VONKK TITEL RUBRIEK 1 RUBRIEK 2
NR.
OOO1 Wees my genadig (Ps 51) Klassiek / Meditatief Skuldbelydenis
OOO2 Kom juig oor God (Ps 66) Klassiek Lofprysing
OOO3 Loof die Here, want Hy is goed (Ps 136) Kontemporêr Lofprysing
OOO4 Sing vir die Heer (Ps 96) Klassiek Lofprysing
OOO5 Vreugde, Vreugde Klassiek Paasfees / Uitsending
OOO6 Geseënd wie goddelose raad (Ps 1) Klassiek Voorbereiding om God se Woord te hoor / Wil van God / Geloof en Vertroue
OOO7 Mag ons u liefde ken Meditatief Gebed
OOO8 Ek wil die Here loof Meditatief Lofprysing
OOO9 Voor U Meditatief Toetrede en Aanroeping
OO1O Wees my, sondaar, genadig Meditatief Skuldbelydenis
OO11 Here, wees ons genadig Meditatief Skuldbelydenis
OO12 Vader, ek wil net by U wees Meditatief Gebed
OO13 Ek is in alles instaat deur Christus Meditatief Geloof en Vertroue
OO14 Hy het self ons sondes Meditatief Skuldbelydenis / Nagmaal / Lydenstyd
OO15 Ons plaas ons hoop nie op perde* nie Meditatief Geloof en Vertroue
OO16 God van ons verlede Meditatief Geloof en Vertroue
OO17 Here, sien my bitter lyding (Ps 38) Klassiek / Meditatief Skuldbelydenis
OO18 Ek smag na die lewende water (Ps 42/43) Kontemporêr Toetrede en Aanroeping
OO19 Die vyand vlug as God verskyn (Ps 68) Klassiek Lofprysing / Geloof en Vertroue
OO20 Ek loof U naam, o Here (Ps 92) Kontemporêr Lofprysing
OO21 Wag op die Heer Meditatief Geloof en Vertroue / Hoop en Voleinding
LYS VAN BESKIKBARE VONKK LIEDEREsoos op 27 Maart 2014
OO22 Bly by My Meditatief Gebed
OO23 Jesus, U is die Lig in ons lewe Meditatief Advent
OO24 Gees van God kom woon in ons Meditatief Gebed / Pinkster
OO25 In die Heer vind ek al my sterkte Meditatief Geloof en Vertroue
OO26 Christus Verlosser Meditatief Gebed
OO27 Kom en lei my, Skepper-Gees Meditatief Gebed / Pinkster
OO28 Ons aanbid U, Jesus Heer Meditatief Gebed / Nagmaal / Lydenstyd
OO29 Sing voor God 'n nuwe lied Klassiek / Meditatief Lofprysing
OO30 Al die donker is nooit net donker nie Meditatief Skuldbelydenis en Genade / Kersfees en Epifanie / Lydenstyd
OO31 My siel vind rus Meditatief Toetrede en Aanroeping / Geloof en Vertroue / Lyding en Nood
OO32 Ons aanbid U, Christus, Heer Meditatief Toetrede en Aanroeping
OO33 Wees nie bevrees nie Meditatief Geloof en Vertroue
OO34 O Christus, Here Jesus Meditatief Toetrede en Aanroeping / Gebed
OO35 Here, leer my om net op U te vertrou Meditatief Geloof en Vertroue
OO36 Bly met u genade by ons Meditatief Gebed / Uitsending
OO37 Ons hou ons oë op Jesus Meditatief Toetrede en Aanroeping / Gebed / Geloof en Vertroue
OO38 Here, ons God, as ons nou huis toe gaan Klassiek Uitsending
OO39
OO40 Kom en vul ons met vrede Meditatief Toetrede en Aanroeping / Gebed
OO41 God is liefde, laat ons lofsing Klassiek Lofprysing
OO42 Jubilate! Loof die Here! (Ps 100) Kontemporêr Lofprysing
OO43 My hart roep uit Klassiek Lofprysing
OO44 Ek roep in nood die Here aan (Ps 142) Klassiek Gebed / Lyding en Nood
OO45
OO46 Soos 'n vader vir sy kinders Kontemporêr Geloof en Vertroue
OO47 By die huis en by die werk Kinderlied Geloof en Vertroue / Kindwees
Lied is voorlopig geskrap agv kopiereg
Lied is geskrap agv kopiereg
OO48 Jesus het my lief Kinderlied Geloof en Vertroue
