die herout 19 maart 2017 (1) - ng...
TRANSCRIPT
1
Sondag, 19 MAART 2017
NG Gemeente Lyttelton-Oos
DERDE SONDAG IN LYDENSTYD
Hartlik welkom in die erediens vanoggend! Ons is bly jy is hier.
Nuwe Intrekkers
Ons wil julle graag so gou moontlik tuis laat voel en deel maak van ons geloofsgesin! Bly ge-
rus na die diens agter dan ontmoet ons mekaar voor die kansel.
Julle kan ook ds Freddie Schoeman (084 581 8139) of Madelaine Steyn (0126644458) skakel.
Webtuiste: www.ly)eltonoos.org.za
DIE HEROUT
2
Program
SONDAG 19 MAART 2017
Derde Sondag in Lydenstyd
#Imagine
Deurkollekte: Noodlenigingsfonds
09:00 Nagmaal: Freddie Schoeman
Geen dissipelvorming
MAANDAG 20 MAART 2017
Skoolvakansiedag
#Imagine
DINSDAG 21 MAART 2017
Menseregtedag
WOENSDAG 22 MAART 2017
17:00 Biduur
VRYDAG 24 MAART 2017
05:00 Kom ons bid
06:00 Grace Manna
SONDAG 26 MAART 2017
Vierde Sondag in Lydenstyd
Deurkollekte: Boufonds
09:00 Erediens: Freddie Schoeman
Jnr/Snr Dissipelvorming (kategese)
Streeksbyeenkoms: Streek 7
17:00 PraatSaam Kafee
MAANDAG 27 MAART 2017
19:00 Bedieningspanvergadering
DINSDAG 28 MAART 2017
09:00-10:30 Sustersbiduur / Bybelstu-
die
WOENSDAG 29 MAART 2017
08:00 Klub Immergroen bak koek
sisters
17:00 Biduur
VRYDAG 31 MAART 2017
Skole sluit
05:00 Kom ons bid
06:00 Grace Manna
SONDAG 2 APRIL 2017
Vyfde Sondag in Lydenstyd
Deurkollekte: Noodlenigingsfonds
09:00 Erediens: Freddie Schoeman
Geen jeugak:witeite
BELANGRIKE DATUMS 2017
10-15 April: Skolliekamp (Gr 11+12)
9-15 April: Groot Lydensweek
16 April: Paassondag
27-30 April: Emmaus Walk: Mans
4-7 Mei: Emmaus Walk: Dames
25 Mei: Hemelvaartdag
29 Mei—2 Junie: Pinksterweek
2 Junie: Gholfdag
16 September: Buur@ees
VOORBIDDING • Kinnie en Louis van der Walt (Streek
2). (0826755043) Kinnie is erns:g siek.
• Johan en Anita Dean (Streek 4). Anita sterk tuis aan na ʼn operasie.
• Heleen en Johan Nel (Streek 5). He-leen sterk tuis aan na ʼn operasie.
• Max Amsenga (Streek 2) was die afgelope week in die hospitaal.
• Johan en Rina van Rooyen (Streek 9)(0765251028). Johan begin in April weer met behandeling.
• Pieter en LeDe Hambridge (Streek 6)(0832183847). Pieter sterk tuis aan.
• Piet en Cathy du Toit (Streek 6) (0828599093). Piet is steeds erns:g siek.
Indien jy graag iets of iemand by die
voorbiddingslys wil voeg, skakel die
kerkkantoor: 0126644458
INNIGE SIMPATIE
Ons innige simpa:e met die afsterwe van
Madelein Roos Saterdag 11 Maart. Mag
die Here julle krag gee in hierdie tyd.
3
LYDENSTYD In Lydenstyd volg ons Jesus op sy laaste reis na Jerusalem en veral die laaste week
voor sy kruisiging en opstanding. Ons beleef iets van die lydenspad wat Hy geloop
het en dit help ons om ons eie pad as dissipels met groter toewyding te loop.
Word hierdie jaar weer deel van hierdie geestelik reis.
