Transcript

plaaslik6|Vrydag Vrydag 6.8.2010

Almal se lekker lees –elke Vrydag in

Vir advertensies enpromosies skakel

Michelle 021 406 2025Faks 021 406 4312,

[email protected]

VRYDAG STOPPER 060810.ai

KUNS- EN VERMAAK-BYLAE

Verskyn weer13 Augustus 2010

Die volgende

ROTISSERIE 360Dié toonbank-eetplek in Bree-

straat is pas ’n jaar oop en is reeds’n gunsteling-bestemming onderKapenaars op soek na ’n vinnigemiddagete. Getrou aan die naamspesialiseer hulle in geregte watvan hul tuisgemaakte spithoenderbevat.

Hul baguette met fyn hoender,mostert-mayonnaise, piekels enblaarslaai (R30) smaak vorentoe,veral as jy dit afsluk met een vandaardie Frankies-koeldranke watdeesdaesogewildis,soosdiepikan-te limonade (R12).

Rond hierdie smaaklike ete afmet een van Steven die koffiemanseuitstekendekoffies (’n flatwhite-cappuccino kos R16 en is elke sentwerd) en ’n soet happie in die vormvan hul heerlike koekies (R6 vir ’ngróte), en jy’s regvirdie resvandiewerkdag.

Nog ’n gewilde keuse is die mid-dagete-bord, teen R40, wat bestaanuit ’n kwart-hoendertjie en ’n keur

vandiedagseslaaie.Asjydusindiebuiisvir ’ngesondemaaltyd kanjykies tussenondermeer ’nbeetslaaimet peer, appel, ment en fetakaas;of diekekerertjieslaaimet ’nappel-liefie-slaaisous, tamaties, kom-kommer, seldery, uie, koljander enment.

Jy hoef ook nie jou kos te vat enlaat spaander nie – neem ’n plek inby een van die opslaan-tafeltjiesteen die muur en geniet die uitsigoor die bedrywige kom en gaan indie straat.

Goed om te weet is dat Rotisserievars, tuisgemaakte hoenderek-strak verkoop vir diegene van onswat lief is vir kosmaak, maar nie

dieselfde voel oor ekstrak-blokkiesnie, en beslis nie die tyd het om selfdie ware Jakob op te kook nie. DitkosR17vir 500 mlofR14virdieself-de hoeveelheid as jy jou eie houerbring.

Op ’n meer romantiese noot, ont-hou gerus van díe kombuis as jyweer ’n piekniek beplan; hul vastespyskaart kos R70 per persoon enhulle is heeltemal gewillig om spe-siale mandjies op versoek saam testel.

Hierdieplekkiesienmygouweer–veralwil ekeenoggendvirontbytgaan inloer vir ’n brioche-broodjiemet hul vanielje-en-ricotta-smeer(R10). Dís nou ’n goeie manier omdie dag te begin …

) Rotisserie 360 is te vinde byBreestraat 160; oop Maandae totVrydae van 08:00 tot 18:00; skakel0 084 314 1357.

JARDINE-BAKKERYDierestaurantJardineiswydbe-

kend vir sy uitstekende gourmet-kosse,maaroormiddagete isdit bysy wegneem-bakkery waar diemense tou staan. Daag maar vroegop; dit raak vinnig besig.

Die eetplek bied ’n paar rond-staan-tafeltjies, sowel as behoor-like bankies en sitplek om jounoenmaal te kan geniet. Dit lok ’ninteressante mengsel van mense –van die grafiese-ontwerp-tipes methul boskasie-haardosse tot die sa-kemanne in hul blink leerskoeneen ontwerpersdasse.

Jardine spog met ’n netjiese ver-skeidenheidbroodjies–vanciabat-tas tot koringvrye speltbrood.

Ek het heerlik gesmul aan myciabatta met parmaham, buffel-mozzarellaentamatie (R45), terwylmy mede-eter geswig het voor dietamaai Dog-broodjie. Dis ’n warm-brak met ’n gourmet-aanslag – diebaguette smokkel met gekarameli-seerde uie en ’n balsemreduksie-sous saam met die gewone worsie(R27).

’n Versoeking vir ’n ander dag isdie Sushi-broodjie, bestaande uitonder meer gerookte salm, wasabi-mayonnaise,gemmerengerooster-de sesamsaad.

Daar is ook smaaklike soetgoed;die appel-en-amandelkoek (R15)het ’n goeie indruk op my metgeselgemaak en die uwe sien uit na ’ntoekomstige besoek om daardieframboos-en-frangipanie-tertjievan nader te leer ken.

