die maatjies van die bos is in die skool. · 2020. 4. 20. · kyk, ons maatjies in die bos is nou...

9
Die maatjies van die bos is in die skool. Dis ‘n treurige storie (maar met ‘n gelukkige einde!) Deur Kathryn Warner en aangepas deur Johanna Pienaar

Upload: others

Post on 24-Jan-2021

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Die maatjies van die bos is in die skool. · 2020. 4. 20. · Kyk, ons maatjies in die bos is nou weer gelukkig! Hulle weet dat jy mooi sal werk met hierdie boek en ook met AL die

Die maatjies van die bos is in die skool.

Dis ‘n treurige storie (maar

met ‘n gelukkige

einde!)

Deur Kathryn Warner en aangepas deur Johanna Pienaar

Page 2: Die maatjies van die bos is in die skool. · 2020. 4. 20. · Kyk, ons maatjies in die bos is nou weer gelukkig! Hulle weet dat jy mooi sal werk met hierdie boek en ook met AL die

Dit is Juffrou Uil.

Sy hou skool by Laerskool Bosland. Sy is baie

lief vir boeke en lees graag. Vandag is haar

hart baie seer.

Page 3: Die maatjies van die bos is in die skool. · 2020. 4. 20. · Kyk, ons maatjies in die bos is nou weer gelukkig! Hulle weet dat jy mooi sal werk met hierdie boek en ook met AL die

Iemand het hierdie boek baie sleg behandel! Kyk vir die arme padda. Daar is bo-oor hom gekrap met kryt en ‘n potlood!

Page 4: Die maatjies van die bos is in die skool. · 2020. 4. 20. · Kyk, ons maatjies in die bos is nou weer gelukkig! Hulle weet dat jy mooi sal werk met hierdie boek en ook met AL die

Kyk na meneer Slak! Daar is prentjies orals rondom hom geteken.

Page 5: Die maatjies van die bos is in die skool. · 2020. 4. 20. · Kyk, ons maatjies in die bos is nou weer gelukkig! Hulle weet dat jy mooi sal werk met hierdie boek en ook met AL die

Wag ‘n bietjie! Is dit sap en sjokolade oral op Sarie Skoenlapper? Geen wonder sy lyk so ongelukkig nie!

Page 6: Die maatjies van die bos is in die skool. · 2020. 4. 20. · Kyk, ons maatjies in die bos is nou weer gelukkig! Hulle weet dat jy mooi sal werk met hierdie boek en ook met AL die

Dit lyk asof iemand in die modder gespeel het terwyl hulle hierdie boek gelees het. Meneer Skilpad hou nie van modder nie!

Page 7: Die maatjies van die bos is in die skool. · 2020. 4. 20. · Kyk, ons maatjies in die bos is nou weer gelukkig! Hulle weet dat jy mooi sal werk met hierdie boek en ook met AL die

Daar is plakkers en nogmaals plakkers op hierdie bladsy! Daar is selfs ‘n plakker op Willie Wurm geplak! Willie is lus om te huil!

Page 8: Die maatjies van die bos is in die skool. · 2020. 4. 20. · Kyk, ons maatjies in die bos is nou weer gelukkig! Hulle weet dat jy mooi sal werk met hierdie boek en ook met AL die

Agge nee! Dit word net erger en erger! Iemand het hierdie bladsy geskeur. Arme

Valie Voëltjie!

Page 9: Die maatjies van die bos is in die skool. · 2020. 4. 20. · Kyk, ons maatjies in die bos is nou weer gelukkig! Hulle weet dat jy mooi sal werk met hierdie boek en ook met AL die

Kyk, ons maatjies in die bos is nou weer gelukkig! Hulle weet dat jy mooi sal werk met hierdie boek en ook met AL die ander boeke in die klas.

Hoe kan ons mooi na boeke kyk? Wat dink jy?