WOENSDAG 1 MAART ASWOENSDAG
SONDAG 5 MAART EERSTE SONDAG IN LYDENSTYD
SONDAG 12 MAART TWEEDE SONDAG IN LYDENSTYD
SONDAG 19 MAART DERDE SONDAG IN LYDENSTYD
SONDAG 26 MAART VIERDE SONDAG IN LYDENSTYD
SONDAG 2 APRIL VYFDE SONDAG IN LYDENSTYD
SONDAG 9 APRIL PALMSONDAG
MAANDAG 10 APRIL GROOT LYDENSWEEK
DINSDAG 11 APRIL GROOT LYDENSWEEK
WOENSDAG 12 APRIL GROOT LYDENSWEEK
DONDERDAG 13 APRIL GROOT LYDENSWEEK
VRYDAG 14 APRIL GROOT LYDENSWEEK
SONDAG 16 APRIL PAASSONDAG
NAGMAAL 19:00
EREDIENS 09:00
EREDIENS 09:00
EREDIENS 09:00
EREDIENS 09:00
EREDIENS 09:00
EREDIENS 09:00
EREDIENS 19:00
EREDIENS 19:00
EREDIENS 19:00
NAGMAAL 19:00
EREDIENS 09:00
EREDIENS 09:00
4
Laai die klankopnames van preke af by:
http://www.lytteltonoos.co.za/FTPdownloads/
Lewe op die kruispad
Reis met Lydenstyd in 50 dae deur
Markus. Markus vertel ’n aangrypende
verhaal, Jesus is die hooIarakter. Die kon-
flik tussen Jesus en sy verskillende teen-
standers, die biKere self-stryd van Jesus om
die komende lyding en sterwe te aanvaar,
en die onvermoë van sy volgelinge om sy
lyding te verstaan, vorm die draad van die
verhaal. Sewe groepstudies en 43 individu-
ele studies. DVD met inleidings vir elke
groepsessie kan afsonderlik gekoop word.
R100
Ons eet weer saam by
Ocean Basket!
26 April vanaf 18:00
Eldo Village, Saxbylaan
Bring vriende en familie saam
‘n Gedeelte van die wins word
aan die gemeente geskenk
BESKIKBAAR IN ONS BOEKWINKEL IN DIE
VOORPORTAAL VAN DIE GEMEENTESEN-
TRUM.
KONTAK Ilse Ferreira by 063 529 0170
5
SENTRUM VIR
LEWENS-
VERNUWING www.transformlife.co.za
INSKRYWINGS: Skakel Ronél Vorster (082) 411-3855 of besoek webwerf
TEMA VIR DIE KWARTAAL:
Sê JA vir die lewe!Sê JA vir die lewe!Sê JA vir die lewe!Sê JA vir die lewe! • Sondag 26 Maart: Die Malvalek-
ker Eksperiment
TEMA VIR DIE TWEEDE KWARTAAL
Sê JA vir verhoudingsSê JA vir verhoudingsSê JA vir verhoudingsSê JA vir verhoudings Sondag 23 April: Verhoudings in die gesin Sondag 7 Mei: Verhoudings in die werkplek Sondag 4 Junie: Verhouding met die “ander” Praatsaam Kafee is ‘n plek waar ons elke Sondagaand heerlik saam kuier oor ’n koppie van jou gunsteling warm drankie en iets te ete. Terselfdertyd praat ons saam oor ’n interessante onderwerp en leer ons by mekaar oor die lewe. Elke tweede Sondag 17:00—18:30 @ Ly)elton-Oos gemeente
HOE OM DINGE GEDOEN TE KRY
• Het jy te veel hooi op jou vurk?
• Voel jy oorweldig deur te veel ver-
plig:nge?
• Het jy te min tyd om alles gedoen te
kry?
Hier is ‘n metode om jou werk so te or-
ganiseer dat jy weer rus:gheid en kalmte
kan ervaar te midde van groot druk.
