beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste
DESCRIPTION
Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste. PRONTAK 2013 Karin Cattell. Wat is die doel van uitkomste ?. “Learning outcomes are used to express what learners are expected to achieve and how they are expected to demonstrate that achievement.” - PowerPoint PPT PresentationTRANSCRIPT
![Page 1: Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste](https://reader033.vdocuments.site/reader033/viewer/2022061606/568163e2550346895dd53e78/html5/thumbnails/1.jpg)
Beplanning van die module
’n fokus op leeruitkomste
PRONTAK 2013Karin Cattell
![Page 2: Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste](https://reader033.vdocuments.site/reader033/viewer/2022061606/568163e2550346895dd53e78/html5/thumbnails/2.jpg)
Wat is die doel van uitkomste?
“Learning outcomes are used to expresswhat learners are expected to achieve andhow they are expected to demonstratethat achievement.”(Kennedy, Hyland & Ryan, 2006)
![Page 3: Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste](https://reader033.vdocuments.site/reader033/viewer/2022061606/568163e2550346895dd53e78/html5/thumbnails/3.jpg)
Ons konteks: die fokus het verskuif
DosentgesentreerdFeite, stukke
inligtingFokus op feitePassiefAfhanklikKompeterendHomogene groepeEen antwoord, een
benadering
LeergesentreerdGeïntegreerde inligtingSkep verbande, kritiese
denkeAktiefOnafhanklikSamewerkendDiverse groepeVerskeie antwoorde en
benaderings
![Page 4: Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste](https://reader033.vdocuments.site/reader033/viewer/2022061606/568163e2550346895dd53e78/html5/thumbnails/4.jpg)
Die instruksionele ontwerpsiklus
Situasie- analise
Skryf vanUitkomste
AssesseringFasilitering van Leer
Evaluering Beplan die Kurrikulum
![Page 5: Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste](https://reader033.vdocuments.site/reader033/viewer/2022061606/568163e2550346895dd53e78/html5/thumbnails/5.jpg)
Wat is ’n kurrikulum?
“A curriculum may refer to a system, as in a national curriculum; an institution, as in the school curriculum; or even to an individual school, as in the school geography curriculum. Its four dimensions are: aims and objectives, content or subject matter, methods or procedures, and evaluation or assessment.”
Scott, 2008
![Page 6: Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste](https://reader033.vdocuments.site/reader033/viewer/2022061606/568163e2550346895dd53e78/html5/thumbnails/6.jpg)
Wat is ’n leeruitkoms dan?’n Belangrike komponent inenige kurrikulum op beide program- en modulevlak:
“A statement of what a student should know, understand and/or be able to demonstrate after completion of a learning process”
Kennedy, 2009
![Page 7: Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste](https://reader033.vdocuments.site/reader033/viewer/2022061606/568163e2550346895dd53e78/html5/thumbnails/7.jpg)
Agt generiese uitkomste1. Probleemidentifisering en -oplossing2. Samewerking in groepe en spanne3. Verantwoordelike selfbestuur en -organisering4. Hantering van inligting: analiseer, organiseer,
evalueer5. Kommunikasie (mondelings en skriftelik)6. Effektiewe aanwending van wetenskap en tegnologie7. Kweek van ’n holistiese wêreldbeskouing8. Lewensvaardighede (professioneel en sosiaal)
• Deelname aan plaaslike, nasionale en globale gemeenskappe• Kulturele sensitiwiteit• Verkenning van beroepsmoontlikhede en entrepreneursgeleenthede
![Page 8: Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste](https://reader033.vdocuments.site/reader033/viewer/2022061606/568163e2550346895dd53e78/html5/thumbnails/8.jpg)
Teoretiese perspektiewe
• Bloom (1956, 2000)• Anderson & Krathwohl (2001)• Krathwohl (2002)• SOLO taksonomie (Biggs & Collis, 1982)• Rothwell & Kazanas (1989)
Daar is ’n hele aantal persone wat op hierdie gebied navorsing doen, maar ons gaan Bloom se taksonomie
gebruik
![Page 9: Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste](https://reader033.vdocuments.site/reader033/viewer/2022061606/568163e2550346895dd53e78/html5/thumbnails/9.jpg)
Bloom se taksonomie (1956)
6 Evaluering beoordeel5 Sintese konstrueer4 Analise ontleed3 Toepassing toets2 Begrip verduidelik1 Kennis noem
![Page 10: Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste](https://reader033.vdocuments.site/reader033/viewer/2022061606/568163e2550346895dd53e78/html5/thumbnails/10.jpg)
Aktiwiteit 1 (in pare)
• Kyk na die voorbeelde van uitkomste in die koeverte.
