brosjure 2021 - myfiladelfia · ek is skoon uitgeput na vandag maar dit was een van die...

20
BROSJURE 2021 TOERUSTING VAN BYBELSE BERADERS BAIE DANKIE dat u navraag gedoen het oor die MyFiladelfia Bybelse Beradingsinstituut! MyFiladelfia is ‘n Bybels-gegronde pastorale sorg-, mentorskap- en lewensvaardigheidsnetwerk, bestaande uit verskillende pastorale hulpbronne. By MyFiladelfia word almal respekteer ongeag taal, kultuur, of Christelike denominasie. MEER OOR MYFILADELFIA Sedert 1994, het MyFiladelfia as interkerklike bediening, uitgebrei en haar vlerke regoor Suid-Afrika en selfs internasionaal, gesprei. Die MyFiladelfia-span is passievol oor die Here Jesus Christus en glo dat slegs Hy die bron is van alle ware innerlike genesing. MyFiladelfia word ondersteun deur persone in die bediening, diegene wat die bediening wil betree, asook talle kerke, skole en organisasies. MyFiladelfia rus gelowiges toe om meer effektief binne hul bediening en persoonlike lewens op te tree. ONS WAARDES MyFiladelfia se werk word gegrond op die geïnspireerde Woord van God. Die toerus van gelowiges, geskied in afhanklikheid van Sy Heilige Gees. MyFiladelfia glo dat Jesus Christus steeds genees! Vertroue, eerlikheid, aanspreeklikheid, deursigtigheid, uitnemendheid en integriteit is die kern van ons bediening. MyFiladelfia reis saam met studente op die weg van dissipelskap, moedig aan met volharding, fasiliteer herstelde verhoudings, bevorder geestelike groei en bou vennootskappe in die bediening. ‘n Bybelse berader – soos diegene wat deur MyFiladelfia toegerus word is iemand wat berading doen in ooreenstemming met die siening van die Christelike wêreld, wat gerugsteun word deur die Bybel en ten volle vertrou op die werking van die Heilige Gees. Gods rykste seën, Die MyFiladelfiaspan AANSPREEKLIKHEID IN BEDIENINGSOPLEIDING 021 863 0914 / 067 133 4194 086 698 8077 [email protected] Posbus 1337, Paarl, 7624 Mc Farlanestraat 7, Paarl, 7646 Inligting wat in hierdie brosjure vervat is, is akkuraat tydens die ontwerp van die dokument. Faktore buite ons beheer (soos wetgewing, regulatoriese, of tegniese veranderings), kan egter lei tot veranderings aan hierdie brosjure, asook ons programme. Alle moontlike maatreëls sal getref word om enige onvoorsiene ongerief aan ons studente, tot die minimum te beperk. w w w . m y f i l a d e l f i a . c o m

Upload: others

Post on 26-Feb-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: BROSJURE 2021 - MyFiladelfia · Ek is skoon uitgeput na vandag maar dit was een van die wonderlikste dae van my lewe. Dankie vir julle liefde en omgee. Ek sien uit nog!” - Adri

BROSJURE 2021TOERUSTING VAN BYBELSE BERADERS

BAIE DANKIE dat u navraag gedoen het oor die MyFiladelfia Bybelse Beradingsinstituut!

MyFiladelfia is ‘n Bybels-gegronde pastorale sorg-, mentorskap- en lewensvaardigheidsnetwerk, bestaande uit verskillende pastorale hulpbronne.

By MyFiladelfia word almal respekteer – ongeag taal, kultuur, of Christelike denominasie.

MEER OOR MYFILADELFIA

Sedert 1994, het MyFiladelfia as interkerklike bediening, uitgebrei en haar vlerke regoor Suid-Afrika en selfs internasionaal, gesprei. Die MyFiladelfia-span is passievol oor die Here Jesus Christus en glo dat slegs Hy die bron is van alle ware innerlike genesing. MyFiladelfia word ondersteun deur persone in die bediening, diegene wat die bediening wil betree, asook talle kerke, skole en organisasies. MyFiladelfia rus gelowiges toe om meer effektief binne hul bediening en persoonlike lewens op te tree.

ONS WAARDES

MyFiladelfia se werk word gegrond op die geïnspireerde Woord van God. Die toerus van gelowiges, geskied in afhanklikheid van Sy Heilige Gees. MyFiladelfia glo dat Jesus Christus steeds genees! Vertroue, eerlikheid, aanspreeklikheid, deursigtigheid, uitnemendheid en integriteit is die kern van ons bediening. MyFiladelfia reis saam met studente op die weg van dissipelskap, moedig aan met volharding, fasiliteer herstelde verhoudings, bevorder geestelike groei en bou vennootskappe in die bediening. ‘n Bybelse berader – soos diegene wat deur MyFiladelfia toegerus word – is iemand wat berading doen in ooreenstemming met die siening van die Christelike wêreld, wat gerugsteun word deur die Bybel en ten volle vertrou op die werking van die Heilige Gees.

Gods rykste seën, Die MyFiladelfiaspan

AANSPREEKLIKHEID IN BEDIENINGSOPLEIDING 021 863 0914 / 067 133 4194 086 698 8077

[email protected]

Posbus 1337, Paarl, 7624

Mc Farlanestraat 7, Paarl, 7646

Inligting wat in hierdie brosjure vervat is, is akkuraat tydens die ontwerp van die dokument. Faktore buite ons beheer (soos wetgewing, regulatoriese, of tegniese veranderings), kan egter lei tot veranderings aan hierdie brosjure, asook ons programme. Alle moontlike maatreëls sal getref word om enige onvoorsiene ongerief aan ons studente, tot die minimum te beperk.

w w

w .

m y

f i

l a d

e l

f i a

. c

o m

Page 2: BROSJURE 2021 - MyFiladelfia · Ek is skoon uitgeput na vandag maar dit was een van die wonderlikste dae van my lewe. Dankie vir julle liefde en omgee. Ek sien uit nog!” - Adri

‘N PAAR GETUIENISSE

Jack & Carina + fasiliteerders - BAIE DANKIE vir die afgelope werkswinkel in Bloemfontein; julle het ons weereens kom “bless” met jul wysheid en alles wat ons kon leer. Mag die Here julle seën en MyFiladelfia van krag tot krag laat gaan.” - Carin Coetzee (Niekerkshoop)

