die aankondiger · corrie en annatjie roets se 6de kleinkind is gebore. haar naam is isabella en...

2
Die Aankondiger ! Kerkkantoor nr.: 012 664 6695 EREDIENST: - Paasnaweek Donderdag 13/04/2017 om 19:00 Skriflesing: Eks. 33:18 tot 34:10 Tema: Geloof wat by God intree! Liedere: 393:1,4; 334:1,2,4; 302; 602:1-5 Vrydag 14/04/2017 om 9:00 Skriflesing: Jes. 51:1-3; 43:15-21 Tema: Dink aan die rots waaruit julle gekap is ... en moenie in die verlede stilstaan nie! Liedere: 390:1-4; 387:1,3; 266; 384; 391:1-6 Sondag 16/04/2017 Skriflesing: Gen. 45:3-15, Luk.. 6:27-38 Tema: Kyk weer n keer ... . Liedere: 411:1-2; 417:1-2; 422; 421:1,2,3 Prediker: Ds. Gideon du Toit Rusoord: Daar sal Sondag geen diens by Rusoord wees nie. Sus Boshoff se dogter sê baie dankie vir almal wat vir haar gebid het. Sy het n goeie gesprek met haar werkgewer gehad wat groot begrip met haar omstandighede het. Corrie en Annatjie Roets se 6de kleinkind is gebore. Haar naam is Isabella en haar ouers is Daleen en Marinus Schoeman. Baie geluk aan die trotse grootouers! Hilda Thierry se dogter Karen, het gesterf, sy het waarskynlik trombose gekry. Dankie, Heilige Gees dat U ons Trooster is . Die viering van haar lewe vind Woensdag 19/04 om 11:00 vanuit ons gemeente plaas. Haar seun moet nog uit Nieu Zeeland kom. Thom Nel is oorgeplaas na die Step-Down in Southdowns. Bid asb. vir sy volkome herstel, dit bly moeilik om op n hoë ouderdom narkose te kry. Pierre De Villiers het na sy oogoperasie geen sig gehad nie. Prys die Here die sig is besig om stadigaan te verbeter. Omgee-Vroue Die volgende Omgee-Vroue byeenkoms word gehou op Saterdag 22 April om 9:00. Een van ons lidmate gaan vir ons n interessante demonstrasie gee van haar stokperdjie. Ons gaan ook lekker saam sing en mekaar beter leer ken. Woon dit asb. by en bring n vriendin saam. Hebreërs 13:5-6 "wees tevrede met wat jy het... God self het gesê: Ek sal jou nooit verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie...Daarom kan ons met vertroue sê, die Here is my helper, ek ken geen vrees nie... Wat kan 'n mens aan my doen? " God se beskerming omvou jou van die oomblik dat jy jou oë oopmaak tot jy hul weer toemaak aan die einde van die dag. Jy kan nooit buite Sy beskerming beweeg nie, al probeer jy ook. Daarom kan jy die groot Adonai prys, n lofsang vir Hom sing. Adonai is Hebreeus vir Vader. God is jou Vader. Daar is soveel rede om God te prys. Selfs al het jy n moeilike dag, kan jy Hom steeds prys omdat Hy jou deurgedra het. Hy gaan voor jou uit en maak jou paaie gelyk. Wat kan n mens jou aandoen? Gerhard Fourie

Upload: others

Post on 05-Oct-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Die Aankondiger · Corrie en Annatjie Roets se 6de kleinkind is gebore. Haar naam is Isabella en haar ouers is Daleen en Marinus Schoeman. Baie geluk aan die trotse grootouers! Hilda

Die Aankondiger ! Kerkkantoor nr.: 012 664 6695

EREDIENST: - Paasnaweek

Donderdag 13/04/2017 om 19:00 Skriflesing: Eks. 33:18 tot 34:10 Tema: Geloof wat by God intree! Liedere: 393:1,4; 334:1,2,4; 302; 602:1-5 Vrydag 14/04/2017 om 9:00 Skriflesing: Jes. 51:1-3; 43:15-21 Tema: Dink aan die rots waaruit julle gekap is ... en moenie in die verlede stilstaan nie! Liedere: 390:1-4; 387:1,3; 266; 384; 391:1-6 Sondag 16/04/2017 Skriflesing: Gen. 45:3-15, Luk.. 6:27-38 Tema: Kyk weer ‘n keer ... . Liedere: 411:1-2; 417:1-2; 422; 421:1,2,3

Prediker: Ds. Gideon du Toit

Rusoord: Daar sal Sondag geen diens by Rusoord wees nie.

Sus Boshoff se dogter sê baie dankie vir almal wat vir haar gebid het. Sy het ‘n goeie gesprek met haar werkgewer gehad wat groot begrip met haar omstandighede het. Corrie en Annatjie Roets se 6de kleinkind is gebore. Haar naam is Isabella en haar ouers is Daleen en Marinus Schoeman. Baie geluk aan die trotse grootouers! Hilda Thierry se dogter Karen, het gesterf, sy het waarskynlik trombose gekry. Dankie, Heilige Gees dat U ons Trooster is . Die viering van haar lewe vind Woensdag 19/04 om 11:00 vanuit ons gemeente plaas. Haar seun moet nog uit Nieu Zeeland kom. Thom Nel is oorgeplaas na die Step-Down in Southdowns. Bid asb. vir sy volkome herstel, dit bly moeilik om op ’n hoë ouderdom narkose te kry. Pierre De Villiers het na sy oogoperasie geen sig gehad nie. Prys die Here die sig is besig om stadigaan te verbeter. Omgee-Vroue

Die volgende Omgee-Vroue byeenkoms word gehou op Saterdag 22 April om 9:00. Een van ons lidmate gaan vir ons ‘n interessante demonstrasie gee van haar stokperdjie. Ons gaan ook lekker saam sing en mekaar beter leer ken. Woon dit asb. by en bring ‘n vriendin saam.