) Die bakkery is oop van Maan-dae tot Vrydae van 07:00; skakel0 021 424 5644.Jysalditvindopdiehoek van Bree- en Bloemstraat.

Die toonbank­eetplek Rotisserie 360 bied heerlike broodjies (en goeie koffie) virdie haastige eter. FOTO’S: JEANNE CALITZ

Hier teen 13:00 se kant moet jy jou staan ken om voor in die ry te kom by diegewilde wegneem­bakkery Jardine.

As die konsep van straatkos jou aan ’n verdagtepastei by ’n lendelam stalletjie laat dink, dink weer.Toonbank­eetplekke is deesdae ’n bekende gesig inKaapstad. Sommige van hulle kry groot aftrek dank­sy die goeie gehalte van die kos en koffie, en isbesig om aan straatkos ’n heel nuwe naam te gee. InBreestraat is daar reeds ’n hele paar sulke plekkies,waarvan die gewildste waarskynlik Rotisserie 360 endie Jardine­bakkery is – die ideale bestemming virdie haastige sakeman én die drentelende toeris.

Smulkos oortoonbank

’’Jy hoef ook nie jou koste vat en laat spaander nie– neem ’n plek in by eenvan die opslaan­ tafeltjiesteen die muur en genietdie uitsig oor die be­drywige kom en gaanin die straat.

Aandklas, Stellenbosch: Saterdag (14Augustus): Om 16:00 open die deure virAntipathy, Chaos on the Sun, Alive Drum’n Bass Trio, Mind Assault, Die Uwe, Burnin Babylon en Them the Groove. Toegangis R30.Aan de Braak­teater, Die Braak, Stellen­bosch. Môre om 19:00: Die musikantAlvain en sy orkes. Navrae en besprekings:0 082 335 3105Bertie’s Mooring, Gordonsbaai. Vandag:Akkedis, vanaf 21:00. Sondag:Natasha Meister, van 18:00 tot 20:00.Bespreek by 0 021 856 3343.Cassia­restaurant, Nitída­wynland­goed, Durbanville: Woensdag om 19:00:Danièle Pascal met romantiese Fransecafé­liedere. Kaartjies kos R350 en sluit ’ndriegang­maaltyd in.Besprekings: 0 021 976 0640.Die Boer­restaurantteater, Durbanvil­

le. Vandag: Spontaneous CombustionBlues Band. Môre: Coenie de Villiers. Son­dag (middag­ en aandvertoning): BobbyVan Jaarsveld. Maandag: Gerrie Pretorius.Skakel 0 021 979 1911.Die Bôrdienghuys­teater, Breyten­bach­sentrum, Wellington: Woensdag om20:00: Ster in die donker, ’n musikale verto­ning met gedigte & regie deur Stef Bos.Besprekings: 0 072 115 2913 of e­pos [email protected] Ou Meulstraat­teater, Meulstraat,Paarl: Môre om 20:00: Danièle Pascal metromantiese Franse café­liedere.Besprekings: 0 083 564 0056.Dorpstraat­teaterrestaurant,Summerhill, Stellenbosch. Môre: AbelKraamsaal. Vrydag (13 Augustus): LesJavan en die Delta Vastrapgenootskap.Saterdag (14 Augustus): Lize Beekman.Navrae: 0 021 886 6107.

Green Dolphin, V&A Waterfront, Kaap­stad: Jazz elke aand.Skakel 0 021 421 7480.On Broadway, Langstraat 44, Kaapstad.Sondag (15 Augustus) om 20:30: Die kwar­tet Sterling EQ.

Besprekings: 0 021 424 1194Plaasteater, Hazendal­wynlandgoed,Bottelarypad. Vandag: Venom. Môre:Akkedis. Besprekings of navrae:0 073 869 0291Roxy Revue Bar, GrandWest­casino,Goodwood. Tot 18 September: Station 70.Bespreek by Computicket.Swellendam: Hierdie naweek word dieCanola Karnaval hier gehou, met optredesdeur Niël Rademan, Nedine Blom, DowweDolla, Marion Holm, Jak dePriester, Winand Grundling en ander.Besoek www.canolakarnaval.co.za virmeer inligting.Silvertree­restaurant, Kirstenbosch.Sondag: Jak de Priester.Skakel 0 021 762 9585.The Stage, Highstreet­sentrum, Bellville.Vandag om 19:30: Marika Reinke met In­spirasie. Bespreek by 0 082 301 4921.

Gerrie Pretorius tree Maandagin die Die Boer­restaurantteaterop.

Dagboek: Pop en kabaret

Top Related