Ek is skoon uitgeput na vandag maar dit was een van die wonderlikste dae van my lewe. Dankie vir julle liefde en omgee. Ek sien uit nog!” - Adri de Jager (Pretoria)

Dankie aan almal by MyFiladelfia. Dit was ‘n awesome ervaring. Mag God jul ryklik seën. Jesus Liefde.” - Elaine Hattingh (Limpopo)

Dankie vir almal wat die kontaksessie so great gemaak het. Weet God sal almal bless en nogmaals dankie vir Jack, Carina, Lizette en Craig.” - Jeanne Liebenberg (Kroonstad)

Gesoek en gebid vir die regte plek om by te studeer... MyFiladelfia is ‘n antwoord op gebed.” - Adri Kruger (Tzaneen)

PASTORALE BERADING EN LEWENSVAARDIGHEDE MyFiladelfia fokus op aspekte wat die liggaam van Christus saambind en verteenwoordig ‘n groot verskeidenheid denominasies. Daar word nóú saamgewerk met ander dissiplines om bystand te bied, waar nodig. Alhoewel pastorale versorgers nie geestesiektes diagnoseer, of behandel nie, word daar wel ‘n pad van heelwording saam met mede-gelowiges gestap, terwyl hulle genesing ontvang uit Sy Woord en deur Sy Gees. RIGTING EN MENTORSKAP Empatiese verhoudings word gebou, terwyl gelowiges be- moedig en ondersteun word om te glo in hul Godgegewe skeppingsdoel. Die verwesenliking van hierdie Koninkryksdoel, word bereik deur pastorale sorg, motivering, mentorskap, onvoorwaardelike liefde en die praktiese implementering van die Woord van God in hul alledaagse lewens.

w w

w .

m y

f i

l a d

e l

f i a

. c

o m

Page 3: BROSJURE 2021 - MyFiladelfia · Ek is skoon uitgeput na vandag maar dit was een van die wonderlikste dae van my lewe. Dankie vir julle liefde en omgee. Ek sien uit nog!” - Adri

BEDIENING

MyFiladelfia neem graag deel aan enige vorm van diens aan die kerk en samelewing, sodat die boodskap van die Goeie Nuus van Jesus Christus, uitgeleef en verkondig kan word. MyFiladelfia is verheug oor mense en organisasies wat passievol is oor Jesus Christus. Daar is dus geredelike betrokkenheid in besprekings en debatte wat belangrik is vir MyFiladelfia se bediening, asook die uitbreiding van die Koninkryk van God.

AARD VAN HIERDIE BEDIENING

HOE WORD DIE KURSUS GESTRUKTUREER?

• Opleiding word aangebied in aanlyn-formaat. • Die praktiese program is uniek in Suid-Afrika.

Dit word ondersteun deur twee kontaksessies van twee dae elk, per jaar. Hierdie tipe opleiding is noodsaaklik vir die opdoen van bedienings-ondervinding.

• Wat het jy nodig om hierdie kursus te voltooi? o Rekenaar met internettoegang. o Epos adres.

MyFiladelfia bied kort-kursusse aan in ‘n vervat in leerprogramme. Hierdie kursusse bied ondersteuning aan die roeping van die gelowige. Kursusse berei persone voor vir Christelike bedieningsmoontlikhede en nie sekulêre werk nie.

ERKENNING VAN KURSUSSE

MyFiladelfia reik nie nasionale kwalifikasies uit nie. Kwalifikasies word deur MINTS (“MINTS International Seminary”) uitgereik, wat geregistreer is by die staat Florida, se Departement van Onderwys, vanuit “Dade County”, Florida, VSA. MyFiladelfia Bybelse Beradingsinstituut is tans geregistreer as ‘n privaatverskaffer van opleiding in Suid-Afrika by DIENSTE SETA. Registrasie nommer 12667

In ‘n nasionale konteks, word MyFiladelfia, as bediening, informeel erken deur verskeie individue, kerke, organisasies, asook skole en formeel erken deur:

• COMENSA – “Coaches and Mentors of South Africa” • Assosiasie van Ondersteunings Beraders en

Holistiese Praktisyns • By magte van ‘n artikulasieooreenkoms deur SATS.

Let wel: MyFiladelfia is nie ’n verskaffer van Privaat Hoër Onderwys in Suid-Afrika nie.

Page 4: BROSJURE 2021 - MyFiladelfia · Ek is skoon uitgeput na vandag maar dit was een van die wonderlikste dae van my lewe. Dankie vir julle liefde en omgee. Ek sien uit nog!” - Adri

ONTMOET DIE SPAN

• Past. Jack Martin Direkteur • Past. Carina Martin Direksie • Dr. Lizette Mobey Akademiese hoof • Me. Madelyne De Bruin Admin • Me. Candy Braaf Finansies • Me. Saartjie van Rooyen Vlak 1 • Me. Sylvia Coetzee Vlak 1 • Me. Ronel Oberholzer Vlak 1 en 2 • Me. Marie-Lou Els Vlak 2 • Me. Helene Jooste Vlak 2 • Me. Rika Roeland Vlak 2 en 3 • Me. Susan de Lange Vlak 3 • Me. Annesia Snyman Vlak 3 • Dr. Craig Mobey Vlak 3

DIT IS EENVOUDIG OM IN TE SKRYF Voltooi die aangehegte vorms en e-pos dit na die kantoor.

Sluit ook in:

• ‘n Afskrif van ID-boek, • ‘n Afskrif van hoogste kwalifikasie, • Bewys van betaling van die deposito, • Debietordervorm.

Reg van toegang tot enige kursus, word voorbehou.

Sodra alle relevante dokumentasie ontvang is, sal u toegang tot die aanlyn-portaal kry.

BELEGGINGSUITEENSETTING VIR KURSUSSE AANGEBIED PER KALENDER JAAR R2500 deposito met registrasie plus, R1200 p.m. x 12 maande. (Level 3 – R1200 p.m. x 24 maande).

• Alle studiegelde aan MyFiladelfia regmatiglik betaal is nie terugbetaalbaar nie. • U het 30 dae om te kanselleer alvorens u verantwoordelik is vir die volle kursusgelde. • Deposito is wel nie terugbetaalbaar nie. • Al MyFiladelfia se kursusse kan individueel geneem word.