OO49 Daar's kinders in die wêreld Kinderlied Getuienis / Kindwees
OO50 Dankie, Heer, vir wat ons eet Kinderlied Tafelgebed / Kindwees
OO51 Dankie, Heer Klassiek / kanon Gebed / Tafelgebede / Kindwees
OO52 Vir my pappa en sy werk Kinderlied Gebed
OO53 Skuil by die Vader Kontemporêr Geloof en Vertroue
OO54 Ek glo in God die Vader Klassiek Geloofsbelydenis
OO55 Jesus, toe U mens geword het Klassiek Toewyding en Aanroeping / Nagmaal / Lydenstyd
OO56 My God, hoe doelloos, hoe verward Klassiek Skuldbelydenis en genadeverkondiging
OO57 Ek gee aan julle 'n nuwe gebod Kontemporêr Die Wil van God / Liefde, Dankbaarheid en Diens
OO58 Ons vind ons krag in die Here Kontemporêr Geloof en Vertroue / Uitsending
OO59 Ukuthula / Gee ons vrede Multikultureel Gebed
OO60 Nkos’ usubenam / Heer, wees naby my Multikultureel Gebed
OO61 Masithi Amen Multikultureel Lofprysing
OO62 Heer, bly tog by ons Meditatief / kanon Gebed / Oggend- en Aandliedere
OO63 Die Here Jesus Christus Klassiek Liefde, Dankbaarheid en Diens
OO64 Prys die Heer met blye galme (Ps 146) Tradisioneel Lofprysing
OO65 Eer aan God in die hoogste Klassiek / kanon Kersfees en Epifanie
OO66 Lof en dank, dank aan God (Tafelgebed) Klassiek Tafelgebed
OO67 Lof en dank, dank aan God (Kanon) Klassiek / kanon Tafelgebed
OO68 Ere aan God, bring Hom die eer! Klassiek Kersfees en Epifanie
OO69 Heilig, heilig, heilig is die Heer Meditatief Toetrede en Aanroeping / Gebed
OO70 Abba, Vader Meditatief Gebed / Drie-eenheidsondag
OO71 Groot is U trou, o Heer Klassiek Geloof en Vertroue
OO72 Wees stil, want die Heilige is hier Kontemporêr Toetrede en Aanroeping / Verwondering
OO73 Soos die Vader u gestuur het Kontemporêr Uitsending
OO74 Die Heer sal jou seën (Num 6) Klassiek Gebed / Uitsending
OO75 Halleluja! Die Heer het opgestaan Klassiek Paasfees
OO76 Onsterflik, onsienlik, almagtig en wys Klassiek Skepping en Onderhouding
OO77 Bring my die ou-ou tyding Tradisioneel Toetrede en Aanroeping / Voorbereiding om God se Woord te hoor
OO78 Die kerk is die Heer se mense Kontemporêre Kinderlied Die Kerk / Kindwees
OO79 Genade, so oneindig groot Tradisioneel Geloof en Vertroue
OO80 Ek is bly Kontemporêr Lofprysing
OO81 Jesus, al is ek maar klein Kinderlied Gebed / Liefde, Dankbaarheid en Diens / Kindwees
OO82 Laat ons skyn vir Jesus Kinderlied Liefde, Dankbaarheid en Diens / Kindwees
OO83 Siyahamba / Kom ons wandel in die lig van God Multikultureel Liefde, Dankbaarheid en Diens
OO84 Loof God in die hoogste hemel (Ps 150) Klassiek Lofprysing
OO85 Here, ons Here, hoe groot is U (Ps 8) Kontemporêr Verwondering
OO86 Ek is die Heer se skapie (Ps 23) Kinderlied Geloof en Vertroue / Kindwees
OO87 Mag God se seën oor ons stroom (Ps 67) Kontemporêr Uitsending
OO88 Amen (Neil van der Watt) Kontemporêr Uitsending
OO89 Amen (Dresden) Klassiek Uitsending
OO90 Maranata! Meditatief Hoop en voleinding
OO91 Die kleine dorpie Betlehem Klassiek Kersfees en Epifanie
OO92 Als so mooi en wonderlik Klassiek Lofprysing / Skepping en Onderhouding
OO93 Kom, Heer Jesus en wees U ons gas Klassiek / kanon Tafelgebede
OO94 Ek het die Here lief (Ps 116) Kontemporêr Geloof en Vertroue
OO95 Daar's niemand soos U, Here God Meditatief Toetrede en Aanroeping
