die beginsel van belyning

20
DIE BEGINSEL VAN BELYNING EDA 122

Upload: katen

Post on 24-Feb-2016

76 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

DIE BEGINSEL VAN BELYNING. EDA 122. BELYNING. UITKOMSTE. PROSES. BELYNING. PRODUK. PROSES. UITKOMSTE. WAT HET VERKEERD GEGAAN?. BELYNING . BALANSSISTEEM . DIEPLEER. WAT ONS ONDERRIG (METODES, ASSESSERING, RAPPORTERING VAN RESULTATE , KLIMAAT ). - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: DIE BEGINSEL VAN BELYNING

DIE BEGINSEL VAN BELYNING

EDA 122

Page 2: DIE BEGINSEL VAN BELYNING

BELYNING

UITKOMSTE

PROSES

Page 3: DIE BEGINSEL VAN BELYNING

BELYNING

PRODUK

PROSES

UITKOMSTE

WAT HET VERKEERD GEGAAN?

Page 4: DIE BEGINSEL VAN BELYNING

BELYNING

BALANSSISTEEM

WAT ONS ONDERRIG (METODES,

ASSESSERING, RAPPORTERING VAN RESULTATE ,

KLIMAAT )

WAT ONS ONDERRIG (METODES,

ASSESSERING, RAPPORTERING VAN RESULTATE

KLIMAAT)

DIEPLEER

OPPERVLAKKIGE LEER

Page 5: DIE BEGINSEL VAN BELYNING

BIGGS se MODEL (BRON 3 & 4)

Page 6: DIE BEGINSEL VAN BELYNING

ONDERSKEI TUSSEN DIEP EN OPPERVLAKKIGE LEER

Page 7: DIE BEGINSEL VAN BELYNING

BEREIKING VAN BELYNING

• BEPLAN DIE LEERUITKOMSTE Maak gebruik van aktiewe werkwoorde (lei ons om aktiwiteite

te beplan om die uitkoms te bereik asook vlak wat bereik sal word)

• SELEKTERING VAN LEER- EN ONDERRIGAKTIWITEITE Leerstyle, aktiewe deelname

• ASSESSERING EN TOEKENNING VAN PUNTE AAN DIE STUDENT

Page 8: DIE BEGINSEL VAN BELYNING

BESTUDEER DIE ONDERSTAANDE VOORBEELD:

• Die lesuitkoms word gedryf deur die gebruik van die aksiewerkwoord en wat van die leerders verwag word- NIE DEUR DIE WOORD SELF NIE.

• Die leerders moet hulle finale produk inhandig deur ‘n kreatiewe tekening te trek van dele van die masjien te maak.

• Leerders moet ‘n lyn trek tussen twee punte

Leerders moet kan toon dat hulle voorafkennis kan sintetiseer en ‘n tekening trek.

Leerders moet toon dat hulle met behulp van voorafkennis die lyn kan trek tussen die twee punte

Wat word van die leerder verwag?

Page 9: DIE BEGINSEL VAN BELYNING

Voorbeeld van belyningLeeruitkoms 1Assesseringstandaard: Voer ondersoeke uit en versamel data: Ondersoek die moontlikhede in beskikbare materiaal en vind uit hoe dit gebruik kan wordLesuitkoms: Leerders sal in staat wees om data te versamel oor hoe temperatuur styg oor die verskillende seisoene en dit vergelyk.

Aktiwiteit: Meet die temperatuur oor die verskillende seisoene en bepaal die gemiddeld van die temperatuur

Assessering: Leerders sal gemeet word aan die tabelle waarin hulle die data genoteer het en ook die afleidings wat hulle gemaak het oor die temperatuur verskille.

Soek die

werkwoorde!

Page 10: DIE BEGINSEL VAN BELYNING

UIT DIE VOORBEELD KAN ONS DIE VOLGENDE AFLEIDINGS MAAK

• Verwantskappe tussen die verskillende aspekte;

• Leergeleenthede help om uitkomste te bereik;• Effektiewe assesseringsgeleenthede help om

uitkomste te bereik op die spesifieke vlak;• Verband tussen nasien en terugvoering.

Page 11: DIE BEGINSEL VAN BELYNING

Hoe spreek ek :

• Leerders se hoër kognitiewe denke aan?

• Al drie domeine van die leerder aan?

• Die kritieke uitkomste aan?

