die boodskapper - hoërskool bergvlam · peter snyders •is op 14 november 1939 in wynberg,...

36
DIE BOODSKAPPER PETER SNYDERS (1939 - ) (UIT: VONK@VERSE 2. BEST BOOKS. 2011) AANBIEDING OPGESTEL & VERWERK (UIT BRONNE SOOS AANGEDUI) DEUR: LOUISE FULLARD & RIANA GEORGHIADES

Upload: others

Post on 28-Jun-2020

55 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus

DIE BOODSKAPPER

PETER SNYDERS (1939-)(UIT: VONK@VERSE 2. BEST BOOKS. 2011)

AANBIEDING OPGESTEL & VERWERK (UIT BRONNE SOOS AANGEDUI) DEUR:

LOUISE FULLARD & RIANA GEORGHIADES

Page 2: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus

PETER SNYDERS

• is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore.

•Hy het aan die Universiteitvan die Wes-Kaap studeeren het as laboratoriumtegnikusgewerk tot sy aftrede.

•Deesdae skryf hy voltyds. Hy skryf in Kaaps, wat hyas sy moedertaal beskou.

Page 3: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus
Page 4: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus

WAAROOR HANDEL DIE GEDIG?

•Hierdie gedig beskryf vir ons hoe dit voel om verlief te wees, veral as jy nie naby die persoonop wie jy verlief is, is nie.

•Die Aandster is die helderste ster in die hemelruim. Sommige mense verwys (refers) ook daarna as die môrester. Dit is eintlik

(actually) die planeet Venus, wat as die

planeet van die liefde beskou word, want dit is vernoem (named) na die Romeinse (Roman)

godin (goddess) van liefde en skoonheld(beauty).

Page 5: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus

Hoe om die aandster/môrester uit te ken?

Page 6: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus

Planeet vandie liefde

Page 7: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus
Page 8: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus
Page 9: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus
Page 10: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus

TITEL

•Hier word verwys na iets of iemand wat 'n boodskap bring.

•Uit die gedig word dit duidelik dat die aandsterVenus die boodskapper is.

•Dit is personifikasie, want Venus word as 'n mens voorgestel.

Page 11: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus

TEMA (THEME)

STEMMING (TONE)= SPEELS (PLAYFUL)

Page 12: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus

UITERLIKE BOU

Vier strofes.

1. __________2. __________3. _______4. _______

5. __________6. __________7. __________8. __________

9. __________10. __________11. __________12. ______

13. __________14. __________15. ______

Page 13: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus

INNERLIKE BOU

Die derde strofe verwys na die boodskap wat by Venus wag

***Daar is dus progressie in die gedig.

Dit gaan onmiddellik oor na gedagtes aan die geliefde(loved one).

Die gedig begin deur na die "aandster" (Venus) te verwys wat knipoog.

Die laaste strofe verduidelik hoe die boodskap lyk.

Page 14: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus

DIE BOODSKAPPERSTROFE 1 & 2

• 1 Die aandster vonkel soe speels vanaand

• 2 was daa ’n knipoeg

• 3 van jou

• 4 na my?

• 5 Djy is so naby

• 6 soes die helderste ster

• 7 djy's die spoed van ’n gedagte

• 8 weg van my

Inkeping

Alhoewel die ster letterlik ver van die aarde af is, is die boodskapwat dit beeld, net '''n gedagte"

Liefde vir die "jou"

is die kerngedagte

Die ster word "speels" beskryfen gepersonifieer wanneer dit

"knipoog".

"my" en die "jou" tipografiesdeur drie tegnieke:

inkepingversreëls

"my" en "jou" wat telkens aaneinde van die versreëls

geplaas word

Vrye vers

Retoriese vraag?

r1: S - alliterasie

• Binnerym: “Djy is so naby" (r. 1) &

• Eindrym: “So naby... wegvan my” (r. 5 en 8)

Elisie: "djy's" (r. 7)

Vergelyking: Die geliefde se nabyheid

word met 'n helder ster (Venus) vergelyk.

Page 15: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus

DIE BOODSKAPPERSTROFE 3 & 4

• 9 Ek los 'n boodskap by Venus vir jou -

• 10 as djy yt jou aandklas

• 11 kom, stiek yt jou hand

• 12 haal dit af:

• 13 dis die briefie

• 14 met die soentjie

• 15 op die omslag

• (Uit: Tekens van die tye. Protea Boekhuis, 2012)

Inkeping

Strofe 4:Die spreker het 'n briefie aan

die geliefde geskryf om syliefde te verklaar. Op die

omslag is 'n soentjie wat die liefde bevestig.

liefdesboodskapletterlike terme

Naam van boodskapper = Venus (aandster/môrester)

afstand (distance) tussen die geliefde en die ster as 'n bloteuitsteek van die hand beskryf

- baie naby en tog so ver

uitrek na die liefde uit te hef

Verduideliking volg

Page 16: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus

THE MESSENGER 1. The evening star sparkles so playfully tonight

2. was there a wink

3. from you

4. to me?

