belvedere schoolbelvedereschool.co.za/lockdown/graad 10 - grade 10/g…  · web view2020. 7....

12
GRAAD 10 WEEK 6 MEMORANDUM AKTIWITEIT 21 A. • Lyk deftig, maar moenie dit oordryf nie. • Vind soveel moontlik uit oor die besigheid waar jy aansoek doen. • Wees voorbereid op die vrae wat gevra gaan word. • Wees hoflik. • Jou liggaamshouding moet korrek wees. • Moenie kougom eet nie. • Wees eerlik en wees jouself. [43 woorde] B. Wees getrou aan jouself. Wees eerlik. Ondersteun jou vriende. Wees getrou aan jou vriende Gun jou vriende hul vryheid. Luister na jou vriende. Wys aan jou maat dat jy vir hom/haar omgee. (32 woorde) AKTIWITEIT 22 Oefeninge: 1. Maak telkens 2 sinne met elkeen van die volgende homonieme sodat die betekenis heeltemal duidelik is: 1 bloei 1.1 Ek het my vinger gesny en nou bloei dit. 1.3 In die lente bloei die vrugtebome. 2 berg 2.1 Dit is 'n hoë berg om uit te klim. 2.3 Hulle berg wyn in die kelder. 3 bly 3.1 Ek bly baie lekker in George. 3.3 Ons was baie bly om die goeie nuus te hoor.

Upload: others

Post on 28-Jan-2021

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

GRAAD 10

WEEK 6

MEMORANDUM

AKTIWITEIT 21

A. • Lyk deftig, maar moenie dit oordryf nie.

• Vind soveel moontlik uit oor die besigheid waar jy aansoek doen.

• Wees voorbereid op die vrae wat gevra gaan word.

• Wees hoflik.

• Jou liggaamshouding moet korrek wees.

• Moenie kougom eet nie.

• Wees eerlik en wees jouself. [43 woorde]

B.

· Wees getrou aan jouself.

· Wees eerlik.

· Ondersteun jou vriende.

· Wees getrou aan jou vriende

· Gun jou vriende hul vryheid.

· Luister na jou vriende.

· Wys aan jou maat dat jy vir hom/haar omgee.

(32 woorde)

AKTIWITEIT 22

Oefeninge:

1. Maak telkens 2 sinne met elkeen van die volgende homonieme sodat die betekenis heeltemal duidelik is:

1 bloei

1.1 Ek het my vinger gesny en nou bloei dit.

1.2

1.3 In die lente bloei die vrugtebome.

2 berg

2.1 Dit is 'n hoë berg om uit te klim.

2.2

2.3 Hulle berg wyn in die kelder.

3 bly

3.1 Ek bly baie lekker in George.

3.2

3.3 Ons was baie bly om die goeie nuus te hoor.

4 brei

4.1 Ouma brei vir haar kleinkinders truie vir die winter.

4.2

4.3 Die rugby afrigter brei sy span.

5 gans

5.1 Hy is gans te oud vir haar.

5.2

5.3 Die gans swem in die water.

6 hoop

6.1 Ek hoop jy kom kuier gou vir ons.

6.2

6.3 Hulle pak die bakstene op ’n hoop.

7 kan

7.1 My ma vra of julle kan kom kuier.

7.2

7.3 Die kan melk het suur geword.

8 Leer

8.1 Die handsak is van egte leer gemaak.

8.2

8.3 Die kinders moet hul werk leer vir die eksamen.

8.4

8.5 Die man klim op die dak met ’n leer.

9 teer

9.1 Hulle lê die teer van die pad vandag.

9.2

9.3 Hulle teer op die familie om vir hulle te sorg.

10 vat

10.1 Vat gou die klere vir haar.

10.2

10.3 Hulle tap die wyn in 'n vat in.

11 voer

11.1 Die beeste se voer is klaar.

11.2

11.3 Kan ek die baba voer.

12 weer

12.1 Die weer in Kaapstad is guur.

12.2

12.3 Julle moet weer kom kuier

2. Kies telkens die regte homofoon tussen hakies:

1. Hy gaan op 'n (reis/rys) na Indië.

2. My werk het baie van my (vereis / verys).

3. In China eet hulle net (reis/rys).

4. Die bergklimmers moet teen 'n (steil / styl) krans uitklim.

5. Die eend swem in die (vlei/vly).

6. Ek hou van die (steil / styl) van die komponis.

7. Die meisie (vlei/vly) haar neer op die bank.

8. Die seun blaas die (beuel / beul) om hulle te roep.

9. Die president is die (lyer / leier) van die land.

10. Die (beuel / beul) voltrek die doodsvonnis.

11. Hy is 'n kanker (leier / lyer).

12. Ons kan nie die diepte van die swembad (peil / pyl) nie.

13. Gaan (hael / haal) asseblief vir my 'n koeldrank.

14. Die seun (peil / pyl) op sy ma af.

15. Dit het so erg gereën en (gehael / gehaal).

16. Die meisie wat anorexia het, is baie (maar / maer).

17. Die water het in die koue (vereis / verys).

18. Jy kan (maar / maer) gaan, ek bly tuis.

3. Vul telkens die regte paroniem in om die volgende sinne korrek te voltooi:

3.1.1Hy het skuld erken op die aanklagte.

3.1.2Ek herken die meisie wat ek lank terug gesien het.

3.1.3Iemand word veroordeel.

3.1.4Die gedig word beoordeel.

3.1.5Die aantal mense doen aansoek vir die pos.

3.1.6Tien is 'n getal.

3.1.7Ek ontstel my as dinge verkeerd gaan.

3.1.8Ons moet uitstel totdat almal gereed is.

3.1.9Met al sy talente is hy bestem om dit nog baie ver te bring.

3.1.10 Ek sal instem as almal vir my luister.

3.1.11 Ek wil 'n beroep doen om saam te werk.

3.1.12 My roeping is om mense te help.

AKTIWITEIT 23

Oefening 1:

Kies die regte woord tussen hakies:

1. (Lei / Ly) die tuin nat.

2. (Ly / Lei) die span tot oorwinning.

3. (Ly / Lei) die hond aan 'n leiband.

4. (Ly / Lei) 'n gerieflike lewe.

5. (Ly / Lei) aan 'n ongeneeslike siekte.

6. Skiet met 'n (peil / pyl) en boog.

7. 'n Atleet (peil / pyl) op die wenpaal af.

8. Ek kan sy karakter net nie (peil / pyl) nie.

9. (Peil / Pyl) die diepte van die dam. (skat en bepaal)

10. (Steil / Styl) hare is hare wat nie gekrul is nie. (d.w.s. reguit).

11. (Steil / Styl) opdraand (steep).

12. Die (steil / styl) van die bed is Victoriaans.

13. Skrywer / atleet se (steil / styl).

14. My ouma (brei / bry) 'n trui. (knit)

15. (Brei / Bry) 'n bietjie uit op jou antwoord.

16. Mense van Malmesbury (brei / bry) gewoonlik hulle r'e.

17. Die (dokter / doktor) skryf vir jou medisyne voor wanneer jy siek is.

18. (Vee / fee) die trappe met 'n besem.

19. (Vee / Fee) wei in die veld.

20. Die (vee / fee) swaai haar towerstaffie.

21. (Ys / Eis) is gevriesde water.

22. Ek (ys / eis) elke keer as hy so roekeloos bestuur.

23. Ek (ys / eis) dat jy na my luister.

24. Dien 'n (ys / eis) by die versekering in.

25. (Leun / Leuen) teen die muur.

26. Vertel 'n (leun / leuen). = jok

27. 'n Mens se (vel / fel) bedek jou liggaam.

28. Die houtkappers (vel / fel) die boom neer. (omkap)

29. Die son brand (vel / fel) neer. (hewig)

30. 'n (Beul / Beuel) is 'n laksman.

31. Hy blaas op 'n (beul / beuel).

32. Daar groei lelies in die (vlei / vly).

33. Komplimente (vlei / vly) my.

34. Ek (vlei / vly) my neer. (saggies en gerieflik neerlê).

35. My hare is 'n (vaal / faal) kleur.

36. Om te (vaal / faal) beteken om nie sukses te behaal nie.

37. (vier / fier) jou sukses / verjaarsdag.

38. My boetie is (vier / fier) jaar oud.

39. Die perd se houding is trots en (vier / fier).

40. Bome (bot / bod) in die lente.

41. Karel is (bot / bod) en gesels min.

42. Maak 'n (bot / bod) op die vendusie.

43. Hy het 'n (graad / graat) in tale by die Universiteit van Stellenbosch behaal.

44. Moenie 'n vis(graad / graat) insluk nie.

45. (reik / ryk) uit na arm mense.

46. Die (reik / ryk) man het 'n groot huis gekoop.

Oefening 2:

2.1Skryf die volgende sin oor in die TOEKOMENDE TYD.

Skaduwerk is ʼn ontdekkingsreis na die wêreld van werk.

