Transcript
Page 1: Waterfront ispêrelinkroon · aandeel testaan. Norbert Sasse,uitvoerende hoof, skryf diepositiewe resulta-tetoeaan die goeie vertoning van alGrowthpoint sebeleg-gings as'n geheel

The copyright act of 1978 (as amended) prohibits the reproduction of this copy IN ANY FORMAT, (See Clause 5 Terms and Conditions) without prior permission of the original publisher.

Publication

DIE BURGER OOS KAAP SAKE 24

Page

15

Date

Fri 01 Sep 2017

AVE (ZAR)

6654.76

Waterfront is pêrel in kroon411

Elma Kloppers

Ondanks die uiters strawweekonomiese toestande het die ge-noteerde eiendomsreusGrowthpoint verras met uitke-ringsgroei van 6,9% per aandeelvir die jaar tot einde Junie.

Dit bring die uitkeringsgroeivir die volle jaar op 6,5% peraandeel te staan.

Norbert Sasse, uitvoerendehoof, skryf die positiewe resulta-te toe aan die goeie vertoningvan al Growthpoint se beleg-gings as 'n geheel.

Kaapstad se V&A Waterfronthet uitgeblink en 8,6% tot diegroep se totale uitkeerbare in-komste van R5,6 miljard byge-

dra. Growthpoint en die Open-bare Beleggingskorporasie(OBK) besit elk 50% van die pri-ma ontwikkeling, wat 'n waardevan R8,7 miljard het.

Die vertoning van die V&A isaangedryf deur 'n sterk vraagna ruimte in al die eiendomseg-mente en 'n stewige toename indie getal voorkeurondernemingswat kantoorverblyf opgeneemhet, sé Sasse. Dit sluit in PwC,EY, Werksmans en British Ame-rican Tobacco.

Die ontwikkeling van die SiloDistrict, wat miljarde rande ge-kos het, is voltooi. Die Zeitz Mu-seum of Contemporary Art Afri-ca en die nuwe Radisson Red-ho-tel in die silogebied open later

met 'n waarde van

vandeesmaand.The Silo, 'n boetiekhotel met

27 suites bo-op die museum, hetreeds in die oorsigtydperk in be-dryf gekom.

Sasse sê Silo 3, wat 79 super-luukse deeltitelwooneenhedehet, is veral 'n winsgewende on-derneming. Dit het 'n gemiddel-de verkoopprys van R83 000/mz?

behaal.Een van die dakwoonstelle is

vir R84 miljoen aan 'nSuid-Afrikaner verkoop ennet een is nog beskikbaar teenR48 miljoen.

Die hotelle in die V&A vaarbesonder goed en die gemiddel-de inkomste per beskikbare ka-mer (revPAR) is 63%hoér as dié van ander vergelyk-bare hotelle in Kaapstad, sê Sas-se.

Danksy die sterk vraag naruimte gaan Growthpoint sy in-vestering in die V&A voortsit.In die volgende twee jaar gaanhy fokus op die ontwikkelingvan 120000m? in die Canal Dis-trict. Dit sluit in The Battery

Park, 'n parkade met 1 200 par-keerplekke met 'n groen- open-bare ruimte van sowat 1,3 ha,asook 90 000m* se kantoor-, resi-densiële- en ander ontwikke-lings.

Growthpoint besit en bestuur'n diverse eiendomsportefeuljevan 547 bates. Dit sluit in 471 ei-endomme in Suid-Afrika met 'nwaarde van R76,9 miljard.

Aan die internasionale frontbesit hy 57 eiendomme in Aus-tralië met 'n waarde vanR32,5 miljard deur sy belang van65,1% in Growthpoint PropertiesAustralia en 18 eiendomme inRoemenië van €1 miljard deursy belegging in Globalworth Re-al Estate.

Silo 3, waar 'n ~- supef onstel| R84milj

e dak-\koop is vir %

w"- aml

Top Related