OO96 Wees bly en loof die Heer Klassiek Lofprysing / Hemelvaart
OO97 Christus, lank reeds verwag Kinderlied Kersfees en Epifanie / Kindwees
OO98 U Woord is die lamp Kinderlied Voorbereiding om God se Woord te hoor / Kindwees
OO99 Dankie, liewe Heer Kinderlied Tafelgebed / Kindwees
O100 By die intog in Jerusalem Kinderlied Lydenstyd (Palmsondag) / Kindwees
O101 Hoe lank, nog Heer (Ps 13) Kontemporêr Lyding en nood
O1O2 Mag die woorde van my mond (Ps 19:15) Meditatief Toetrede en Aanroeping / Gebed
O1O3 Maak oop die poorte (Ps 24) Tradisioneel Toetrede en Aanroeping / Lofprysing
O1O4 Wat 'n vriend het ons in Jesus Tradisioneel Geloof en Vertroue
O1O5 Ek wil U eer met duisend stemme, Heer Klassiek Lofprysing / Paasfees
O1O6 Luister tog, Heer, en verhoor my gebed Meditatief Geloof en Vertroue
O1O7 Heer God Almagtig Kontemporêr Lofprysing / Drie-eenheidsondag / Geloof en Vertroue / Openbare belydenis van geloof
O1O8 Saans kan ek rustig Kontemporêr Geloof en Vertroue / Oggend- en Aandliedere
O1O9 Wees 'n lig vir Jesus Kinderlied Liefde, Dankbaarheid en Diens / Kindwees
O11O Saam wil ons die Here Tradisioneel / Kanon Lofprysing
O111
O112 Ons Vader in die hemel Kontemporêr Gebed
O113 Kom, Heilige Gees Kontemporêr Gebed / Pinkster
O114 As ek saans op my bedjie gaan lê Kinderlied Gebed
O115 God soek verniet na iemand (Ps 14) Meditatief Skuldbelydenis en Genadeverkondiging
O116 Laat jou lewe aan die Here oor (Ps 37) Meditatief Geloof en Vertroue
O117 Die Heer is groot (Ps 48) Meditatief Lofprysing
O118 Mayenziwe / U wil geskied Multikultureel Gebed
O119 Heilig, heilig, heilig is die Heer Meditatief Toetrede en Aanroeping
O120 Soos 'n wildsbok Kontemporêr Verwondering / Gebed / Geloof en Vertroue
O121 Ek wil U loof met my hele hart (Ps 138) Kontemporêr Lofprysing
O122 Halleluja I Meditatief Lofprysing
O123 Wees stil en weet Klassiek Lyding en Nood / Sterwe en Begrafnis
O124 Jesus bring vreugde Klassiek Lofprysing / Kersfees en Epifanie
O125 Ek glo in God die Vader Kontemporêr Geloofsbelydenis
Lied is geskrap agv kopiereg
O126 Hoër as die hemel Kontemporêr Verwondering / Lofprysing
O127 By God is ek tevrede Meditatief Geloof en Vertroue
O128 Eer aan God Meditatief Kersfees en Epifanie
O129 God self is liefde Meditatief Geloof en Vertroue
O130 Dankie vir hierdie nuwe môre Kinderlied Gebed / Kindwees
O131 Weet jy hoeveel sterre skyn daar Kinderlied Skepping en Onderhouding / Kindwees
O132 Soos mamma my liefhet (Ps 103:13-14) Kinderlied Geloof en Vertroue / Kindwees
O133 My lippe wil Hom loof Kontemporêr Lofprysing
O134 Kom alle kinders wat die Here wil dien (Ps 34) Kinderpsalm Die Wil van God / Kindwees
O135 Soms is jy bang of skrik jy groot (Ps 50:15) Kinderpsalm Geloof en Vertroue / Kindwees
O136 O Here, my God, ek verlang na U (Ps 63:2) Meditatief Toetrede en Aanroeping / Die Wil van God / Voorbereiding om God se Woord te hoor / Geloof en vertroue
O137 Soos 'n flits in die donker (Ps 119:97, 105) Kinderpsalm Die Wil van God / Voorbereiding om God se Woord te hoor / Geloof en Vertroue / Kindwees
O138 God van genade Meditatief Gebede / Drie-eenheidsondag
O139 Ek bewonder U, my Heer (Ps 139) Kontemporêr Verwondering / Geloof en Vertroue