5. You are as close

6. as the brightest star

7. you are the speed of a thought

8. away from me

Page 17: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus

THE MESSENGER 9. I'll leave a message with Venus for you -

10. when you (come) out of your evening class

11. stick out your hand

12. take it off:

13. it's the letter

14. with the kiss

15. on the cover

("Die boodskapper", Peter Snyders)

Page 18: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus

STROFE 1

• 'n Beskrywing van die "aandster“ volg, Venus Iyk soos 'n baiehelder ster.

• Dit is 'n simbool van liefde, want dit is vernoem na die Romeinse godin (goddess) van die liefde en van skoonheid.

• Personifikasie: Die aandster knipoog (winks) soos 'n mens.

• Die tipografie beklemtoon die “jou" en die “my" (versreël 3 en 4), want die reëls is ingekeep.

• Die inkeping boots ook die spreker en sy geliefde na - hullebeweeg nader aan mekaar.

• Let op die s-alliterasie in versreël 1 (beklemtoon die spelerigheid).

• Die strofe eindig met 'n retoriese vraag. [???]

• Kaapse Afrikaans: "soe" "daa" "knipoeg"

Page 19: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus

STROFE 2

• Dit blyk uithierdie strofedat die twee geliefdes niebymekaar is nie.

• Die spreker sêegter dat die geliefde nabyis, want hy kanaan haar dink.

Vergelyking:

• Die geliefde se nabyheid word met 'n helder ster (Venus)vergelyk.

• Daar is 'n kontras hier: die geliefdeis so naby soos die helderste ster(wat eintlik ver is) en so naby soos'n gedagte (wat vinnig is).

• Binnerym: “Djy is so naby" (versreël 1) & eindrym: “So naby... weg van my” (versreël 5 en 8).

• Kaapse Afrikaans: "djy‘” “soes" • Elisie: "djy's" (versreël 7)

Page 20: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus

STROFE 3• Die spreker sê dat hy die boodskap by Venus los. Venus word

as 'n veilige plek gesien, want dit is die planeet van liefde.

• Ons leer waar die geliefde is: sy is by 'n aandklas (evening class). Dlt is dan ook waarom hulle Venus kan sien, want dit is nag.

• Dit is maklik om die briefie te kry, want die geliefde hoef net haar hand uit te steek.

• Die implikasie is dat dit maklik is om die boodskap te kry, alhoewel ons weet dat dit moeilik is.

• Die dubbelpunt sê dat daar 'n verduideliking (explanation) gaan kom. Die strofe eindig met 'n dubbelpunt, wat wys dat 'n verduideliking gaan volg.

• Die tipografie beklemtoon hoe maklik dit is om die boodskap te kry. Dit wys letterlik ook vir ons hoe die persoon haar hand moet uitsteek om die briefie te kry.

• Kaapse Afrikaans: "djy” “yt” "stiek"

Page 21: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus

STROFE 4

• Die voorkoms (appearance) van die briefie word beskryf sodat sy geliefde sal weet watter een dit is.

• Daar is 'n "soentjie” op die buitekant. Tradisioneel word 'n kruisie gebruik om 'n soentjie te simboliseer.

• Die verkleinwoordjies "briefie" (versreël 13) en "soentjie" (versreël 15) wil sê dat dit 'n eenvoudige boodskap is.

• Tipografie: Die laaste versreël is ingekeep.

Dit skep die gevoel dat die soen op die omslag in die oop wit spasie gegee word.

Die boodskap is belangrik, maar ons weet steeds nie wat dit sê nie.

Page 22: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus

BRONNELYSVERSKUNS VIR EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 12 VOORGESKREWE GEDIGTE

(SAAMGESTEL DEUR RIENS VOSLOO)

BEST BOOKS STUDIEWERKGIDS VERSKUNS

VIR EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12

(SAAMGESTEL DEUR BEST BOOKS)

GOOGLE IMAGES

VIR VISUELE ILLUSTRASIES

(HTTPS://WWW.GOOGLE.CO.ZA/IMGHP)

Page 23: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus
Page 24: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus
Page 25: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus
Page 26: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus
Page 27: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus
Page 28: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus
Page 29: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus
Page 30: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus
Page 31: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus
Page 32: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus
Page 33: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus
Page 34: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus
Page 35: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus
Page 36: DIE BOODSKAPPER - Hoërskool Bergvlam · PETER SNYDERS •is op 14 November 1939 in Wynberg, Kaapstad, gebore. •Hy het aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer en het as laboratoriumtegnikus