die suksesvolle implementering van die nuwe … · wat is u hoofdoel met die implementering van die...

30
DIE SUKSESVOLLE IMPLEMENTERING VAN DIE NUWE KURRIKULUM: KERNASPEKTE EN UITDAGINGS Hoofdesimposium 2012 Dr Gustav Niebuhr SAOU: DOELGERIG; DOELMATIG; DOELTREFFEND!

Upload: dinhtu

Post on 21-Feb-2019

225 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

DIE SUKSESVOLLE IMPLEMENTERING VAN

DIE NUWE KURRIKULUM: KERNASPEKTE EN UITDAGINGS

Hoofdesimposium 2012 Dr Gustav Niebuhr

SAOU: DOELGERIG; DOELMATIG; DOELTREFFEND!

Presenter
Presentation Notes
143ste

DEEL 1

ENKELE OORWEGINGS RAKENDE DIE KURRIKULUM IN TERME VAN

DIE DOEL WAT ONS NASTREEF

‘N KURRIKULUM IS OP DIE NASTREWING VAN ‘N DOEL GERIG

Wat is u hoofdoel met die implementering van die CAPS? a. Om die Departement tevrede te stel? b. Om goeie slaagsyfers te behaal, u skool te laat uitblink? c. Om leerders te laat ontwikkel tot volwassenes wat aan u kriteria

voldoen? d. Om leerders maksimaal te laat ontplooi binne die raamwerk van

die waardestelsel wat u onderskryf? e. Veral a en b? f. Veral a, b en c?

Beteken (a) en (b) vereenselwiging met die owerhede se norme en waardes wat vir die implementering van die kurrikulum geld? • BETEKEN 2(A) VEREENSELWIGING MET DIE WAARDES EN NORME SOOS IN DIE NKV/CAPS GESTEL?

SAOU

SAOU: STRIVING FOR EXCELLENCE

DIE NORM WAARVOLGENS PRESTASIE IN

SA GEMEET WORD

Wie bepaal die norm?

80% Disfunksioneel

RESULTATE VAN SISTEMIESE ASSESSERING

• BETEKEN 2(A) VEREENSELWIGING MET DIE WAARDES EN NORME SOOS IN DIE NKV/CAPS GESTEL?

SAOU Ons gee om

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS (ANAs) 2011 GEMIDDELDE % BEHAAL

GR 3 GR 6 WISKUNDE 28 30 TAAL 35 28

LAE SLAAGVEREISTES GR 12, GEBRUIK VAN GROOT VAKKE OM LEERDERS TE LAAT SLAAG ?

SAOU: VAT HANDE MET ONDERWYSVENNOTE

Voorbeeld van vakpakket

Slaag% 2011 NSS vereistes

Graadstudie-vereistes

30% 40%

Taal op HT-vlak - 98 40% 50% English FAL 96 - 30% 50%* Wisk Gel 86 65 40% 50% LO 100 40% 40% Lewenswetensk 73 46 30% 50% Keusevak 2 30% 30% Keusevak 3 0% (+port) 0% (+port)

REDES VIR VERBETERDE SLAAGSYFER IN 2011: MINDER LEERDERS NEEM WISKUNDE

0

50000

100000

150000

200000

250000

300000

350000

400000

2001 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2008 2009 2010 2011

GeskryfGeslaag

SAOU: VAT HANDE MET ONDERWYSVENNOTE

2011 GR 12 EKSAMEN ROUPUNTE EN VERSTELLINGS

SAOU: VAT HANDE MET ONDERWYSVENNOTE

VAK SLAAGSYFER (%) GEMIDDELD (%) VERSTELLING (%) Prom Rou Rou Rou

Wiskunde 46.3 40.78 29.11 0 Fisiese Wetensk 53.4 46.59 32.48 0 Ekonomie 64.0 42.7 30.25 + 2.57 Rekeningkunde 61.6 48.9 33.75 + 1.04 Geografie 70.0 60.74 35.63 0 Lewenswetensk 73.2 56.5 34.9 + 2.74 Besigheidstudies 78.6 82.2 45.39 - 4.62 English FAL 96.2 95.53 48.5 - 1.33 Wisk Geletterdh 85.9 80.3 51.52 0 English Home L 94.0 99.2 55.73 0 Afrikaans Huist 98.1 99.93 59.26 0 Afrikatale Huist >99.0 >99.0 59.82-75.17 0 = Slaag met 30% = Slaag met 40%

WAT SÊ HIERDIE GEGEWENS VIR ONS ?