Datum en tyd: 23 Maart 2017 om 19:00
Aanbieder: Freddie Schoeman
Koste: R100
Inskrywings: sien besonderhede hierbo
6
KLUB IMMERGROEN — PROGRAM 2017
Woensdag, 29 Maart 08h00 Bak Koeksisters
Woensdag, 19 April 08h00 Bak Koeksisters
Maandag, 24 April 08h30 Worsbroodjie braai by saal
Woensdag, 10 Mei 08h30 Uitstappie
Donderdag, 18 Mei 08h00 Smeer brode Jaffels
Vrydag, 19 Mei 08h00 Bak Jaffels
Woensdag, 21 Junie 08h00 Sop en Broodjies
Woensdag, 28 Junie 08h00 Bak Koeksisters
Woensdag, 26 Julie 08h00 Bak Koeksisters
Woensdag, 16 Augustus 08h30 Uitstappie
Woensdag, 23 Augustus 08h00 Bak Koeksisters
Woensdag, 27 September 08h00 Bak Koeksisters
Donderdag, 12 Oktober 08h00 Smeer brode Jaffels
Vrydag, 13 Oktober 08h00 Bak Jaffels
Woensdag 25 Oktober 08h00 Bak Koeksisters
KOEKSISTERBESTELLINGS BY SARIE DE LANGE: —Tel: 644 0378/073 160 6165
KLUB IMMERGROEN : KOMITEE 2017
Thea Neser (Voorsitter) Mont Fleur 25 Gloverln 237 664 4717/072 235 7237
Tokkie Botha Van Riebeeckln 204 664 4829 / 082 413 0613
Betsie Grobbelaar Riebeeck WS 5 082 556 4903
Sarie de Lange Van Riebeeckln 42 644 0378/073 160 6165
Yvonne Schulze Sunrise View 212 345 2011/082 410 6472
Hennie Haupt Langebrinkweg 49 664 3254/082 667 0344
Ria Maree Protea-Aftreeoord 201 664 3364/072 483 2866
Heleen Nel Hans Strijdomln 51 664 2276/072 091 5902
Betsie Deysel Thorndale 6870 664 2217/082 411 2906
Blondie Landman Smutsln 254 664 4683/072 233 5125
Max Amsenga Krugerln 286 664 3629
Lida Venter Falcon Crest 32 0764814433
Dave de Bruin Krugerlaan 187 6643422/0826534865
Lyn de Bruin Krugerlaan 187 6643422/0828596655
Petra Fourie Krugerlaan 238 6640833
KOMBERSE DRINGEND BENODIG!
Die kouer weer is op ons en ons het dringend 50 komberse nodig vir straatmense wat
buite in die koue moet slaap. Indien jy kan help met insame-ling of skenking van komb-
erse, kontak Elize-Marie van Jaarsveld ([email protected]).
7
JeugaktiwiteiteJeugaktiwiteiteJeugaktiwiteiteJeugaktiwiteite EersteEersteEersteEerste KwartaalKwartaalKwartaalKwartaal
Bybel
Olimpiade
21 Mei
Springkasteel te
huur:
R350 per dag
Mondi papier-
herwinning–
fondse vir jeug
Senior Bash
3 Maart
KAMPE:
#Imagine – 18 tot 20
Maart
Skollie – 10 to 16 April
T Hemde vir
Jeug
Jeug betrokke
by Grace
Mana
Kolwyntjies
26 Maart
8
VERJAARSDAE
DOOPHERDENKINGS
HUWELIKSHERDENKINGS
Van Noemnaam Verjaar Streek Landlyn Selfoon
Carstens Tanya 03/19 9 664 6571
Erasmus Jóvane 03/19 6 082 565 6195 0745004238
Lee (Erasmus) Abrie 03/19 9 074 789 7551 0742970889
Momberg Heinie 03/19 6 664 8027 0836256705
Deetlefs Chamoney 03/20 9 076 280 3270 0746593215
Combrink Mattie (86) 03/21 5 664 6325 0845646325
De Villiers Johan 03/21 9 083 745 5222 0837455222
Dry Tian 03/21 7 664 5806 0823206477
Freysen Johan 03/21 5 664 6325 0828055330
Van Der Walt Louis 03/22 2 0826755043 0826755043
James Gerhard 03/23 8 664 2157 0833240332
Potgieter Elna 03/23 3 644 2820 0834467871
Du Preez Stefanie 03/24 4 664 2353 0724453051
Engelbrecht Hardus 03/24 3 664 7605 0823761610
Badenhorst Annelie 03/25 9 564 9517 27829253012
Bishop Susan 03/25 9 0824945479 27825750684
Broekhuizen Lizette 03/25 7 664 4640
Greyling Riaan 03/25 1 084 402 2256 27845170666
Humphries Wilnus 03/25 3 664 4549 27827855315
Van der Walt Peet 03/25 4 27823322922
Van Noemnaam Doop Herden-
kings Streek Landlyn Selfoon
Dirker Hannah 20/03/2016 9 0823087229 0823087229
Van Noemnaam Huweliks-
herdenkings Streek Landlyn Selfoon
Griessel Mickey
22/03/1997 6 082 565 6195 0825651244
Henkie 0825656195
Momberg Cá
25/03/1989 6 664 8027 0722229500
Heinie 0836256705
Scholtz Drienie
22/03/1975 9 012 6540681 0837446108
Willem 0828539588
Van Wyk Elzette
21/03/2015 6 664 3331 0826112477
Stefan 0836266574