KOSTE PER INDIVIDUELE KURSUS

R2500 elk Registrasievorm vir individuele kursusse: https://myfiladelfia.wufoo.com/forms/py4nyib1kltvze/

REGISTRASIE-TYDPERKE • Registrasie vir die Januarie/Februarie inname, sluit op 28 Februarie.

• Registrasie vir die Junie/Julie inname, sluit op 31 Julie. • Registrasie vir ‘n individuele kursus kan enige tyd geskied.

BANKBESONDERHEDE

FILADELFIA CHRISTELIKE BERADING KAAPPROVINSIE BK Nedbank besigheidstjekrekening Taknommer: 102905 Rekeningnommer: 1029047235

w w

w .

m y

f i

l a d

e l

f i a

. c

o m

Page 5: BROSJURE 2021 - MyFiladelfia · Ek is skoon uitgeput na vandag maar dit was een van die wonderlikste dae van my lewe. Dankie vir julle liefde en omgee. Ek sien uit nog!” - Adri

BYBELSE BERADINGSOPLEIDING

Let wel: VLAKKE bestaan uit kursusse wat ook individueel geneem word teen R2500 per kursus.

VLAK 1 (Duur 1 jaar) Indien versoek sal MINTS.edu ‘n Sertifikaat in Teologiese studies uitreik.

Kursus 1: Inleiding tot Pastorale berading (BAM142)

• Die aard van pastorale bediening • Empatie, deernis en begrip • Herstel van verhoudings en vergifnis • Die pastorale gesprek • Die effektiewe gebruik van wetenskaplike

hulpmiddels

Kursus 2: Inleiding tot Bybelkunde (BAB001)

• Getuienisse • Inleiding tot die Bybel • ‘n Reis deur die boeke van die Bybel • Belangrike datums en feite • Die lewe en bediening van Jesus • Glo in Jesus

Kursus 3: Persoonlike ontwikkeling (PDE11E)

• Liggaam, siel en gees • Oorwinning oor die lewe se hindernisse • Negatiewe denkpatrone • Emosionele pyn en ontwrigting • Selfontwikkeling

Kursus 4: Aktuele probleemareas I (PAM12E)

• Depressie • Selfmoord • Seksuele misbruik • Eetversteurings • Bitterheid

Kursus 5: Aktuele probleemareas II (PAM13E)

• Gevallestudies • Genesing van onrein gedagtes • Stres • Regstel van negatiewe denkpatrone

Kursus 6: Aktuele probleemareas III (PAM14E)

• Voorgeskrewe boek: COLLINS, G.R. A-Z van Berading • Voorgeskrewe boek: YANCEY, P. Where is God when it

hurts?

Kursus 7: Kontaksessie 1 via Zoom (COS11B)

• Emosies • Rasionele emotiewe terapie • Modelle van Bybelse berading • Prakties: Luistervaardighede • Bywoning verpligtend Kursus 8: Kontaksessie 2 via Zoom (COS12B)

• Trauma • Ongesonde verhoudings • Gesinspatrone; • aangeleerde disfunksionele gedrag; • aanhanklikheidstyle (“attachment styles”) • Bywoning verpligtend

HET JY GEWEET? ʼn Bybelse berader, soos diegene wat deur MyFiladelfia opgelei word, is iemand wat berading doen met die Skrif as finale gesag, ten volle in samewerking met die Heilige Gees.

Page 6: BROSJURE 2021 - MyFiladelfia · Ek is skoon uitgeput na vandag maar dit was een van die wonderlikste dae van my lewe. Dankie vir julle liefde en omgee. Ek sien uit nog!” - Adri

VLAK 2 (Duur 1 jaar) Indien versoek sal MINTS ‘n Assosiaat van die kunste in Teologiese studies uitreik.

Kursus 1: Uitdagings in die kindertyd (PAM21E)

• Berading van kinders

• Die kind in krisis

• Emosionele belewenis in middelmisbruik omgewings

• Hiperaktiwiteit en woede

Kursus 2: Uitdagings in adolessensie (PAM22E)

• Verhoudingskwessies,

• Gesinskwessies, seksuele kwessies, misbruik, verslawings,

versteurings, beroepe

• Gemeenskapskakeling

• Vaardigheidsontwikkeling

Kursus 3: Uitdagings in volwassenheid

(PAM23E)

• Aborsie

• Gebedsterapie vir diep emosionele wonde

• Stresbestuursprogram

• Bestuur van trauma

• Bekommernis,

• Vrees

• Angstigheid

• Egskeidingsbegeleiding

• Terminaal-siek

• Aftrede

Kursus 4: Grondbeginsels van pastorale

berading (BAM311)

• Die berader se lewe, beskrywing en bevoegdhede

• Geestelike wêreld, angstigheid en depressie

• Smart, selfmoord en seksuele misbruik

• Woede en vergifnis

• Verslawings en perfeksionisme

Kursus 5: Doktrine van die Skrif (BAT021)

• Algemene en spesiale openbaring

• Inspirasie van die Skrif

• Verhaal en geloofwaardigheid van die Skrif

• Onfeilbaarheid van die Skrif

• Volmaaktheid van die Skrif

• Die kanonieke en die apokriewe

Kursus 6: Beginsels van

Bybelse interpretasie (BIB21E)

• Definisie en wetenskap van hermeneutiek

• Hermeneutiek en kerkverdelings

• Metodes van vertolking

• Grondslag vir vertolking

• Die konteksbeginsel

Kursus 7: Efesiërs (MAB615)

• Die Heilige Gees, wysheid en onderskeiding

• Goeie werke, ‘n veranderde lewe in Christus

• Krag, liefde, geloof, wysheid, insig en eenheid

• Onderrig oor optrede

• Verhoudings

• Die wapenrusting van God

Kursus 8: Kontaksessie 1 via Zoom (COS21B)

• Basiese groepwerk

• Prakties: Groepwerk

* Bywoning verpligtend

Kursus 9: Kontaksessie 2 via Zoom (COS22B)

• Aktuele probleemareas

* Bywoning verpligtend

w w

w .

m y

f i

l a d

e l

f i a

. c

o m

Page 7: BROSJURE 2021 - MyFiladelfia · Ek is skoon uitgeput na vandag maar dit was een van die wonderlikste dae van my lewe. Dankie vir julle liefde en omgee. Ek sien uit nog!” - Adri

VLAK 3 (Duur 2 jaar)

Indien versoek sal MINTS ‘n BA in Teologiese studies (BATS) uitreik.

