Transcript
Page 1: een soos · 2017. 9. 27. · sproei soms "bandida" genoem word. Candido albicans is altyd in die vagina en anus teenwoordig. 'n Normale" gesonde vagina bevat 'n suur (soos asyn) en

ra enige wou uit oorvaginale gejeuk, en sysal haar eie storie hC

om te vertel. "Dit maak mymal," sO een vrou, "ek wil netdaar onder krap, maar menskan tog nie voor ander daarkrap nie. Dit is 'n marteling -veral as mens 6rens heengaah." Min vroue het nognooit die aaklige'gejeuk endik wit afskeiding gehad watdeur sproei veroorsaak wordn ie . '

Wat veroorsaak'sproei?Sproei word veroorsaak

deur on suurdeegfungus ofswam met die naam candidaalbicans. Dit is waaromsproei soms "bandida"genoem word. Candidoalbicans is altyd in die vaginaen anus teenwoordig. 'nNormale" gesonde vaginabevat 'n suur (soos asyn) enas hierdie suur vog in enigeopsig verander, dan is daar'nabnormale toename vancandida. As dit gebeur, worddie vagina vol van 'n dik witafskeiding wat'n aakligegejeuk veroorsaak, en dievagina word rooi en gevoelig.

Wanneer is tn vroumeer geneig omvaginale sproei teontwikkel?

- Wanneer dit warm is ensy baie sweet. Sproeiontwikkel vinnig in 'n warm,vogtige omgewing.

- Tydens swangerskap enwanneer geboorte beperkings-middels soos die pil of dieinspuiting gebruik word.Suur vog in die vaginaverander tydens swangerskapof yanneer die pil ofinspuiting gebruik word.

- By suikersiekte lyers.Die uriene bevat dan baiesuiker wat die sproei laatontwikkel.. - Wanneer mens antibiotikaneem, word die bakterie€ indie liggaam vernietig, ook dieskadelose bakterie€ in dievagina wat die candida onderbeheer hou. Wanneer diebakterie€ vemietig word,groei die candida en lei tot 'nsproei-infeksie. i'

- As jy te hard gewerk heten nie genoeg slaap kry of dieregt'e kos eet nie, of miskien

een soos

nie genoeg kos kry nie,jou liggaam swak en kan jymaklik sproei ontwikkel.

-- Deur seks te h0 metonmaat wat sproei het. Manskan sproei hO sonder omenige tekens te toon.

Wat om te doen as jysproei kry

-Die gewone behandelingvir sproei is 'n swamdodersoos Canestan of Mycostatin.Hierdie medisyne isverkrygbaar in die vonn van'n room, setpille (pille watbinne-in die vagina geplaaskan word) of tablette wat permond geneem word. P moetdie hele kursus voltooi (al dieroom, pille of tabletteopgebruik).anders sal dieinfeksie weer terugkeer.

Swamdodende room entablette kan slegs op voorskrifvan 'n dokter verkry word.Baie vroue vind dit onge-rieflik. Hierdie behandeling isook baie duur. Prysavanslvamdodende middels wisselvan N$40 tpt N$100.

Vaginale Sproei ,o,oooAlweer die geieuk

EF#TIIUA

Page 2: een soos · 2017. 9. 27. · sproei soms "bandida" genoem word. Candido albicans is altyd in die vagina en anus teenwoordig. 'n Normale" gesonde vagina bevat 'n suur (soos asyn) en

, , i , l l ' , l t l t l l l l I

PloiriYqurl

Jy kan jouselfbehandel.

-Gebruik gewoneongegeurde joghurt in jouvagina. Joghurt help om diesuurgehalte in die vagina teherstel. Dit help ook om diegejeuk telaatbedaar.

-Was jou vagina met 'nmengsel van twee teelepelsasyn op een liter louwarmwater, of gooi 'n paareetlepels asyn in joubadwater." Dit werk opdieselfde manier as diejoghq. Moenie te veel asyn

,gebruik nie want dit kanbrand! Moet dit ook nie tedikwels doen nie want dit kandie natulrlike vog in dievagina affekteer.

-Voeg sout in jou badwaterby - genoeg oni die watersouterig te laat proe.

-Smeer die vagina metgentiaanviolet (Engels : gen-tian violet). Hierdiebehandeling is baie effektief,maar bietjie morsig. Gebruik

sanit6re doekies om tevoorkom dat die gentiaan-violet jou onderklere bevlek.

-Moenie seep gebruik omdie vagina te was wanneer jysproei het nie, want die seepsal dit erger maak.

Hoe om te keer dat jysproei kry.

-Dra skoon katoen onder-klere. Nylon broekie kouseen stywe broeke en jeansveroorsaak hitte en vog watdie groei van die moniliase(sproeiswam) bevorder.. -Moet nooit spuit- ofsproeimiddels in die vagina

gebruik nie. Higieniese(intieme) sproeimiddels virvroue (of ander sproeimiddelssoos reukweerders)veroorsaak velirritasies eninfeksies.

-In die toilet moet u vanvoor na agter afuee, nooit vanagter na voor nie aangesieninfeksie van die anus na dievagina versprei kan word.

-Praat met jou seksmaat assproei telkens weer terugkom;hy het miskien ook nodig omdie room te gebruik. Dit isbeter om nie geslagsomgangte hO wanneer jy sproei hetnie. Seks sal die sproei-infeksie vererger. Jy kan ookjou maat aansteek en hy kanjou dan weer opnuutaansteek.

-Vermy suiker in kos en kosmet baie verfunde stysel.Probeer om vars, gesonde koste eet.

-Probeer om genoeg slaap tekry en spanning te vermy.

(Aangepas uit SpEAK) I

N0 luPs,NO CONPOMS,

NO ARTIFICTALgtRlu C0NTR0L,

NO ABORTIONS,No PtLuS/

N0 PR0.C|{ \tce,YOU MUST HA\:O

Ng ?r{qflRA0^,13,NO FOAM,No hEL t

of Tribune Media Services

I Lovs FAM\LIPlANNINO,


Top Related