die skoene wat ons dra
DESCRIPTION
This is a documentation of my family and the lives they have lived and we still live today.TRANSCRIPT
s ko e n e wa t o n s d ra
Gekwalifiseerd as n Dominie met n drang na avontuur en nog nat agter die ore, kies my Pa om eder te werk vir die Nationale Intelegensie diens. Alhoewel hy n beroep
gekies het wat nie inpas met wat hy gestudeer het, net was my Pa nog steeds betrokke by die kerk. Dit is hier waar my Pa vir my ma se twee broers ontmoet het. Oom Andre en Ewald van Huyssteen het toe nog by hulle ouers gebly en dit is hier waar my Pa my
ma te leer ken het, hulle het toe later gekys.
In 1986 was my Pa tot kennis gestel dat hy verplaas gan word na Harare, Zimbabwe vir vier jaar. My Ouers het toe besluit om te trou dieselfde jaar, om die verhouding in stand te hou. Mei 1987 word ek gebore in Pretoria en n maand daar na trek ons toe
Harare toe. My suster Margit was twee jaar daarna gebore in Pretoria. Daarna besluit my ouers toe om Durban toe te trek as gevolg van die droe lug wat my suster se asma afekteur het in Pretoria. Drie jaar daarna was my Pa verplaas na Port Elizabeth toe en
dit is waar ek my lewe begin stig het.
h o of s t u k e e n
n Foto van my Ouma Bettie as kind, die vrou wat my tot vandag toe nog, altyd net n oproep weg is om my te help.
Ouma Bettie, Oom Vick, en hulle nefie en nigie
Van kleins af was my pa lief vir die water en tot vandag toe nog as my pa wil swem dan will hy swem maak nie saak hoe koud dit is nie
Oupa Attie en my Pa
Rit, volupta quatus esto mint.Picid ullitae eaque vel ipsanientor magnit evenimi, simi, sinverrovid que por
Ugias minus sum volut voloris ipissinum et ratquiaes ilis sequis este natet ut li
Hierdie tipe uitstapies was algemeen in my pa se kinder jare. Nou verstaan ek waar die neiging na avontuur vandaan kom.
Oupa Attie, Ouma Bettie en my Pa op die trans Oranje boot
h o of s t u k t w e e
Ek wens ek kon Oupa ontmoet het. Ek is seker die van Huisteens se kenmerkende lag kom van Oupa af.
Oupa Hendrik en my Ma Annie
My ma op ha fiets by ha huis in Pretoria
“Ma, ek skryf vir jou ‘n gedigsonder fensie leestekenssonder woorde wat rym
sonder bywoordenet sommer
‘n kaalvoet gedig-
want jy maak my grootin jou krom klein handjies
jy beitel my met jou swart oeen spits woorde
jy draai jou leiklipkopjy lag en breek my tente opmaar jy offer my elke aand
vir jou Here God.jou moesie-oor is my enigste telefoon
jou huis my enigste bybeljou naam my breekwater teen die lewe
ek is so jammer mammadat ek nie is
wat ek graag vir jou wil wees nie”
- Antjie Krog -
My Ma op haar trou dag in Pretoria
Die van Huisteens is n gesin wat saam staan, vier broers en vier susters groot gemaak deur n enkel ma. Met trots kan ek se ek is deel van die gesin. Ek onthou die heerlike vakansie tye saam met al die nefies en niggies wat saam met ouma Maxi om die tafel
sit en Snap speel, terwyl ons wag vir die heerlike aand ete om gaar te raak.Met liefde is hierdie gesin gebou en met liefde sal ons geheg bly.
h o of s t u k d r i e
Familie foto geneem in die tuine by Durban
Ek, my Ma, Pa en Suster
Eerste dag van skool in Port Elizabeth, baie opgewonde vir die dag wat kom.
Ek my Pa en Margit by ons nuwe huis in Lorraine
Snip sweef nog steed
Ek en my suster op my nuwe driewiel by ons huis in Durban
Ek en my Pa in Pretoria by ons ou huis
h o of s t u k v i e r
Soos wat ons ouer word, so stap ons almal ons eie paadjies op soek na geluk en waarde. In my family het dit beteken dat van ons in Stellenbosh bly en van ons in Port
Elizabeth maar, gelukkig staan die bande wat ons saam as family gebou het nog steeds sterk en ek dank die liewe Vader vir die seening.
“ Liewe Muis, Ek is jammer dat ek my tand verloor het”.
My Suster Margit
Op Stellenbosh, ‘n ete saam met my ma en my suster voordat ek terug na my eie huis toe moet gan.
My Ma Annie
Die waarheid van in jou oe , dra die swaar van jou verlede.
My Pa Riaan
My self portrait; Estiaan
s l o t . . .
Ek het n pad saam met elkeen van julle gestap, n pad wat nooit sal vergaan nie.