O140 Die genade van onse Heer Klassiek Uitsending
O141 Want die Here is my Herder (Ps 23) Meditatief Geloof en Vertroue
O142 Jesus Verlosser, U daal tot ons neer Klassiek Advent / Kersfees en Epifanie
O143 Ek wil sing, altyd sing (Ps 98:2-3) Kontemporêr Lofprysing
O144 Vrede van God Meditatief Uitsending / Drie-eenheidsondag
O145 Laat almal wat dors het kom Meditatief Toetrede en Aanroeping / Nagmaal
O146 My gees, my siel, my liggaam Klassiek Pinkster / Liefde, Dankbaarheid en Diens
O147 Ons bring aan U die lof en eer Klassiek Kersfees en Epifanie
O148 Jesus, daar uit Betlehem Kinderlied Kersfees en Epifanie / Kindwees
O149 Halleluja 3 Meditatief Toetrede en Aanroeping / Drie-eenheidsondag
O150 Halleluja 4 Meditatief Lofprysing
O151 Halleluja 5 Meditatief Lofprysing
O152 Heer, ontferm Meditatief Skuldbelydenis
O153 Geseënd die afhanklikes Meditatief Geloof en Vertroue
O154 Toe ek gedink het my voete gly Meditatief Geloof en Vertroue / Lyding en Nood / God se Sorg
O155 Die Here seën die mens Kontemporêr Geloof en Vertroue
O156 As vreugde my deel is Klassiek Geloof en Vertroue / Lyding en nood
O157 Let op die wonder van God se skepping Kontemporêr Skepping en Onderhouding
O158 Ons wy onsself aan Christus toe Klassiek Liefde, Dankbaarheid en Diens / Barmhartigheid en Getuienis
O159 Heer, ons dink aan Afrika Tradisioneel Gebed / Barmhartigheid en Getuienis
O160 Dié wat My lief het, word veilig bewaar Kontemporêr Geloof en Vertroue
O161 Hoe kan ek, o Heer, U ooit betaal Kontemporêr Lofprysing
O162 Dawid met sy slinger Kontemporêre Kinderlied Geloof en Vertroue / Kindwees
O163 Jesus Christus, ek aanbid U (ook 'n kanon) Meditatief Toetrede en Aanroeping / Verwondering / Pinkster
O164 O hoor my, Heer Meditatief Skuldbelydenis en Genadeverkondiging / Gebed
O165 Kom sien die Lam Klassiek Nagmaal
O166 Jesaja het lank t'rug Kontemporêr Advent / Hoop en Voleinding
O167 Met die breek van hierdie dag Kontemporêr Oggend- en Aandliedere
O168 Dankie, o Heer, vir hierdie dag Klassiek Oggend- en Aandliedere
O169 Hoor jy die voëltjies in die oggend sing Kleuterlied Geloof en Vertroue / Kindwees
O170 Liewe Jesus, ek is klein Kleuterlied Gebede / Geloof en Vertroue / Kindwees
O171 Jesus is Koning Kleuterlied Geloof en Vertroue / Kindwees
O172 U groet ons, Here Multikultureel Toetrede en Aanroeping
O173 O Here, ek verlang Multikultureel Toetrede en Aanroeping / Skuldbelydenis en Genadeverkondiging
O174 Strome van seën uit die hemel Tradisioneel Pinkster / Geloof en Vertroue
O175 Net soos ek is Tradisioneel Skuldbelydenis en Genadeverkondiging / Geloof en Vertroue
O176 Let op, kinders, dis weer Kersfees! Kinderlied Advent / Kersfees en Epifanie / Kindwees
O177
O178 Son van die geregtigheid Klassiek Voorbereiding om God se Woord te hoor / Gebed / Barmhartigheid en Getuienis
O179 Ek kniel hier in die oggendlig Klassiek Oggend- en Aandliedere
O180 Wees genadig, Heer (Kumbaya) Klassiek Gebed
O181 Heer, U seën elkeen wat graag wil leer Kontemporêr Geloof en Vertroue
O182 Heer, U is my voëlvlug na vryheid Kontemporêr Geloof en Vertroue
O183 Net soos die hemelkoor Klassiek Lofprysing / Kersfees en Epifanie / Lydenstyd en Goeie Vrydag / Paasfees / Hoop en Voleinding