Hebreërs 13:5-6 "wees tevrede met wat jy het... God self het gesê: “Ek sal jou nooit verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie...” Daarom kan ons met vertroue sê, die Here is my helper, ek ken geen vrees nie... Wat kan 'n mens aan my doen? " God se beskerming omvou jou van die oomblik dat jy jou oë oopmaak tot jy hul weer toemaak aan die einde van die dag. Jy kan nooit buite Sy beskerming beweeg nie, al probeer jy ook. Daarom kan jy die groot Adonai prys, ‘n lofsang vir Hom sing. Adonai is Hebreeus vir Vader. God is jou Vader. Daar is soveel rede om God te prys. Selfs al het jy ‘n moeilike dag, kan jy Hom steeds prys omdat Hy jou deurgedra het. Hy gaan voor jou uit en maak jou paaie gelyk. Wat kan ‘n mens jou aandoen? Gerhard Fourie

Page 2: Die Aankondiger · Corrie en Annatjie Roets se 6de kleinkind is gebore. Haar naam is Isabella en haar ouers is Daleen en Marinus Schoeman. Baie geluk aan die trotse grootouers! Hilda

ONS WAARDES Lê OPGESLUIT IN EFESIëRS 4: 1 - 3

Laat julle roeping julle leefstyl bepaal. Met totale beskeidenheid en sagmoedigheid, met geduld moet julle mekaar in liefde verdra. Deur in vrede met mekaar te lewe, moet julle die eenheid wat die Gees bewerk het, bewaar.

PRAGTIG!

Deurkollekte

Die week gaan dit vir: Instandhouding

BRUINGELD

Sedert 21/11/2012 beloop die bedrag R 19, 906.00

Baie geluk aan almal wat 14 April tot 22 April verjaar

BYBELSTUDIEGROEPE : Dinsdag 09:00 Noorde 10:00 La Vie Woensdag 09:00 Parkrand Donderdag 09:00 Dienssentrum 10:00 Lofdal 10:00 La Borie 11:00 Protea

CHRISTELIK MAATSKAPLIKE RAAD [CMR] SILVERTON

FOKUS: Die lewering van professionele maatskaplike werk dienste aan kinders en gesinne in nood. POSVEREISTES: Geregistreerde maatskaplike werker Geldige bestuurderslisensie Dinamiese persoon met ‘n passie vir die

mens en sy ontwikkeling Vermoë om doeltreffend saam te werk binne

spanverband

Werksure: 8/8 ste pos

Standplaas: Silverton

Salarispakket: R189,408 – R202,851 p.j.

Navrae en aansoeke: Mev. H v d Merwe,

E-pos: [email protected] / [email protected]

Tel. [012] 361 4613 Faks.[012] 361 4625

Sluitingsdatum: 18 April 2017

Onderhoude: 20 April 2017

Doelwit vir Instandhouding / Plaveisel

bydra

R350 000

R200 000

R100 000

R10 000 R 9921.00

R2 000

R1 000

Indien u opsoek is na versorging vir u bejaarde moeder/vader, kan u my kontak. Daar is tans beddens beskikbaar by Rusoord Centurion in beide die verswakte mans en vroue afdelings. Matrone Magda Colkett, Kontak no. 012 664-5835

Annemarie Barkhuizen 04/14 012 664 2558 073 485 1154

Thys Pistorius 04/14 012 664 4281 083 307 8685

Jo Swart 04/14 012 664 5191 083 349 0761

Elsje Bezuidenhout 04/15 012 664 0685 082 706 2100

Hannetjie De Jager 04/15 012 6640830 082 338 8648

Isabel Janse Van Vuren 04/15 012 664 6621

Tini Lotz 04/15

Wynand Mostert 04/15 012 6648795 084 504 0775

Trudie de Klerk 04/16 012 6641556 082 815 3301

Henoch Schoeman 04/16 079 208 2536 083 306 9901

Louise Francis 04/17 012 6642146 082 462 5636

Michelle Marais 04/17 072 978 4754

Katie Steyn 04/17 012 664 7293

Elsa Van Dyk 04/17 012 6442718 082 301 9680

Beatrix Doman 04/18 073 331 0832 073 331 0832

Sophia Harvey 04/18 012 664 8605 083 419 1462

Vaughn De Villiers 04/20

Magda Jordaan 04/20 082 822 3046

Chantelle Moore 04/21 012 664 3953

Suzette Mostert 04/21 082 559 1317 082 559 1317

Luitje Van Heerden 04/21 012 644 0837 083 326 4077

Lilla White 04/21 083 727 1480

Nicolette Van Zyl 04/22 082 294 2608