Kursus 1: Gevorderde pastoraat (PAM42B)

• Osmer se model • Basiese vaardighede en metodes • Breedvoerige ondersoek van pastorale

kwessies wat nie algemeen voorkom nie • Take en vaardighede van praktiese teologiese

interpretasie Kursus 2: Navorsingskripsie

• Verfyning van die bediening: eie onderwerp • Akademiese navorsing • Teoretiese vaardigheid • Akademiese vaardigheid • Goddelike oplossings vir uitdagings

Kursus 3: Doktrine van genade (BAT512)

• God van genade • Genadeverbond • Gewone betoning van genade • Genade in die kerk en genade aan die wêreld • Geloof in toekomsgenade

Kursus 4: Pastorale werk en siekte (PAM33B)

• Algemene oorwegings • Teologiese dimensies van siekte • MIV & VIGS Deel 1 - 3 • Bepeinsing en hulpbronne

Kursus 5: Huweliksterapie (BAM317)

• Huwelik onder skoot • Huweliksbeloftes • Konflikhantering • Huweliksverryking

Module 6: Christen apologetiek (BAL091)

• Christologie en epistemologie • Ware teologie en wetenskap • Wêreldwye teologiese opleiding

Kursus 7: Christelike doktrine vir pastorale berading (BIB42B)

• Klassifikasies en definisies • Antropologie • Pneumatologie • Christologie • Ware Teologie • Die Drie-eenheid

Kursus 8: Netwerk van die menslike siel (PAM43B)

• Die siel • Waardigheid • Huwelik • Gesin • Krisis • Gemeenskap • Spiritualiteit • Rousmart

Kursus 9: Persoonlikheid ontwikkeling (PDE31B)

• Inleiding • Komponente van persoonlikheid en temperament • Erikson, Freud & Kohlberg

Kursus 10: Sielkunde in Pastorale bediening (PAM32B)

• Psigologiese kontak en konsepte • Die brein en gedrag • Godstaal en genesing • Normaliteit en patologie

Kursus 11: Kontaksessie 1 via Zoom (COS31B)

• Teologiese toepassing van Egan se model van “The Skilled Helper”

• Teologiese dimensies van die model • Prakties: Egan

* Bywoning verpligtend Kursus 12: Kontaksessie 2 via Zoom (COS32B)

• Dinamika van Trauma • Traumaberading

* Bywoning verpligtend Kursus 13: Kontaksessie 3 via Zoom (COS41B)

• Narratiewe terapie • Narratiewe konsepte • Praktiese toepassing

* Bywoning verpligtend Kursus 14: Kontaksessie 4 via Zoom (COS42B)

• Gevorderde gevallestudies • Gebruik van wetenskaplike en ander pastorale

hulpmiddels • Riglyne: Bedieningspraktyk

* Bywoning verpligtend

Page 8: BROSJURE 2021 - MyFiladelfia · Ek is skoon uitgeput na vandag maar dit was een van die wonderlikste dae van my lewe. Dankie vir julle liefde en omgee. Ek sien uit nog!” - Adri

Alle kwalifikasies word deur “Miami International Theological Seminary” (www.mints.edu) uitgereik. “Miami International Theological Seminary” is geregistreer by die Staat van Florida, V.S.A. se Department van Onderwys (www.fldoe.org), om godsdienstige kwalifikasies uit te reik. Bogenoemde kursusse is ontwerp om persone vir bedieningsmoontlikhede voor te berei. Hierdie kursusse voldoen aan die vereistes van ‘n menigte privaat-, onafhanklike, asook nasionale liggame en instansies, Christen-universiteite en nasionale, asook internasionale kweekskole. Met die nodige erkenning van vorige studies, kan studente van Filadelfia, moontlik krediete en kwalifikasies oordra na ander instansies. My Filadelfia, Opleidingsentrum asook MINTS kan geen waarborg gee van toekomstige indiensneming nie en plaas ook nie persone in beroepsposisies nie. Dit is die verantwoordelikheid van die student om te verseker dat Filadelfia se akkreditasie deur MINTS, aanvaar word, voordat aansoek gedoen word om betrekkings, of verdere opleiding. Die erkenning van krediete, verwerf by My Filadelfia (onderskryf deur MINTS), deur ‘n ander instansie, is onderhewig aan die diskresie van die ander instansie. My Filadelfia lei nie persone op vir sekulêre beroepe nie. By My Filadelfia, word persone voorberei volgens Skrifgefundeerde studies om hul roeping van God, te vervul. Alle studiegelde regmatig aan My Filadelfia betaal is nie terugbetaalbaar nie. Deposito en gelde reeds betaal word verbeur indien student binne 30 dae staak. Na 30 dae, bly die student verantwoordelik vir die volle koste van die kursus. Geen terugbetalings sal gedoen word indien die student geskors word nie. Alle studiegelde moet ten volle vereffen wees, voordat krediet vir enige kursus, toegeken word.

Registrasievorm

Bankbesonderhede: My Filadelfia

Bank: Nedbank besigheidstjekrekening Taknommer: 102905

Rekeningnommer: 1029047235

Persoonlike inligting Ek wil registreer vir (merk met ‘n √): Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 (Duur 2 jaar) Volle naam: Naam en Van op sertifikaat

Noemnaam Adres: Straatadres

Posadres Poskode Identiteitsnr.: Nommer: Telefoonnommer Selfoonnommer E-pos:

Kontraktuele verpligting van student Indien u nie binne dertig (30) dae na registrasie, skriftelik kennis gee dat u die kursus staak nie, bly u aanspreeklik vir die totale koste verbonde aan die kursus. Hiermee onderneem ek, om die volle kursuskoste te vereffen, indien ek die kursus na dertig (30) dae sou staak. Ek verstaan dat kwalifikasies deur MINTS uitgereik word. Ek verstaan dat hierdie kursus my voorberei vir bediening. Geteken te op hierdie dag van 20 Handtekening Getuie 1 Getuie 2

Vrywaring

Page 9: BROSJURE 2021 - MyFiladelfia · Ek is skoon uitgeput na vandag maar dit was een van die wonderlikste dae van my lewe. Dankie vir julle liefde en omgee. Ek sien uit nog!” - Adri

Debietorder / Kredietkaartmagtiging

Filadelfia Christelike Berading Kaapprovinsie BK (Reg. No. 2010/055823/23)

