die gesindheid - collage.org.za · liefhet, isak, en gaan na die land moría en offer hom daar as...

18

Upload: vongoc

Post on 05-Jun-2019

217 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Die gesindheid van ‘n aanbidder

Nader tot God, en Hy sal tot julle nader. Reinig die hande, julle sondaars, en suiwer die harte, julle dubbelhartiges! (Jak. 4:8, AOV)

Maar daar kom ‘n uur, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader in gees en waarheid sal aanbid; want die Vader soek ook mense wat Hom só aanbid. (Joh. 4:23 AOV)

Die gevolg van ware aanbidding?

Wie mag klim op die berg van die HERE? En wie mag staan in sy heilige plek? (Ps. 24:3, AOV)

Hy sal seën wegdra van die HERE en geregtigheid van die God van sy heil. (Ps. 24:5, AOV)

Aanbidding is “Hier is Ek!”

Ná hierdie dinge het God Abraham op die proef gestel en aan hom gesê: Abraham! En hy antwoord: Hier is ek! (Gen 22:1 Afrikaans OV)

Aanbidding is offerande

• Toe sê Hy: Neem jou seun, jou enigste, wat jy liefhet, Isak, en gaan na die land Moría en offer hom daar as brandoffer op een van die berge wat Ek jou sal aanwys. (Gen. 22:2 AOV)

• En Abraham sê aan sy dienaars: Bly julle hier met die esel; ek en die seun wil daarheen gaan om te aanbid en dan na julle terugkom. (Gen. 22:5 Afrikaans OV)

Ek vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as ʼn lewende, heilige en aan God welgevallige offer dit is julle redelike godsdiens. (Rom. 12:1 Afrikaans OV)

Jy moet jouself klaarmaak viraanbiddingDaarop het Abraham die môre vroeg klaargemaaken sy esel opgesaal en twee van sy dienaars en sy seun Isak saam met hom geneem; en hy het hout gekloof vir ‘n brandoffer en opgestaan en na die plek gegaan wat God hom aangewys het. (Gen. 22:3 AOV)

Ons gee onsself maar God voorsien die brandoffer• Toe spreek Isak met sy vader Abraham en sê: My

vader! En hy antwoord: Hier is ek, my seun! En hy sê: Hier is die vuur en die hout, maar waar is die lam vir ‘n brandoffer? (Gen. 22:7 AOV)

• En Abraham antwoord: God sal vir Homself die lam vir ‘n brandoffer voorsien, my seun. So het hulle twee dan saam geloop. (Gen 22:8 AOV)

• En toe Abraham sy oë opslaan, sien hy meteens ‘nram wat agter in die bos met sy horings vasgeraak het. En Abraham het gegaan en die ram geneem en dit as brandoffer in die plek van sy seun geoffer. (Gen. 22:13 AOV)

Ons moet ‘n altaar bou!

• Toe hulle kom op die plek wat God hom aangewys het, het Abraham daar die altaar gebou en die hout reggelê; daarna het hy sy seun Isak gebind en hom op die altaar bo-op die hout gesit. (Gen. 22:9 AOV)

Wat was Abraham se gesindheid?

• Hy het God gevrees v12

• Hy het God bo alles liefgehad 2, 12,16

• Hy het God gehoorsaam 18

God gevrees

• En Hy sê: Moenie jou hand na die seun uitsteek nie, en doen hom niks nie; want nou weet Ek dat jy God vrees ... (Gen. 22:12 Afrikaans OV)

Ag, as hulle maar so ’n hart gehad het om My tevrees en al my gebooie altyd te onderhou, dat ditmet hulle en hul kinders vir ewig goed kan gaan. Deut.5:29 AOV

En nou, Israel, wat eis die HERE jou God van jou as net om die HERE jou God te vrees, in al sy weë te wandel en Hom lief te hê en die HERE jou God te dien met jou hele hart en met jou hele siel, (Deut. 10:12 AOV)

God bo alles liefgehad

• Toe sê Hy: Neem jou seun, jou enigste, wat jy liefhet, Isak, en gaan na die land Moría en offer hom daar as brandoffer op een van die berge wat Ek jou sal aanwys. (Gen. 22:2 AOV)

• En Hy sê: Moenie jou hand na die seun uitsteek nie, en doen hom niks nie; want nou weet Ek dat jy God vrees en jou seun, jou enigste, van My nie teruggehou het nie. (Gen. 22:12 AOV)

God gehoorsaam

• En in jou nageslag sal al die nasies van die aarde geseën word, omdat jy na my stem geluister het. (Gen. 22:18 AOV)

Daarop sê Samuel: Het die HERE behae in brandoffers en slagoffers soos in gehoorsaamheid aan die stem van die HERE? Kyk, om gehoorsaam te wees is beter as slagoffer, om te luister beter as die vet van ramme. (1Sam. 15:22 AOV)

Op hierdie plek ervaar jy die seënvan GodEn Abraham het dié plek genoem: Die HERE sal voorsien! Sodat vandag nog gesê word: Op die berg van die HERE sal dit voorsien word. (Gen 22:14 A OV)