die+posisie+van+die+werkwoord+in+afrikaans

12
Die posisie van die werkwoord in Afrikaans

Upload: sumaya

Post on 29-Oct-2014

179 views

Category:

Documents


4 download

TRANSCRIPT

Page 1: Die+Posisie+Van+Die+Werkwoord+in+Afrikaans

Die posisie van die werkwoord in Afrikaans

Page 2: Die+Posisie+Van+Die+Werkwoord+in+Afrikaans

Die posisie van die werkwoord word dikwels deur die voegwoord bepaal

Voegwoorde kan in 3 groepe verdeel word:• In die eerste groep is daar geen verandering in

die posisie van die werkwoord nie.• In die tweede groep kom die werkwoord direk

langs die voegwoord, gevolg deur die onderwerp.

• In die derde groep kom die werkwoord aan die heel einde.

Page 3: Die+Posisie+Van+Die+Werkwoord+in+Afrikaans

GROEP 1

Geen verandering in woordorde nie.

GROEP 2

Die werkwoord in die tweede sin kom direk na die voegwoord.

GROEP 3

Die werkwoord kom aan die einde van die tweede sin.

maar (but)en (and) / asook (also)of (or)want (because)

Woordorde:onderwerp – gesegde – (voorwerp),onderwerp – gesegde – (voorwerp).

Byvoorbeeld:Ek eet, want ek IS honger.

dus (therefore)dan (then)daarom (therefore)gevolglik (as a result)anders (otherwise)al (although)toe (then)tog (even so)buitendien (besides)

Woordorde:onderwerp – gesegde – (voorwerp),gesegde – onderwerp – (voorwerp).

Byvoorbeeld:Ek is honger, daarom EET ek.

dat (that)omdat (because)sodat (so that)nadat (after)voordat (before)totdat (until)aangesien (seeing that)alhoewel (although)as (if)sodra (as soon as)sedert (since)asof (as if)terwyl (while)toe (when)wanneer (when)tensy (unless)indien (in the event of)

Woordorde:onderwerp – gesegde – (voorwerp),onderwerp – (voorwerp) – gesegde.

Byvoorbeeld:Ek eet, omdat ek honger IS.

Page 4: Die+Posisie+Van+Die+Werkwoord+in+Afrikaans

Kom ons kyk van naderby:Groep 1

onderwerp

werkwoord

voegwoord

Ek eet, want ek is honger. onderwerp

werkwoord

In altwee sinne is die woordorde dieselfde: Eers die ONDERWERP en dan die WERKWOORD.

Page 5: Die+Posisie+Van+Die+Werkwoord+in+Afrikaans

Groep 2

onderwerp

werkwoord voegwoord

Ek is honger, daarom eet ek.werkwoord

onderwerp

In die eerste sin is die woordorde: ONDERWERP + WERKWOORD, maar in die tweede sin is die woordorde omgekeer: WERKWOORD + ONDERWERP.

Page 6: Die+Posisie+Van+Die+Werkwoord+in+Afrikaans

Groep 3onderwerp

werkwoord voegwoord

Ek eet, omdat ek honger is.onderwerp werkwoord

In die eerste sin is die woordorde: ONDERWERP + WERKWOORD, en in die tweede sin is die woordorde dieselfde: ONDERWERP + WERKWOORD, maar die werkwoord kom aan die einde van die sin.

Page 7: Die+Posisie+Van+Die+Werkwoord+in+Afrikaans

Voorbeeldsinne…

Korrekte woordorde word met ‘n √ en foutiewe woordorde met X aangedui.

Die onderwerp van ‘n sin word met ‘n o aangedui en ‘n werkwoord met ‘n w.

Page 8: Die+Posisie+Van+Die+Werkwoord+in+Afrikaans

…voorbeeldsinne…

Groep 1:

X Ek kyk TV en Kooso op die bank slaapw.√ Ek kyk TV en Kooso slaapw op die bank.

X Maria maak vir haar tee en gaanw syo in die tuin sit.

√ Maria maak vir haar tee en syo gaanw sit in die tuin.

Page 9: Die+Posisie+Van+Die+Werkwoord+in+Afrikaans

…voorbeeldsinne…

Groep 2:

X Susan probeer haar Duitse woordeskat uit te brei, daarom syo leesw Duitse koerante.

√ Susan probeer haar Duitse woordeskat uit te brei, daarom leesw syo Duitse koerante.

X Jan leer hard vir die eksamen, anders hyo die eksamen druipw.√ Jan leer hard vir die eksamen, anders druipw hyo die eksamen.

Page 10: Die+Posisie+Van+Die+Werkwoord+in+Afrikaans

…voorbeeldsinne…

Groep 3:

X Tomas drink ‘n bier terwyl bestuurw hyo.√ Tomas drink ‘n bier terwyl hyo bestuurw.

X Stefan spring elke dag tou sodat hyo wordw fiks.√ Stefan spring elke dag tou sodat hyo fiks wordw.

Page 11: Die+Posisie+Van+Die+Werkwoord+in+Afrikaans

Probeer nou self

Wat moet die woordorde van die volgende sinne wees?

• Jaco bel sy vriend Johan, omdat hy gesels wil.• Chantelle koop kruideniers by Pick ‘n Pay, want haar spens

leeg is.• Tandeka ry met die Gautrein, dan sy vinnig by die werk kom. • Ek eet minder, anders ek word vet.• Beryl vertel vir almal hoe lekker die son in Griekeland skyn,

alhoewel sy nog nooit was daar nie.

Page 12: Die+Posisie+Van+Die+Werkwoord+in+Afrikaans

Antwoorde

• Jaco bel sy vriend Johan, omdat hy wil gesels.• Chantelle koop kruideniers by Pick ‘n Pay, want haar

spens is leeg.• Tandeka ry met die Gautrein, dan kom sy vinnig by

die werk. • Ek eet minder, anders word ek vet.• Beryl vertel vir almal hoe lekker die son in Griekeland

skyn, alhoewel sy nog nooit daar was nie.