desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/wp-content/uploads/.../04/afrikaans-huistaal-p3…  · web...

13
CHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING SUBJECT: AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL: DRIE INTRODUCTORY COMMENTS (How the paper was received; Papers too long/short/ balance) Soos gewoonlik was die tydtoekenning te min en kon sommige kandidate nie klaarkry nie. Goeie skryfwerk lei onder te min beskikbare tyd. Die vraestel het redelik uitgemerk. Kandidate het al die onderwerpe aangepak. Afdeling C, die korter tekste, was die suksesvolste Die vraestel maak nie voorsiening vir inklusiewe kandidate nie. SECTION 1 (General overview of Learner Performance in the question paper as a whole) Die kandidate het die vraestel redelik hanteer en kon tog by die onderwerpe uitkom al was dit met gemengde sukses.

Upload: others

Post on 02-Nov-2019

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/wp-content/uploads/.../04/Afrikaans-Huistaal-P3…  · Web viewVolgens die vraagopdrag is hierdie ’n ooggetuieverslag, maar die bewoording van

CHIEF MARKER'S / MODERATOR'S/ SUBJECT ANALYST’S REPORT FOR PUBLISHING

SUBJECT: AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL: DRIE

INTRODUCTORY COMMENTS (How the paper was received; Papers too long/short/ balance)

Soos gewoonlik was die tydtoekenning te min en kon sommige kandidate nie klaarkry nie. Goeie skryfwerk lei onder te min beskikbare tyd.

Die vraestel het redelik uitgemerk. Kandidate het al die onderwerpe aangepak. Afdeling C, die korter tekste, was die suksesvolste Die vraestel maak nie voorsiening vir inklusiewe kandidate nie.

SECTION 1 (General overview of Learner Performance in the question paper as a whole)

Die kandidate het die vraestel redelik hanteer en kon tog by die onderwerpe uitkom al was dit met gemengde sukses.

SECTION 2 (Comments on candidates’ performance in the five individual sub questions (a) – (e) will be provided below. Comments will be provided for each question on a separate sheet).

Vraag 1: Die opstel

(a) General comments on the performance of learners in the specific question. Was the question well answered or poorly answered?

Page 2: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/wp-content/uploads/.../04/Afrikaans-Huistaal-P3…  · Web viewVolgens die vraagopdrag is hierdie ’n ooggetuieverslag, maar die bewoording van

Ek is

nie

per

-fe

k ni

e

Tien

ers n

ie

geld

slim

Aanh

alin

g:

bom

e

Sien

a

Toet

se

Hekk

ie

Afrik

a

Hond

e

VR1

Tota

al

1.1 1.2 1.3 1.4 1.5 1.6.1 1.6.2 1.6.3 Vr1

0.0%

10.0%

20.0%

30.0%

40.0%

50.0%

60.0%

70.0%

80.0%

64.7%58.9%

63.8%60.3%

54.9%

66.8%59.9%

62.8% 62.5%

Vraag 1

Provinsie

(b) Reasons why the question was poorly answered. Specific examples, common errors

and misconceptions are indicated.(c) Suggestions for improvement in relation to teaching and learning.

Vraag 1.1Hierdie vraag is die meeste beantwoord .Die antwoorde was redelik suksesvol.

Vraag 1.2 Die kandidate het hier gesukkel om regtig te bewys dat tieners nie met geld kan werk nie. Sterker kandidate het goeie antwoorde gegee, maar die swakker kandidate het gesukkelVraag 1.3 Minder kandidate het oor hierdie onderwerp geskryf. Daar is baie goeie skryfstukke oor hierdie onderwerp gelewer.Vraag 1.4 Baie min kandidate het hierdie vraag aangepak en die antwoorde was ook nie baie suksesvol nie. Hierdie was nie so ’n maklike storie om te vertel nie.Vraag 1.5 Hierdie vraag het die swakste gevaar. Kandidate wat dit ’n figuurlike inslag gegee het, was suksesvol, maar diegene wat dit letterlik geïnterpreteer het, was nie so suksesvol nie.