Persoonlike inligting Dag waarop debietorder afgetrek moet word: 1ste 15de 25ste Volle naam: Identiteitsnr.:

Adres: Poskode Nommer:

Telefoonnommer Selfoonnommer

Debietorder: Debietorderbedrag Aanvangsdatum

Bankbesonderhede Rekeningnaam: Rekeningnommer:

Bank: Tak:

Nommer Naam Tipe rekening:

Kredietkaartbesonderhede (Indien van toepassing) Kaarthouer naam: Kaartnommer:

Kaart:

Vervaldatum CVV-nommer Soort kaart:

Page 10: BROSJURE 2021 - MyFiladelfia · Ek is skoon uitgeput na vandag maar dit was een van die wonderlikste dae van my lewe. Dankie vir julle liefde en omgee. Ek sien uit nog!” - Adri

Vrywaring en kontraktuele verpligting van student Hierdie ondertekende magtiging en mandaat verwys na ons kontrak, gedateer tydens ondertekening (“die Ooreenkoms”). Ek/ons magtig u hiermee om opdragte vir betalings aan die bank uit te reik teen my/ons bogenoemde rekening by die bogenoemde bank (of enige ander bank, of tak waarheen ek/ons my/ons rekening mag oorplaas), op voorwaarde dat die bedrag van die betalingsopdrag(te) nie my/ons ooreengekome verpligtings, soos ooreengekom in die Ooreenkoms, sal oorskrei nie. Hierdie magtiging tree in werking op die aanvangsdatum en sal voortduur totdat hierdie Magtiging en Mandaat deur my/ons beëindig word, deur kennisgewing van minstens 20 gewone werksdae, per voorafbetaalde geregistreerde pos, of per hand afgelewer by bogenoemde straatadres. Die individuele gemagtigde betalingsinstruksies moet as volg uitgereik word: Op die ___________ dag ("betalingsdag") van elke maand vanaf _____________________________. In gevalle waar die betalingsdag op ‘n Saterdag, Sondag, of erkende Suid-Afrikaanse publieke vakansiedag val, sal die betalingsdag outomaties verskuif na die eerste gewone besigheidsdag. Indien daar onvoldoende fondse beskikbaar is in die aangewese rekening, sal u gemagtig wees om my/ons rekening na te spoor en die betalingsopdrag weereens uit te reik, sodra voldoende fondse in my/ons rekening beskikbaar is. Enige kostes hieraan verbonde, sal teen my/ons rekening verhaal word. Die spesifieke ooreengekome bedrag, volgens die Ooreenkoms, moet maandeliks betaal word. Ek/ ons begryp dat die onttrekkings, soos hierbo gemagtig, verwerk sal word deur ‘n rekenaarsisteem wat deur die Suid-Afrikaanse banke voorsien word en ek/ons begryp ook dat besonderhede van elke onttrekking, op my/ons bankstaat sal verskyn. Elke transaksie sal voorsien wees van ‘n nommer, wat by die genoemde betalingsopdrag ingesluit moet word. Dit sal u in staat stel om die Ooreenkoms te identifiseer. ‘n Betalingsverwysing word by hierdie vorm gevoeg, alvorens enige betalingsopdrag uitgereik word. Ek/ons sal nie geregtig wees op enige terugbetalings van bedrae wat u onttrek het terwyl hierdie magtiging in werking is en sodanige bedrae wettiglik aan u verskuldig is nie. MANDAAT Ek/ons erken dat alle betalingsopdragte vanaf u, deur die bogenoemde bank hanteer sal word asof die opdragte deur my/ons persoonlik uitgereik is. KANSELLASIE Ek/ons bevestig dat enige kansellasie van hierdie Magtiging en Mandaat deur my/ons, nie die Ooreenkoms kanselleer nie. Ek/ons sal nie geregtig wees op enige terugbetalings van betalings wat reeds gemaak is en wettiglik aan u toekom, terwyl die magtiging in werking was nie. OORDRAG Ek/ons aanvaar dat hierdie Magtiging sedeer, of oorgedra mag word aan ‘n derde party, indien die Ooreenkoms ook gesedeer, of oorgedra word aan die genoemde derde party, maar in die afwesigheid van sodanige oordrag van die ooreenkoms, oordrag, of sedering van hierdie Magtiging en Mandaat, nie kan plaasvind nie. Geteken te op hierdie dag van 20 Handtekening Getuie 1 Getuie 2 * Handtekening soos gebruik vir die teken van tjeks, of kredietkaarstrokies. ___________________________________________________________________________________________ VIR KANTOORGEBRUIK:

Bygestaan deur:

OOREENKOMS VERWYSING NOMMER

Hierdie ooreenkoms se verwysing nommer is:

Page 11: BROSJURE 2021 - MyFiladelfia · Ek is skoon uitgeput na vandag maar dit was een van die wonderlikste dae van my lewe. Dankie vir julle liefde en omgee. Ek sien uit nog!” - Adri

BROCHURE 2021BIBLICAL COUNSELLING TRAINING

WE THANK you for your inquiry about MyFiladelfia Biblical Counselling Institute!

MyFiladelfia is a Biblically based network for pastoral care, mentorship and life skills and consists of diverse pastoral resources.

At MyFiladelfia everybody is respected – regardless of language, culture, or Christian denomination.

MORE ABOUT MYFILADELFIA

Since 1994, MyFiladelfia, as interdenominational ministry, grew and spread her wings over the whole of South Africa and even internationally. The MyFiladelfia team is passionate about the Lord Jesus Christ and believe Him to be the source of all true inner healing. MyFiladelfia is supported by people in ministry, people who want to enter into ministry, as well as many churches, schools and organisations. MyFiladelfia equips believers to operate more effectively in their ministries and personal lives.

THE MYFILADELFIA VALUE SYSTEM

The work of MyFiladelfia is based on the inspired Word of God. Equipping of believers, is done in dependence of His Holy Spirit. MyFiladelfia believes that Jesus Christ still heals! Trust, honesty, liability, transparency, excellence and integrity, form the core of our ministry. MyFiladelfia journeys with students on the road to discipleship, encourage with perseverance, facilitate restored relationships, promote spiritual growth and build partnerships in the ministry. A Biblical counsellor – such as those equipped by MyFiladelfia – is someone who does counselling in accordance with the opinion of the Christian world, supported by the Bible and trusting completely in the working of the Holy Spirit.

