education - north westdesd.nwpg.gov.za/wp-content/uploads/2020/07/afrikaans-gr...teks b: teks en...

6
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN VRAESTEL 1 MEMORANDUM Demo NW/JUNE/AFFAL/ EMIS/6******* Education Lefapha la Thuto Onderwys Departement Department of Education NOORDWES PROVINSIE GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE JUNIE 2018 Punte: 80 Tyd: 2 uur Hierdie MEMO bestaan uit 7 bladsye

Upload: others

Post on 04-Nov-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Education - North Westdesd.nwpg.gov.za/wp-content/uploads/2020/07/Afrikaans-GR...TEKS B: TEKS EN PRENT 1.23 leeu 1 3 1.24 kamera 1 4 1.25 olifant 1 3 1.26 gewig 1 3 1.27 A/ verskillende

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN

VRAESTEL 1 MEMORANDUM

Demo

NW/JUNE/AFFAL/ EMIS/6*******

Education Lefapha la Thuto

Onderwys Departement

Department of Education

NOORDWES PROVINSIE

GRAAD 10

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE

JUNIE 2018

Punte: 80 Tyd: 2 uur

Hierdie MEMO bestaan uit 7 bladsye

Page 2: Education - North Westdesd.nwpg.gov.za/wp-content/uploads/2020/07/Afrikaans-GR...TEKS B: TEKS EN PRENT 1.23 leeu 1 3 1.24 kamera 1 4 1.25 olifant 1 3 1.26 gewig 1 3 1.27 A/ verskillende

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN

VRAESTEL 1 MEMORANDUM

Demo

NW/JUNE/AFFAL/ EMIS/6*******

MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE

AFDELING A: KYK – EN LEESBEGRIP

VRAAG 1

AFDELING A: BEGRIPSLEES TEKS A: TYDSKRIFARTIKEL

VRAAG ANTWOORD PUNT VLAK

1.1 wilde 1 2

1.2 Menslike indringing Wilddiewery

2

1

1.3 B – vleis 1 3

1.4 Olifant 1 1

1.5 slurp 1 1

1.6 groot 1 3

1.7 Kan baie goed onthou (Of soortgelyk)

1

5

1.8 5/vyf 1 1

1.9 Savannes & berghange 2 2

1.10 witrenoster 1 1

1.11 b/ nors 1 3

1.12 buffel 1 2

1.13 Leeu 1 1

1.14 Dis hoofsaaklik die wyfies wat jag. 1 3

1.15 Die jagters kan die leeus maklik sien. Die leeus het nie skuiling/wegkruipplek nie. (Of soortgelyk)

1

5

1.16 … maar een maal per jaar in gevangeneskap. 1 3

1.17 Hulle is gevaarlik/hulle kan jou doodmaak. Mense is bang vir leeus. (Of soortgelyk)

1

4

1.18 40 cm 1 1

1.19 Hulle vreet blare wat aan bome groei. (Of soortgelyk)

1

3

1.20 Kameelperde is baie lank. (Of soortgelyk)

1

3

1.21 twintig/20 minute 1 1

1.22 Ja, Dan kan ons hul rustig bestudeer/Ons hoef nie bang te wees nie. Nee. Dit is nie lewendig in museums nie/Hulle lewe. (Of soortgelyk)

1

5

TEKS B: TEKS EN PRENT

1.23 leeu 1 3

1.24 kamera 1 4

1.25 olifant 1 3

1.26 gewig 1 3

1.27 A/ verskillende eienskappe het. 1 3

1.28 Daar is nie baie woorde om te lees nie.

Daar is prentjies waarmee jy inligting kan sien. (Of soortgelyk)

1

5

TOTAAL AFDELING A: 30

Page 3: Education - North Westdesd.nwpg.gov.za/wp-content/uploads/2020/07/Afrikaans-GR...TEKS B: TEKS EN PRENT 1.23 leeu 1 3 1.24 kamera 1 4 1.25 olifant 1 3 1.26 gewig 1 3 1.27 A/ verskillende

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN

VRAESTEL 1 MEMORANDUM

Demo

NW/JUNE/AFFAL/ EMIS/6*******

DENKVLAK 1: DENKVLAK 2: DENKVLAK 3: 12/30 [40%] 12/30 [40%] 6/30 [20%]

AFDELING B: OPSOMMING

VRAAG 2

ASSESSERINGSRIGLYNE

ALGEMEEN

► Beplanning is nie nodig nie.