2

Page 3: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/wp-content/uploads/.../04/Afrikaans-Huistaal-P3…  · Web viewVolgens die vraagopdrag is hierdie ’n ooggetuieverslag, maar die bewoording van

Vraag 1.6.1 Hierdie vraag het die beste gevaar omdat dit hom so goed geleen het tot die vertel van ’n storie.Vraag 1.6.2 Die sterker kandidate het hierdie vraag aangepak en goeie antwoorde gelewer.Vraag 1.6.3 Kandidate het hier ook goeie antwoorde gegee en daar is goeie humoristiese werk gelewer.

Aanbevelings: Leer kandidate om sinvol te beplan en gee aandag aan redigering. Hierdie vraag tel 50

punte en moet die meeste van hulle tyd en aandag in beslag neem. Verduidelik die kriteria uit die glyskaal aan die kandidate sodat hulle goed verstaan

waarvoor hulle punte kry. Waak teen mooiskrywery. Dit lei tot die gebruik van lang, lomp sinne en beelde wat nie

altyd gepas en sinvol is nie. Wanneer kandidate oor persoonlike verhoudings skryf, moet hulle dit sensitief hanteer

en waak daarteen om iets te prontuit of platvloers te stel. Laat kandidate op ’n gereelde basis skryf. ’n Paragraaf of twee vir hersiening en

inskerping kan net voordelig wees. Baie dankie vir die sigbare afname in die gebruik van SMS-taal.

Vraag 2: Langer Transaksionele Skryfwerk

(a) General comments on the performance of learners in the specific question. Was the question well answered or poorly answered

Persbrie

f

Onderhoud

Form

ele ve

rslag

Red Kommen

taar

VR2 Totaa

l0.0%

10.0%

20.0%

30.0%

40.0%

50.0%

60.0%

70.0% 66.3

%

59.7

%

53.3

% 61.1

%

62.6

%

VRAAG 2

Provincial Avg

3

Page 4: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/wp-content/uploads/.../04/Afrikaans-Huistaal-P3…  · Web viewVolgens die vraagopdrag is hierdie ’n ooggetuieverslag, maar die bewoording van

(b) Reasons why the question was poorly answered. Specific examples, common errors

and misconceptions are indicated.(c) Suggestions for improvement in relation to teaching and learning.

Vraag 2.1Die brief aan die pers was die populêrste antwoord uit hierdie afdeling en dit het ook relatiewe goeie antwoorde opgelewer.Aanbevelings:

Leer kandidate die formaat van ‘n persbrief. Hulle het punte verloor omdat die formaat nie korrek was nie.

Gebruik die korrekte aanhef, bv. Geagte Heer en nie Geagte Redakteur nie. Die taalgebruik moet formeel wees. Sommige kandidate het nie geweet wat ‘n “moratorium” of die “stroop” van renosters is

nie en het daarom net vaagweg oor die onderwerp geskryf.Vraag 2.2Hierdie vraag is nie deur baie kandidate gekies nie en dit het ook nie baie goeie antwoorde opgelewer nie.Aanbevelings:

Kandidate het gesukkel met die skryf van die onderhoudvoering. Die formaat was nie altyd korrek nie.

Hierdie onderwerp was nie regtig deel van die kandidate se ervaringsveld nie. Leer hulle om nie te skryf oor ’n onderwerp waaroor hulle nie kan skryf nie.

Gee ook ’n voorbeeld van so ’n onderhoud sodat hulle die formaat minstens korrek het. Omdat hy gepubliseer moet word, moet dit ‘n blokletteropskrif hê.

Vraag 2.3Volgens die vraagopdrag is hierdie ’n ooggetuieverslag, maar die bewoording van die opdrag was misleidend sodat baie kandidate ’n formele brief geskryf het. Die woord “formeel” is misleidend. Kandidate het hier ook gesukkel en kon nie regtig sinvol verslag gee van die gebeure nie.Aanbevelings:

Om ’n goeie verslag te skryf, verg oefening. Kandidate moet hieraan blootgestel word. Gee voorbeelde en bespreek dit. Hierdie kan ook ’n goeie mondelinge aktiwiteit word. Onthou, daar is ’n verskil tussen ’n formele en informele verslag

Vraag 2.4Hoewel die formaat nie altyd in die kol was nie, het die kandidate hier goeie antwoorde gegee.Aanbevelings:

Gebruik koerante en tydskrifte en wys vir die kandidate hoe ’n redaksionele kommentaar lyk.