God’s richest blessings, The MyFiladelfia team

ACCOUNTABILITY IN MINISTRY TRAINING

021 863 0914 / 067 133 4194 086 698 8077

[email protected]

P.O. Box 1337, Paarl, 7624

7 McFarlane Street, Paarl, 7646

Information contained in this brochure, is accurate at the time of the design of this document. Factors beyond our control (legislation, regulatory, or technical changes), can, however, lead to changes to this brochure, as well as, our programmes. Every possible care will be taken to minimise any unforeseen inconvenience to our students.

w w

w .

m y

f i

l a d

e l

f i a

. c

o m

Page 12: BROSJURE 2021 - MyFiladelfia · Ek is skoon uitgeput na vandag maar dit was een van die wonderlikste dae van my lewe. Dankie vir julle liefde en omgee. Ek sien uit nog!” - Adri

A FEW TESTIMONIES

It has been amazing the friendliness and openness of the people is awe-inspiring. God has allowed me to see and know that He is moving and that He is real. It’s not about religion at MyFiladelfia, its Christianity.”

Thank you…this was amazing. I truly love MyFiladelfia. You guys open my eyes for new things every day.”

Growing with MyFiladelfia has inspired so many people with and around me.”

We learnt a lot and appreciate all the effort, passion and accurate presentation. Thank you for so much information that is helping us to grow”

Life enriching! Thank you so much”

PASTORAL COUNSELLING AND LIFE SKILLS MyFiladelfia focuses on aspects which unite the body of Christ and we represent a great variety of denominations. Working closely with other disciplines, support is provided, where needed. Although pastoral counsellors do not diagnose, or treat, mental illnesses, the road of recovery is walked with fellow believers, while they receive healing from His Word and through His Spirit

DIRECTION AND MENTORSHIP Empathic relationships are formed, while believers are encouraged and supported to believe in their Godly purpose. The fulfilment of this purpose in the Kingdom, is attained through pastoral care, motivation, mentorship, unconditional love and the practical implementation of the Word of God in their everyday lives.

w w

w .

m y

f i

l a d

e l

f i a

. c

o m

Page 13: BROSJURE 2021 - MyFiladelfia · Ek is skoon uitgeput na vandag maar dit was een van die wonderlikste dae van my lewe. Dankie vir julle liefde en omgee. Ek sien uit nog!” - Adri

MINISTRY

MyFiladelfia gladly takes part in any form of service to the church and community, in order that the message of the Good News of Jesus Christ, can be lived and preached. MyFiladelfia is gladdened by people and organisations, who are passionate about Jesus Christ and therefore gets readily involved in discussions and debates, which are important to MyFiladelfia’s ministry, as well as to the expansion of the Kingdom of God.

COMPOSITION OF THIS MINISTRY

HOW IS THE COURSE STRUCTURED?

• Training is presented in eLearning format. • The practical programme is unique in South Africa.

It is supported by two contact sessions, of two days each, per year. This type of training is necessary to obtain experience.

• What do you need to successfully complete this course? o Computer with internet connection. o Email address.

MyFiladelfia offers short courses in a modular format, included in a year programme. These courses offer support to the ministry of the student. Equipment for the calling of the student, is also provided by these courses. Courses prepare people for service in Christian ministry and not for secular work.

ACKNOWLEDGEMENT OF COURSES

MyFiladelfia Biblical Counselling Institute does not issue national qualifications. Religious Qualifications are issued by MINTS (“Miami International Seminary”), which is registered with the state of Florida’s Department of Education, in Dade County, Florida, U.S.A. At present, MyFiladelfia Biblical Counselling Institute is registered as a private provider of training in South Africa with the Services SETA. Registration number 12667.

In a national context, MyFiladelfia, as a ministry, is informally recognised by several individuals, churches, organisations, as well as, schools and formally recognised by:

• COMENSA – “Coaches and Mentors of South Africa” • Association of Supportive Counsellors and

Holistic Practitioners • Through an articulation agreement with SATS.

Please note that MyFiladelfia is not a provider of Private Higher Education in South Africa

Page 14: BROSJURE 2021 - MyFiladelfia · Ek is skoon uitgeput na vandag maar dit was een van die wonderlikste dae van my lewe. Dankie vir julle liefde en omgee. Ek sien uit nog!” - Adri

MEET THE MYFILADELFIA TEAM

• Past. Jack Martin Ministry Director • Past. Carina Martin Pastoral Director • Dr Lizette Mobey Academics • Ms Madelyne De Bruin Admin • Ms Candy Braaf Finance • Ms Saartjie van Rooyen Level 1 • Ms Sylvia Coetzee Level 1 • Me. Ronel Oberholzer Level 1 and 2 • Me. Marie-Lou Els Level 2 • Me. Helene Jooste Level 2 • Ms Rika Roeland Level 2 and 3 • Past. Susan de Lange Level 3 • Me. Annesia Snyman Level 3 • Dr. Craig Mobey Level 3

IT IS VERY SIMPLE TO ENROLL Complete the attached forms and e-mail / fax it to the office. Also include: • A copy of your ID book, • A copy of your highest qualification, • Proof of payment of the deposit, • Debit order form Right of admission to any of the courses, is reserved. As soon as all relevant documentation is received, you will be given access to the eLearning portal.

INVESTMENT INTO THE TRAINING INVOLVED

LEVEL COURSES ( PER CALENDAR YEAR) R2500 deposit at registration plus, R1200 p.m. x 12 months. (Level 3 – R1200 p.m. x 24 months).

• You have a cancellation period of 30 days after which you will be responsible for the entire

cost of the course. • The deposit is, however, non-refundable. • All study fees paid to MyFiladelfia are non-refundable. • All the MyFiladelfia courses can be taken individually.

COST PER INDIVIDUAL COURSE

R2500 each (non-refundable) Registration form for individual courses:

https://myfiladelfia.wufoo.com/forms/z1s4sfoz1w9c2y6/ REGISTRATION PERIODS • Registration for the January/February intake closes 28 February.

• Registration for the June/July intake closes 31 July.

