die dameskring | afrikaans christenvroue...

1
BETHLEHEMTAK GOEIE NUUS: Om 70 te word was op 22 Januarie 2020 vir Helena Kriel (1858) só n voorreg dat sy haar beste vriende, waaronder ook haar kunstenaar-vriende byeengebring het vir 'n uitmuntende ETENSUUR-KONSERT. Ons "geskenke" was " 'n vrywillige kontant bydrae" EN SY STORT DIT IN ONS BEURSFONDS!! Hoe merkwaardig is dit nie?? Haar man, Dawie 'n baas-pannekoekbakker in die Oos-Vrystaat, het verseker dat ons ook heerlik kon smul. FOTO BO: Helena en Dawie Kriel Ons Bethlehem-tak is baie dank verskuldig aan die Kriels vir hul onbaatsugtige inisiatief vir DK.

Upload: others

Post on 26-Jun-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Die Dameskring | Afrikaans Christenvroue Organisasiedameskring.co.za/wp-content/...by-tot-Beursfonds.docx  · Web viewHoe merkwaardig is dit nie?? Haar man, Dawie 'n baas-pannekoekbakker

BETHLEHEMTAK

GOEIE NUUS: Om 70 te word was op 22 Januarie 2020 vir Helena Kriel (1858) só n voorreg dat sy haar beste vriende, waaronder ook haar kunstenaar-vriende byeengebring het vir 'n uitmuntende

ETENSUUR-KONSERT. Ons "geskenke" was " 'n vrywillige kontant bydrae"

EN SY STORT DIT IN ONS BEURSFONDS!! Hoe merkwaardig is dit nie??Haar man, Dawie 'n baas-pannekoekbakker in die Oos-Vrystaat, het verseker dat ons ook heerlik kon smul.

FOTO BO: Helena en Dawie Kriel

Ons Bethlehem-tak is baie dank verskuldig aan die Kriels vir hul onbaatsugtige inisiatief vir DK.