Kandidate het nie ’n blokletteropskrif gebruik nie, want hulle weet nie regtig hoe die redakteur se kommentaar lyk nie.

4

Page 5: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/wp-content/uploads/.../04/Afrikaans-Huistaal-P3…  · Web viewVolgens die vraagopdrag is hierdie ’n ooggetuieverslag, maar die bewoording van

Vraag 3: Korter transaksionele skryfstukkeHierdie vraag het die beste gevaar.

Advertensie Dagboekinsktywing Instruksies VR.3 Totaal65.0%

65.5%

66.0%

66.5%

67.0%

67.5%

68.0%

66.1

%

66.5

%

67.7

%

66.3

%

VRAAG 3

Provincial Avg

Vraag 3.1Die kreatiewe kandidate het hier goeie werk gelewer.Aanbevelings:

Hou die ABBA- model hier ingedagteA – Trek aandag (hoofletteropskrif, ander letter tipes, ens.)B – Wek BELANGSTELLINGB - Nou moet daar ’n BEGEERTE wees om te koop.A – Dan volg die AKSIE ( Foonnommer/Faks/E-pos/Datum/Plek/Tyd)waar hulle die produk kan bekom.

Vraag 3.2Die dagboekinskrywing het ook goeie antwoorde opgelewer.Aanbevelings:

Kandidate moet hier ingedagte hou dat daar ’n persoonlike verhouding tussen hulle en hulle dagboek is en dat hulle oor hulle SELF moet skryf.

Vraag 3.3Hierdie vraag het ook goed uitgemerkAanbevelings:

Onthou instruksies moet puntsgewys neergeskryf word. Kandidate het soms net by die MOETS uitgekom en nie by die MOENIES nie. leer hulle

om ’n vraag volledig te beantwoord.

5

Page 6: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/wp-content/uploads/.../04/Afrikaans-Huistaal-P3…  · Web viewVolgens die vraagopdrag is hierdie ’n ooggetuieverslag, maar die bewoording van

(d) Other specific observations relating to responses of learners.

Kandidate kan goeie skryfwerk lewer as hulle gereeld oefen. Moet egter nie eers in Gr.12 met die oefening begin nie. Begin reeds in Gr. 8!

(e) Any other comments useful to teachers, subject advisors, teacher development, etc.

Enkele opmerkings in die algemeen oor die spelwyse van woorde: ’n Getal onder twintig word uitgeskryf, bv. twaalf en nie 12 nie. Soortname, soos renoster, word nie met ’n hoofletter geskryf nie. Kandidate sukkel met die lydende vorm en daarom moet dit liewer vermy word. Vermy die gebruik van, bv. Die kandidate gebruik dit verkeerd. ’n pak slae gee nog steeds nogeens / nogmaals op pad. Moederaarde Moeder Aarde SMS / TV – gebruik hoofletters. al twee / al drie albei bang Jan / dooie Jan ruk hand uit / handuit ruk uitgebuit darem grootgemaak / grootgeword gewelddadig liefhet Derde Wêreld Derdewêreldkonferensie Eerstewêreldland blou Maandag kotiljons snaaksste betref, nie aanbetref nie teruggegee hand aan hand gaan waardeer sonsondergang (nie sonsak nie). Mr. Price-klere glimlagge en ook glimlagte reseppe en resepte

6

Page 7: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/wp-content/uploads/.../04/Afrikaans-Huistaal-P3…  · Web viewVolgens die vraagopdrag is hierdie ’n ooggetuieverslag, maar die bewoording van

graffiti en die enkelvoud - graffito om verskoning vra vanaand gevoelens (nie gevoelings nie) aantygings dreigemente bystander buitestander madeliefies (sonder die hoofletter) topkandidaat Bobaaskok kwaliteitwerk manipuleer turksvye galery foute (nie voute nie). terreine vyand kommunikeer gunstelingplek alkohol Die Groot Vyf te danke aan die Vader te wyte aan my sondes verrykende 9ervaring) en verreikende (gevolge)Let ook op die volgende anglisismes en ander verkeerde gebruike:

Iets ophaal (nie opbring nie) Op my eentjie in plaas van by myself “Om die bos praat” in plaas van “dit nie reguit sê nie”. “Staan sy grond” in plaas van “by sy standpunt bly”. “Deur sy genade”, maar “aan Hom die eer”. Die betreklike vnw.: waarop (nie op wat nie) ens. Daaragter i.p.v. daaragter. ’n Aanhaling binne ’n aanhaling: “ …..’……’….” Die gebruik van leestekens verdien ook aandag. Kommas word weggelaat tussen

werkwoorde en aan die begin en einde van ’n parentese, ens. Onthou: “ Gee vir my my sak aan”. (Geen komma tussen die vnw. nie).