• Registration for an individual course, can be done at any time. BANKING DETAILS

FILADELFIA CHRISTELIKE BERADING KP BK Nedbank business cheque account Branch number: 102905 Account number: 1029047235

w w

w .

m y

f i

l a d

e l

f i a

. c

o m

Page 15: BROSJURE 2021 - MyFiladelfia · Ek is skoon uitgeput na vandag maar dit was een van die wonderlikste dae van my lewe. Dankie vir julle liefde en omgee. Ek sien uit nog!” - Adri

TRAINING IN BIBLICAL COUNSELLING

Note: Levels consist of courses. Courses can also be taken individually at a cost of R2500 each.

LEVEL 1 (Duration 1 year) MINTS.edu will issue a Certificate in Theological study if so desired.

Course 1: Introduction to Pastoral counselling (BAM142) • The nature of pastoral ministry

• Empathy, compassion and understanding

• Restoring relationships and forgiveness

• The pastoral conversation

• Effective use of scientifically based pastoral aids

Course 2: Introduction to Biblical studies (BAB001) • Testimonies

• Introduction to the Bible

• A tour of all the books of the Bible

• Important dates and facts

• The life and ministry of Jesus

• Belief in Jesus

Course 3: Personal development (PDE11E) • Body, soul and spirit • Overcoming life’s obstacles

• Negative thought patterns

• Emotional pain and disruption

• Self-development

Course 4: Actual problem areas I (PAM12E) • Depression

• Suicide

• Sexual abuse

• Eating disorders • Bitterness

Course 5: Actual problem areas II (PAM13E) • Case studies

• Healing from impure thoughts

• Stress

• Correcting negative thought patterns

Course 6: Actual problem areas III (PAM14E) • Prescribed book: COLLINS, G.R. – Christian counselling: A comprehensive guide

• Prescribed book: YANCEY, P. – Where is God when it hurts?

Course 7: Contact session 2 via Zoom (COS11B) • Emotions

• Rational emotive therapy

• Models of Biblical counselling

• Practical: Listening skills

* Attendance compulsory

Course 8: Contact session 2 via Zoom (COS12B) • Trauma

• Unhealthy relationships

• Family patterns, acquired dysfunctional behaviour; attachment styles

* Attendance compulsory

DID YOU KNOW? A Biblical caregiver, counsellor, or therapist – such as those equipped by MyFiladelfia – is someone who does counselling in accordance with the opinion of the Christian world, supported by the Bible.

Page 16: BROSJURE 2021 - MyFiladelfia · Ek is skoon uitgeput na vandag maar dit was een van die wonderlikste dae van my lewe. Dankie vir julle liefde en omgee. Ek sien uit nog!” - Adri

LEVEL 2 (Duration 1 year) MINTS.edu will issue an Associate of arts in Theological studies if so desired.

Course 1: Challenges in childhood (PAM21E)

• Counselling children

• The child in crisis

• Emotional experience in substance abuse environments

• Hyperactivity and anger

Course 2: Challenges in adolescence (PAM22E)

• Relationships

• Family issues, sexual issues, abuse, addictions, disorders, vocations

• Community engagement

• Skills development

Course 3: Challenges in adulthood (PAM23E)

• Abortion

• Prayer therapy for deep emotional wounds

• Stress and trauma

• Worry, fear and anxiety

• Divorce

• Terminal illness

• Retirement

Course 4: Principles of Pastoral counselling (BAM311)

• The life, portrait and qualifications of a counsellor

• Spiritual world, anxiety and depression

• Grief, suicide and sexual abuse

• Anger and forgiveness

• Addictions and perfectionism

Course 5: The doctrine of Scripture (BAT021)

• General and special revelation

• Inspiration of Scripture

• Story and reliability of Scripture

• The inerrancy of Scripture

• Perfections of Scripture

• The canon and apocrypha

Course 6: Principles of Biblical interpretation (BIB21E)

• Definition and science of hermeneutics

• Hermeneutics and church divisions

• Methods of interpretation

• Foundation for interpretation

• The context principle

Course 7: Ephesians (MAB615)

• The Holy Spirit, wisdom and discernment

• Good works, a changed life in Christ

• Strength, love, faith, wisdom, insight and unity

• Instructions on conduct

• Relationships

• The armour of God

Course 8: Contact session 1 Via Zoom (COS21B)

• Group dynamics

• Practical: group work and therapy

* Attendance compulsory

Course 9: Contact session 2 Via Zoom (COS22B) • Actual problem areas

* Attendance compulsory

w w

w .

m y

f i

l a d

e l

f i a

. c

o m

Page 17: BROSJURE 2021 - MyFiladelfia · Ek is skoon uitgeput na vandag maar dit was een van die wonderlikste dae van my lewe. Dankie vir julle liefde en omgee. Ek sien uit nog!” - Adri

LEVEL 3 (Duration 2 years)

MINTS.edu will issue an BA degree in Theological studies (BATS) if so desired.

Course 8: Network of The Human Soul (PAM43B)

• The Soul; • Dignity; • Marriage; Family; • Crisis; • Society; Spirituality and Grief

Course 9: Personality development (PDE31B)

• Introduction • Components of personality and temperament • Erikson, Freud & Kohlberg

Course 10: Psychology for Christian Counselling (PAM32B)

• Psychological contact & concepts • The Brain and behaviour • God Language and healing • Normality and pathology

Course 11: Contact Session 1 Via Zoom (COS31B)

• Theological Application of The Skilled Helper Model • Theological Dimensions of The Model • Practical Assignment: Egan

* Attendance compulsory

Course 12: Contact Session 2 Via Zoom (COS32B)

• Trauma Dynamics • Trauma Counselling

* Attendance compulsory

Course 13: Contact Session 3 Via Zoom (COS41B)

• Narrative Concepts and Therapy • Practical Application

* Attendance compulsory

* Attendance compulsory

Course 1: Advanced Pastorate (PAM42B)

• The Model of Osmer • Foundational Skills and Methods • Detailed Exploration of Pastoral Issues Not Commonly

Presented • Tasks and Skills of Practical Theology Interpretation

Course 2: Research Script (PAM44B)

• Refinement of Ministry: Own Topic • Academic Research • Theoretical Proficiency • Academic Proficiency • Godly Solutions to Challenges

Course 3: The Doctrine of Grace (BAT512)

• God of Grace • Covenant of Grace • Ordinary Means of Grace • Grace in The Church and Grace to The World • Faith in Future Grace

Course 4: Pastoral Work and Illness (PAM33B)