Ons moet: 1. versigtig wees as ons die prestasie van ons skole wil meet

deur dit met dié van al die skole in die land te vergelyk; 2. eerder die kwaliteit en aanvaarbaarheid van die kurrikulum

in terme van die norme en waardes wat ons voorstaan evalueer; en

3. toesien dat ons die implementering van die kurrikulum op so ‘n wyse bestuur dat ons reg laat geskied aan die leerders (en onderwysers).

• BETEKEN 2(A) VEREENSELWIGING MET DIE WAARDES EN NORME SOOS IN DIE NKV/CAPS GESTEL?

SAOU

DEEL 2

DIE CAPS EN IMPLEMENTERING DAARVAN

GESKREWE TEENOOR GEïMPLEMENTEERDE KURRIKULUM

SAOU

Voorgeskrewe Kurrikulum

Geïmplementeerde Kurrikulum

Omstandighede Nie-geskrewe oorwegings

Volkslied

Grondwet

DIE GRONDWET EN VOLKSLIED

GRONDWET 1. Die Staat en enige individu mag nie op onregverdige wyse teen

enigiemand diskrimineer nie 2. Die kind se belang is die belangrikste ten opsigte van enige

aangeleentheid wat die kind raak 3. Elke persoon het die reg tot onderwys in die amptelike taal van sy

keuse waar prakties haalbaar en die Staat moet alle alternatiewe oorweeg om dit moontlik te maak, insluitend enkelmedium instansies

VOLKSLIED God (Here) seën ons, jou kinders, beskerm en behoed ons nasie, beëindig alle konflik 1. EEBETEKEN 2(A) VEREENSELWIGING MET DIE WAARDES EN NORME SOOS IN

DIE NKV/CAPS GESTEL?

SAOU

13

DIE KURRIKULUM SEDERT 1994

DIE PENDULUM HET GESWAAI

Nie-UGO 1. Doelstellings (los) 2. Kennis onderrig,

memoriseer 3. Assessering op kennis

gerig 4. Leer deur te sweet 5. Handboek sentraal 6. Toetse/eksamens

belangrik 7. Vak 8. Sillabus

UGO 1. Uitkomstes sentraal 2. Vaardighede om self

kennis te konstrueer 3. Assessering itv

uitkomstes 4. Leer deur te speel 5. Leerling moenie uit

handboek leer 6. Geen eksamens 7. Leerarea 8. NKV

1997 2003 2012 ▼▼▼▼ ▼

▼ = Almal, behalwe Gr 1-3 ▼ = Grondslagfase (GF) ▼ = Grade 4 - 7 ▼ = Grade 8 – 9 ▼ = Grade 10-12

NUWE UITDAGING

GING MET DIE WAARDES EN NORME SOOS IN DIE NKV/CAPS GESTEL?

SAOU

Eenvormigheid Middelmatigheid

15 SAOU Ons gee om

DIE STRUKTUUR VAN DIE KURRIKULUM NA CAPS Gr 10-12

Wis of Wis Gel.

LO Visuele Kuns Musiek Dramatiese Kuns Dans 2e Add Taal

Lewens-wetensk Fisiese Wetensk Landbouwet Landbou-bestuursprk Landbouteg

Ing graf & ont Elek Tegn SivTegn MegTegn Verbr.studie Gasvr.stud Toerisme IT en CAT

Geograf Gesk

Rekeningk Ekonomie Besighstud

SF Gr 7-9

Huis-taal

1e Add Taal

Wis LO Kunste & Kultuur

Natuur-wetenskap

Tegnologie Sosiale

Wetensk

EBW

IF Gr 4-6

Lewensvaardighede Skeppende Kunste Liggaamsopvoeding Pers en Sos Welsyn

Natuurwetenskappe en Tegnologie

Sosiale Wetenskappe

GF Gr R-3

Lewensvaardighede Aanvangskennis Skeppende Kunste Liggaamsopvoeding Persoonlike en Sosiale Welsyn

