendrina  in  Mpumalanga  word  op  15 Okto­ber  deur  Van’s  Auctioneers  opgeveil. 

Huis in Hatfield bied unieke geleentheid’n Geleentheid om ’n eien-dom naby aan die Presiden-sie te bekom, doen hom nie dikwels voor nie.

Die Pretoriase veilingon-derneming Bernardi-afslaers verkoop volgende week ’n gerestoureerde dubbelverdie-pinghuis in Hatfield, Preto-ria, op ’n veiling.

Die erf beslaan 638 m² en daar is ook ’n tuinwoonstel.

Die huis se vloere en trap-pe is van Amerikaanse greinhout en daar is staal-plafonne en loodglas- en boogvensters. Daar is ook ’n tipiese swart-en-wit Art De-co-badkamer.

Die pragtige, versorgde tuin met besproeiing en pla-veisel is veilig omhein met ’n afstandbeheerde hek en voldoende parkeerplek.

Dié eiendom is ’n puik be-legging en kan as ’n tuiskan-toor of vir ’n professionele praktyk gebruik word en die tuinwoonstel kan verhuur word.

Die veiling word op 12 Ok-tober om 11:00 op die perseel in Stanza Bopapestraat ge-hou.

Bel Bernardi-afslaers by 012 430 6914/5 vir navrae.

Dié  gerestoureerde  huis  in  Hatfield  word  volgende  week  deur  Bernardi­afslaers  opgeveil. 

15 OKTOBER 2015 @ 10:30 - MAKRIELWEG 16, WADEVILLE, GERMISTON

BESIGTING: 14 OKTOBER 2015 VAN 09:00 - 16:30

086 002 2178 | www.cagauctions.co.za | Afslaer: Chico da Silva

CYCLIQ (PTY) LTD - VOLLEDIGE AFDELINGSLUITING

VEILING VAN HERWINNINGSAANLEG

Na behore gelas deur die besturende direkteur, sal Consolidated Auctioneers die aanleg voorwaardelik as ‘n geheel to koop aanbied. Indiengeen

aanvaarbare aanbod gemaak word nie, sal die aanleg stuksgewys met en sonder reserweprys verkoop word.

VOLLEDIGE MODERNE PLASTIEKWAS-ENHERWINNINGSAANLEG

Vir ‘n volledige lys, skakel (011) 872-1890 / e-pos [email protected]

Vir meer inligting, kontak ons kantoor in Johannesburg by 086 002 2178 of e-pos: [email protected].

VOORWAARDES: 'n R10 000-registrasiedeposito. Dokumentasiegeld en BTW betaalbaar. Alle betalings slegs per

banktjek of EFO. Neem kennis dat die afslaer namens die verkoper tot by die reserweprys mag bie. Al bogenoemde

kan sonder kennisgewing verander. Fica-vereistes geld vir elke transaksie. Kopers moet ID en bewys van woonadres

met registrasie verskaf. Die veilingreëls voldoen aan artikel 45 van die Wet op Verbruikersbeskerming, Wet 68 van

2008.

BESIGTIGING: 13 OKTOBER 2015 VAN 09:00 TOT 16:30

086 002 2178 | www.cagauctions.co.za | Afslaer: Chico da Silva

HUURTOERUSTING VIR PARTYTJIES EN TENTOONSTELLINGS14 OKTOBER 2015 OM 10:30 – VYFDE STRAAT 31, WYNBERG

In opdrag van die eienaar, sal Consolidated Auction Group ‘n verskeidenheid van die volgende items verkoop, met en sonder voorbehoud:

QUALITY CHAIRS * TABLES * COUNTERS * RUGS * COUCHES * OFFICE &

HOUSEHOLD FURNITURE * OTTOMANS * SHELVING * HEATERS

POT PLANTS * DISPLAY COUNTERS *ORNAMENTS & MORE !

FIRST IMPRESSIONS (EDMS.) BPK. - VEILING VAN GESTROOPTE TOERUSTING

MASSIEWE OPRUIMINGSVEILING

STOELE VAN GEHALTE * TAFELS * TOONBANKE * MATTE * RUSBANKE

KANTOOR-EN HUISMEUBELS * OTTOMANS * RAKWERK * VERWARMERS

POTPLANTE * VERTOONTOONBANKE * ORNAMENTE EN MEER !!

Vir meer inligting, kontak ons kantoor in Johannesburg by 086 002 2178 of e-pos: [email protected].