• Besluit op watter vlak van Bloom se taksonomie elke uitkoms is.
Hierdie aktiwiteit is slegs ’n bewusmakingsoefening. Die fokus is nie daarop om uit te vind wie
reg of verkeerd is nie!
![Page 11: Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste](https://reader033.vdocuments.site/reader033/viewer/2022061606/568163e2550346895dd53e78/html5/thumbnails/11.jpg)
1. Kennis
Students should be able to:– define “iambic pentameter”– state Newton’s Laws of
Motion– identify the major
impressionist painters
![Page 12: Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste](https://reader033.vdocuments.site/reader033/viewer/2022061606/568163e2550346895dd53e78/html5/thumbnails/12.jpg)
2. Begrip
Students should be able to:– describe data indicated by
a graph– summarize passages from
Huckleberry Finn– translate paragraphs from
Voltaire’s Candide into English
![Page 13: Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste](https://reader033.vdocuments.site/reader033/viewer/2022061606/568163e2550346895dd53e78/html5/thumbnails/13.jpg)
3. Toepassing
Students should be able to:– describe an experiment to test the influence of
light and light quality on the Hill reaction of photosynthesis
– scan a poem for metric foot and rhyme scheme– use the Archimedes Principle to determine the
volume of an irregularly shaped object
![Page 14: Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste](https://reader033.vdocuments.site/reader033/viewer/2022061606/568163e2550346895dd53e78/html5/thumbnails/14.jpg)
4. Analise
Students should be able to:– list arguments for and against gun control– determine the necessary controls for an
experiment– discuss the rationale and efficacy of isolationism in
the global economy
![Page 15: Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste](https://reader033.vdocuments.site/reader033/viewer/2022061606/568163e2550346895dd53e78/html5/thumbnails/15.jpg)
5. Sintese
Students should be able to: - write a short story in
Hemingway’s style- compose a logical argument on
assisted suicide in opposition to their personal opinion
- construct a helium-neon laser
![Page 16: Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste](https://reader033.vdocuments.site/reader033/viewer/2022061606/568163e2550346895dd53e78/html5/thumbnails/16.jpg)
6. Evaluering
Students should be able to:– assess the validity of the conclusions based on the
data and statistical analysis– give a critical analysis of a novel with evidence to
support the analysis– suggest stock market investments based on
company performance and projected value
![Page 17: Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste](https://reader033.vdocuments.site/reader033/viewer/2022061606/568163e2550346895dd53e78/html5/thumbnails/17.jpg)
Hoe lyk ’n leeruitkoms?
“Na suksesvolle afhandeling van die graad sal graduandi daartoe bevoeg wees om konvergente en divergente ingenieurs-probleme vanaf die eerste beginsels van wiskunde en ander basiese wetenskappe op ’n innoverende manier te formuleer, ontleed, evalueer en op te los.”
• Beskryf die verloop van die leergeleentheid • Definieer die onderwerp• Verskaf aksiewerkwoorde• Definieer die voorwerp• Omskryf die spesifieke omstandighede/raamwerk• Stel spesifieke waarde/norme/houdings/gesindhede
![Page 18: Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste](https://reader033.vdocuments.site/reader033/viewer/2022061606/568163e2550346895dd53e78/html5/thumbnails/18.jpg)
“SMART” uitkomste
• Specific• Measureable• Attainable• Results-focused• Time-focused
![Page 19: Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste](https://reader033.vdocuments.site/reader033/viewer/2022061606/568163e2550346895dd53e78/html5/thumbnails/19.jpg)
Aktiwiteit 2 (individueel)
Verken die Vorm B
![Page 20: Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste](https://reader033.vdocuments.site/reader033/viewer/2022061606/568163e2550346895dd53e78/html5/thumbnails/20.jpg)
Aktiwiteit 3a) (individueel)
Hoe skryf ek ’n leeruitkoms?