O184 Ek groet jou, begenadigde Meditatief Advent
O185 Kom laat ons juig en sing Klassiek Toetrede en Aanroeping / Lofprysing
O186 Die Here is my redder Meditatief Gebede / Geloof en Vertroue
O187 Juig tot eer van die Here Kontemporêr Lofprysing / Gebede
O188 Die Here, Hy is jou beskermer Kontemporêr Geloof en Vertroue
O189 Ek wil die Here loof (respons) Meditatief Lofprysing
O190 Die magtiges uit elke streek Kontemporêr Heerskappy van God / Geloof en Vertroue
O191 Neem my in u beskerming Kontemporêr God se sorg / Gebede / Geloof en Vertroue
O192
O193 Met hart en mond en lewe Klassiek Lofprysing / Liefde, Dankbaarheid en Diens
O194 Was jy daar toe die Heer gekruisig is? Multikultureel Lydenstyd en Goeie Vrydag
O195 Loof, loof die Heer Klassiek Lofprysing / Nagmaal
O196 Ons het God gesien Multikultureel Uitsending / Geloof en Vertroue
O197 Kom sing voor die Heer Multikultureel Lofprysing
O198 Kom ons buig voor die Here Multikultureel Skuldbelydenis en Genadeverkondiging / Nagmaal
O199 Engelstemme sing vir ewig Klassiek Lofprysing
O200 Daar is 'n Verlosser Kontemporêr Drie-eenheidsondag / Geloof en Vertroue
O201 U opstanding, o Here Jesus Christus Meditatief Paasfees
O202 Here, seën nou die boodskap Klassiek Toetrede en Aanroeping / Voorbereiding om God se Woord te hoor
O203 Wees U, o Heer, my uitsig, my hoop Klassiek Geloof en Vertroue
O204 Mag die vrede van ons Hemelvader Klassiek Toetrede en Aanroeping / Gebede / Uitsending
O205 Ek wil sing van al u liefde Kontemporêr Lofprysing / Geloof en Vertroue / Liefde, Dankbaarheid en Diens / Uitsending
O206 Wie kan peil hoe diep lê hartseer Kontemporêr Gebede / Lyding en Nood
O207 Tshollela / Laat kom u Heilige Gees, o Heer Tradisioneel / Multikultureel Gebede / Pinkster
O208 Wees bly, al God se kinders Klassiek Advent / Hoop en Voleinding
O209 Gaan met die blye boodskap Multikultureel Kersfees en Epifanie / Getuienis
O210 Heer, U het die eerste woord gesê Kontemporêr Doop
O211 Heilige Gees, U, die Trooster Kontemporêr Pinkster
O212 Hoe diep sy lyding daar aan die kruis Kontemporêr Nagmaal
O213 God is lief vir my Kinderlied Advent / Geloof en Vertroue / Kindwees
O214 Nog voordat ek 'n kind was Kinderpsalm Geloof en Vertroue / Kindwees
O215 U oorlaai ons met u liefde Kontemporêr Gebede / Geloof en Vertroue
O216 Sing tot ons God en Heer Meditatief Lofprysing
O217 Open my oë, Heer 1 Meditatief Toetrede en Aanroeping / Gebede
O218 Open my oë, Heer 2 Meditatief Toetrede en Aanroeping / Gebede
O219 Wat die toekoms ook mag inhou Klassiek Hoop en voleinding
O220
O221 As my volk hulle bekeer Kontemporêr Skuldbelydenis en Genadeverkondiging / Gebede
O222 Almal wat dors het kom geniet Meditatief Toetrede en Aanroeping / Voorbereiding om God se Woord te hoor / Nagmaal / Geloof en Vertroue
O223 O Heer, bly by my Meditatief Gebede / Geloof en Vertroue / Oggend- en Aandliedere
O224 Met ons skuld en met ons sonde Meditatief Skuldbelydenis en Genadeverkondiging / Nagmaal / Lydenstyd en Goeie Vrydag
O225 O Heer, ons het gehoor Klassiek Toetrede en Aanroeping / Uitsending
O226 Neem, Heer, my hart Kontemporêr Toetrede en Aanroeping / Skuldbelydenis en Genadeverkondiging / Gebede / Geloof en Vertroue