VOORWAARDES: 'n R10 000-registrasiedeposito. Dokumentasiegeld en BTW betaalbaar. Alle betalings slegs per

banktjek of EFO. Neem kennis dat die afslaer namens die verkoper tot by die reserweprys mag bie. Al bogenoemde

kan sonder kennisgewing verander. Fica-vereistes geld vir elke transaksie. Kopers moet ID en bewys van woonadres

met registrasie verskaf. Die veilingreëls voldoen aan artikel 45 van die Wet op Verbruikersbeskerming, Wet 68 van

2008.

Veilingdatum

Plek

Besigtiging

VA

NAFSLAER

S

S

AIN

STITUU

T

AFSLAERS TAKSATEURS WAARDEERDERS EIENDOMSKONSULTANTE

Voorwaardes

Kontak

Dinsdag 13 Oktober 2015 om 10:30

Volgens afspraak

INSOLVENSIEVEILINGIn opdrag van die trustees sal Michael James Organisation die volgende

per openbare veiling verkoop;

RESIDENSIËLE WONING

Van Rooyen-singel 5399, Ennerdale, Johannesburg

'n 10%-deposito met die toeslaan van die bod, saldo met oorplasing. Afskrifvan ID en bewys van woonadres word met veilingregistrasie vereis.

Sabine 011 452 2986 / [email protected]: Bruce Walsh – 079 037 1101 / [email protected]

INSOLVENTE BOEDEL: PETRUS MATAMELA en ANTOINETTE KEDIBONE LETSELI– MVN T1607/07

ERF 5399, GEDEELTE 106, ENNERDALE UITBR. 9VAN ROOYEN-SINGEL 5399, ENNERDALE

Grootte: 388 vierkante meterEiendom bestaande uit 3 slaapkamers, 2 badkamers met kombuis

en TV-kamer.

BESOEK ONS WEBWERF www.michaeljames.co.za VERW: 1925

X1QMWJ09-BT091015

Skaars belegging in Durban opgeveilDaar is ’n skaars beleggingsgeleent-heid in die Sea View-nywerheidsge-bied in Durban. Dié eiendom in Umhlatuzanaweg gaan op 28 Oktober om 12:00 op die perseel deur die Nexus Property Group opgeveil word.

Dit eiendom beslaan meer as 6 602 m². Hiervan bied die geboue ’n bruto verhuringsruimte van 1 449 m². Dit sluit in bergingsruimte, kantore en werkswinkels.

Nywerheidsgebiede in die Durban-omgewing diens die Durbanse hawe en is die hoofverspreidingsentrum vir van Suid-Afrika se ikoniese nasionale handelsname, sê Greg Nafte, ’n direk-teur van die Nexus Property Group.

Die ligging, sowat 5 km binnelandsvanaf die land se besigste hawe, maak die eiendom ’n beleggingsgeleentheid vir maatskappye, individuele beleg-gers en eindgebruikers.

’n  Lugfoto  van  die  nywerheidseiendom. 

Veilingdatum

Plek

Besigtiging

VA

NAFSLAER

S

S

AIN

STITUU

T

AFSLAERS TAKSATEURS WAARDEERDERS EIENDOMSKONSULTANTE

Voorwaardes

Kontak

Woensdag 14 Oktober 2015 om 10:30

Sondag 11 Oktober 2015 van 14:00 tot 16:00

VEILINGIn opdrag van die trustees sal Michael James Organisation die volgende per

openbare veiling verkoop

King Edward-straat 44, Kensington, Johannesburg

'n 10%-deposito met die toeslaan van die bod, saldo met oorplasing.Neem kennis: Koper is verantwoordelik vir alle agterstandige munisipalediensgelde en belas ng. Afskrif van ID en bewys van woonadres word metveilingregistrasie vereis.

Vir meer inligting, skakel 011 452 2986 / [email protected] besoek ons webwerf: website www.michaeljames.co.zaAfslaer: Bruce Walsh

INSOLVENTE BOEDEL: STEPHANIE GLORIA BOTHA – MVN: G358/14

ENKELVERDIEPINGWONINGERF 1706 EN 1705 KENSINGTON, KING EDWARD-STRAAT 44,

KENSINGTON, JOHANNESBURGGROOTTE: 1 030 m²

Bestaande uit: Drie slaapkamers, een badkamer, sitkamer/eetkamer, onderdakpatio,huishulpkwartiere, motorhuis en swembad.

BESOEK ONS WEBWERF www.michaeljames.co.za VERW: 1926

X1QMXD85-BT091015

20 Sake  Vrydag  9  Oktober  2015

www.aucor.com

property|wheels

|movables

ROCK CONSTRUCTION GAUTENG BK(IN LIKWIDASIE)

V IR BEPAL INGS EN VOORWAARDES , BYGEWERKTE LYSTE EN FOTO ’ S , BESOEK WWW.AUCOR .COM.