Skaduwerk sal ʼn ontdekkingsreis na die wêreld van werk wees.

2.2Gee die SAMESTELLING van die woorde tussen hakies. Skryf slegs die woord as antwoord neer.

Ek doen navorsing oor (beroep+velde).

beroepsvelde

2.3Gee die VERGROTENDE TRAP van die woord tussen hakies. Skryf slegs die woord as antwoord neer.

Wat is (goed) as om self uit te vind of ʼn beroep reg is vir jou?

beter

2.4Skryf die sinne oor in die VERLEDE TYD.

Skaduwerk is ʼn ontdekkingsreis na die wêreld van werk.

Skaduwerk was ʼn ontdekkingsreis na die wêreld van werk.

2.5Gee ’n ANTONIEM vir die onderstreepte woord. Skryf slegs die woord as antwoord neer.

Die top 10 beroepe wat die meeste in aanvraag was in 2010 het in 2004 nie eers bestaan nie.

minste

2.6Skryf die sin oor in die INFINITIEF.

Jy moet skaduwerk doen vir jou toekoms.

Begin so: Jy behoort ...

Jy behoort skaduwerk te doen vir jou toekoms.

2.7Skryf die KORREKTE BETREKLIKE VOORNAAMWOORD tussen hakies neer. Skryf slegs die woord as antwoord neer.

Gebruik skaduwerk en maak (met+dit) seker van jou toekoms.

daarmee

2.8Gee ’n SINONIEM uit die leesstuk vir die onderstreepte woord in die volgende sin. Skryf slegs die woord as antwoord neer.

Gebruik skaduwerk en maak seker van jou kanse.

geleenthede

2.9Gee die INTENSIEWE VORM van die woord tussen hakies. Skryf slegs die woord as antwoord neer.

Jou gemoed moet (wyd) oop wees as jy skaduwerk doen.

wawydoop

2.10Verduidelik wat die funksie van die koppelteken in die onderstaande sin is.

Wat is die voor- en nadele van hierdie werk?

Staan in die plek van dele / vervang ’n woord

2.11Verbind die onderstaande sinne met die voegwoord tussen hakies.

Maak seker van jou beroep. Jy moet dit die res van jou lewe doen. (omdat)

Maak seker van jou beroep, omdat jy dit die res van jou lewe moet doen.

2.12Skryf die volgende sin in die LYDENDE VORM.

Jy kan nie sonder navorsing werk nie.

Sonder navorsing kan nie (deur jou) gewerk word nie.

2.13Kies die KORREKTE WOORD tussen hakies. Skryf slegs die woord as antwoord neer.

Doen (dis/dus) liewer bietjie navorsing.

dus

2.14Waarvoor staan www in die volgende e-pos adres? Skryf slegs die woord as antwoord neer.

www.loopbaan.co.za

wêreldwye web

2.15Vorm ’n DEELWOORD van die woord tussen hakies. Skryf slegs die woord as antwoord neer.

Die (glimlag) leerling beplan sy toekoms.

glimlaggende

2.16Skryf die volgende sin in die ONTKENNENDE VORM.

Spring weg met ’n glimlag!

Moenie met ’n glimlag wegspring nie.

2.17Verbind die volgende sinne met alhoewel.

Ek het skaduwerk gedoen, maar ek is nog onseker oor my toekoms.

Begin so: Alhoewel ek ...

Alhoewel ek skaduwerk gedoen het, is ek nog onseker oor my toekoms.

2.18Gee die VERKLEINING van die onderstreepte woord. Skryf slegs die woord as antwoord neer.

Vra vrae en maak aantekeninge.

aantekeninkies

2.19Voltooi die sin deur die KORREKTE VOORNAAMWOORD in te vul.

Doen skaduwerk om …… loopbaan te beplan.

jou

2.20Skryf die volgende sin in die INDIREKTE REDE.

Ek wil graag ʼn afspraak maak om skaduwerk te doen.

Begin so: Jannie sê ...

Jannie sê dat hy graag ’n afspraak wil maak om skaduwerk te doen.

2.21Gee die OORTREFFENDE TRAP van die woord tussen hakies. Skryf slegs die woord as antwoord neer.

Wat is die (goed) om uit te vind of ʼn beroep reg is vir jou?

beste

2.22Skryf die sin oor in die VERLEDE TYD.

Hoe bou ek my CV op?

Hoe het ek my CV opgebou?

2.23Skryf die sin oor en VERVANG die onderstreepte voegwoord met die

voegwoord tussen hakies.

Doen jou navorsing oor die beroep sodat jy kan vrae vra terwyl jy daar is(dan)

Doen jou navorsing oor die beroep dan kan jy vrae vra terwyl jy daar is.

2.24Skryf die onderstreepte GETAL in woorde uit.

Die top 10 beroepe wat die meeste in aanvraag was in 2010 het in 2004 nie eers bestaan nie.

tweeduisend en vier

2.25Skryf die sin oor in die TOEKOMENDE TYD.

Jy moet navorsing doen oor jou beroep.

Jy sal navorsing moet doen oor jou beroep.

2.26Skryf die sin oor as ’n BEVELSIN.

Jy behoort jou toekoms te beplan.

Beplan jou toekoms!

AKTIWITEIT 24

A.

VRAE

ANTWOORDE

1. Op watter twee bekende sprokies is die storie gebaseer?

2. Wie is die karakters in die storie?

3. In watter soort huis het hulle die eerste keer gaan bly?

4. Wat het die wolf met die huis gedoen?

5. In watter soort huis het hulle die tweede keer gaan bly?

6. Wat het die wolf met hierdie huis gemaak?

7. In watter boer se huis het hulle die derde keer gaan bly?

8. Watter plan maak die wolf daar om die varkies te vang?

9. Wat gebeur daarna?

10. Hoekom is Rooikappie so verontwaardig?

11. Waarom dink jy dat dit ’n snaakse storie is?

12. Gee ’n beter afrikaanse woord vir ”voertsek”.

1. Die drie varkies en Rooikappietjie.

2. Die wolf, Rooikappie, boer, drie varkies.

3. Strooihuis

4. Hy het dit omgeblaas.

5. ’n Riethuis

6. Ook omgeblaas.

7. Bankrot boer.

8. Hy het soos kervader deur die skoorsteen gegly.

9. Hulle almal hardloop uit die huis uit met die wolf agterna.

10. Omdat die wolf haar jaag en sy nie eens in die storieis nie.

11. Omdat twee stories gekombineer word. Daar ‘n verassingselement aan die einde van die storie is.

12. Loop, gaan weg...

B.

geluk

geluk

gesond

gesond

lewe

le we

baba

ba ba

pragtige

pr a gt i g e

antwoord

a n t w o o r d

AKTIWITEIT 25

VRAE

ANTWOORDE

1. Hoekom was mnr. Ndou Dinsdagoggend vroeg op?

Om sy pensioen te gaan haal.

2. Hoe weet ons dat dit ’n spesiale geleentheid is?

Dit was ’n jolige rit almal was opgewonde.

3. Gee ’n bewys van mnr. Ndou se goedhartigheid.

Hy gee helfte van sy pap aan Mutsuku.

4. Is die amptenare by die pensioenkantore toegewyde werkers? Motiveer jou antwoord.

Nee. Hulle maak nie betyds oop nie en hulle verduidelik nie hoekom hulle nie pensioen kan kry nie.

5. Watter gebaar openbaar die onbeskofdheid van die amptenaar teenoor mnr. Ndou?

Hy trek net sy skouers op as mnr Ndou ’n vraag vra.

6. Watter verskil sien Mutsuku in die hospitaaltuine sedert hy daar gewerk het?

Dat dit baie agteruit gegaan het sedert hy daar gewerk het.

7. Wat doen mnr. Ndou om sy hond gesond te kry?

Hy sny sy voorarm met die sykant van sy huisie se sinkplaat. Dit sweer later en hy kry antibiotika wat hy vir Mutsuku gee.

8. Waar is die hoofkantoor waarvandaan die hospitaal kennis moes kry?

Pietersburg / Polokwane

9. Was mnr Ndou ongelukkig met die regering? Hoekom sê jy so?

Ja, want hy glo dat hulle nie agter hulle mense kyk nie.

10. Met wie se regering vergelyk hy die huidige regering?

Apartheodsregering

11. Wie het aan hulle meel geskenk?

NTK

12. Op watter maniere het die onderwyser mnr. Ndou gehelp?

Hy beveel die kinders om hout vir mnr. Ndou te bring. Hy gee ook ’n sakkie mieliemeel aan mnr. Ndou.

13. Watter bedrag betaal mnr. Ndou om in die kaia te bly?

14. Hoekom dink jy is dit ironies dat Mutsuku so geslaan is?

Dit is ironies dat die inbrekers vir Mutsuku wat oud en siek is om hulle enige kwaad te doen, so geslaan en geskop is.