SECTION 3

7

Page 8: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/wp-content/uploads/.../04/Afrikaans-Huistaal-P3…  · Web viewVolgens die vraagopdrag is hierdie ’n ooggetuieverslag, maar die bewoording van

(a) GRAPH OF PROVINCIAL PERFORMANCE IN THE PAPER (summary per question)

VR1 Totaal VR2 Totaal VR.3 Totaal GROOTTOTAAL59.0%

60.0%

61.0%

62.0%

63.0%

64.0%

65.0%

66.0%

67.0%

63.0%

61.5%

66.4%

63.2%

Provinsiale Gemiddeld van Vraestel 3

Provinsie

GENERAL COMMENTS Hoewel die gemiddeld laer is as verlede jaar, het dit ten spyte van sommige misleidende

vrae relatief goed gegaan.(b) GRAPHS TO COMPARE DISTRICTS' PERFORMANCES PER QUESTION

Provincial Avg Bojanala Avg(91)

DR KK Avg(92) DR Ruth Avg(93)

NMM Avg(94)0.0%

10.0%

20.0%

30.0%

40.0%

50.0%

60.0%

70.0%

80.0%

62.5

%

65.5

%

63.0

%

56.3

% 63.5

%

62.6

%

62.1

%

61.5

%

57.7

%

67.9

%

66.3

% 71.1

%

66.4

%

55.7

%

69.7

%

63.3

%

65.6

%

63.2

%

56.6

%

66.1

%PROVINSIALE GEM PER VRAAG

Gemiddeld

Vraag 1

Vraag 2

Vraag 3

8

Page 9: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/wp-content/uploads/.../04/Afrikaans-Huistaal-P3…  · Web viewVolgens die vraagopdrag is hierdie ’n ooggetuieverslag, maar die bewoording van

(c) GRAPH TO COMPARE OVERALL PERFORMANCE PER DISTRICT

VR1 Totaal VR2 Totaal VR.3 Totaal0.0%

10.0%

20.0%

30.0%

40.0%

50.0%

60.0%

70.0%

80.0%

62.5

%

62.6

%

66.3

%

65.5

%

62.1

% 71.1

%

63.0

%

61.5

%

66.4

%

56.3

%

57.7

%

55.7

%63.5

%

67.9

%

69.7

%

DISTRIKVERGELYKING

Provincial Avg

Bojanala Avg(91)

DR KK Avg(92)

DR Ruth Avg(93)

NMM Avg(94)

COMMENTS ON PERFORMANCE OF DISTRICTS : Al die distrikte lê na aan mekaar. Dit is ’n bewys van toegewyde onderwysers regoor

Noordwes.

(d) DISTRIBUTION OF QUESTIONS IN TERMS OF COGNITIVE LEVELS (TABLE)

Vraag Punt Vlak1.1 50 21.2 50 41.3 50 61.4 50 41.5 50 41.6.1 50 21.6.2 50 51.6.3 50 32.1 30 42.2 30 52.3 30 52.4 30 53.1 20 33.2 20 33.3 20 3

9

Page 10: desd.nwpg.gov.zadesd.nwpg.gov.za/wp-content/uploads/.../04/Afrikaans-Huistaal-P3…  · Web viewVolgens die vraagopdrag is hierdie ’n ooggetuieverslag, maar die bewoording van

(e) COVERAGE OF LEARNING OUTCOMES AND ASSESSMENT STANDARDS (TABLE)Leeruitkoms Vraag Punt3 ( Ass 1 – 3) 1.1 – 3.3 100

Me M A Venter Subject Analyst____________________________________ _______________________________________ NAME DESIGNATION (Subject Analyst)

10/12/2013

_________________________________________ __________________________ SIGNATURE DATE

10