Datum: Dinsdag 13 Oktober om 10:30 Plek: Powerstraat 3, Germiston

Besigtiging: Maandag 12 Oktober (09:00 – 16:30) Lisa Hill: 082 451 4651 | [email protected]

SINCE

1968Meestersverwysingsnr: C467/2015

WERKWINKELTOERUSTING• 2 x verfaanbringmasjiene •Betonsnyers• Plaatkompakteerders •Drukwassers• Krag- enhandgereedskap • Lere • 6.5 kVAkragopwekker• 5 x lugkompressors (100 L to200L) • Enkelstofvanger

VERSKEIDENHEID KANTOOR-MEUBELS EN IT-TOERUSTING

• 5 x 2005 to 2011Hyundai H100 bakkies• 3 x 2010 to 2011 Ford Bantam1.3 bakkies• 1 x 2007 KIA K2700 bakkie• 1 x 2004 Isuzu KB250 bakkie• 1 x 2005 Isuzu NPR400 valkant

• 150 x padversperrings • Verkeerskeëls• H-raam-steierwerk • Veiligheidsborde

Registrasievereistes: Elke kopermoet registreer om temag bie. Bewys vanwoonadres en IDword vereis vir FICA-registrasie. ‘n Registrasiedeposito vanR50 000 (eiendom) / R5 000 (losgoed) is betaalbaar per bankgewaarborgde tjek, bankoorplasing, krediet-/debietkaart. Geen kontantword aanvaar nie!

Besigtiging: Slegs volgens afspraak Bongane Tshabalala 073 785 5100

Groot residensiëleeiendommet baieverblyfplek, veilige

werfarea en ommuur,veiligheidsdienste.

Eiendomsveiling begin om 12:30Erf 56, Germiston-Suid

Erfgrootte: 991 m2VOERTUIE

ALGEMEEN

MEUBELVEILING

V IR BEPAL INGS EN VOORWAARDES , BYGEWERKTE LYSTE EN FOTO ’ S , BESOEK WWW.AUCOR .COM

Datum: Donderdag 15 Oktober om 10:30 Plek: Sterlingweg 53, Kosmosdal, Samrand

Besigtiging: Woensdag 14 Oktober (09:00 – 16:30) Lisa Hill: 082 451 4651 | [email protected]

SINCE

1968

Behoorlik daartoe gelas sal Aucor die volgende aanvul en verkoop:

• Kantoormeubels en -stoele • Kantoorstoele • Boekrakke• Raadsaaltafels • Handelsnaamtoestelle en velemeer ...

ONDER DIE HAMER!

Besigtiging: Dinsdag 13 Oktober (09:00 – 16:30) Dave Price: 083 793 3000 | [email protected]

Bie aanlyn: www.aucorlive.com Finansiering op die perseel beskikbaar

V IR BEPAL INGS EN VOORWAARDES , BYGEWERKTE LYSTE EN FOTO ’ S , BESOEK WWW.AUCOR .COM

SINCE

1968VEILING VANMFC-TERUGNAMESDatum: Donderdag 14 Oktober om 10:30 Plek: Sterlingweg 53, Kosmosdal, Samrand

Behoorlik daartoe gelas sal Aucor die volgende aanvul en verkoop:

FANTASTIESE VERSKEIDENHEID:MEER AS 120 VOERTUIEKOM ONDER DIE HAMER!

VEILINGS

Ná 160 jaar  weer in mark Uit Constable se beste tydperk

’N Besonderse meesterstukwat laas in 1855 in diemark gesien is, word

vroeg in Desember deur Sothe-by’s in Londen opgeveil.

Dié kunswerk is die Britse Ro-mantiese skilder John Constable (1776-1837) se The Lock – een van ’n handjievol van die skilder se prominente landskapskilderye wat deur kundiges as die spits van sy loopbaan bestempel word.

Die skildery beeld ’n landskaps-toneel by die Stour-rivier in Suf-folk uit, die kunstenaar se gelief-de geboorteplek. Om dié rede het Constable die skildery gekoester en tot sy dood in 1837 by hom in sy ateljee gehou.

Ná sy dood is dit deur die ver-samelaar Charles Birch vir £131 gekoop, waarna dit in 1855 deur die nyweraar William Orme Fos-ter teen £860 aangeskaf is.