• General Considerations • Theological Dimensions of Illness • HIV & AIDS Part 1 – 3 • Reflections and Resource

Course 5: Marriage Therapy (BAM317)

• Marriage Under Fire • Wedding Vows • Conflict Management • Marriage Enrichment

Course 6: Christian Apologetics (BAL091)

• Christology And Epistemology • True Theology and Science • Global Theological Education

Course 7: Christian Doctrine for Pastoral Counselling (BIB42B)

• Classifications and Definitions • Anthropology, Pneumatology and Christology • Theology Proper • The Trinity

Course 14: Contact Session 4 Via Zoom (COS42B)

• Advanced Case Studies • The Use of Scientific and Other Pastoral Aids • Guidelines: Private Practice

Page 18: BROSJURE 2021 - MyFiladelfia · Ek is skoon uitgeput na vandag maar dit was een van die wonderlikste dae van my lewe. Dankie vir julle liefde en omgee. Ek sien uit nog!” - Adri

All qualifications are issued by “Miami International Theological Seminary” (www.mints.edu). “Miami International Theological Seminary” is registered with the Department of Education in the State of Florida, U.S.A. (www.fldoe.org), to issue religious qualifications. The above-mentioned courses are designed to prepare people for ministry. These courses comply with the requirements of many private, independent and national bodies and institutions, Christian universities, as well as, national and international seminaries. With the necessary acknowledgement of previous studies, it may be possible for students of My Filadelfia to transfer credits and qualifications to other institutions. Neither My Filadelfia, nor MINTS, can guarantee any future employment and also do not appoint people. It is the responsibility of the student to ensure that My Filadelfia’s accreditation by MINTS, is accepted, before applying for employment, or further studies. The acknowledgement of credits, acquired from My Filadelfia (through MINTS), by another institution, is subject to the discretion of the other institution. My Filadelfia does not train people for secular work, or a profession. At My Filadelfia, people are prepared through Scripture-based studies to fulfill their calling from God. All study fees paid to My Filadelfia are not refundable. Deposits and fees already paid will be forfeited if student quits within 30 days. No refunds will be applicable in the case of suspension. All fees must be fully settled before credits can be awarded for any course.

Registration form

Bank details: My Filadelfia

Bank: Nedbank business cheque account Branch number: 102905

Account number: 1029047235

Personal information I want to register for (mark with a √): Level 1 Level 2 Level 3 (Duration 2 years) Full name: Name and Surname on certificate

Name by which you are addressed Address: Street address

Postal address Postal code Identity nr.: Phone: Telephone Cellphone E-mail:

Contractual obligation of student Should you not give written notice of the cancellation of the course within thirty (30) days after registration, you will be held liable for the total cost of the course. I, hereby undertake to pay the course in full, should I discontinue the course after thirty (30) days. I understand that qualifications are issued by MINTS. I understand that this course will prepare me for ministry. Signed at on this day of 20 Signature Witness 1 Witness 2

Disclaimer

Page 19: BROSJURE 2021 - MyFiladelfia · Ek is skoon uitgeput na vandag maar dit was een van die wonderlikste dae van my lewe. Dankie vir julle liefde en omgee. Ek sien uit nog!” - Adri

Debit order / Credit card authority

Filadelfia Christelike berading Kaapprovinsie BK (Reg. No. 2010/055823/23)

Personal information Debit order deduction date: 1st 15th 25th Full Name: Identity nr.:

Address: Postal code Number:

Telephone number Cellphone number Debit order: Debit amount Commencement date

Bank account details Account name: Account number:

Bank: Branch:

Number Name Type of account:

Credit card details (If applicable) Cardholders name:

Card number:

Card:

Expiry date CVV-number Card type:

Page 20: BROSJURE 2021 - MyFiladelfia · Ek is skoon uitgeput na vandag maar dit was een van die wonderlikste dae van my lewe. Dankie vir julle liefde en omgee. Ek sien uit nog!” - Adri

Disclaimer and contractual obligation of student This signed Authority and Mandate refers to our contract as dated as on signature hereof ("the Agreement"). I / We hereby authorise you to issue and deliver payment instructions to the bank for collection against my / our abovementioned account at my / our above mentioned bank (or any other bank or branch to which I / We may transfer my / our account) on condition that the sum of such payment instructions will never exceed my / our obligations as agreed to in the Agreement, and commencing on the commencement date and continuing until this Authority and Mandate is terminated by me / us by giving you notice in writing of no less than 20 ordinary working days, and sent by prepaid registered post or delivered to your address indicated above. The individual payment instructions so authorised to be issued must be issued and delivered as follows: On the __________ day ("payment day") of each and every month commencing on ____________________________. In the event that the payment day falls on a Saturday, Sunday or recognized South African public holiday, the payment day will automatically be the very next ordinary business day. Further, if there are insufficient funds in the nominated account to meet the obligation, you are entitled to track my account and re-present the instruction for payment as soon as sufficient funds are available in my account. Monthly; on or after the dates when the obligation in terms of the Agreement is due and the amount of each individual payment instruction may not be more or less that the obligation due. I / We understand that the withdrawals hereby authorised will be processed through a computerized system provided by the South African Banks and I also understand that details of each withdrawal will be printed on my bank statement. Each transaction will contain a number, which must be included in the said payment instruction and if provided to you should enable you to identify the Agreement. A payment reference is added to this form before the issuing of any payment instruction. I / We shall not be entitled to any refund of amounts which you have withdrawn while this authority was in force, if such amounts were legally owing to you. MANDATE I / We acknowledge that all payment instructions issued by you shall be treated by my/our above mentioned bank as if the instructions had been issued by me/us personally. CANCELLATION I / We agree that although this Authority and Mandate may be cancelled by me / us, such cancellation will not cancel the Agreement. I / We shall not be entitled to any refund of amounts which you have withdrawn while this authority was in force, if such amounts were legally owing to you. ASSIGNMENT I / We acknowledge that this Authority may be ceded to or assigned to a third party if the agreement is also ceded or assigned to that third party, but in the absence of such assignment of the Agreement, this Authority and Mandate cannot be assigned to any third party. Signed at on this day of 20 Signature Witness 1 Witness 2 * Signature as used for signing cheques or credit card vouchers. ___________________________________________________________________________________________ FOR OFFICE USE:

Assisted by:

AGREEMENT REFERENCE NUMBER

This agreement reference number is: