Transcript
Page 1: KELLERM ANN TEEN HOGG: 'Reg moet sy loop neem€¦ · naar, Anthony Constantinou, daar van aangekla dat hy 'n enor-me P onzi-sk ema of twee bedr y f het. Constantinou is in die tronk

The copyright act of 1978 (as amended) prohibits the reproduction of this copy IN ANY FORMAT, (See Clause 4 Terms and Conditions) without prior permissionof the original publisher.

Publication

DIE BURGER - SAKE 24

Page

11

Date

Mon 05 Feb 2018

AVE (ZAR)

19505.24

KELLERMANNTEEN HOGG:

'Reg moet syloop neemHanlie Stadler

Die reg moet sy verloop neem,het Alec Hogg, redakteur vanBiz News, dié week gesê oor dielastereis wat Cobus Kellermannteen hom en die webpublikasieingestel het.

"Hul dreigement is in die han-de van ons regspan - nes soortge-lyke ongegronde dreigementedeur die Guptas."

Hogg verwerp Kellermann seinsinuasie dat hy dit moeilikmaak om 'n dagvaarding op homte beteken. Hy sé dis algemenekennis dat hy sedert Mei 2016 inLonden woon, waarvandaan hyBizNews tot 'n internasionale pu-blikasie wil uitbou. Hogg was ookdie stigter van Moneyweb inSuid-Afrika voordat hy BizNewsbegin het.

"My prokureur het Johan The-ron van Werksmans, wat namensKellermann en (sy voormaligevennoot Dave) Cosgrove optree,bloot ingelig dat hulle (Keller-mann en sy prokureur) die ver-eiste wetlike proses moet volg."

Dagvaardings moet in die reëlpersoonlik op iemand betekenword, maar Theron het verledeweek gesê omdat Hogg in Brittan-je woon, oorweeg hulle dit om diehof te nader vir toestemming omdie dagvaarding op 'n alternatie-we manier op hom te beteken.

Die lastereis handel oor 'n 2015-artikel op BizNews oor batebe-stuursfirmas soos Belvedere, RDLen ander waarvan Ke]lermann enCosgrove direkteure was, sowelas 'n verdagte eiendomstransak-sie. Dit het gevolg op artikelsdeur die Amerikaanse ondersoe-kende joernalis David Marchantop sy webwerf OffshoreAlert, watdie slagspreuk "die nie-amptelike

Cobus Kellermann

finansiële reguleerder" dra.Die artikels noem Ke]lermann

en Cosgrove die "meesterbreine"van 'n Ponzi-skema, "skelms" en"deur en deur oneerlike mense",luidens die dagvaarding.

Ke]lermann het verlede weekgesê hy wil net sy naam skoonhê. "Al waarvoor ek nog altyd ge-vra het, is dat die waarheid gepu-bliseer word . .. Ek is meer as be-reid om op TV, in die koerante,die hof of op enige openbare fo-rum te verskyn, mits dit op 'n ge-lyke speelveld is."

Hogg sê hy het voor publikasievir Ke]lermann die geleentheidgegee om op die bewerings te rea-geer. "Hy het gekies om dit nie tedoen nie."

Hogg sé hy het "deurentyd son-der enige kwaadwilligheid en indie openbare belang opgetree".

Waarheid en openbare belang isdie twee verwere teen laster.

In antwoord op die vraag of hyvan enige saak teen hom persoon-lik weet, hou Kellermann vol:"Daar was nog nooit, ooit enigestrafsake of siviele hofsake vanbeleggers nie... Nie eens 'n enke-le klagte waarvan ek bewus is

ssnie.Marchant sé dis heeltemal on-

waar dat beleggers geen geld ver-loor het nie.

Die makelaarsfirma deVere seuitvoerende hoof, Nigel Green,het vantevore aan Business Daygesê sy kliënte het $30 miljoen in125 verskillende fondse verloorwat met Kellermann en Cosgrovese firmas verband hou. Hogg selfsê DeVere het op sigself 'n "wis-selvallige reputasie".

Die fondse is bevries nadat sylisensies op Mauritius en Guern-sey opgeskort is weens onreëlma-tighede. Dit sluit in dat hy nie na-gegaan het wat die bronne vanbeleggers se geld is wat by die fir-mas belê is nie en dat hul opga-wes onvoldoende was. Geen be-drogklagte is in Mauritius aan-hangig gemaak nie.

Een firma op Guernsey wordgelikwideer en drie is onder ad-ministrasie geplaas, het Cosgroveaan Moneyweb gesê. Sover vasge-stel kon word, is die likwidasie-proses byna voltooi, waarna be-paal kan word hoeveel geld beleg-gers werklik verloor het.

Benewens die likwidasieproseshet die finansiéledienstekommis-sie van Guernsey verlede jaaraangekondig hy gaan geen verde-re ondersoek instel nie. Die maat-skappye se lisensies is egter nieheruitgereik nie.

Eweneens is die lisensies vandie direkteure van verskeie fir-mas in die Belvedere-netwerk inMauritius opgeskort.

Een direkteur, RajindersinghBorthosow, het daarin geslaag omsy opskorting op appél om te keeren na verneem word, het nog driegeappelleer. Kellermann is nieeen van hulle nie.

In die Kaaimanseilande word

twee firmas en hul fondse, Kijanien Brighton, gelikwideer. Dis on-seker hoeveel geld beleggers ver-loor het omdat daar vrae was oordie werklike bates in die fondse,maar Marchant reken dis min-stens $83 miljoen.

In Brittanje word 'n valutaver-handelingsfirma, CWM, se eie-naar, Anthony Constantinou,daarvan aangekla dat hy 'n enor-me Ponzi-skema of twee bedryfhet. Constantinou is in die tronkweens seksuele aanranding en diebedrogsaak teen hom is uitgesteltot nadat hy sy vonnis uitgedienhet, het FinanceFeeds berig.

Dié firma het volgens nog 'n on-dersoekende nuuswebwerf, Na-kedCapitalism, bande met Cosgro-ve, wat glo vyf CWM-fondse opGuernsey geregistreer het.

Kellermann word nie genoemin enige berigte oor CWM nie enhy ontken enige kennis daarvan.Hy ontken ook enige betrokken-heid by Kijani en Brighton.

Cosgrove het vantevore aanMoneyweb gesé Brighton is vroe-er aan Stratton Asset Manage-ment verkoop en die Belvederebestuur was net die subadmini-strateur daarvan. Hy het ookontken dat hy of Kellermann aan-deelhouers in CWM was.

Suid-Afrika se Raad op Finansi-ele Dienste het verlede jaar na 'nondersoek geen negatiewe bevin-ding gemaak teen enige finansië-lediensteverskaffer waarby Kel-lermann betrokke was nie.

Die Amerikaanse Certified Fi-nancial Analyst Institute het ver-lede jaar sy ondersoek na onder-nemings op Mauritius, Guernseyen in Suid-Afrika, waarby Keller-mann betrek word, voltooi engeen dissiplinêre stappe ingestelnie.

Top Related