► Indien beplanning wel gedoen is, moet dit duidelik aangedui word. ► Indien nie aangedui nie, word die eerste opsomming nagesien. ► Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat ál die vereiste inligting,

word die kandidaat nie gepenaliseer nie. ► Kandidate mag nie afkortings in hulle opsommings gebruik nie, maar

indien wel, word elke afkorting getel volgens die woorde wat dit voorstel. ► Die aantal woorde moet deur die onderwyser getel word. ► Leerders verloor nie ‘n punt as hulle nie die aantal woorde aandui nie. ► As die woordlimiet oorskry word, word net nagesien tot die sin waarin die

aantal bereik is. Die res van die opsomming word geïgnoreer.

PUNTETOEKENNING

• 7 punte vir 7 feite • 3 punte vir Taal • Totaal: 10 punte • DUI DIE PUNTE SÓ AAN:

Feite = 7 Taal = 3 = 10

FEITE: 7

► Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte. (‘n Volsin het ‘n werkwoord)

TAAL: 3

Verspreiding van punte vir TAAL waar die leerders NIE DIREK aangehaal het NIE:

1 – 3 feite korrek 1 punt

4 – 5 feite korrek 2 punte

6 – 7 feite korrek 3 punte

Verspreiding van punte vir TAAL waar die leerders DIREK aangehaal het:

1 – 5 direkte aanhalings 1 punt vir Taal

6 – 7 direkte aanhalings 0 punte vir Taal

Page 4: Education - North Westdesd.nwpg.gov.za/wp-content/uploads/2020/07/Afrikaans-GR...TEKS B: TEKS EN PRENT 1.23 leeu 1 3 1.24 kamera 1 4 1.25 olifant 1 3 1.26 gewig 1 3 1.27 A/ verskillende

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN

VRAESTEL 1 MEMORANDUM

Demo

NW/JUNE/AFFAL/ EMIS/6*******

FORMAAT: Kandidate moet die opsomming in die korrekte formaat aanbied: • puntsgewys onder mekaar

• indien in paragraafvorm aangebied, word die eerste sin gemerk EN die res geïgnoreer.

GETAL WOORDE: • Kandidate MOET die korrekte getal woorde aandui. • Indien hy/sy nagelaat het om dit aan te dui of dit verkeerd aangedui het, word

hulle NIE GEPENALISEER met een punt NIE. VRAAG 2:

OPSOMMING - Denkvlak 2 (100%) - Opsomming van inligting Reëls in die bos.

Uit die leesstuk Moontlike antwoorde

1 Jou gids ken die natuur. Loop altyd agter jou gids. Hy weet wat die gevare is. Hy kan

aan die diere se spore sien of hulle onlangs op ‘n plek was.

Moenie voor jou gids loop nie.

2 Moet nooit hardloop nie, al wil jy hoe graag. Partykeer is jy bang vir wilde diere. Dit voel of jy moet wegkom

Moenie hardloop nie dan sien die diere jy is bang.

3 Gehoorsaam te alle tye jou gids se handseine. Van hulle is ‘stop’, ‘kom’, ‘hurk

af’ en ‘luister’. Diere kan jou maklik ruik en storm dan.

Kyk na die handseine jou gids vir jou wys.

4 Somminge diere pof hulleself op sodat hulle groter lyk. Party gebruik kleure om roofvyande te waarsku dat hul giftig is. Moenie aan vreemde goed raak nie tensy jou gids vir jou sê dat dit veilig is nie.

Jy mag nie sommer aan enige iets raak sonder jou gids se toestemming nie.

5 Diere gebruik plante as kos en skuilplek. Diere se mis bemes die grond. Nuwe plantjies kan daar groei. Moenie plante beskadig deur dit te pluk of vertrap nie

Moenie plante afpluk of op hul trap nie.

6 Moenie diere bangmaak sodat hul skrik nie. Jy moet in harmonie met die natuur leef. Diere kan gevaarlik wees as jy hul skrikmaak of seermaak. Hulle kan jou aanval.

Diere moenie bang gemaak word nie.

7 Respekteer die wildernis. Stropers verkoop dooie diere se velle en ivoor. Die natuur is net wreed teenoor diegene wat nie probeer om dit te verstaan nie.

Jy moet altyd die wildernis met respek behandel.