Gebruik die uitdeelstukke as hulpbronne enformuleer 3 leeruitkomste vir jou eie module:1. ’n uitkoms op die vlak van kennis2. ’n uitkoms op die toepassingsvlak3. ’n uitkoms op een van die 3 hoogste vlakke:
analise, sintese of evaluering
![Page 21: Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste](https://reader033.vdocuments.site/reader033/viewer/2022061606/568163e2550346895dd53e78/html5/thumbnails/21.jpg)
Aktiwiteit 3b) (in groepe)
1. Deel julle uitkomste met die ander deelnemersrondom die tafel.
2. Maak saam ’n lys van:- die kritiese faktore wat tot die sukses van
uitkomste bydra- die moontlike voordele van uitkomste- die moontlike nadele van uitkomste.
![Page 22: Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste](https://reader033.vdocuments.site/reader033/viewer/2022061606/568163e2550346895dd53e78/html5/thumbnails/22.jpg)
Kritiese suksesfaktore
Leeruitkomste behoort:• Duidelik en verstaanbaar geformuleer te word• Te fokus op dit wat studente behoort te bereik• Ingewikkelde taalgebruik te vermy• Slegs 5-8 per module te wees• Aksiewerkwoorde te gebruik en “verstaan”, “ken”,
“bewus wees van”, “waardeer”, ens. te vermy• Meetbaar te wees• Belyn te wees met die doelstellings, inhoud en
assessering van die module
![Page 23: Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste](https://reader033.vdocuments.site/reader033/viewer/2022061606/568163e2550346895dd53e78/html5/thumbnails/23.jpg)
Moontlike voordele• Studente weet wat van hulle verwag
word• Fokus onderrig (dosente) op dit wat
hulle wil hê studente moet bereik (leergesentreerd)
• Ondersteun dosente met die opstel van assesseringskriteria
• Verskaf leiding aan werkgewers ten opsigte van eienskappe van graduandi
• Moedig algemene gesprek oor onderrig en leer aan
![Page 24: Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste](https://reader033.vdocuments.site/reader033/viewer/2022061606/568163e2550346895dd53e78/html5/thumbnails/24.jpg)
Moontlike nadele
• Kan studenteleer beperk indien eng geformuleer
• Kan reduksionisties wees indien nie fokus op die hoër orde denkvaardighede nie
• Kan aanleiding gee tot assesseringsgedrewe kurrikulum
![Page 25: Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste](https://reader033.vdocuments.site/reader033/viewer/2022061606/568163e2550346895dd53e78/html5/thumbnails/25.jpg)
“Learning outcomes represent one of the essential building blocks for transparent higher education systems and qualifications”
Adams, 2004
![Page 26: Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste](https://reader033.vdocuments.site/reader033/viewer/2022061606/568163e2550346895dd53e78/html5/thumbnails/26.jpg)
Metodes wat in sessie gebruik is
• Visuele, skriftelike en mondelinge deel van inligting (PowerPoint, literatuur, gesprek)
• Individuele en samewerkende leer (paar- en groepwerk)
• Refleksie:- onderwerp- literatuur- eie praktyk: huidige stand en moontlike vernuwing
![Page 27: Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste](https://reader033.vdocuments.site/reader033/viewer/2022061606/568163e2550346895dd53e78/html5/thumbnails/27.jpg)
Terugvoer
Terugvoer vandag met Google Forms:
Stappe:1. Gebruik enige toestel wat met die internet kan
konnekteer 2. Gaan na webadres:3. Voltooi die terugvoer in die blokkies wat voorsien is4. Kliek op “Submit”.
http://bit.ly/prontak2013-2
![Page 28: Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste](https://reader033.vdocuments.site/reader033/viewer/2022061606/568163e2550346895dd53e78/html5/thumbnails/28.jpg)
Baie dankie!