STRUKTUUR VAN DIE KURRIKULUM (vervolg)

Steeds agt leerareas as onderliggende struktuur Steeds eenvormig totdat vakkeuses gedoen moet word (Gr 9) Nuut: Twee tale verpligtend vanaf Gr 1: eise aan leerders,

aanbeveling vir 3de taal maar geen tyd (almal dieselfde) Nuut: minder vakke in Gr 4-6: onderwyseraanwending, EBW en

Tegnologie, Kuns & Kultuur Steeds Wiskundige Geletterdheid as keuse teenoor Wiskunde:

nuwe vak Wiskunde? Steeds slegs een Fisiese Wetenskap: nuwe vak Fisiese Wetenskap? Steeds geen spesialiseringsmoontlikhede in tegniese vakke: nuwe

vakke (CAPS 2)? Steeds inklusiewe onderwys

SAOU

PROGRESSIE- EN PROMOSIEBELEID GR R - 12

SAOU

VAKKE R (uit 7

1-3 (uit 7

4-6 (%)

7-9 (%)

10-12 (%)

AMP TAAL HT-V 4 4 50 50 40 AMP TAAL EAT-V 3 40 40

40 in 2/6 30 in 3/6

SBA in 1/6

WISKUNDE 3 3 40 40 RES VAN VAKKE 0 in 1/3 0 in 1/4 40 in 2/3

0 in 1/3 40 in 3/6 30 in 2/6

SBA in 1/6 PROMOSIE PROGRESSIE

Riglyne Progressie

Vereistes Kondonering

REKORDERING Vlakke Punte RAPPORTERING Vlakke %

MOONTLIKE UITWERKING VAN NUWE BELEID OP DEURVLOEIKURWE

0

200000

400000

600000

800000

1000000

1200000

2000 2001 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2008 2009 2010 2011 2012

Deurvloeikurwe gebaseer op die 2011 Gr 12-groep

Deurvloei

SAOU: VAT HANDE MET ONDERWYSVENNOTE

BELANGRIKHEID VAN EINDEKSAMEN (LW nie ekstern) ERKEN

SAOU

FASE JAARPUNT (DASS) (%)

EINDEKSAMEN (%)

GRONDSLAGFASE 100

INTERMEDIÊRE 75 25

SENIOR 40 60

10-12 25 75

VERSKILLE TUSSEN NKV EN CAPS/KAV

SAOU: VAT HANDE MET ONDERWYSVENNOTE

ASPEK NKV CAPS/KAV Benadering UGO Kennis Formaat van beleid LU’s en AS’e Inhoud gespesifiseer

Nie in programvorm Jaarplan en werkskedule Kurrikulumstruktuur Leerareas, vakke (10-12) Vakke

9 Vakke in Gr 4-6 6 Vakke in Gr 4-6 Een taal verplig Gr 1 & 2 Twee tale verpligtend vanaf Gr 1

Add tale op selfde vlak Assessering Beleid vaag, klem op SAG’s Meer leiding/voorskrifte in CAPS Progressie/prom R-8: progressie

9-12: promosie (kond in 9) R-6: progr/prom-riglyne 7-12: promosie

Promosiepunt R-9: slegs CASS/DASS R-3 = DASS; 4-6 = 75:25; 7-9 = 40:60; 10-12 = 25:75

Eksterne assessering Gr 1-6 JNA’s, 9 (eers GTA toe aan prov dept oorgelaat), Gr 12

Gr 1-6 en 9 JNA’s

Lewensoriëntering slegs intern Eksterne komponent

VOORGESKREWE ONDERRIGTYD EN IMPLIKASIES Voorgeskrewe onderrigtyd: CAPS teenoor NKV

Implikasies vir onderwyserwerklading, addisionele aktiwiteite

SAOU

GRAAD NKV (u/week) CAPS (u/week) R 22 23

1-2 22 23 3 25 25

4-6 26 27,5 7-9 26 27,5

10-12 27.5 27,5

FORMELE SKOOLDAG ONDERWYSER 7 uur LEERDER Onderrigtyd + pouses, opening, ens

Eenvormigheid: Sny onderwyser se admintyd of tyd vir addisionele aktiwiteite

TYDALLOKERING

Tydallokering vir vakke duidelik uiteengesit – moet toegepas word

Laat in laer grade ruimte vir verrekening van leerders se vlak van taalbemeestering: leerders moet in terme van hul behoeftes geakkommodeer word

