Download - Afkondiging 10 Februarie 2013
2
10 Februarie 2013 Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Vergaderings: Kerkraadsvergadering 18 Februarie 2013 om 19h00 Lidmaatsake Belydende lidmate Willem Jacobus Willemse en Yvette Moodie(nou Willemse) en dooplidmate Willem Johannes Willemse en Werner Jacobus Willemse vanaf NG Verwoerdpark. Belydende lidmaat Lelani van der Westhuizen vanf NG Alberton-Oos.
9:00 – Erediens Ds. Wermer Schroeder
LOFLAND: 09:00 LOFTJOKKERS 09:00
18h30 tot 19h30 Tienerdiens in die Koffiekamer
18:30 Pastoor Dave Barber vanaf Walk with Winners Dwelm-‐rehabilitasie-‐sentrum
INPAS diens Ons spreker vir Sondagaand se Inpas diens on 18h30 is Pastoor Dave Barber van “Walk with Winners”. “Walk with Winners” is 'n Dwelm rehabilitasie sentrum by Walkerville. Hierdie rehabilitasie sentrum het 'n groot behoefte vir mansklere, aangesien baie van die persone wat opgeneem word, nie voldoende klerasie het nie. As julle enige “goeie” klere het om te skenk bring dit asb. vanaand saam kerk toe. Ons sal graag 'n spesiale skenking aan die sentrum wil doen. Lydenstyd: ASWOENSDAG 13 Februarie: Lydenstyd begin amptelik op Aswoensdag en ons nooi jou om daardie oggend saam te kom Nagmaal vier enige tyd vanaf 05h00 tot 07h00 in die kerk se tuin. KOORFEES Sondag 17 Februarie om 16h00 in die kerk om die Lydenstyd verder mee in te lei. Kore wat deelneem:
Alberton Mannekoor, Alberton Dameskoor, Colla Voce Jeugkoor en die Cantare Kinderkoor. Ons gemeente reël hierdie geleentheid vir die Christen Gemeenskap van Alberton. 'n Kollekte sal opgeneem word ter ondersteuning van die kore. Nooi asseblief wyd en syd!
Reëlings rondom Lofland en Loftjokkers tydens Nagmaal
Ouers word vriendelik herinner dat volgende Sondag Nagmaal is en dat al die Lofland kinders saam met hul ouers in die kerk bymekaar kom om saam Nagmaal te gebruik. Hulle verdaag net voor die preek vir hul groot groep byeenkoms. Kinders wie se ouers nie by die kerk is nie kom in die Dak bymekaar waar hulle saam met een van die groepleiers in die kerk sal inbeweeg. Die Loftjokkers(kleuters) kom soos altyd in die gebou op die parkeerterrein bymekaar NG Alberton-Suid se orkes is op soek na nuwe sangers en instrument spelers. Kontak Rudi 071 675 1706 of Corneil 082 772 8630. DivorceCare, DivorceCare4Kids of Single and Parenting Registrasie vind plaas Maandag 18 Februarie om 19h00 by die Kerk. Leke-berading kursus word aangebied op Woensdagaande of Saterdae oggende. Kursus duur 11 weke. Registrasie vind plaas Woensdag 20 Februarie om 19h00 in die Raadsaal. Kontak Rentia 082 454 8033 vir enige inligting oor DivorceCare of Leke-Berading.
Datum Tyd Gebeurtenis
13 Februarie Woensdag
05:00 - 07:00
Lydenstyd begin Aswoensdag – Nagmaal word bedien by kerk
14 Februarie Donderdag
10:00 Senior Selgroep
17 Februarie Sondag
09:00 09:00 09:00 10:00 16:00 18:30
Erediens (Fokusteks: Rom 10:8b-13) – ds. Willem Strauss Loftjokkers Lofland Tee-beurt: Hannes en Jackie Jooste Koorfees Tienerdiens in Koffiekamer
Marlene Visagie 011 869-4045/082 385 9319 , Susan van Zyl 011 869 1787 ,
Tommie Dijzel 011 907-4009, Hannes Jooste 082 412 2072, Kobus Greyling 084 588 8218 ,
Lizanne Joubert 083 635 8442, Lynette Harman 082 544 0980, Ina Ras 011 907-5214.
• Winnie de Villiers het ’n skoueroperasie ondergaan in die Little Company of Mary
Hospitaal. Alles het goed afgeloop en sy is besig om mooi aan te sterk. Tel No.: 082
852 4208
• As gevolg van kwaadaardigheid is ‘'n deel van Christo van der Merwe se long
verwyder. Sover gaan dit met hom goed. Tel No.: 011 907-8297
• Stef Prinsloo sterk baie mooi aan nadat sy ernstig verbrand het met 'n gas ongeluk.
Tel No.: 07083 652 5850
• Ina Ras ontvang Maandag haar laaste geskeduleerde behandeling. Bid saam met
hulle dat dit geslaagd is. Tel No.: 011 907-5214
10 Februarie
Sondag
Keegan-Quinn Deuchar, Anton Ferreira, Lindie Janse van Rensburg, Kayle
Jonker, Lizanne Joubert, Emil Oosthuizen, Fritz Reinke, Yolandé Smalmal,
Raymond Sterley, Andrew Swanepoel, Shané van Graan, Anne van Wyk,
Linda Vermaak.
11 Februarie
Maandag
Alet Bole, Harold Cooper, Johan Diederiks, Judith Germishuys, Alida
Wilken.
12 Februarie
Dinsdag
Wesley Bole, Grace Heyns, Johan Louw, Sarah Luiz.
13 Februarie
Woensdag
Lenie Appelgryn, Pieter Dafel, Henda Human, Elsie Jacobs, Stefan Jacobs,
Sonia Koekemoer, Eugene Le Maitre, Myrna Martin, Fanie Strydom, Wil
Viljoen.
14 Februarie
Donderdag
Courtney de Kock, Gustav Otto, Johan Pretorius, Nicole Snyman, Bochule
Swanepoel, Nellie van der Ryst.
15 Februarie
Vrydag
Jessica Allen, Martie Oosthuizen, Sonja Williams.
16 Februarie
Saterdag
Jessica Hefer, Ida Hinds, Bernie Koch, Elizma Labuschagne, Chané
Nothnagel, Niek Pelser, Chris Smit, Andrew Swanepoel.