15. Wat is die bookskap van die verhaal?

Sorg vir die ou mense en behoeftiges

16. Vul die ontbrekende woorde in:

a. Later daardie middag, net voor die son sak, spring die 16.1-----in sy 16.2----- en draf na mnr Ndou se16.3----toe. Op ’n afstand sien hy die kinders om die huis 16.4-----. Plat op die grond sit die ou man. Sy kop is 16.5-----en hy 16.6------------geluidloos. Op sy 16.7----- lê die ou hond se16.8-----. Rigor mortis het alreeds ingetree. Die hond het al styf geword.

16.1 Dokter

16.2 sweetpak

16.3 kaia

16.4 staan

16.5 kaal

16.6 huil

16.7 skoot

16.8 kop

17. Dink jy mnr Ndou se optrede het sy probleem opgelos?

Nee, want die hond is tog dood op die einde.

WEEK 7

AKTIWITEIT 26

Memorandum

1. Waar, In versreël 2 en 3 sê sy:” waar ek sal loop -eendag.”

2. Sy moet eers groot word. Of Haar kinderskoene ontgroei (Of iets soortgelyk)

3. Vrydae middae inkopies gaan doen / Aande voor die kaggel sit. / Oor haar maag vryf as sy klaar geëet het. / Na Beethoven, Bach se musiek luister. / In die kombuis wors gaar maak.

4. C/ Sys al die stilte van die aand aangryp

5. Geweld, skande, drank

6.1. C/ geld

6.2. A/ horlosie en sonbril

6.3. D/ skoene wat pas

7. Smalend

8. Dit is ‘n versvorm wat aan die digter vryheid gee om nie ‘n vaste rymskema te volg nie.

9.

9.1 tragiese

9.2 hartseer

9.3 saggies sug / lang,lang pad.

9.4 oor en oor

9.5 heen en weer

AKTIWITEIT 27

Memodandum

1. stem

2. besoek

3. minibus

4. verjaarsdagviering

5.1. pyl

5.2. peil

6. kinderjare

7. C/ samestellende afleiding

8.1 skuldgevoelens = samestellende afleiding.

8.2 tuinwerker = samestellende afleiding.

8.3 handsakkie = samestellende afleiding

8.4 bevriend = afleiding

9.1 homophone

9.2 paronieme

9.3 homonieme

AKTIWITEIT 28

Oefening 1:

Antwoorde

1. Gerda Dullart

2. Dit verteenwoordig al lank die beste Afrika kookkuns.

3. Rosebank

4. 14h30

5. ’n Ierse tiener besluit om te soek na sy kindervriend wat destyds van ‘n brug af geval het.

6. Op ‘n videospeletjie

7. vier

8. komedie

9. 87 minute

10. Peter Cattaneo

11. ’n Bekende sangeres/ superstar

12. Vyf albums het oor en oor platinum status behaal.

13. Na Suid Afrika

14. Hulle bied gratis kaartjies aan die publiek as hulle op 10 November skakel.

15. Datums is nie duidelik nie en het geen jaartal nie/Die lettertipes kon groter wees om mense se aandag te trek.

Oefening 2:

1. Piet sê dat hy die volgende vir haar sal gaan kuier.

2. Anton vra waar die liniaal is wat hydie vorige dag dar neergesit het.

3. Kopano vra vir Ntsiki of sy seker is sy die rekening die vorige betaal het.

4. Die polisieman sê vir Zandile dat hy/sy nooit ‘n krimineel self moet probeer vaskeer nie.

5. Die onderwyser vra hoekom hulle nie so goed soos die vorige jaar kan presteer nie.

6. Die span span sê dat hulle hulle water daarnatoe bring (vat).

7. Wilmien vra vir Koba of sy daardie Eastgate toe gaan.

8. Susan vra vir Portia of sy die vorige aand Idols gekykhet.

9. Juffrou Van Tonder sê aan die klas dat hulle moet stilbly.

10. Lerato sê dat sy die volgende dag oorsee gaan.

AKTIWITEIT 29

Oefening 1:

1.

2. boeglam

3. oor

4. van

5. glo

6. binnenshuis

7. beteken

8. vir

9. gebreekte

10. doodgewone

11. beslis

12. hele

13. reel

14. Beantwoord

15. vrae

16. bygelowigheid

Oefening 2:

1. in

2. af

3. leer

4. teen

5. reageer

6. of

7. daarop

8. oor

9. oomblik

10. twyfel

11. vir

12. by

13. in

14. gebêre

15. nuwe

16. vergeet

17. ander

18. steur

19. aan

20. sg.