DEUR DIE REGTE VRAE OP DIE REGTE VLAKKE TE VRA

Page 12: DIE BEGINSEL VAN BELYNING

BLOOM SE AANGEPASTE TAKSONOMIE

40%

60%

Kreatief

sintese

analise

toepassing

begrip

kennis

EVALUEER

Page 13: DIE BEGINSEL VAN BELYNING

KOGNITIEWE DOMEINKennis Erken of herroep idees en

feiteNoem, kies, lys definieer

Begrip Vereis begrip van die idees Vergelyk bespreek paar af tabuleer

Pas toe waar die leerder die teorie in ‘n nuwe situasie kan toepas

Los op voorspel teken bepaal

Analiseer Die opbreek in kleiner deeltjies om die verband te sien

Analiseer, identifiseer differensiasie

Sintese Groepeer die dele in ‘n geheel

Organiseer, ontwerp sintetiseer

Evalueer Evalueer die teorie Evalueer assesseer kritiseer

Page 14: DIE BEGINSEL VAN BELYNING

PSIGOMOTORIESImiteer /gerigte respons

Verwys na die vroeë stadium van die ontwikkeling van komplekse vaardighede

Begin kom probeer teken dissekteer

Manipuleer/meganisme

Herhaal ‘n spesifieke vaardigheid totdat dit ‘n gewoonte word

Benodig versamel voer uit verbeter

Eksaktheid Die vaardigheid is bereik en word glad uitgevoer

Bereik vordering

Artikuleer/pas aan

Benodig ‘n hoër vlak van presiesheid

Pas aan verander

Oorspronklikheid/spontaan

Respons is outomaties Rangskik konstrueer

Page 15: DIE BEGINSEL VAN BELYNING
Page 16: DIE BEGINSEL VAN BELYNING

AFFEKTIEWEAanvaar/ontvang

Gretigheid om te aanvaar of aandag te gee

Vra volg kies luister

Reaksie/respons

Reaksie verwys na die aktiewe betrokkenheid het die begeerte om betrokke te wees

Stem saam antwoord volg lewer verslag

Waardeer heg waarde

Sien die waarde van die aktiwiteit

Verdedig kies aanvaar neem deel

Organiseer Organiseer die waardes in ‘n sisteem

Vergelyk, neem deel prioriseer

Karakteri-seer

Persoon gekarakteriseer volgens waardes

Tree op verdedig reageer demonstreer

Page 17: DIE BEGINSEL VAN BELYNING

VRAE OP KOGNITIEWE DOMEIN1. Lys die verskillende tipes van besoedeling2. Onderskei tussen water- en lug besoedeling3. Voorspel wat sal gebeur as lugbesoedeling nie gestop

word nie 4. Analiseer die huidige situasie en identifiseer die mees

gevaarlikste tipe van besoedeling5. Ontwerp ‘n plan hoe om die huidige toestand in die

atmosfeer te verbeter6. Evalueer krities jou plan teenoor die kriteria wat nodig is

vir menslike gebruik.

Page 18: DIE BEGINSEL VAN BELYNING

PSIGOMOTORIESVerwys na die vroeë stadium van die ontwikkeling van komplekse vaardighede Begin om ‘n preparaat te maak

Herhaal ‘n spesifieke vaardigheid totdat dit ‘n gewoonte wordMaak die preparaat sonder ‘n lugborrel en so dun as moontlik

Die vaardigheid is bereik en word glad uitgevoerMaak ‘n preparaat met slegs een laag selle

Benodig ‘n hoër vlak van presiesheidGeen lugborrels en slegs een sel wat vergroot kan word

Respons is outomatiesAll preparate is sonder lugborrels en slegs een sel

Page 19: DIE BEGINSEL VAN BELYNING

HOLISTIESE ASSESSERING.

• Domeine: kognitief, affektief, psigomotories;• Verskillende assesseringsbenaderings;• Verskillende assesseringsmetodes. • Leerder moet in totaliteit ontwikkel. Moet

Lewensvaardighede openbaar. Sien die kritieke uitkomste.

Page 20: DIE BEGINSEL VAN BELYNING

ONTWERP VAN ASSESSERING

• Wat is die uitkoms• Wat is die vaardigheid• Metode gebruik• Watter alternatiewe is daar• Pas die assessering by die uitkoms • Is daar ‘n nasienskema