Geen tyd aan ‘n derde taal of enige addisionele vakke voorsien nie – skooldag moet verleng word

6 of 7 dag-rooster is moontlik (selfs aan te beveel) mits die onderrigtyd per vak per week klop

Foundations for Learning: in CAPS opgeneem – tydvoorskrifte geld nie meer

SAOU

UITEENSETTING VAN DIE BELEID EN IMPLIKASIES

Pakket van beleidsdokumente CAPS dokumente (vir elke vak per fase) Dokument wat die kurrikulum in geheel stel (National Policy

on Programme and Promotion Gr R-12) Dokument wat assessering, rekordering en rapportering

hanteer (Assessment Protocol) Uiteensetting van beleid baie goed, in een geval 518 bladsye Gee alles wat onderwyser nodig het (eenvormigheid) Jaarprogram en werkskedule (indeling in weke) Gewigstoekenning Assesseringsriglyne/-voorskrifte en -program per vak

SAOU

LEIDING MET BEPALING VAN STANDAARD BY ASSESSERING EN EKSAMINERING

Analise, evaluering, sintese

Begrip en toepassing

Memorisering en weergee

Waardering

Afleiding

Herorganisasie

Letterlik

INHOUDSVAKKE TAALVAKKE

ONDERRIGMETODOLOGIE Fokus op onbevoegde onderwyser ten koste van bevoegde

onderwyser se behoefte aan ruimte, eenvormigheid: Faseoorsig Werkskedule met tydindeling, bepaalde volgorde: ken CAPS tov ruimte Lesbeplanning: bly die onderwyser se prerogatief, handboek is ander

se interpretasie van die kurrikulum Leerondersteuningsmateriaal: onderwyser moet eie insisatief gebruik,

bv werk in skrifte Assesseringsprogram: benut erkenning aan informele assessering Gemeenskaplike assesseringsinstrumente (ANAs): nie hierop pyl trek Gesag van dept beamptes: beskerm onnie met skoolbeleid, ken CAPSe Probleem: alles nie in lyn gebring nie: motiveer gevolglike afwyking Inklusiewe onderwys: ontwikkel verantwoordbare model

Huiswerk en kontrolering

SAOU

UITEENSETTING VAN DIE BELEID EN IMPLIKASIES

Implikasies Dokumente moet deeglik bestudeer word Min ruimte aan onderwyser, werk eenvormigheid in die

hand Gevaar van konformering en nie in belang van die kind te

handel nie

SAOU

RUIMTE DEUR NKV AAN ONDERWYSER GEGEE 10 – 12 7 – 9 4 – 6 R – 3

EIE

VOORGESKRYF

UITEENSETTING VAN DIE BELEID EN IMPLIKASIES (vervolg)

Implikasies Dokumente moet deeglik bestudeer word Min ruimte aan onderwyser, werk eenvormigheid in die

hand Gevaar van konformering en nie in belang van die kind te

handel nie Langer skooldag dalk enigste uitweg Goed beredeneerde skoolbeleid noodsaaklik

SAOU

SAMEVATTEND: VERBETERING MAAR WAAK TEEN EENVORMIGHEID

Verbetering Inhoud (kennis) duidelik voorgeskryf Omvattende leiding aan onderwyser Dagprogram vir Gr R Hoofrekene vir Grondslagfase Skrifonderrig (lopende skrif!) vir Grondslagfase

Voorwaarde: veg teen eenvormigheid Ken die beleid in detail Bestuur die implementering in belang van die leerder Skep ruimte vir die onderwyser en beskerm met skoolbeleid In argumente teen eenvormigheid plaas klem op onderwyser (werk

in plek/nie in plek) eerder as op skool (goeie/swak skole)

SAOU

SLOTGEDAGTE

Die groep mense wat die onderwys in Suid-Afrika kan red is klein ………. die leiers van hierdie groep

pas in een saal in

SAOU