[Aantal woorde: 59] [Aantal woorde: 60]

TOTAAL AFDELING B [10]

Page 5: Education - North Westdesd.nwpg.gov.za/wp-content/uploads/2020/07/Afrikaans-GR...TEKS B: TEKS EN PRENT 1.23 leeu 1 3 1.24 kamera 1 4 1.25 olifant 1 3 1.26 gewig 1 3 1.27 A/ verskillende

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN

VRAESTEL 1 MEMORANDUM

Demo

NW/JUNE/AFFAL/ EMIS/6*******

AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN – KONVENSIES

VRAAG 3 PUNT DVLAK

3.1. Skrif is groter of kleiner/groot letters/vet letters 1 3

3.2. Die advertensie gaan oor wildediere. (Of soortgelyk) 1

3

3.3. teen 1 3

3.4. Jy 1 2

3.5. ken 1 3

3.6. groter 1 2

3.7. pryse 1 2

3.8. D/ kappie 1 3

3.9. Die wildsfees was baie gewild. 1 2

3.10. Elke jongman sal ‘n bok skiet. 1 3

(10)

4.1 Die prent wys hulle hardloop weg. (Of soortgelyk) 1

3

4.2 A/ deelteken 1 2

4.3 Sestien 1 1

4.4 Gevaarlike 1 2

4.5 Siestog 1 2

4.6 Vernietig 1 2

4.7 Boere sê dat olifante plantasies in woestyne kan verander. 1 3

4.8 Die bees het ‘n lewer.

Ons eet die lewer van die hoender.

(Of soortgelyk) 1

3

4.9 morsdood 1 2

4.10 plantasie 1 3

(10)

5.1.1 Vraagteken 1 3

5.1.2 Kameelperde se nekke is lank daarom kan hulle blare tot vyf meter hoog afvreet.

1

3

5.1.3 Die blare van die akasiaboom is hulle gunsteling kos 1 2

5.1.4 leeragtige 1 2

5.1.5 wat 1 2

5.1.6 bewys 1 2

5.1.7 Jy 1 2

5.1.8 langste 1 3

5.1.9 nie 1 2

5.1.10 muisie 1 1

5.1.11 … om kos te vind 1 1

5.1.12 ka-meel-perd 1 1

5.1.13 voorvaders 1 1

5.1.14 Die bewaarder het hom een middag uitasem in die veld gewaarsku.

1

3

5.2.1 ken 1 1

5.2.2 agter 1 1

5.2.3 beter 1 1

5.2.4 hartklop 1 1

5.2.5 juig 1 1

5.2.6 vinnig 1 1

Page 6: Education - North Westdesd.nwpg.gov.za/wp-content/uploads/2020/07/Afrikaans-GR...TEKS B: TEKS EN PRENT 1.23 leeu 1 3 1.24 kamera 1 4 1.25 olifant 1 3 1.26 gewig 1 3 1.27 A/ verskillende

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN

VRAESTEL 1 MEMORANDUM

Demo

NW/JUNE/AFFAL/ EMIS/6*******

TOTAAL AFDELING C: [40] GROOTTOTAAL: 80

DENKVLAK 1: DENKVLAK 2: DENKVLAK 3: 16/40 [40%] 16/40 [40%] 8/40 [20%]

AFRIKAANS HT EAT TAT

GRAAD 10 11 12

ASSESSERINGSTAAK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11

BESKRYWING Vraestel 1: Kyk – en leesbegrip, Opsomming & Taalstrukture en -

konvensies

A PRE MODERERING 1 Is die volgende inligting aangedui?

INSTANSIE/NAAM

VAN SKOOL

VAK EN VL GRAAD DATUM TYDSDUUR PUNTE

Ja√ Nee Ja√ Nee Ja√ Nee Ja√ Nee Ja√ Nee Ja√ Nee

2 Kognitiewe vlakke

DENKVLAKKE 1 2 3

VOORGESKREWE RIGLYN 40% 40% 20%

WERKLIKE 40% 40% 20%

Kommentaar: Barrett se taksonomie is haalbaar en dus voldoen aan die vlakke wat vereis word.

3 Standaard van assesseringstaak: Die assesseringstaak voldoen aan die standaard vir Graad 10 EAT - leerders

4 Verskeidenheid en inklusiwiteit: ‘n Verskeidenheid vrae wat al die vereiste kognitiewe vlakke aanspreek, is ingesluit in dié vraestel en sal deur ál die Graad 10 EAT - leerders beantwoord kan word.

5 Taalgebruik

KOMMENTAAR

Geskiktheid vir vlak en graad Ja

Korrekte vakterminologie Ja

6 Assesseringsinstrument

MEMORANDUM √ RUBRIEK KORREKTHEID Ja√ Nee

Indien Nee, veranderinge wat aangebring moet word: N.v.t.

MODERATOR M.P. Dumane. HOEDANIGHEID Vakadviseur: Afrikaans

HANDTEKENING M.P. Dumane. DATUM 09/05/2018