Die afgelope 160 jaar het dit indie Foster-familieversameling ge-bly en dit word nou vir die eerste keer sedert 1855 na die mark toe gebring. Volgens Sotheby’s het dit ’n geraamde waarde van tussen £8 miljoen en £12 miljoen (R166 miljoen tot R248 miljoen).

Dié skildery is een van slegs drie van Constable se belangrik-ste skilderye wat in ’n private versameling gehuisves word.

David Moore-Gwyn, Sotheby’s se konsultant vir Britse skilde-rye, sê vir talle mense vang Con-stable die wese en skoonheid van die Britse platteland vas soos geen ander kunstenaar kan nie.

In teenstelling met sy tydgenootJ.M.W. Turner het Constable nie groot kommersiële sukses in sy leeftyd behaal nie.

Die skildery word op 9 Desem-ber opgeveil.

Die  meesterlike  The  Lock  van  die  Britse  kunstenaar  John  Constable  word in  Desember  deur  Sotheby’s  in  Londen  opgeveil.  Foto:  SOTHEBY’S

Weelderige woning in Toskaanse boustyl opgeveil’n Weelderige woning in Germiston aan die Oos-Rand word later in Oktober deur Park Village Auctions (PVA) op ’n veiling verkoop.

Dié huis in Miltonlaan in ’n eleganteToskaanse boustyl het ’n dubbelvolume-ingangsportaal, ’n formele sitkamer, ’n eetkamer, ’n oopplan-gesinskamer, ’n kombuis met ’n waskamer, ’n patio met

’n ingeboude braai en ’n groot onthaal-vertrek met ’n kroeg.

Op die eerste vloer is daar vyf slaap-kamers, waarvan twee en suite-badka-mers het, asook nog ’n badkamer.

Daar is ook ’n alleenstaande woonstelmet ’n slaap/sitkamer, ’n kombuis en ’n badkamer.

Jaco du Toit van PVA sê eiendomme

soos dié kom selde op die veilingsvloer. “Dit is luuks en ruim genoeg om ge-

maklik ’n groot gesin te huisves.”Die tuin is goed in stand gehou en

daar is hope ruimte vir onthaal. Die huis word op 13 Oktober om 11:00

op die perseel opgeveil. Vir meer inligting kan parkvillage-

auctions.co.za besoek word.Dié  weelderige  woning  in  Germiston  word  deur  PVA  opgeveil.

Begrotingsvriendelike wiele onder die hamerDie vraag na gehaltevoertuie wat begrotingsvriendelik is, is besig om toe te neem namate lewenskos-te die hoogte inskiet.

Diegene op soek na voertuie watwaarde vir geld bied moet nie Park Village Auctions (PVA) se motorveiling in Oktober misloop nie.

Die veiling gaan wiele vir ’n ie-der en ’n elk hê. Dit sluit bekende handelsname in.

Die veiling, wat ’n verskeiden-heid bankteruggeneemde voertuie insluit, word op 14 Oktober om 10:30 op PVA se perseel in Martin-dale gehou. Die voertuie kan op 13 Oktober tussen 09:00 en 16:00 be-sigtig word.

Clive Lazarus van PVA sê hoë skuldvlakke, deels as gevolg van die swak ekonomie en ’n onder-presterende rand, is besig om Jan Alleman se sak te raak. “Gevolglik is mense op hul hoede wat groot aankope behels en wil hulle meer waarde vir hul geld hê.”

Hy sê veilings raak die eerste keuse vir talle voornemende voer-tuigkopers, veral in moeilike tye.

Boonop kry jy wat jy sien, sê hy.“Talle van die voertuie het min ki-lometers op die klok en die vei-lings word op ’n deursigtige ma-nier behartig, wat tot ’n wen-wen-situasie vir almal lei.”

Vir meer inligting kan parkvillageauctions.co.za besoek word.

Daar  gaan  wiele  vir  ’n  ieder  en  ’n  elk  wees  by  PVA  se  volgende  motorvei­ling  in  Oktober. 

VEILINGErf 290, synde Sour Plum-sluitstraat 10

Serengeti-gholflandgoedOnvoltooide woning van 652 m² op 'n 1 392 m²-erf met uitsig

oor die gholfbaan en planne wat heeltemal goedgekeur is.

Vir besigtiging, kontak Hedley by 061 425 0926.

HEDLEY HARRIS AFSLAERS

Monumentweg 218, Kempton Park

011 979 5233 061 425 0926SONDAG 18 OKTOBER OM 12NM

NOUNOU

KUNSTENAARSVOORSTELLINGKUNSTENAARSVOORSTELLING

X1QMWHDJ-BT091015