O227 'n Skare mense volg vir Jesus Kinderlied God se sorg / Kindwees
O228 Die kleine dorpie Betlehem 2 Klassiek Kersfees en Epifanie
O229 Wysheid begin by die dien van die Heer Meditatief Onderwysing / Bevestiging van Ampsdraers / Aflegging van Geloofsbelydenis / Kindwees
O230 By die Heer vind ek rus (Psalm 62) Meditatief Geloof en Vertroue / Lyding en nood
O231 Laat julle kommer Klassiek Skepping en Onderhouding / Die Kerk / Geloof en Vertroue
O232 Rus my siel Tradisioneel / Meditatief Gebede / Geloof en Vertroue / Sterwe en Begrafnis
O233 U, die Bron van alle gawes Klassiek Lofprysing / Skepping en Onderhouding / Liefde, Dankbaarheid en Diens
O234 Abba, Vader, Hemelheer Kontemporêr Gebede
O236 Prys die Here, ons God Meditatief Lofprysing
O237 Here, wees genadig Meditatief Skuldbelydenis en Genadeverkondiging
O238 Bewaar my, o God Meditatief Geloof en Vertroue / God se sorg
O239 Heer, elke nag verlang ek na U Meditatief Geloof en Vertroue / Oggend- en Aandliedere
O240 U het na ons gekom, Immanuel Klassiek Kersfees en Epifanie
O241 Ons wil met Kersfees vrolik sing (kanon) Kontemporêr Kersfees en Epifanie
O242 Loof nou saam die Here (kanon) Kontemporêr Toetrede en Aanroeping / Kersfees en Epifanie / Paasfees
O243
O244 Hoor die hemelkore sing Klassiek Kersfees en Epifanie
O245 Hoor die blye tyding Klassiek Kersfees en Epifanie
O246
O247
O248 Sing 'n lied van vreugde Klassiek Lofprysing / Skepping en Onderhouding
O249 Vader, ons buig hier laag Meditatief Skuldbelydenis en Genadeverkondiging
O250 Gaudium Mundo / Vreugde in die wêreld Meditatief Kersfees en Epifanie
O251 Christus Natus Est / Christus is gebore Meditatief Kersfees en Epifanie
O252 Heer ons wag op U Meditatief Toetrede en Aanroeping / Voorbereiding om die Woord van God te hoor / Gebede
O253 Lui klokke, klingelingeling Klassiek Kersfees en Epifanie
O254 God is hier Klassiek Toetrede en Aanroeping / Doop / Nagmaal / Die Kerk
O255 Rea o boka / Ons bring U eer, ons Here God Multikultureel Lofprysing
O256 Vol van vreugde wil ons jubel Klassiek Kersfees en Epifanie
O257 Naby aan die Here Meditatief Geloof en Vertroue / God se sorg
O258
O259
O260
O261 Modimo re boka wena / O Here, ons wil u lof sing Multikultureel Lofprysing / Skepping en Onderhouding
O262
O263 Hoog verhewe sit die Here Klassiek Toetrede en Aanroeping / Lofprysing / Verwondering
O264 Kom ons prys sy Naam Multikultureel Lofprysing / Liefde, Dankbaarheid en Diens
O265 Kom ons bid tot die Here Meditatief Gebede
O266 Shalom, my vriend Multikultureel Toetrede en Aanroeping / Uitsending
O267 God is so goed Kinderlied Geloof en Vertroue / Kindwees
O268 Loof en prys Hom (Kyk die Lam van God) Kontemporêr Lofprysing / Lydenstyd / Hemelvaart / Geloof en Vertroue
O269 Sing voor die Here 'n loflied Kontemporêr Lofprysing / God se sorg
O270 Gees van God, o lewende God Meditatief Toetrede en Aanroeping / Voorbereiding om God se Woord te hoor / Gebede / Pinkster
O271
O272 Heer, ons bid as reënboognasie Klassiek Gebede
O273 Sing 'n nuwe kerslied / Noël Nouvelet Klassiek Kersfees en Epifanie
O274 Amen 3 Meditatief Uitsending
O275 Reamo leboga / Ons bring ons dank aan U Multikultureel Gebede / Uitsending / Liefde, Dankbaarheid en Diens / Toewyding